Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

Brief 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. 14. 15. 16. 17. 18. 19. 20. 21. 22.

Mammie, ek skryf ook vir Ma n kaalvoet gedig sommer so, nes Antjie maar ek gebruik soms leestekens en ek sal nie vir Mamma jy s nie want dit hoort vir my nes plastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie Ek het grootgeword, weet Ma ek skrik soms vir myself want my skoolbaadjie pas nie meer nie my hare is lank ek wil n oorring dra ek bid byna nooit nie en ek glo nie sommer net in God nie ek dink, praat, skryf selfs oor die dood ek wonder of Ma van my verse sal hou Ek weet Ma sou wou h ek moes klein bly en ek het nie kon nie skuus Mammie maar ek is nog Ma se kind grootmenskind anderster kind F.R. Abrahams

Stylfigure in gedigte Stylfiguur Alleenplasing Alliterasie: (ook stafrym) Apostroof Elisie Enjambement. Herhaling / Repitisie Konnotasie / Figuurlik Antitese / Teenstelling / Kontras / Paradoks Parentese Retoriese vraag Rymtipe Intertesktualiteit In die gedig Rel 18, 21 en 22. s rel 2, 3, 8, 21 Hy praat in die hele gedig met sy ma, bewyse: rel 1, 4, 6, 7, 15, 16, 19, 20. Reel 19: skuus vir askies. Die hele gedig. Die woord ma deur die hele gedig. Rel 1: Kaalvoet word gebruik vir eenvoudige. Rel 21: grootmenskind. Rel 15 Rel 15 Oorheersend vryerym behalwe rels 17, 18, 19 en 20, 21, 22 wat paarrym is. Die hele gedig. Verduideliking Woorde of sinsnedes word alleen geplaas om dit te beklemtoon. Opeenhoping van konsonante of beginklanke. Die tegniek om iemand in die gedig direk aan te spreek. n Letter van n woord word weggelaat. Die een versrel loop oor na die volgende een sonder leestekens. Woorde word herhaal om respek te wys. Die figuurlike gebruik van die woord. Twee uiterstes word teenoor mekaar gestel. Om n versrel te onderbreek en iets in te sit. Inlassin. Sin wat eintlik n stelling is, word as n vraag geskryf. Woorde rym nie, daar is nie n definitiewe rymskema nie. Die gedig sluit aan by die gedig Ma wat deur Antjie Krog geskryf is.

Vrae - Letterlik: 1.1. Vir wie skryf die digter die gedig? 1.2. Haal een woord aan in rel 1 wat s dat die digter nie die enigste een is wat so n gedig geskryf het nie. 1.3. Haal een woord aan wat s dit n eenvoudige gedig is. 1.4. Haal een woord aan wat s dat hy, soos Antjie, die tipe gedig geskryf het. 1.5. Haal een woord aan wat s dat die digter nie altyd leestekens gebruik nie. 1.6. Wat pas nie by sy ma nie? Noem al DRIE dinge. 1.7. TWEE van die volgende antwoorde is korrek. Skryf net die NOMMER en die LETTERS van die sinsnedes wat die stellings korrek voltooi neer. Plastiekblomme en wit skoene pas nie by sy ma nie omdat a. plastiekblomme vals is en sy ma is nie. b. plastiekblomme hoklas is en sy ma is nie. c. wit skoene te gou vuil word. d. wit skoene te pretensieus/aanstellerig is. 1.8. Haal een woord aan in rel 7 wat s dat die digter nie meer n kind is nie? 1.9. Haal die gedeelte van n versrel aan wat s dat hy nie meer sy skoolbaadjie kan dra nie. 1.10. 1.11. 1.12. 1.13. 1.14. 1.15. 1.16. 1.17. 1.18. 1.19. 1.20. 1.21. 1.22. Hoekom sal hy vir homself skrik omdat sy skoolbaadjie nie meer pas nie? Haal een woord aan wat s dat hy net partykeer vir homself skrik. Haal n versrel aan wat s dat hy nie kort hare het nie. Haal een woord aan wat s dat hy nog nie n oorring dra nie. Haal twee opeenvolgende woorde aan wat s dat hy amper glad nie meer bid nie. Haal twee opeenvolgende woorde aan wat s dat hy eers bewyse wil h voor hy aan God glo. Verduidelik versrel 13 in jou eie woorde. Haal drie werkwoorde aan wat s wat hy doen met betrekking tot dood. Haal een woord aan wat s dat hy nie seker is of sy ma van sy verse sal hou nie. Haal drie opeenvolgende woorde aan wat s dat hy weet sy ma sou verkies het dat hy nie groot geword het nie. Haal twee opeenvolgende woord aan wat s dat hy nie n keuse gehad het anders as om n volwassene te word nie. Haal een woord aan wat s dat hy nie meer die kind is wat hy was toe hy klein was nie. Pas die versrel in Kolom A by die stylfiguur in Kolom B. Skryf net die NOMMER en die LETTER neer. Kolom A Kolom B 1.22.1. grootmenskind A Assonansie 1.22.2. ek wonder of Ma van my verse sal hou B Litotes 1.22.3. sommer so, nes Antjie C Apostroof 1.22.4. Mammie, ek skryf ook vir Ma n kaalvoet gedig D Kontras E Parentese F Alliterasie

1.23.1 Noem die stylfiguur waar een versrel oorloop in die ander sonder leestekens. 1.23.2 Gee n voorbeeld hiervan. Skryf die versrels neer.

1.24 Watter rymptipe kom prominent in die gedig voor? 1.25 Hoekom word die woord ma deur die gedig herhaal? 1.26 Wat is die funskie van die koppeltekens aan die einde van rels 7 en 16? 1.27 Wat is die funksie van die spasies / ruimtes in versrels 18, 21 en 22? 1.28 Dit is elke ma se wens dat haar kinders moet grootword. Hoekom dink jy vra die digter om verskoning van sy ma dat hy grootgeword het? 1.29 EEN van die volgende antwoorde is korrek. Skryf net die NOMMER en die LETTERS van die korrekte antwoord neer. Wat is die tema van die gedig? a. Die digter het met sy grootword dinge gedoen waaroor hy glad nie spyt is nie en hy gee nie om of dit sy ma se goedkeuring weggedra het of nie en hy het sommer maar net die gedig geskryf. b. Die digter het met sy grootword dinge gedoen waaroor hy spyt is en hy weet sy ma haat hom en hy konfronteer haar hieroor in die gedig. c. Die digter het met sy grootoword dinge gedoen wat hy weet nie sy ma se goedkeuring weggedra het nie en hy probeer met die gedig sy ma oorreed om te verstaan. d. Die digter het met sy grootword dinge gedoen wat hy weet sy ma se goedkeuring weggedra het en probeer dit aan sy ma in die gedig verduidelik.

MEMO Vrae - Letterlik: 1.1. Vir sy ma / mammie. 1.2. ook. 1.3. kaalvoet. 1.4. nes. 1.5. soms 1.6. jy, plastiekblomme, wit skoene. 1.7. A OF plastiekblomme vals is en sy ma is nie en D OF wit skoene te pretensieus/aanstellerig is. 1.8. grootgeword. 1.9. pas nie meer nie 1.10. Dit voel vir hom of hy so skielik, te vinnig grootgeword het. 1.11. soms. 1.12. my hare is lank. 1.13. wil. 1.14. byna nooit. 1.15. sommer net 1.16. Hy is nie meer so naief soos toe hy klein as nie. Hy wil bewyse h voordat hy aan iets glo. 1.17. dink, praat, skryf 1.18. wonder 1.19. moes klein bly 1.20. kon nie 1.21. anderster 1.22. . 1.22.1. D 1.22.2. E 1.22.3. F 1.22.4. B 1.23.1 Enjambement. 1.23.2 Enige versrel wat oorloop in die ander sonder leestekens, byv. rel 1 in 2, ens. 1.24 Vryerym. 1.25 Die skrywer respekteer sy ma / Hy betoon respek. 1.26 Die skrywer wil h die leser moet n oomblik talm, bietjie nadink. 1.27 Dit dui tydsverloop aan. 1.28 Hy is nie meer die klein kindjie wat alles doen wat sy ma vir hom s nie. Hy is nou n volwassene wat sy eie besluite maak, soms teenstrydig met dit wat sy ma se wense is. 1.29 C OF Die digter het met sy grootoword dinge gedoen wat hy weet nie sy ma se goedkeuring weggedra het nie en hy probeer met die gedig sy ma oorreed om te verstaan

You might also like