Bevolkingsgroei

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 10

FAKTORE WAT BEVOLKINGSGROEI BENVLOED

DOELWITTE
Ken die belangrike definisies. Ken die vyf faktore wat bevolkingsgroei kan benvloed. Verduidelik die faktore wat bevolkingsgroei kan benvloed. Moet grafieke kan analiseer.

1. LEWENSVERWAGTING
Die gemiddelde ouderdom wat mense kan verwag om te bereik. Lande met lae lewensverwagting, het mense meer kinders ho bevolkingsgroeikoers. Faktore wat lewensverwagting kan benvloed
Siektes, beskikbaarheid van gesondheidsorg, voeding, tipe beroep, ouderdom waarop mense trou en fisieke gevare (bv. oorlo).

In meeste lande is die geboortesyfer hor as die sterftesyfer.

LEWENSVERWAGTING IN AFRIKA

2. STERFLIKHEID
Is die aantal individue, per 1000 mense, wat jaarliks sterf. Kindersterftesyfer = die aantal babas (jonger as 1 jaar oud) wat jaarliks sterf per 1000 lewende geboortes. Afname in sterflikheid lei tot n toename in die bevolkingsgroei.

2. STERFLIKHEID
Faktore wat sterflikheid benvloed
Oorlo, gesondheidsorg, siektes, voeding, water en sanitasie.

Ontwikkelde lande het gewoonlik n ho sterftesyfer sanitasie, beskikbaarheid van skoon water en beskikbaarheid van gesondheidsorg

3. VRUGBAARHEIDSYFER
Die gemiddelde aantal babas wat vir elke vrou in die land gebore word. Ho vrugbaarheidsyfer = ho bevolkingsgroei Vrugbaarheidsyfer word benvloed deur:
Onderrigpeil, ouderdom waarop mense trou, godsdiens, tradisies en kultuur; en regeringsbeleid.

4. OUDERDOM- EN GESLAGSTRUKTURE
Gebruik n bevolkingspiramide. Die ouderdom en geslag verspreiding word op n bevolkingspiramide aangetoon. Bevolkingspiramide is n grafiek wat wys hoe bevolkings groei en verander.
Nuttig om die bevolkingsverskille van verskillende lande te vergelyk.

Faktore wat vorm van die piramide benvloed


Oorlo, siektes, inentingsprogramme, geboortesyfer, sterftesyfer en geslag.

Ontwikkelende land

Ontwikkelde land

Ouderdom van mense

Ouderdomsgroepe

5. VEROUDERENDE BEVOLKINGS
Is n bevolking met n ho persentasie mense bo die ouderdom van 65 jaar. Gewoonlik in ontwikkelde lande (eerstewreld lande) Groot-Brittanje, Belgi en Frankryk. As gevolg van verbeterde gesondheidsorg en hor lewensverwagting.

You might also like