Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 9

Elektrisiteit

Elektrisiteit verander mense se lewens


Meeste mense is afhanklik van elektrisiteit. Daar is nog mense wat sonder elektrisiteit lewe.

Elektrisiteit verander mense se lewens

Gebruike van elektrisiteit


Dis n vorm van energie wat ons gebruik vir baie goed Verhit ons huise Om kos te kook Om water warm te maak Elektrisiteit verskaf klank aan die radio

Gebruik elektrisiteit om hitte, lig, beweging


en klank te verskaf.

Elektriese stroom
Elektrisiteit vloei deur die drade of ander materiaal na die toestelle wat ons wil gebruik. Word n elektriese stroom genoem Elektriese stroom is nuttig vir ons, maar baie gevaarlik.

Elektriese stroom

Elektriese stroombane
Elektrisiteit het n aaneenlopende baan nodig om te vloei 1. Stelseldiagramme
Wanneer jy n stroombaan konnekteer en elektriese energie gebruik om elektrisiteit te laat vloei, produseer dit hitte, lig, beweging of klank. Dit word n elektriese stelsel genoem.
Inset
Dit wat jy in die stelsel invoer. Elektriese lading van n sel, battery of hooftoevoer

Proses
Wanneer jy die lewering reguleer. Kan meer resistors gebruik, die stroombaan op n ander manier konnekteer of die elektriese stroom te verander

Lewering
Hitte, lig, beweging of klank van n resistor, gloeilamp, motor ens

Elektriese stroombane
2. Komponente van n elektriese stelsel n Sel het n negatiewe en positiewe pool Word aangedui met + en Die stroom vloei vanaf die positiewe pool deur die stroombaan na die negatiewe pool

Skakelaars word gebruik om die stroomvloei in n stroombaan te verbreek. Party skakelaars skakel n stroom aan of af wanneer jy dit druk. Ander skuif an aan na af Of daar is ook skakelaars wat n hefboom het wat jy beweeg

Elektriese stroombane
Seriestroombane
Die elektriese stroom vloei deur elke komponent in die stroombaan As jy meer gloeilampe (resistors) in serie byvoeg dan sal die totale weerstand vermeerder. As n gloeilamp verwyder word, sal die stroombaan verbreek word.

Parallelstroombane
Die elektriese stroom verdeel deur die gloeilampe (resistors) sodat net n sekere gedeelte deur elke komponent vloei. As jy meer gloeilampe byvoeg, is daar meer takke en die stroom ervaar minder weerstand. As jy n gloeilamp weg vat, sal net daardie tak verbreek wees. Die stroom vloei nog deur die ander takke.

You might also like