Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 12

Rosa Rosarum

SPREKER Die manlike spreker versoek sy beminde om saam met hom sy eksotiese tuin te deurwandel. Hy vertel haar van al die kleureprag en verborge skoonheid. Waarom ? Hy wil h sy moet saam met hom die skoonheid van die tuin ervaar. Hy nooi haar uit : Kom as dit skitter van dou diamante,...

TITEL

Rosa Rosarum is sy geliefde met wie die spreker praat. Rosa Rosarum : haar naam herhaal in die van herinner aan die roos deel van die blomtuin. STEMMING Een van ontroering, rustigheid en kalmte Die rustige, lang gedrae sinne dra by tot die skep van die stemming. RYM Kruisrym Verbind dinge wat bymekaar hoort.

BOU 8 Kwatryne

INHOUD

r.1. r.2. r.3.

r.4. r.5.

r.6 r.7 r.8. r.9. r.10 r.11 r.12 r.13. r.14 r.15 r.16 r.17. r.18 r.19. r.20

Uitnodiging na sy tuin .Rose is donkerrooi beklemtoon skoonheid en kleureprag. Stylfiguur is elisie t.w.v. die ritme Die son en die wind word metafories vergelyk met soene en liefkosings die son en wind (natuurelemente) dra by tot die liefdesatmosfeer. Drome en liefde 2 goed wat belangrik is vir die spreker Herhaal die uitnodiging. Vra die geliefde moet in die aand kom. soel : die aande is lekker warm Personifikasie. Indien die beminde mooi luister, sal sy hoor wat die tuin vir haar wil s (fluister) Halfrym : b alliterasie. Dit beklemtoon die blommeprag. Verwys na lelieblank dit dui op wit : sluit aan by rein. Die lelie word gepersonifieer. Skugter is skaam . bloesem : woordspeling boesem en bloeisel miosotis verwys na n stokroos dui op doudruppels Sluit aan by r.9 maanblom is wit Word as koninklik beskryf Verwys na die geure in die tuin Sluit aan by koninklike beeld. Personifikasie. vywer is n waterpoel in die tuin : water dui op groei. Die lotus blom se kelk as heilig (goddelik) beskou Nirvana staat van ekstase Son se fel uitwerking beskryf

r.21 r.22 r.23 r.24. r.25 r.26. r.27 r.28 r.29 r.30 r.31. r.32

Die voltjies sing bly Personifikasie oggend word wakker tuin begin lewe kry. Die duif koer klanknabootsing : hy verlang na sy geliefde. Stylfiguur is elisie (troostlose) Stemming verander treurige noot sluip in. Tortelduif verlang na n maat. Herhaal die uitnodiging. Lys van blomme in die tuin Uitnodiging om van die blomme te pluk of net hulle mooi kleure te geniet. Verskeidenheid kleure Herhaal die uitnodiging om vroeg in die oggend te kom. Beskou dit as sy paradys volmaaktheid vir hom in sy tuin. blomme / bome / plante verskeidenheid in tuin. Vergelyk sy geliefde ook met n blom l na aan sy hart.

Eerste liefde
TITEL Eerste liefde : jong liefde Impliseer daar was nog liefdes hierna Kan ook dui op die belangrikheid van die liefde in die spreker se lewe hierdie liefde kom eerste. SPREKER Vroulike spreker. Praat met afwesige geliefde.

BOU 3 Strofes wat kwatryne is met kruisrym.

INHOUD

r.1.

Ons dui op 2 persone wat geliefdes was. Hul liefde het een oggend vroeg doodgegaan. oggendstond verwys na spreekwoord : die oggendstond het goud in die mond. Hier word die toon egter somber hul begrawe die liefde. r.2 Hul hou begrafnis die liefde gepersonifieer. Hul begrawe die liefde asof dit n persoon is wat begrawe word. bleek sinspeling op doodsbleek. stom daar het niks oorgebly om te s nie. r.3. Lentegras en voorjaarsgrond lentegras dui op die begin van nuwe lewe hier dui dit op verganklikheid : die mens is soos gras. voorjaarsgrond grond dui ook op verganklikheid (ons sal tot stof terugkeer) Daar word dus begrafnis gehou vir die liefde. r.4. Liefde as vroulik uitgebeeld sag / minsaam / mooi soos n vrou. sonder smuk sonder vertoon, amper ongemerk. r.5. Retoriese vraag om die leser te betrek. Sylfiguur is ellips. Die ons word nou enkelvoud onthou jy haar ? Meer persoonlik, betrek die beminde. Liefde beskryf as tingerig fyn dui daarop dat dit broos is. r.6. Personifikasie . slank en lig sluit aan by tingerig fyn. r.7. Liefde as mooi en skoon beskryf. r.8. Dood gewoonlik met roubeklag. Ironies sonder roubeklag. vreedsaam sonder baklei : dui op aanvaarding r.9. Daar is nou n eerstepersoonsverteller. Ek mag nie om haar ween : gewoonlik word dood geassosieer met huil en trane (ween) Dubbelpunt lei verduideliking in. r.10. kwynende dui op sterf. r.11. Baie leestekens vertraag die tempo.

maar, ag dit dui op n versugting. r.12. Wonder of die beminde net soos sy terugdink aan die verhouding met heimwee. Ellips dui op die herinneringe wat voortleef.

Dank
TITEL Dui op dankbaarheid / dankie s In die geval met geskenke. Iets positiefs / gunstig

SPREKER

n manlike spreker. INHOUD r.1. Ek = die boer. jou = die geliefde eerste vrugte : gretig om vir haar iets te gee. Vrugte dui op groei en lewe. land dui op die grond r.2. Ingehoue vreugde. Die spreker weet nie hoe sy geliefde op die geskenke sal reageer nie. dankbaarheid sluit aan by die titel. Bly daar is vrugte (geskenke) dubbelpunt : verduideliking volg van wat hy gee. r.3. Mieliekop, lemoen, roos is uiteenlopende goed wat nie saamhoort op n land tog groei almal (vrug) Waarom juis mieliekop ? stapelvoedsel nodig vir oorlewing. roos vir sy skoonheid en geurigheid lemoen vir die soet. Dit is alles simbole van sy liefde. skurwe hand werk hard

r.4. hulde : opgedra aan iemand. tyd is tyd van groei r.5. piesangtros sluit aan by vrugte. r.6. gramadoelas moelik bewerkbare grond. r.7. Hy arbei tevergeefs as sy nie lief is vir hom nie. graaf te swaar werk te moeilik./ grond te hard. Dit sal gebeur as sy liefde onbeantwoord bly. r.8. geil rens : laat groei die vrugte. Water nodig vir groei. Water nutteloos as die beminde nie lief is vir hom nie.

Jyt weggegaan en jy bewoon


Handel oor die menslike bestaan en die liefde. Die stemming is koud / kil / somber. Herinner aan winter met woorde soos sneeu, wind, wintermiddag Handel oor n verbreekte liefdesverhouding al wat oorbly is koue. Baie enjambement dui op die beweging wat die bome maak a.g.v. die sterk wind. r.1. Die geliefde het weggegaan. Die spreker het dus nie die verhouding verbreek nie, maar die afwesige beminde het (Jyt weggegaan...) Elisie t.w.v. die ritme r.2. silwer herberg amper onwerklik r.3.4 plein bymekaarkomplek van mense r.5. Metafoor. Die plein het bome en die wind waai r.6. Herhaling beklemtoon die wind r.7. wintermiddag grou. Iemand = onbekende persoon. r.8. Meeue = seevols . krummels slegs afvalstukkies : die liefde word nie gevoed nie. Krummels kom nooit by die meeue uit want die wind waai te veel.

iets om aan te peusel in my igloo


Liedagtige speelse ritme Herhaling en klanknabootsing dra daartoe by Hele gedig is n vrye vers

TITEL

Iets om te eet in sy ys huis (Eskimo huis) Metafoor : die liefde is sy peuselgoed

my wintervrou sy gemoedstoestand is somber. Vergelyk sy vrou met n voltjie (net so weerloos) Voltjie ook simbool van Vryheid. r.2 tjie tjie tjie : klanknabootsing. Versterk die liedjie effek. r.3. gol = toor : drome is onwerklik r.4. herfs die tyd voor winter ; dus n lang aanloop r.5. dooie bos bos is bruin (herfs) gevang hy is die jagter r.6.- Beskrywing van die jagproses . 12 r.1.

Slot dieselfde as eerste strofe . Amper n refrein. Pas by die liedjie effek.

Slaap klein beminde


Skep die effek van n wiegeliedjie. Vrye vers

Ek sien jy het dit klaar ontleed by die gedig.Ek het nie veel om by te voeg nie.

Omdat TITEL
Die titel dui daarop dat die gedig n verduideliking is van die redes waarom die vroulike spreker (skooldogter) lief is vir die skoolseun. Eenvoudige trant om te pas by die leefwreld van die kind. r.1. My = die skooldogter steek n kers aan : sy dink aan hom (steek gewoonlik kerse aan vir geliefdes) r.2. Hy was haar vriend / maat (onskuldig) r.3. kwartaal sluit aan by die skoolwreld. r.4. somber sy was waarskynlik nuut en het moeilik aangepas by die nuwe skool. r.5/.6 Biblioteek was vir haar n wegkruipplek (net die akademiese leerlinge is pouses in die bib. hul sou nie belangstel in haar nie.) Kan ook daarop dui dat sy eerder op die akademie gekonsentreer het. r.7. liedjies sing in die saal ; waarskynlik om voor te berei vir sportbyeenkoms. r.8. Hy bly lojaal r.9. Skilferhemp en nylontrui sy het dalk nie die ideale huislike omstandighede nie. r.10 Hy is lief vir haar r.11 Hy wys sy liefde (teen sy bors = beskerming) r.12.13 Hy is lief vir haar t.s.v. haar tipiese tienerprobleme wat haar minder aantreklik maak. Hy aanvaar haar dus met foute en al. r.14 Progressie haar kers brand. r.15. kaalvoet hy sal baie vir haar opoffer r.16. Is nie bang / skaam om saam met haar gesien te word nie. r.17.18 Seuns gewoonlik ongeduldig as die meisie iets koop. r.19.Deel sy kos met haar / help haar met moeilike huiswerk. 21 Vee oor haar skoon hare is n liefdesgebaar. r.22 Die res van die leerlinge skinder oor hulle verhouding - hy gee 24 nie om nie. . Sy ondersteun hom ook as hy deel is van die skoolaktiwiteite sy doen dit net minder opsigtelik.

Slotrel : personifikasie.

My tyd is verby
Intertekstualiteit : gebruik Pablo Neruda se teks as motto. Vrye vers

r.1. r.2.

r.3. r.4. r.5. r.6. r.7. r.12. r.13. r.14. r.15. r.17. r.18.

Surrealisties : onwerklik nog in die verliefde fase. Sluit aan by die motto wys op dinge wat aansluit by liefde : rose (skoonheid) duiwe (vrede) en ekstatiese tronke (die liefde kan mens gevange hou) beeldspraak is personifikasie. Lofsange (odes) verander in gwone alledaagse rym lepelkoel : huislike beeld terug na die realiteit met die opnoem van eetgerei. Vergelyking : polse is soos vurke. Selfs die liefdespel is huislik. Fynproewer is kenner. Hulle verstaan mekaar en mekaar se behoeftes. glas / kerslig / silwerservies / wyn verbind met romanse. Vlammende servette liefdesvuur Blombeelde. Terug na die alledaagse soos brood en konfyt. Sonder die bekende huislike vertroude dinge sal sy nie oorleef nie.

Slotstrofe sluit weer aan by die motto. Die twee geliefdes gee voorkeur aan n geroetineerde ingesteldheid.

Liefdeswoord TITEL Enkelvoud : dui op die woord liefde Gaan oor die woordspel en die liefdespel. r.1. r.23. r.4. r.5. r.6.14 r.15 r.1721. r.22 - 27 r. 31 33 dun woord : het eintlik min betekenis. Dui op die lengte van die verhouding. armsalig het nie veel betekenis en nut nie. Begin met die woordspel. L is die eerste letter. Geliefdes ondersteun mekaar gewoonlik hier is dit sonder steun. Verduideliking van hoe die woord liefde gevorm word deur die spraakorgane. Fonetiese spelling van die laaste letters van liefde. Die spel met woorde word vergelyk met die liefdespel. Liefde is n ontoereikende woord vir alles wat geliefdes saam moet deurmaak.Liefde bind 2 mense deur die goeie en slegte. Liefde maak seer uiterstes: verag en bemin. Kontras tussen die goeie tye en slegte tye

Nog n liefdesgedig TITEL Impliseer daar is ander liefdesgedigte. Dit is een van baie Amper onbelangrik net nog iets. r.1. r.2. r.3. r.4. r.5. r.6. r.7. Spreker spreek sy geliefde direk aan deur n retoriese vraag. Hy wil weet hoe kan sy liefdesgedig uniek en spesiaal wees. Hy wil h sy moet spesifiek weet die liefdesgedig is vir haar geskryf. Hy wil digterlik haar eienskappe besing Hy wil skryf oor haar mooi lyf Elke persoon wat lees maar nie verstaan hy bedoel dit nie net as die lyflike nie besing ook haar dieper skoonheid. Oningeligtes sal dink dit is op hulle van toepassing.

blond soos kerswas ongewone vergelyking. Tog s hy miljoene vroue voldoen aan die beskrywing. Hy kan nie in sy gedig haar perfek teken soos hy wil nie. Daarom bly hy maar liewer stil en besing nie haar lof soos hy sou wou nie. r.13.- Die laaste 2 rels vorm die koeplet. 2 mense is betrokke in die 14 verhouding. Ironies : hy swyg nie hy skryf juis die gedig. r.8.10 r.11 12

Moderne liefde
Sy gebruik die moderne beeld van n rekenaar om die liefdesverhouding te skets. Al die funksies van die modern rekenaar word gekoppel aan die liefdesverhouding. attachment : byvoegsel / aanhangsel / verlengstuk wys op hul hegte verhouding. r.2. Sy het nie geweet daar was n virus by die geliefde nie. Dit dui op iets lelik by die geliefde. n Virus kan al die inligting op n rekenaar uitwis so kan die geliefde deur hierdie negatiewe siekte hul liefde uitwis. r.3.- Die verhouding is verbreek . Al wat oorgebly het, is verlange en 5 herinneringe. r.6. Norton is n antivirus program. Dit moet verhoed dat die virus deel word van jou rekenaar haar Norton het haar nie gewaarsku teen die lelike van die geliefde nie. r.7. Die geliefde het sy invloed op haar lewe gelaat. r.8 Alles is nou lelik besmet deur die siekte. r.9. Haar herinneringe is aangetas . Iets lelik het met hulle liefde gebeur. r.10. Hul passie was net sos vinnig verby soos wat n e pos aangestuur word. r.11 Lank nadat sy van hom probeer vergeet het, is daar steeds goed -12 wat haar aan hom herinner. r.13 Sy wil nie herinner word aan hom nie. 14 r.15 Stoor hom egter in rescue files : sy delete hom nie. Sy kan hom dus weer in haar lewe toelaat. r.16 Tyd sal eers moet verbygaan om die wonde te genees. 17 r.18. Alleenplasing van die reel om te beklemtoon dat daar tog opsies r.1.

oopgehou word vir n moontlike versoening.

You might also like