Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

Tel: 023 347 0663/ F: 023 342 2766/ psw@psworcester.wcape.school.za Posbus/ P.O. Box 193, Worcester, 6849/ Krigestraat 8 Krige Street, Worcester
Nuusbrief/ Newsletter 28 van/ of 2013 28 Augustus/ August 2013

Laat jou kind oefen om te wag voelgoed.co.za


Geduld is nie die beskrywing vir vandag se lewe nie. Maar vir jou kind se sukses is dit n belangrike vermo om aan te leer.
Vandag se samelewing word beskryf as n mikrogolf wreld. Alles word net vinniger. Internet spoed, drive thru-restaurante en dienslewering. En wat gebeur wanneer jy in die lang ry by die winkel moet wag, terwyl die kassier duidelik nie vinnig genoeg werk nie? Jy sug, en begin rondkyk vir n korter ry, of ten minste een met n kassier wat darem lk of sy moeite doen om almal vinniger te help. Wonder jy dan hoekom jou kind ten hemele skree omdat sy nie haar koeldrank vinnig genoeg in haar hand kry nie. Voel jy soos n waitress wat met die geringste skewe kyk van jou kind, reg is om iets in haar hande te stop sodat sy jou tog net nie in die verleentheid moet stel nie? wat die eerste malvalekker geet het, n baie laer selfbeeld as die wat uitgehou het. Hulle was ook meer geneig tot frustrasie, jaloesie en konflik. Die wat gewag het was meer sosiaal aanpasbaar, het stres beter hanteer en het selfs beter punte op skool gehaal. Die vermo om te wag kweek selfbeheersing en selfdissipline. Kinders wat leer wag is meer geneig om te dink voor hulle sommer iets doen, en om die impak van hulle dade te verstaan. Hulle leer ook om outoriteit te respekteer. Wanneer kinders moet wag leer hulle geduld, aanvaarding en om aan ander voor hulleself te dink. Hoe kan jy jou kind leer om te wag? As ouer is dit jou plig om jou kind doelbewus te leer wag. Hier is n paar oulike idees om haar hierdie kuns aan te leer. Vra mooi en hou op kerm. Leer haar dat sy onder geen omstandighede iets sal kry waaroor sy neul nie. Veral kleuters is geneig om dadelik in die kerm-mode te gaan wanneer hulle iets wil h. Stel dit duidelik dat jy dit sal gee waarvoor sy vra sodra sy dit ordentlik doen. Sy moet verstaan wat jy van haar verwag. S vir haar wat sy kan s met die regte gesindheid, tot sy leer om dit sommer eerste keer self te doen. Hou op om haar aan te jaag. As daar iets is wat meeste mammas klaar maak, is dit tydsame kinders. Of dit nou in die oggend voor skool is, of in die aand wanneer sy vir jou die tafel moet dek. Vermy die versoeking om haar aan te jaag. Wanneer sy die heeltyd hoor kom nou , maak tog net gou, gou gou, ek wil ry! versterk dit haar ongeduld. Probeer eerder om maar vroer op te staan, of geniet dan jou middag saam al kry jy nie alles gedoen wat jy sou wou nie. Maak die wagtydperk meer sigbaar. Dis n halfuur voor etenstyd, en jou 9-jarige kind bly vra wanneer julle nou gaan eet. In plaas daarvan om ongeduldig te word met haar, stel die oond se timer om die tyd af te tel. Dieselfde geld vir die laaste week voor julle lang verwagte vakansie. Laat haar elke aand n kruisie deur die dag op n almanak trek, sodat sy kan sien hoe die dae een vir een nader kom. Speel gereeld as gesin saam bordspeletjies. Hierdie is n uitstekende manier om kinders te leer wag. Die aard van n bordspeletjie is dat elkeen n beurt het, wat beteken dat daar gewag moet word vir die volgende rondte, en so ook haar beurt. So leer jy haar op n speel-speel manier om te wag, sonder dat sy dit eers agterkom! Bo alles moet jy onthou om jou eie houding positief te hou. As jy gaan kla oor die stadige verkeer, terwyl jy ongeduldig elke moontlike gap vat, gaan sy by jou sien dat dit eintlik oukei is om nie te wag nie. Jy kan veel eerder die tyd gebruik met hierdie verkeer gee ons nou n heerlike kans om te gesels oor jou dag by die skool. Maak nie saak hou oud jou kind is nie, die vermo om te wag is n lewensvaardigheid wat haar nog baie ver sal bring. Artikel vertaal en verwerk uit Tammy Darling se How to help your kids learn to wait deur Christelle Bennemeer.

Special points of interest:


IMPORTANT DATES SPORT INTERSCHOOLS

Hoekom moet my kind leer om te wag?


Niemand van ons wil erken dat ons soms na ons kinders se pype dans nie. Veral tydens die suicide hour elke aand wanneer jy by die huis kom. Dis tog net makliker om maar te gee wat hulle vra, sodat jy in vrede kan aangaan met kosmaak. Ongelukkig moet jy besef dat hoe meer jy jou kind probeer paai, hoe groter is die kans dat sy gaan grootword as n ongeduldige en ongeskikte volwassene. In n gevalle studie deur die Universiteit van Stanford in Amerika, het hulle n groep 4-jariges elk n malvalekker gegee. Daar was aan elkeen nog n lekker belowe as hulle nie die een voor hulle sou eet nie. Veertien jaar later het die kinders

Inside this issue:


INTERSCHOOLS SPORTS RESULTS LOOTJIEVERKOPE 2

CULTURAL EVENING DVD

WEEKLY LEARN

WHAT TO

CASUAL DAY

PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card

Page 1

PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL


Belangrike datums/ Important dates
DAY Wed Thu - Sat Friday Saturday Friday Saturday DATE 28/8 ACTIVITY Rugby vs Tygerberg (weg) O/13A

29 - 31/8 U/13 Hockey Tour to George 30/8 31/8 6/9 7/9 Off-weekend/ School closes @ 13:45 U/11 Worcester Zone Netball Day @ Paarl KamBati Rugby 7s @ KamBati River Resort (Swellendam) (O/13 Rugby) Casual Day (R10 each) / School closes @ 13:45 LS Mikro Rugby

INTERSKOLE SPORT UITSLAE/ INTERSCHOOLS SPORTS RESULTS Hokkie/ Hockey


Dogters: O/7A O/7B O/8A O/8B O/8C O/9A O/9B O/10A O/10B O/10C vs WN B O/11A O/11B O/11C O/13A O/13B O/13C O/13D verloor verloor verloor verloor verloor verloor wen verloor verloor verloor wen wen verloor wen verloor verloor verloor 1-9 0-3 0-8 1-4 0-8 2-3 1-0 2-8 1-2 0-8 5-0 7-1 1-3 2-1 0-3 0-2 0-4 Seuns: O/7A O/7B O/7B vs WN C O/8A O/8B O/9A O/9B O/9B vs WN C O/10A O/10B O/10C vs WN B O/11A O/11B O/11C O/13A O/13B verloor verloor verloor wen wen verloor gelyk wen verloor wen verloor wen wen wen wen wen 0-8 0-8 0-8 8-0 4-1 3-6 2-2 5-3 1-5 3-2 3-4 2-1 3-2 2-1 3-0 2-0
Thank you to all the learners of WPS for great sportsmanship and excellent behaviour during Interschools! You can be proud of yourselves!

Rugby
O/7A O/7B O/7C O/8A O/8B O/9A O/9B O/11A O/11B O/11C O/11D vs WN C O/13A O/13B O/13C verloor verloor verloor gelyk verloor verloor verloor gelyk wen verloor verloor wen wen wen 8-0 8-0 8-0 3-3 8-0 3-1 3-1 0-0 7-0 12-20 14-22 34-0 41-0 42-0

Thank you to all parents for your patience during the term when the bad weather resulted in our having to cancel matches. Other schools also cancelled their sports days for the same reason. We understand how inconvenient all the SMSes must have been. Also to those of you who make use of our bus transport, thank you for your understanding. - Mr A. Peens
Page 2

PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card

Nuusbrief/ Newsletter 28 van/ of 2013


Skaak/ Chess
A-span: verloor B-span: verloor

2-4 2-4

WPS ONDERSTEUNERS/ WPS SUPPORTERS:

Netbal/ Netball
O/7A O/7B O/7B vs C O/8A O/8B O/8B vs O/9A O/9B O/9B vs C O/10A O/10B O/10C O/10D vs C O/11A O/11B O/11C O/11D vs C O/12A O/12B O/12C O/12D vs C O/13A O/13B O/13C O/13D vs C verloor verloor gelyk verloor verloor wen verloor verloor wen verloor verloor verloor verloor wen wen wen verloor wen wen wen verloor gelyk wen gelyk verloor 2-10 0-8 2-2 0-8 0-7 6-3 1-9 1-9 0-3 6-9 1-5 1-6 1-10 11-7 9-3 10-6 4-9 15-6 14-3 12-0 4-2 15-15 7-3 10-10 5-6

Wys hoe TROTS jy op ons skool is EN dat jy n ware WPS "FAN" is deur van ons groot verskeidenheid ondersteuneritems te koop. Daar is o.a. I Love WPS gholfhemde @ R150 en renbaadjies @ R240 of R300 elk. Verskaffer: All 4 U Creations Tel: 023 347 5481. Renbaadjies is ook by ontvangs te koop. Voorbeelde van die hemde is op ons webtuiste, www.worcesterprimer.co.za. Die WPS sonskerms (R100) is van n baie goeie en duursame materiaal gemaak en boonop regtig mooi!! Dis ook by die skool te koop. SAAM KAN ONS n GEDUGTE ONDERSTEUNERSPAN MAAK! Marise de Wet Sel: 084 556 9601

PA & SEUN-BRAAI: Diegene wat ondersteunersbaadjies geneem het tydens bogenoemde geleetheid, moet dit asb. so gou as moontlik by mev. Woodward kom betaal.

Dankie/ Thank you


Graad 1.1 se slimkoppe en Juf. Margo gee stywe drukkies vir mamma Ronel, mamma Andrea, mamma Eliska en mamma Chantelle wat weet belonings spoor ons aan! Baie dankie vir die lekker soet belonings en kosblikkies! Ons werk hard daarvoor die brandweer wou al n paar keer skool toe kom, want hulle sien rook uitborrel by ons klas! Dankie ook aan Christiaan Genade, ons nuwe maatjie en mamma Ina wat vir ons klas n wonderlike CD met stories gestuur het. Ons oortjies gaan verseker mooi luister na al daardie stories!

Kultuuraand/ Cultural Evening DVD


PLEASE NOTE: The DVD of the Cultural Evening with Kings Hawford can be ordered up until Friday, 30 Aug. 2013. Order forms were handed out last week. There are still order forms available at reception. DVDs cost R100 each.

Verjaardae/ Birthdays
Baie geluk aan mnr. Kobus van Dyk (6.1) wat verjaar op 3/9! WPS wens jou n vreugdevolle dag en jaar toe.

Sportfotos/ Sports photos


Alle bestellings vir sportfotos, tesame met die korrekte bedrag in n koevert, moet @ Don. 19/9 gemaak word. Fotos word slegs by afrigters bestel teen R15 per foto. No orders will be processed after this date. Please ensure that your child has the right amount of money for each photo, as coaches do not have change in their classrooms. Dankie vir u samewerking.

Lootjies
Onthou asb. die lootjieverkope. Die volgende moet asb. op die lootjielys verskyn wanneer u kind dit inhandig: Leerder se naam en van & totale bedrag ingesamel. Alle lootjielyste moet ingelewer word by u kind se klasonderwyser(es) teen 12/9/2013.
Page 3

PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card

Weeklikse wat om te leer / Weekly what to learn


GRAAD 7/ GRADE 7: Wiskunde / Maths: Ministers Book Afrikaans: LEES! English: Test Tuesday. TESTS WILL BE WRITTEN ON A DAILY BASIS ENDING ON 11 Sept. GRAAD 6/ GRADE 6: Wiskunde Maths: Datahanteringprojek/ data handling project Numeriese patrone/ Numerical patterns Afrikaans: Spellys 13 / Ken jou taal (soos oef. op werkkaarte) / Dept. boek week 7 English: Active & passive voice / Direct and indirect speech GRAAD 5/ GRADE 5: Wiskunde/ Maths: Datahantering - teken staafgrafieke en piktogramme / lees, interpreteer en ontleed data Data handling - draw bar graphs and pictographs Read, interpret and analyse data by answering questions. Afrikaans Huistaal: Speltoets (leer no. 231 - 250)/ Lees gereeld Voltooi departementele werkboeke (Afr., Eng. & Wisk.) - week 6 English Home Language: Spelling test: list 4 Prepare for book review - read a non-fictional book. Complete Departmental books till week 6. GRAAD 4/ GRADE 4: Wiskunde / Maths: Hoofreken daagliks / Daily exercise Taal/ Language: Eng.: Adverbs p.111/ Simple past tense p.112 / Prepositions p.119 / The verb to be p.122 Eng. Reading GRAAD 3/ GRADE 3: Wiskunde/ Maths: Tafels / Tables: 7X & / Bewerkings: +; - ; x ; Verdubbel en halveer: 600 tot 650/ Double & halve: 600 to 650 Taal/ Language: Lees ekstra boekies/ Read extra books GRAAD 2/ GRADE 2: Hoofreken/ Mental Maths: Tafels / Tables: (1X, 2X, 3X, 5X &10X) Kombinasies / Bonds: ( 1 tot 17) / Verdubbel en halveer tot 15/ Double & halve up to 15 Ken uit kop uit! / Know it off by heart! Taal/ Language: Onthou om te lees vir jou leessertifikaat / Remember to read in order to obtain your reading certificate. GRAAD 1 / GRADE 1: OUERS: Volg huiswerkvel nougeset en sorg dat dit daagliks geteken word.

Reminder:

Gr.6 Cake Sale


on Friday, 13/9/2013

WORCESTER, WESTERN CAPE (SOUTH AFRICA) - Long term forecast


Wednesday 28 August Thursday 29 August Friday 30 August

Saturday 31 August

Sunday 01 September

Monday 02 September

Tuesday 03 September

Wednesday 04 September

Thursday 05 September

14

10

10

13

14

18

13

14

19

Loslitdag/ Casual Day 6 September 2013


Please purchase stickers @ R10 each from the class teacher.
WPS Greetings A.M. Peens (PRINCIPAL)

Bank details: NEDBANK 147 005; ACC NO: 147 000 3910 (Cheque acc.)
Page 4

PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card

You might also like