Oefening Hou Jou Liggaamgesond en Fiks

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 3

oefening hou jou liggaamgesond en fiks, n gesonde liggaam huisves n gesonde verstand.

n gebalanseerde dieet sorg dat jou liggaam al die voedsel kry wat hy nodig het om te werk.

slaap help jou liggam om te rus en die volgende oggend sal jy uitgerus voel as jy die regte hoeveelheid slaap kry.

jou geloof en kerk help jou om geestelik voorbereid te wees vir die wereld daar buite.

om te lees help jou om van stress ontsla te raak en te ontspan. Jy sal ook baie ingelig voel as jy baie lees, veral die koerant.

as jy sosiaal met ander mense dan help dit jou om van ander dinge te vergeet en jy kom meer uit jou gemaksone uit.

jou familie is altyd daar vir jou en sal jou ondersteun.jou geluk in jou gesin lei tot jou geluk buite in die skool ens.

n troeteldier sal jou help ontspan en van jou stres ontsla raak. Dit is altyd jou vriend en leer vir jou verantwoordelikhede.

n gesonde verhouding met familie en vriende sal jou gelukkig maak en n ongesond verhouding veroorsaak net stress en ongeluk.

Om te rook en drink kan jou gesondheid aantas en dwelms kan tot jou dood lei so bly weg van dit af.

You might also like