Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

12

20plus

Volksblad Vrydag 20 Julie 2012

GEKLASSIFISEERD

Room gekroon op Tempotoekennings


Oomblikke om te onthou
Lize du Plessis
NICHOLIS LOUW in sy silwer pak wat die koppe laat draai, verskeie kunstenaars wat die eer aan God gee en n nuwelinggroep wie se grappie nie heeltemal suksesvol is nie. Dt was alles deel van vanjaar se Tempo-toekennings. Die room van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf het via Twitter sommer vroeg al laat weet hulle begin met voorbereidings vir die belangrikste datum op musiekkunstenaars se kalender. Huisgenoot se Tempo-toekennings is waar die koring van die kaf geskei word. En of Lianie May die noot ten tyde van haar optrede kan hou of nie is onbelangrik sy het steeds haar toekenning gewen. (Sy het saam met Jay die toekenning vir die beste musiekvideo vir hul video vir Lank lewe die liefde verower.) Karlien van Jaarsveld het geskitter in n rok van Anel Botha, wat onder andere ook Dunay Nortj, Andriette Norman en Annatjie van Jaarsveld, Bobby se vrou, se rokke ontwerp het. Kat se snor van Hoofmeisie-faam het stof in onder andere Hulle en NRG se o geskop en is met die toekenning vir nuweling van die jaar huis toe. Tog jammer dat hul enigste Engelssprekende lid in sy bedanking vertel het daar is vir hom ges hy sal kos op die geselligheid kry en hy is honger . . . Karlien van Jaarsveld en haar verloof de, Derick Hougaard, op vanjaar se Tempotoekennings.

BETREKKINGS

NATURALLY DIFFERENT
SISHEN MINE, NORTHERN CAPE

We make a difference because our people do.


AUTO-ELECTRICIAN: MINING MAINTENANCE, KUMBA IRON ORE,

Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the highest quality iron ore to the global steel industry. With haematite reserves of more than a billion tonnes, were a growing South African company and the fourth largest supplier of seaborne iron ore in the world. A part of Anglo American, we are helping to build the leading global mining company. This role will see you take responsibility for the installation and maintenance of all electrical and safety systems on equipment in the Diesel section of the Mine, which includes maintenance of earth-moving equipment and maintenance and service of all secondary equipment. Planned and unplanned maintenance duties will also fall to you. In order to apply, you will need an NTC3 qualification (minimum) and Matric coupled with an Auto-Electrician Trade Certificate and 3 years maintenance experience, including experience in a mining environment. Knowledge of rewiring and fault-finding techniques is imperative and it is strongly recommended that you are able to read electrical drawings. Familiarity with and the ability to use all instruments needed for auto-electrical work is a given. A valid drivers licence (Code 08), a valid Red Permit and DB plus a valid Fitness Certificate (to meet the inherent requirements of the specific position and section) are essential, and willingness to be on standby and work overtime as required, will be highly valued. Ref. 703760 Empower your career with Kumba Iron Ore Ltd. Apply today by visiting our website at www.angloamerican.co.za before 1 August 2012. Appointment will be made in line with Employment Equity considerations.

Nicholis Louw het koppe laat draai in sy silwer pak. Hy is in die kategorie beste pop, sowel as gewildste manlike kunstenaar benoem, maar moes met le hande huis toe gaan. Hier is hy saam met sy metge sel. Fotos: HUISGENOOT/MDUDUZI NDZINGI

Hoor hier . . .
Lize du Plessis
) EK wens ek was in Romanz, hulle het sulke smart suits. Katlego Maboe, seremoniemeester ) Emo, sal jy my kinders dra? Wicus van der Merwe ) My man, Braam, hierdie is eintlik joune, want 50% van die kommin kom van jou af. Sorina Die Flooze nadat sy met haar CD, Ek Watch Jou, die toekenning vir Beste Humor gewen het ) Juanita (du Plessis), jou rok is fantabulous. Rocco de Villiers ) Ek hik al die hele dag en nou het ek hom weggeskrik. Bobby van Jaarsveld nadat hy as Gewildste Manlike Kunstenaar aangewys is ) Hierdie song is vir my ma en ek dink sy dink ek lyk mooi in my rok vanaand. Riana Nel. Riana en Nianall se ma, Heletj Nel, is verlede week tydens die Vryfees oorlede ) My neus loop al van Maandag af, so verskoon tog, asseblief. Derick (Hougaard, haar verloofde), dankie dat jy elke keer Jakkals trou met wolf se trou uit volle bors saamsing en nooit die noot hou nie. Karlien van Jaarsveld toe sy die toekenning vir liedjie van die jaar met Jakkals Trou met Wolf Se Vrou gewen het. ) My vrou, Annatjie, is vyf maande swanger en Sion (hul eersgeborene) is agt maande oud. Ons beweeg goed aan. Die honeymoon hou baie, baie lank. Bobby van Jaarsveld

Groot getwiet oor Tempotoekennings


) CONGRATULATIONS to Ollie Viljoen! He outrocked me and Jack Parow at tempo2012 - well deserved! SA music legend! BouwerBosch (Bosch was saam met Jack Parow Ollie Viljoen en Blues & Susters, Eckard Potgieter en Bacchus Nel in die Kopkuifalbum-kategorie benoem.) ) Moerse dankie vir almal se stemme en support!! Ons het ongelukkig niks gewen nie . . . maar wel n kick ass performance gehad!! Jako Meyer, lid van Moses Metro Man (hul video vir Konstellasies is vir alternatiewe musiekvideo van die jaar benoem). Hul gelyknamige CD is verder vir beste rock benoem.) ) Baie dankie Huisgenoot en Tempo2012 vir die geleentheid en baie geluk aan al die wenners!! TrotsAfrikaans!! Juanita du Plessis. Haar CD, Wees Lig, het die toekenning vir Beste gospel gewen. Di CD is ook as die topverkoper van die jaar gekroon. ) Riana Nel het op haar eie meer natuurlike sangtalent as AL die ander kunstenaars wat vanaand by Tempo2012 opgetree het SAAM. Wow, wow, wow! Elma Smit. ) Orraaaait . . . gaan nou begin kla maak vir die Huisgenoot Tempo Toekennings! Willem Botha (omstreeks 14:30).

www.humanjobs.co.za

Human Communications 89804

OOS VryStaat Kaap Bedryf BeperK, n welvaartskeppende landbougroep met sy hoofkantoor te ladybrand, het sowat 1 800 werknemers in diens en lewer n verskeidenheid dienste aan die boeregemeenskap oor n gebied wat strek vanaf port elizabeth in die suide tot Steynsrus in die noorde en Hopetown in die weste. aansoeke word tans ingewag vir die volgende vakatures te hoofkantoor ladybrand:

TENDERS

Bestuurder: AAnkope en krediteure


Die posbekler sal direk aan die Hoofbestuurder: Handel rapporteer en verantwoordelik wees vir die bestuur van die aankope- en krediteure-afdeling. Kerntake sal insluit: Aanbevelings ten opsigte van alle aankope en relevante sake aan hoofbestuur Ontwikkeling, bestuur en handhawing van verhoudinge met verskaffers en interne afdelings Versekering dat die maatskappy deur die aankope funksie n mededingende voordeel behou in terme van prys, kwaliteit en terme by verskaffers Versekering dat aankope en krediteure funksie binne maatskappybeleid funksioneer Voortdurende evaluering van verskaffers se prestasie Personeelbestuur Op hoogte bly van nuutste produkte en behoeftes binne die landbou-industrie. Die suksesvolle kandidaat moet voldoen aan die volgende vereistes: Toepaslike naskoolse kwalifikasie in Aankope Minimum van 5 jaar ervaring in n senior aankoper rol Kennis en ervaring van die landbou-industrie en -produkte Sterk onderhandelings- en interpersoonlike vaardighede Baie goeie rekenaar- en syfervaardighede met spesifieke kennis van aankopestelsels Vorige ervaring van personeelbestuur Uitgebreide ervaring in die skakeling met n wye reeks eksterne verskaffers Uitgebreide begrip van aankope strategie Goeie probleemoplossings- en besluitnemingsvaardighede.

kAtegorieBestuurder
Aansoekers moet oor verkieslik n toepaslike naskoolse kwalifikasie beskik aangevul deur n minimum van 3-5 jaar relevante kennis en ervaring binne die landbou (meganisasie/handel) bedryf. Baie sterk onderhandelingsvaardighede, goeie rekenaarvaardighede, vermo om binne n klintediensomgewing te funksioneer asook in-diepte kennis en begrip van die kategoriebestuursproses en aankope omgewing, word vereis. Die suksesvolle kandidaat sal primr verantwoordelik wees vir die volgende: Waardetoevoeging tot die besigheid deur verbeterde aankope praktyke Verskaffing van in-diepte mark en portefeulje analise en begrip Fasiliteer en leiding van die kategorie bestuursproses Skakeling en onderhandeling met verskaffers waar nodig Ontwikkeling en finalisering van portefeuljestrategie met verskaffers deur van die OVK kategorie bestuursproses gebruik te maak Die suksesvolle aansoeker sal aan die Bestuurder: Aankope en krediteure rapporteer.

regsBeAmpte
Aansoekers moet oor n toepaslike graad in die regte en n geldige rybewys beskik. Verdere vereistes sluit in goeie rekenaarvaardighede in MS Word en Excel asook goeie taal- en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Vorige ervaring van invorderings sal u aansoek versterk. Studente wat in hul laaste jaar van studies is, is ook welkom om aansoek te doen.

Bestuurder: interne oudit


Aansoekers moet oor n toepaslike B-graad op honneursvlak beskik, lid wees van n professionele instansie bv CIA en ten minste 5 jaar toepaslike ondervinding in finansile bestuur of interne oudit op middel- of senior bestuursvlak. Goeie interpersoonlike en kommunikasievaardighede, sterk rekenaarvaardighede (MS Office), vermo om onder druk te kan funksioneer asook uitstekende analitiese vermons word verder vereis. Kwalifikasie as GR sal u aansoek versterk. Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir: Bestuur van die interne oudit afdeling Uitvoering en nagaan van oudit take Samestelling en uitvoering van n jaarlikse risikogebaseerde ouditplan Daarstelling van prosedures vir die uitvoering van oudits Identifisering en ontwerp van kontroles en teenbedrogkriteria Monitering en onderneming van ondersoeke om te bepaal wat die mate van variasie of nie-ooreenstemming aan statutre vereistes, beleide en prosedures is Strategiese denke in terme van die organisasie. Die posbekler rapporteer aan die Direkteur: Finansies en sal dien op die bestuurskomitee van die maatskappy asook die ouditkomitee.

LeerLing grAAnverkryger
Aansoekers moet oor n toepaslike bemarkingskwalifikasie beskik terwyl vorige ervaring binne die graanbedryf u aansoek sal versterk. Kennis van die werking van termynmarkte (Safex) word ook aanbeveel. Goeie kommunikasievaardighede en die vermo om goeie interpersoonlike en klinteverhoudinge te kan handhaaf word vereis ten einde die suksesvolle kandidaat in staat te stel om kerntake soos skakeling met produsente en die werwing van graan vir OVK graansilos, suksesvol te kan uitvoer. OVK bied n markverwante vergoedingspakket met mededingende voordele eie aan n groot en gevestigde onderneming. aansoeke kan gerig word aan die Senior personeelbeampte, per e-pos: robertm@ovk.co.za of faks: 0866 325 983. Vir enige navrae, skakel robert mostert by (051) 923-4506. aansoeke moet vergesel word van n dekbrief wat duidelik meld vir watter pos u aansoek doen.

SSRA 100874

SluitingSdatum: 7 auguStuS 2012.

You might also like