Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 5

Naam :

Graad 7:

SKOOL
LEERAREA
LEERUITKOMSTE
FORMATIEWE ASSESSERING
PUNTE
Instruksies:

:
:
:
:
:

Imperial Primr
Afrikaans Add. Taal
4 & 5 -Lees en Begrip
November 2012
30

30

_____%
KODE

- Beantwoord alle vrae..


- Skryf netjies en leesbaar.
- Geniet!
VRAAG 1:

Skaatsplanke is moja
Beantwoord die volgende vrae gebaseer op die bogenoemde kortverhaal:
1.1 Wat is die naam van die groepie skaatsers?
_______________________________________

(1)

1.2 Wie is die beste skaatser?


________________________________________

(1)

1.3 Juffrou, Juffrou! skree sy van vr af. Tshililo is veilig! Hy het dit gedoen!
Vertel kortliks wat hy gedoen het.

(2)

_______________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________

1.4 Wie isTshililo se beste maat? _________________________________________

(1)

1.5 Waar of Onwaar?


Die storie is geskryf deur Anton Van der Merwe.

______________________

(1)

1.6 Onderstreep die korrekte woord tussen hakies:


Dit was die moeilikste van alles, s Juffrou ( De Kock ; Tumelo )

(1)
TOTAAL: 7

VRAAG 2:

Die afskeid
Beantwoord die volgende vrae gebaseer op die bogenoemde kortverhaal:
2.1 Saam met wie wou Adrie afskeid toe gegaan het?

________________________

(1)

2.1 Vir wie het Tobie na die afskeid gevra? _______________________

(1)

2.3 Wie vra vir Adrie na die afskeid? ________________________________

(1)

2.4 Skryf hierdie woorde in die korrekte volgorde vir n uitnodigingskaartjie.

(2)

jy Sal saam asseblief my met


die gaan na afskeid

____________________________________________________________
____________________________________________________________

2.5 Dink jy Adrie hou van Malan? Hoekom? Hoekom nie?

(2)

_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________

2.6 Watter musiek instrument speel Adrie? _______________________________

Totaal : 8

(1)

VRAAG 3:

Die Sokkerwedstyd
Lees die volgende behandelde gedig en beantwoord die daaropvolgende vrae:

3.1

Wat is die titel van die gedig?

(1)

__________________________________________
3.2

Hoeveel strofes het die gedig? ____________

(1)

3.3

Hoeveel rels het elke strofe? _____________

(1)

3.4

Noem enige twee woorde wat rym.

(1)

_______________________
3.5

_______________________

Watter woorde s die kinders is bly

(2)

_______________________________________
3.6

Watter woord in strofe 2 beteken dieselfde as ophardloop of opgaan?


____________

(1)

3.7

Watter woorde in strofe twee s hulle het gou punte aangeteken (gekry)?

(1)

____________________________________________________
3.8

Watter woorde in strofe 5 s dat die wedstryd amper klaar is?

(1)

____________________________________________________
3.9

Hoe weet jy dis die einde van die wedstryd?

(1)

______________________________________________________
TOTAAL : 10

VRAAG 4:
Lees die volgende onbehandelde gedig en beantwoord die daaropvolgende vrae:
Vrees van die arbeider
D. J. Opperman

Bitter dwaal ek met die skande


dat my moe en vereelte hande
nie die dinge bring aan jou
wat jy van my kan eis as vrou;
jou o wat in stiller ure wys
jy droom oor n verlore paradys!
In my groei die grou vermoede
jy het my in my groot armoede
sonder liefde, sonder haat
maande, jare reeds verlaat.

4.1 Wat is die titel van die gedig?

(1)

____________________________________________________________
4.2 Wie is die digter van hierdie gedig?

________________________________

4.3 Skryf die rymskema van die gedig neer:

(1)
(1)

_____________________________________________________________
4.4 Wat noem ons die tipe rym? ______________________________________

(1)

4.5 Kies die korrekte woord in hakies: Hierdie gedig laat my ( goed ; hartseer ; gelukkig ) voel. (1)
TOTAAL : 5

GROOTTOTAAL :

[30]

You might also like