Taak 1 Skryf Januarie 2012

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Graad 11 Punt: 30

Skryf Taak 1 Verhalende opstel

Januarie 2012 4 periodes

Skryf verhalende opstel van 200-250 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Dis belangrik dat daar bewyse van beplanning moet wees.

1.

Jy voel vasgevang in die weeshuis waar jy woon. Die kinders is ongeskik en die rels van die huismoeders is te streng vir jou. Op dag besluit jy en paar van jou vriende/ inne om te whallop en te dros van die weeshuis. Vertel wat verder gebeur van die oomblik wat jy besluit het om weg te loop. So het Killer haar stiefpa se klere aan die brand gesteek Ek voel my selfoon in my sak vibreer en ek weet dat uitstel verby is en ek nou `n antwoord sal moet gee. Vertel wat gebeur het. Jy is Texan of Vaselinetjie. Julle sien mekaar gereeld in die eetsaal van die weeshuis en selfs by die skool. Julle hou baie van mekaar, maar nie een van julle het die moed om die ys te breek, kennis te maak en met mekaar te gesels nie. Vertel wat jy gedoen het om van nader kennis met hom/haar te maak en of dit die gewensde uitwerking gehad het.

2. 3.

4.

Kriteria waaraan die opstel gemeet word Is my skryfstuk n verhaal m.a.w. vertel dit n storie? Het ek die karakters/plekke laat lewe? Is my storie geloofwaardig (credible) of is dit hoogs onwaarskynlik? Het my opstel n goeie inleiding wat die leser se verbeelding aangryp? Is my verhaal spannend/humoristies/interessant of n doodgewone, vervelige storie? Het ek daarin geslaag om atmosfeer te skep bv. n spookstorie? Het ek van verskillende leestekens gebruik gemaak? Het ek n idioom of twee gebruik en ook beeldspraak soos vergelykings en metafore? Hoe goed is my woord-en taalgebruik? Het ek n goeie slot geskryf wat die hele storie afrond? Het ek my werk geredigeer?

You might also like