Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 14

Koeie

n Koei kan moontlik n haas vang. a) Dit wat onmoontlik lyk kan gebeur. b) Dit sal nooit gebeur nie. c) Hy vertrou hom nie.

Koeie
Jy kan die koei die bulk nie belet nie. a) Kinders sal raas as hulle wil en dit kan nie gekeer word nie. b) Die natuur moet sy beloop neem en kan nie belet word nie. c) Daar is geen rels nie.

Koeie
Oor koeitjies en kalfies praat. a) Oor nonsens gesels. b) Oor boerdery gesels. c) Oor nietighede gesels.

Koeie
Ou koeie uit die sloot grawe. a) Sukkel. b) Onaangename herinneringe oproep. c) Bankrot speel.

Perde
n Gegewe perd in die bek kyk. a) n Geskenk kritiseer. b) Om baie krities te wees. c) Om jou te bekommer oor voorkoms.

Perde
Die kar voor die perde span. a) Agterstevoor wees. b) Om outyds te wees. c) Verkeerd te werk gaan.

Perde
Die Trojaanse perd inbring. a) Buitelanders konsulteer. b) Gevaar onwetend inbring c) Beter opsies oorweeg.

Perde
Wanneer perde horings kry. a) In die hiernamaals. b) Nooit. c) Oor 40 jaar.

Skape
Hul skapies bymekaar jaag. a) Saam groter planne te maak. b) Gaan trou. c) Beter te werk gaan.

Skape
Die skape van die bokke skei. a) Jou goed organiseer. b) Die goeie van die slegtes skei. c) Goed nadink oor n saak.

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Skape
Die verlore skaap. a) Iemand wat van die regte spoor afgedwaal het. b) n Verloorder. c) Iemand wat nie baie betrokke is daaglikse aktiwiteite nie.

Skape
Die swart skaap. a) Die unieke persoon. b) Die lid van die familie wat afsteek deur swak gedrag. c) Die een in die groep wat nie baie kleurvol nie.

Koring en Kaf
Soos kaf voor die wind. a) Baie vinnig. b) Wisselvallig en onbetroubaar. c) Deurmekaar.

Koring en Kaf
As die muis dik is, is die koring bitter. a) As jy oorgewig is, voel jy skuldig as jy eet. b) As jy te veel steel, gaan jy tronk toe. c) As jy genoeg geet het, smaak die kos nie lekker nie.

Koring en Kaf
Daar is nog koring in Egipte. a) Alles is nie verlore nie, daar is nog kans op verbetering. b) Daar is genoeg kos vir almal. c) Handel met die buiteland is sterk.

Koring en Kaf
Die kaf van die koring skei. a) Verskillende groepe van belang skei. b) Die goeie van die slegte skei. c) Boerdery-afdelings skei.

Hoenders
Hoendervel kry. a) Gril van iets. b) Kooklesse kry. c) Om n lafaard te wees.

Hoenders
Hy is die hoeders in. a) Hy het oorsee gevlieg. b) Hy is mal. c) Hy is kwaad.

Hoenders
Mal Jan onder die hoenders. a) Hy tree vreemd op. b) Die enigste man onder die vrouens. c) Die enigste dapper man tussen die lafaards.

Hoenders
Met die hoenders opstaan. a) Vroeg opstaan. b) Laat opstaan. c) Glad nie in die dag opstaan nie.

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Bene
Op die been bring. a) Help om selfstandig te word. b) Gesond wees. c) Om daaroor te praat.

Bene
Ou bene kou. a) Om honger te ly. b) Oor onaangename sake wat lankal verby is te praat. c) Om arm te wees.

Bene
Met een been in die graf. a) Bly langs die begrafplaas. b) Oud en afgeleef. c) Om wankelrig te loop.

Bene
Harde bene kou. a) Om hard te werk. b) Om swaar te kry. c) Om iets tevergeefs te doen.

Brood
Jou brood op die waters werp. a) Iets nuttigs weg te gooi. b) Kos te mors terwyl ander honger ly. c) Goed doen sonder om n beloning te verwag.

Brood
Die een se dood is die ander se brood. a) Wat vir die een nadelig is, kan vir die ander voorspoed beteken. b) Iemand seermaak sodat jy kan wen. c) Wanneer jy die goeie in n slegte saak sien.

Brood
Mooi broodjies bak. a) Om te presteer. b) Iemand vlei om in haar guns te kom. c) Vir iemand kook om in haar guns te kom.

Brood
Van brood en water lewe. a) Met min tevrede wees. b) n Sukkel bestaan voer. c) Op n dieet te wees.

Dood
Die dood moet n oorsaak h. a) Alles gebeur met n doel. b) Dit is nie moontlik om verskonings te soek nie. c) Almal moet eendag sterf.

Dood
Iemand die dood voor o stel. a) Om te sien hoe iemand sterf. b) Om iemand te dreig. c) Om iemand te vermoor.

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Dood
Duisend dode sterf. a) Baie amper dood te gaan. b) Baie bang wees. c) As iets baie ergs gebeur.

Dood
Voor dooiemansdeur te staan kom. a) Niemand tuis vind nie. b) Spoke sien. c) As deure in jou gesig toegeslaan word.

Geld
Geld groei nie op sy rug nie. a) Hy het nie geld nodig nie. b) Hy moet hard werk vir sy geld. c) Geld is nie alles vir hom nie.

Geld
Geld wat stom is, maak reg wat krom is. a) Mense praat nie maklik oor hoeveel geld hulle verdien nie. b) Mense met geld sorg dat hulle oortreding of gebreke verbloem word. c) Mense dink dat geld geluk kan koop.

Geld
Die geld brand in sy sak. a) Hy is bekommerd oor sy geld. b) Hy is suinig. c) Hy is spandabelrig.

Geld
Staan of hy geld in die bank het. a) Hy is hoogmoedig. b) Hy staan regop. c) Hy is hulpvaardig.

Hare
Haar hare uit haar kop kan trek. a) Hartseer wees oor iets. b) Bekommerd wees oor iets. c) Spyt wees oor iets.

Hare
Met die hande in die hare sit. a) Radeloos wees. b) Opgewonde wees. c) Spyt wees.

Hare
Mekaar in die hare vlieg. a) Mekaar omhels. b) Rusie maak. c) Om saam te dans.

Hare
Hare op die tande h a) Baie lelik lyk. b) Geen eetlus te h nie c) Deursettingsvermo h

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Hande
Om haar hand vra. a) Vra om met hom te trou. b) Vra om hom te help. c) Vra om sy rug te krap.

Hande
Aan die hand gee. a) n Opinie gee. b) Magsvertoon. c) n Voorstel maak.

Hande
Op die hande dra. a) n Bejaarde help om te loop. b) n Ophef van iemand maak. c) Iemand help om te verbeter.

Hande
Hy het sy hande vol. a) Hy dra baie goed. b) Hy bestuur sy tyd swak. c) Hy is baie besig.

Hart
Sy hart klop in sy keel. a) Hy kan nie eet nie. b) Hy is baie gelukkig. c) Hy is bang.

Hart
Iets ter harte neem. a) Luister daarna. b) Sleg voel daaroor. c) Baie daarvan hou.

Hart
Sy hart l op sy tong. a) Hy raak emosioneel oor kos. b) Hy praat openhartig oor wat hy voel. c) Hy kan om gesondheidsredes nie eet wat hy wil nie.

Hart
Iets op die hart h. a) Iets voel. b) Hartseer wees. c) Iets wil s.

O
Die o sluit vir iets. a) Maak of jy iets nie sien nie. b) Bid vir n saak. c) Weier om na iets te kyk.

O
Iemand sand in die o gooi. a) n Grap vir iemand vertel. b) Iemand mislei. c) Iemand verneder.

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

O
Iets voor o hou. a) Dit goed bestudeer. b) Dit in gedagte hou. c) Dit vir almal wys.

O
Iets uit die oog verloor. a) Dit nie raakgesien nie. b) Dit gegnoreer c) Nagelaat om dit in aanmerking te neem.

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Vis vir idiome

Rels
1. 2.

3. 4.

5.

6.

7.

8.

Hierdie spel kan deur 2 tot 6 spelers gespeel word. Die doel van die spel is om soveel pakkies van vier van dieselfde soort kaart te kry. Elke speler kry vyf kaarte. Die res van die kaarte word in n pakkie onderstebo tussen die spelers geplaas. Die speler links van die deler begin. Tydens sy beurt is hy die vraer. Die vraer, kan enige ander speler vra of hy n sekere tipe kaart het. As hy nie daardie soort kaart het nie, moet die vraer die boonste kaart in die pakkie optel en sy beurt eindig. As hy so n kaart het, lees hy die idioom en die drie opsies van betekenisse vir die vraer.

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

As die vraer die regte antwoord gee, kan hy die kaart kry en weer enige speler vra . As die vraer die verkeerde antwoord gee, moet hy die boonste kaart van die pak neem en sy beurt eindig. Dit is dan die beurt van die speler wie se idioom verkeerd geantwoord is. Wanneer n speler al vier kaarte van n soort het, plaas hy dit voor hom as n pakkie. Wanneer al n speler se kaarte op is voordat die pak op is, moet hy dadelik nog vyf kaarte uit die pak neem. Wanneer al die kaarte in die pak op is, speel die spelers aan totdat al die pakkie gemaak is, of n dooiepunt bereik is. Die persoon met die meeste pakkies van vier wen.

Vis vir idiome

You might also like