Download as ppt, pdf, or txt
Download as ppt, pdf, or txt
You are on page 1of 3

Die vuurtoring - D C Stoltz

4 rels = kwatryn paarrym

Wanneer die son rooi en blink agter die golwe wegsink enjambement word dit donker; jy sien skaars n tree En skepe vaar moeilik op die see.

a a b b

STROFE 2
Dan draai ek my helder oog wyd en syd in n sirkelboog om n pad deur die donker te baan waarlangs die skepe veilig kan gaan.

STROFE 3
Getrou hou ek so die wag oor die skepe deur die nag telkens kry hul my boodskap trou: Versigtig vir die rotse nou!

You might also like