Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Afrikaans Prossesskryfwerk Opstel: Skree Bloed en Trane:

Die Gil, n hartverskeurende uitdrukking wat van hartseer, angs, vernietiging en pyn spreek. Dit kan f stil f hard wees, soos di van die wreld toe die tweeling torings geval het. Dis n oorlewingsinstink wat in almal is, dus gebeur dit nog steeds vandag.

Die eerste tipe wat vandag gehoor is, is een van doodstryd, hel, pyn, en afsku. Dis n harde gil, een wat oor geweld praat. Dit word in verkragting, misdaad, oorlog en misbruik gehoor. Dis die gruwelike gil van iemand geskiet deur die kop. Dis een wat bloed en ingewande bring, van die guillotine tot die vuurpeloteen. Vandag is daar ten minste twee burgeroorlo op enige gegewe tyd. Dis die gil van die dood.

Die tweede een is die stil gil wat oor eensaamheid, verlange, wanhoop en depressie praat. Dis die huil van wanvoedig en kinders wat uitteer. Dit los mense met vrae soos: Was dit iets wat ek gedoen het?; Hoekom het jy my nie lief nie?. Dis n gil van vernietiging illusies en hoop wat weggebrand is. Ver, ver weg. Dit gebeur met self-moord in tieners. Dis n hartseer liedjie.

Derdens is die gil van hartverskeuring. f liefde, f n kind wat op sy eie pad gaan, f verplettende drome. Dis n gil van runasie. Mense wat dit skree vra van die onregverdigheid van die lewe, van verwerping. Dis die gil van n gebroke man, hulpeloos, dit praat oor kwesbaarheid en swakheid van lewe en die noodlot. Die gil van die n dood pasgebore baba. Dis altyd daar, elke minuut van elke dag.

Edward Munch se skildery is een wat van die gil van mensdom gepraat het. Dis die skreeu wat n swart afgrond voer. Dis daar in alle eeue, selfs vandag, dit los mense siniese doppe maar dis ook n skreeu vir n better wreld. Die gil sal altyd daar wees maar dis nie ewigdurend nie, rus sal kom.

Done by Deborah Ajibade 12CG

You might also like