Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Five Minute Cheese Cake Klits die volgende saam 1 bakkie maaskaas, 1 blik kondensmelk, 500ml joghurt (die

geur wat jy verkies) . Pak tennisbeskuitjies op die bodem ban 'n bak. Gooi mengsel bo oor beskuitjies en mikrogolf op hoog vir 5 minute. Laat afkoel & versier soos verkies.

You might also like