Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 32

Grail Centre hosts delegates from 21 countries

Meeste ren in 20 jaar

Strandmeer groei toe.... en niemand doen iets daaraan

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 2

Strandmeer groei toe .. en niemand doen iets nie


KLEINMOND Een van Kleinmond se grootste bates, die strandmeer, is besig om toe te groei van die riete en niemand stel skynbaar belang om iets daaraan te doen nie. So s plaaslike sakeman en gebore Kleinmonder, Schalk Boonzaaier. Boonzaaier, wat sy lewe lank op die dorp woon s hy onthou nog die dae toe hulle leervis in die strandmeer gevang het en krewels bo en onderkant die huidige bruggie uitgehaal het as die mond oopspoel. Vandag is die vlei oorgroei van die riete. Tot so onlangs as vier jaar gelede was daar geen riete aan die suidekant van die dagkamp nie. Gaan kyk hoe lyk dit nou. Hy s hy het in Augustus verlede jaar n brief aan areabestuurder, me Cecile Jonkheid, geskryf waarin hy sy kommer oor die situasie uitgespel het. Me Jonkheid en mnr Neville Green, ook van die munisipaliteit, het hom kom sien. Meer as n jaar later het daar egter nog niks gebeur nie, s Boonzaaier. Die munisipaliteit s dit is die staat se plig en die staat s dis die munisipaliteit se plig. Daar word aangevoer dat een van die redes waarom die vlei toegroei, die riool is wat van die dorp na die vlei deursypel. As dit die geval is dan is dit mos n munisipale probleem. Een van die ander oorsake vir die besoedeling van die strandmeer is glo kunsmis wat van die gholfbaan met die Isaacsrivier langs in die vlei beland. Die probleem is dat die Isaacs-rivier die grootste deel van die jaar nie vloei nie. Die gholfbaan se mense s dit is net in die winter wat die riviertjie soms vloei. Hulle gooi in elk geval nie in die winter kunsmis nie. So waar l die waarheid? Boonzaaier s daar word aangevoer dat die riete n belangrike ekologiese rol vervul. Hy s as dit die geval is wil hy dan weet waarom die vleistelsel vroer jare baie gesonder was as nou, sonder enige riete. Die bottomline is niemand wil iets doen nie. Op ander plekke pak die owerheid en die gemeenskap saam die probleem. Hier is daar net doodgewoon nie die politieke wil nie. Ek het intussen n brief aan mnr Johan Botha van Projek Aardwolf geskryf en hy is van voorneme om vroeg in 2014 n dokumentr oor Kleinmond lagoon te doen. Ek is ook besig om dokumentasie voor te berei om dit aan die Minister van Natuurbewaring en Omgewingsake te stuur, aangesien dit vir my voorkom asof daar in Overstrand munisipaliteit nie bevoegde mense is om die probleem op te los nie. Daar word net gepraat en die een persoon skuif die probleem oor op die ander.

Ek sal baie bly wees as daar persone of instansies is wat bereid sal wees om my te help om die saak verder te neem sodat daar nou daadwerklik iets aan Kleinmond se lagoon gedoen kan word. Kontak my gerus op 082 55 66 292 of email schalkb@netactive.co.za.

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 3

Meeste ren in 20 jaar


KLEINMOND Die kanse lyk baie goed dat vanjaar n rekordjaar gaan wees in terme van renval op Kleinmond. Na aanleiding van n versoek deur een van ons lesers, mnr Gert Rousseau, het die Herald die afgelope week gaan ondersoek instel na plaaslike renvalsyfers. Kleinmond het wel nie n amptelike weerstasie nie, maar daar is n netwerk van manne wat rensake goed dophou en deeglik aanteken. Kallie de Kock is een van hulle. Hy s renval wissel tussen verskillende dele van die dorp, maar die manne vergelyk hul syfers gereeld en het so n goeie idee van hoeveel ren uitgesak het. Volgens Kallie het hy by sy huis in Vyfde Laan van die begin van Januarie 2013 tot en met die einde van Augustus n totaal van 774.50 mm gemeet. Intussen, s hy, het daar al weer n goeie 60mm geval. Dit stoot die totaal na 834mm vir die jaar sover. Kallie s hy meet sedert 1993 die renval en in di tydperk is Kleinmond se gemiddelde renval per jaar 698mm. In 2012 het ons n totaal van 742mm gehad en in 2011 net 564mm. Die rekord vir die 20 jaar wat hy al meet was in 2007 toe n totaal van 885,9mm gemeet is. In 1993 het dit ook baie geren, altesaam 872mm. Met nog vier maande oor na die einde van die jaar is die kanse egter baie goed dat ons vanjaar n rekordjaar gaan beleef.

13

NEEM KENNIS ASB!!


Spertye vir advertensies en berigte: ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00 BERIGTE: Dinsdae 16:00

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 4

Redaksioneel: Polisie se misdaadstatistiek is weinig werd


KLEINMOND Die polisie maak vandag (Donderdag) weer die jaarlikse misdaad statistiek bekend. Die statistiek is vir die tydperk begin April tot einde Maart 2013. Die jongste syfers is dus reeds meer as ses maande oud en in werklikheid slegs van akademiese belang. Die Herald het reeds vroer vanjaar die saak aangeraak en ges di politieke besluit ry in werklikheid doeltreffende misdaadvoorkoming in die wiele. Die eenvoudige feit is dat as gemeenskappe bewus is van die omvang en soort misdade wat in hul omgewing gepleeg word, hul voorkomend kan optree en so die polisie kan help in die bestryding van misdaad. Die polisie self dateer hul statistiek elke twee dae op en daar is dus geen rede waarom dit nie bekendgemaak kan word nie. Die geheimhouding is nie in belang van belastingbetalers en wetgehoorsame burgers van hierdie land nie. redakteur@overstrandherald.co.za

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 5

Hermanus in 2050
The world is expanding and becoming more integrated, profoundly reshaping the cultural and economical landscape everywhere. This expansion is taking its toll on the natural resources that support development. The human impact on the global environment has grown from diminutive to elephantine. In terms of the newly promulgated Spatial Planning and Land Use Management Act, 2013 Municipalities must have a short term (5 year) spatial plan as well as long term spatial development vision. What kind of environment would you like to live in, in 30 40 years time? What effect will that environment have on us? The Integrated Development Framework (IDF) is an initiative of the Overstrand Municipality that provides guidance to the private and public sectors on the agreed long term spatial planning and strategic development direction for the Overstrand. This draft document provides a broad set of principles, strategic spatial directives, policies, frameworks, plans and actions that will be used as an overall strategic guide, taking into consideration how land use, transportation planning, infrastructure, services, housing and facility provision should be co-ordinated to contribute positively to a sustainable, prosperous, livable and memorable environment. Spatial form has a profound impact on the sustainability, economic performance, manageability, functionality, livability and attraction of a region. A Strategic Environmental Management Framework (SEMF) was also compiled that provides a basis from which to promote and guide environmentally and socially responsible development within the Overstrand Municipal area towards 2050. Why do we need an IDF? Future pressure for residential development will, without doubt, necessitate in depth investigation into old, underutilised, vacant or low value building stock in suitable locations that may provide opportunities for re-development. This may include a change in the density or dwelling type, especially where opportunities exist to combine a number of smaller sites to create a large site with greater options for design and flexibility. Another issue is the running cost of a household: improving the environmental performance of housing and planning for alternative energy generation is essential. Public Input The strategic documents are also available for scrutinizing on the following website: www.overstrand.gov.za The following public information sessions with regard to the IDF and SEMF will be held at: 2 October: Kleinmond Library: 17:00 19:00 3 October: Gansbaai Municipality Council Hall: 17:00 19:00 4 October: Hermanus Banquet Hall: 17:00 19:00 The Overstrand has maintained and enhanced its reputation for being a world class tourism and lifestyle

destination. This is created by sustaining a balance between growth and development and preserving the natural environment.Due to a request received from interested parties an extension of time to submit comments has been granted up till 1 November 2013. Interested and affected parties are furthermore hereby invited to submit written comments with regard to the aforementioned, to the Overstrand Municipality Town Planning Department, PO Box 20, Hermanus, 7200, e-mail rkuchar@overstrand.gov.za and facsimile +27(0)28 313 2093, or by hand (quoting municipal notice number) to 16 Paterson Street, Hermanus, before or on 1 November 2013.

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 6

Delegates from 21 countries share transformation tales


KLEINMOND - A group of motivated people hailing from 21 countries have congregated at The Grail Centre to share their experiences in community building and accentuate their struggle for attaining social justice in communities not always geared for it. Attendees from as far a field as Afghanistan and Zambia, Australia and Uganda gathered to take part in a Thinkwell to record some of the most successful practices come across where the Grail Centres Training for Transformation (TfT) has been implemented. TfT is a course designed for community development workers founded on the philosophy that there is a need for a new generation of leaders in development. On Tuesday afternoon the group gathered and presented some incidents encountered in four countries. This was conveyed by means of a radio programme The delegates talking on the programme came from Uganda, South Africa, India and Ireland. They shared how in their communities issues as unrelated as genetically modified organisms in South Africa and loneliness of former innercity residents in Dublin, could be solved by TfT workers negotiating with interest groups to have legislation changed.

KLEINMOND - Me. Rugene Dees gaan aan die einde van hierdie kwartaal weg by Kleinmond Primr na 17 jaar diens hier. Me. Dees se posbenaming is tans senior administrasieklerk, maar niemand weet wie dit is nie, want vir die gemeenskap was sy al die jare die hoof se sekretaresse. Sy het haar termyn begin terwyl mnr. AJ Barry hoof was. Hy is opgevolg deur mnr. JH Philander,

waarna me. R Goliath en toe mnr. M Gillion as skoolhoof waargeneem het. Die afgelope drie jaar is mnr. Roderick Brikkels skoolhoof. Dis nie dat Rugene aftree nie! Daarvoor is sy nog te jonk, maar sy het n oorplasing gekry na Hawston Primr waar sy in n soortgelyke pos sal diens doen. Aangesien Rugene n Hawstonner is, sal sy nie meer so ver hoef skool toe te ry nie.

September is tourism month!


20 SEPTEMBER: Come and join us at the Shellfish and Sushi bar to enjoy some of the finest wines from Wildekrans Wine Estate. The focus is on capturing and retaining the essence of the vine and itsterrior and the Wildekrans winemaking philosophy is one that begins from the premise that great wines begin in the vineyard. Consequently, care is taken to carefully match varietals to suitable soil types. The vines are thereafter nurtured to produce low yielding crops of pronounced structure and fruit intensity.

NEEM KENNIS ASB!!


Spertye vir advertensies en berigte ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00 BERIGTE: Dinsdae 16:00

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 7

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 8

Hy gim nog sterk op 85


KLEINMOND - Mnr. Hendrik Bosman (85) het gister (18 September) sy 807de keer in ses jaar die Active Zone gimnasium bygewoon. Mnr. Bosman s hy is n Sandvelder uit Aurora se omgewing en stam uit n familie wat nie skrik daarvoor om 90 verby te steek en te mik vir 100 nie. Toe hy ses jaar gelede by die gim aangesluit het, het hy vir Gerhard Venter, wat sy program uitgewerk het, ges die oefenprogram moet hom op 79 laat voel soos n man van 70 en dan moet hy bly voel soos n man tussen 70 en 80. Die oefenprogram is dienooreenkomstig uitgewerk en mens sal hom op n Maandag, Woensdag en Vrydagoggend douvoordag by die gim kry waar hy sy dag begin. Die program is daarop gemik om sy bewegende ledemate en gewrigte aan die gang te hou en hy voel baie goed. Maar wanneer dit so koud is en die wind waai dat hoor en sien vergaan, dan wonder hy dikwels; Hendrik, is jy bedonnerd! Hoekom moor jy jouself so! Dan skop sy ingesteldheid en selfdissipline in. Mens kan vir jouself s; ek sal elke dag gaan fiets ry, maar dis te maklik om n verskoning te kry. Wanneer jy jou ledegeld betaal het, is dit n baie groter motivering om nie kop uit te trek nie!. Nou ja, mag meer van ons aangespoor word om ook na ons gesondheid te kyk!

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 9

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 10

Nathan earns Protea colours!


BETTYS BAY - A resident from here has in one year attained the honour of being selected to a national team. Only last year Nathan StatiC Anderson qualified for both Senior and School Provincial Colours for Starcraft II. Mind Sports South Africa has just announced that he has been awarded Protea colours. He has been selected to represent South Africa in a tournament in Bucharest, Romania this month. What is Starcaft? Think chess on steroids. It is a very popular real-time strategy computer game in a science-fiction setting. You collect resources, build units, defend and attack. Like chess, you do this as cunningly as possible. Unlike chess, you do not take turns, but do it all as quickly as possible. Nathan has an amazing average actions per minute of 200! Go StatiC go!

PACR se koek en tee in baie


PRINGLEBAAI - Die Pringle Bay Art and Craft Route (PACR) het tydens die afgelope Windgatfees n spesiale insameling vir die Anima Sentrum gehad. Dit het die verrassende bedrag van R1665-20 opgelewer! PACR hosted a special Honesty Bar where visitors to their Art Gallery could partake in a scrumptious tea and cake table. Visitors could then place a donation in a special box which was clearly marked. The proceeds went to the Anima Therapy Centre.

Het u n nuuswenk? Skakel ons by 028 271 3394

Kleinmond polisie byt vas in Vasbyt


LADYSMITH - Tien lede van die Kleinmond polisiekantoor het in n Vasbyt as n span en individueel almal brons verower. Die Vasbyt het van 30-31 Augustus geduur en het twee dae se doelgerigte stap behels. Op dag een moes die deelnemers 40 km afl en op dag twee 30 km. Die afstand moes binne n vasgestelde tyd voltooi word. Die Kleinmonders het hul 40 km in 6 uur 40 min afgel en die 35 km in 5 uur en 30 min. Hiervoor het hulle almal brons medaljes verwerf. Die span moes heeltyd bymekaar bly en almal moes saam die tog voltooi. Die volgende lede het die 75km voltooi: EP Appollis, LG du Plessis, Elmari Pretorius, Petro Mziyati, Lisbe Pretorius en AP Kilani. Anley Marthinus het slegs aan die 35 km stap deelgeneem. Die Kleinmond polisie wil graag alle donateurs opreg bedank. Die donateurs was: Sasol, Enroute; Mikes on Main; SuperSpar; Sasko; Mr. Maier; Boathouse; Sanlam; OK Foods; Suidwes Biltong; Beautys Inn; Hazels Tavern; Tapiras Tavern; Koegies; Build It; Albertyn Apteek; Camelot; Bettys Bay Scrap; Hangklip Bottle Store; Drostersgat; The Wagonwheel; Liquorland.

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 11

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 12

Kiekieklub Rusland op sy mooiste


Rusland en haar pragtige fotos met ons gedeel. In Moskou het hulle hul intrek geneem op n passasiersboot wat as basis sou dien op hul vaart tot in St. Petersburg. In Moskou is n besoek aan die Kremlin en die moltreinstelsel n absolute moet. Die moltreinstelsel is versier met mosaek panele, brandglas vensters, standbeelde en skilderye. Die tuine is pragtig uitgel met kleurvolle blomme wat jou asem wil wegslaan. Op hul vaart het hulle by verskeie hawens aangedoen om besienswaardighede te besoek. Dit is baie rustig om deur Rusland te toer langs die kanale, riviere en mere wat met n sluisstelsel verbind is. Die eeue oue kultuur, geboue en kerke is werklik n belewenis wat nie maklik vergeet sal word nie. Hul toer is afgesluit in St. Petersburg waar hulle onder andere die Winterpaleis, een van die paleise van die Tsaars, besoek het. Hulle het ook op n kanaalvaart gegaan aangesien hierdie stad bekend staan as die Venesi van die Noorde. Baie dankie Maryna. Ons program vir 2013 se kompetisies en datums van byeenkomste is soos volg: September Mense wat Werk (People at Work), 1 Oktober 2013, Oktober Ope Kategorie, 5 November 2013, November Wyn (Wine), 26 November 2013.

Eerste Beate Hill Die byeenkoms is begin met die aankondiging deur Gerhard van Helsdingen dat die Kiekieklub nou deur n interim komitee bestuur sal word, bestaande uit hyself as voorsitter met Michael Flemming, Nico Jacobs, Christo Kok en Friso Woudstra en Deon Joubert as lede. Deon Joubert het na sewe jaar besluit om uit te tree. Tydens die Oktober byeenkoms sal n nuwe bestuur gekies word om die Kiekieklub verder te neem. Hierna het Michael Flemming n bietjie gesels oor verskeie fotograwe wat swart en wit fotografie verkies om aan n besondere kunsvorm uiting te gee. Daar is duisende fotos op die Internet wat jou ure se lekkerkyk gaan bied. Michael het dan ook die wenners aangekondig. Eervolle vermelding Thys Blom, Deon Joubert, Christo Kok en Gerhard van Helsdingen. In die derde en tweede plekke Nico Jacobs en in die eerste plek Beate Hill wat dan ook die maandelikse koopbewys ontvang het wat deur Kleinmond Apteek geborg word. Onthou dat julle die wenfotos by Kleinmond Apteek kan besigtig. Dankie ook aan Kleinmond Superspar en ASK Sekuriteit vir hul ondersteuning. Maryna Loubser het toe aan die woord gekom en ons saamgeneem op hul toer na

Tweede Nico Jacobs

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 13

Derde Nico Jacobs Ons volgende byeenkoms sal op 1 Oktober 2013 om 19:00 in die Biblioteeksaal plaasvind. Die kompetisie se tema is Mense wat werk en moet nie later as 12:00 op 27 September 2013 ingehandig word. Onthou dat fotos nou elektronies versend kan word na my e-pos adres: deonbeltana@sonicmail.co.za. Guillaume Oberholzer sal n aanbieding doen oor hul besoek aan Noorwe. Ons versoek dat lede by hierdie byeenkoms voorstelle moet inhandig vir temas vir volgende jaar se kompetisies. Tydens die byeenkoms op 5 November sal daar n nuwe bestuur verkies word. Sien julle daar, maar onthou om julle kameras te laat werk, werk, werk, werk. Kontak Deon Joubert 028 271 3069 \ 082 412 5976 \ deonbeltana@sonicmail.co.za of Gerhard van Helsdingen 028 271 5920 \ 083 306 9332 \ gerhalta@tiscali.co.za vir enige verdere inligting.

Gesoek: n Liefdevolle huis/ Wanted: A loving home


Ons is op soek na n huis vir ons saggeaarde, opreggetelde Duitse herdershond, Sheba. Sy sal n uitstekende geselskaphond wees en floreer om liefde en aandag. Sy is amper sewe jaar oud en is nie reggemaak nie. Sy het 1x agt pragtige klein hondjies gehad, nadat ons n ander opregte Duitse herdershond by haar gehad het. We are looking for a home for our affectionate, pedigreed German Shepherd, Sheba. She will be an excellent companion dog, flourishing on love and attention. She comes from a breeder in Keimoes. She is almost seven years old and has not been spayed. She gave birth to eight beautiful puppies after mating with another pedigreed German shepherd. Sy is goeie waghond, maar is nie geleer om aggressief te wees nie. Though being an alert watchdog, she was never taught to be aggressive. Call us on 028 271 3394 to arrange a meeting.Grobler family

Overstrand Herald n Weeklikse rubriek deur Ilna Grobler ilna@overstrandherald.co.za

19 September 2013
nie gerook of gedrink het nie, was van sy interne organe waarskynlik beskikbaar om andere te help. Dis afgesien van die korneas, been en weefsel waaraan daar altyd n dringende behoefte is. Met n kornea kan iemand wat blind is, gehelp word om te sien; die weefsel sluit in hartkleppe en hartweefsel; vel word veral gebruik waar mense brandwonde opgedoen het en beenmurg word gebruik om mense te help met leukemie. Die ding van om in n kis begrawe te word, laat my dink

Bladsy 14
aan n grappie wat ek gehoor het. Die ou tannie is baie beswaard toe die dominee kom huisbesoek doen. Is dit waar, wil sy by hom weet, dat daar nie meer plek is om mense te begrawe nie? Ja s hy, begraafplase is vol, maar hulle sal seker wel n plan maak. Maar die tannie bly bekommerd: Dominee, is dit so dat hulle nou die kis regop in die graf laat sak? Die dominee probeer walgooi en s( dis seker moontlik, waarop die tannie laat hoor: Ai, en wat dan nou van my ou swak knie, Dominee?

Nog n koppie..?

Gee ietsie terug


Verlede week was ek by n familielid se begrafnis. Daar was nie n liggaam nie, ook nie as nie. Hy het sy liggaam en organe geskenk. Sy brein, moet ek toegee, is reguit na die Universiteit van Kaapstad vir mediese navorsing, omdat hy aan Alzheimers gely het, maar die res was beskikbaar waar nodig. Terwyl ek so sit en luister na die diens verlede Dinsdag, toe pas die orgaanskenking van oom Stoffel so wonderlik in by die soort mens wat hy was: Bedagsaam, vriendelik, n gentleman en net n liewe, liewe mens. Terwyl hy gelewe het, was hy te eniger tyd beskikbaar om iemand te help, en sowaar, daar doen hy dit tot selfs nadat hy sy laaste asem uitgeblaas het. Nou het ek darem Maandag op die internet as skenker geregistreer. Miskien kan die organisasie iets van my eendag gebruik. Oor Caesar het Mark Antony mos ges: The evil that men do, lives after them/ The good is oft interred with their bones. Miskien kan ek op hierdie manier iemand help, na my dood. Miskien kan dit gesien word as boetedoening. Op

hierdie manier neem ek nie soveel vierkante meter nodeloos (na my mening) op om in n kis te gaan l nie en kan my bene en weefsel dalk nog vir iemand iets beteken, nadat my brein afgesluit het. En dis natuurlik nog n ding: Ek het n living will. Na drie dae kan die dokters maar die masjiene afskakel, indien dit nie lyk of ek gaan bykom nie. My hart en longe en niere mag dalk iewers n probleem vir iemand oplos. Ek het nooit ernstig gerook nie. Ek vermoed die drie weke wat ek probeer het, mag dalk oor die hoof gesien word. Ek wou rook, want almal in die nuuskantoor het dit gedoen, maar Vader weet, ek kon die reuk aan my hande nie nie verduur nie, toe los ek dit liewer, want ek het pal . Ek plaas nie my lewer op die gebruik soos nodig lysie nie, want as kind het ek geelsug gehad en ek sukkel steeds met die ding, dis nie oor my onbeheerbare drang na alkohol nie. In dieselfde week as die begrafnis verneem ek toe van n gestremde man wie se organe geskenk is vir gebruik soos waar nodig. Omdat hy

Briewe
Goeie diens van Datastoor
Met verwysing na die onvriendelike aanval van ene Kevin Kreusch op Hennie Coetzee van Datastoor in die Overstrand van 21 September, wil ek graag onomwonde konstateer dat my ervaring van Hennie Coetzee se dienslewering oor n tydperk van baie jare, presies die teenoorgestelde as sy gewaarwording is. By minstens vier geleenthede waarby ek betrokke was, het hy geslaag om probleme op te los wat ander diensverskaffers as onoplosbaar beskou het en wat trouens soms die probleem vererger het met hulle herstel pogings: n Teologiese professor van Potchefstroom se rekenaarhardeskyf het ingegee en die herstelpoging in Potchefstroom het die skyf prakties vernietig. Hennie het egter al die data herwin. So het n predikantsvrou van Hermanus ook die data op haar hardeskyf sg onherstelbaar verloor, totdat Hennie dit reggestel het. My vrou se digitale kamera het na n toer 400 fotos verloor wat ander deskundiges nie kon herwin nie. Hennie het egter die fotos teruggekry. Die afgelope week het hy n korrupte databasis op my rekenaar wat die data in Outlook onhanteerbaar gemaak het, vir my bevredigend herstel. Hennie Coetzee se optrede teenoor my het ek altyd as baie professioneel, uiters vriendelik en behulpsaam ervaar terwyl sy dienste is teen billike pryse aan my gelewer is. Moontlik moet ontevrede klante dalk maar hand in eie boesem steek oor hulle optrede as hulle reken dat Hennie se diens onbevredigend was. Izak Lessing, Rooiels

Puik diens, nie bad service


Ek reageer graag op die brief Bad service van 12 September. Ek het nog nrens sulke entrepreneurskap tegekom soos Wynand en Johanlie Bock nie. Van n klein meubelwinkeltjie 15 jaar gelede tot die reus wat hulle vandag is, is noemenswaardig. Dit getuig van deursettingsvermo en harde werk. Ek voel die afgelope 2 jaar beroof van my geld nadat ek ook van n plaaslike internetverskaffer op Kleinmond se (gebrekkige) diens gebruik gemaak het, omdat ons vriende van vriende wou onder-

Overstrand Herald

19 September 2013
Mr Kreusch and other Kleinmond residents please accept my apology. Mrs Bock is definitely not responding on behalf of all Business Owners in Kleinmond. Her retort, to say the least, is condescending. There are Kleinmond business owners who comprehend that Customers dont expect us to be perfect, they just expect us to fix things when they go wrong. We also know that many times problems dont keep office hours and more often than not problems occur at the most inconvenient times. The sad truth is that in many businesses, going the extra mile has become just business jargon. Almost or just meeting basic customer ex-

Bladsy 15
pectations is seen as having gone the extra mile. My personal experience is that the majority of Kleinmond businesses provide above average service. Many are owner managed by individuals who obviously love what they do and always provide the best service possible. Mrs Bock, please refrain from assuming that other businesses owners feel the same about and treat their customers the same way you do. There are many of us (Business owners) who realise were in the business of serving people and know that you never learn too much from hearing yourself speak. Gerco Engelbrecht

steun. Sedert Januarie 2013 het ons konstant probleme gehad wat na 6 maande nie uitgesorteer kon word nie. Daar was verskeie redes (volgens die diensverskaffer) hiervoor. Toe ek begin moeilik raak, het my diensverskaffer vir my al die internet diensverskaffers in die omgewing se name gestuur en ges dat ek n ander diensverskaffer moet soek. Hy het ook ges dat alle diensverskaffers sukkel met dieselfde probleme as hy en dat ons nie beter diens sal kry as wat hy kan bied nie. Ek is die een wat nie wil verstaan nie. Ons het vir n maand of 2 nog deurgedruk en toe besluit om n verandering te maak. Aangesien ek nog altyd puik diens van Datastoor sowel as

Briewe
Bayside Furnishers gehad het, het ons besluit om Datastoor te kontak. Binne 24 uur nadat ons die kontrak geteken het, is ons internet uitgesorteer. Daar was vir die eerste maand n probleem en ons het dadelik vir Hennie gekontak. Hy was met vakansie en het dadelik opgevolg toe hy terugkeer. Dit was n klein foutjie van Datastoor se kant af wat binne minute uitgesorteer is. Sedertdien is ons absoluut verstom oor die gehalte internet wat ons van Datastoor ontvang. Hulle diens sover was ook nog onberispelik!! Sedertdien het die gemeenskaplike vriende van ons en die vorige internetverskaffer, ook van diensverskaffer verander. Ook na Datastoor toe!! Hanlie Haasbroek

Response on bad service in Kleinmond

Spertye vir advertensies en berigte : ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00 BERIGTE: Dinsdae 16:00

Het u n nuuswenk?

Skakel ons by 028 271 3394

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 16

Briewe
Watch out for scamsters
This morning I received another notice that I had won another large amount of money from Rica to add to the millions of Rands I have already won, and still unclaimed! Recently I met a lady who mentioned that she had phoned the number given to collect her R450,000 winnings seven times but had been unable to make contact. Had she made contact she would have been asked for her name and as many personal details of her life as could be gleaned before she wised up! I have been invited to join various schemes by Cell phone, and told press a number to indicate Stop, as being, I am not interested. Do not press whatever number you are given for you may well find that number is an indication that you are willing to take part in the scheme, and to pay the daily subscription for the rest of your life!! The only number to press in receipt of these SMSs is DELETE. I myself have lost my e-mail facility for the last two weeks, having successfully managed to unsubscribe from a service I never wanted from a company I had never heard of, I found that the company had removed my e-mail in addition to my unsubscription... I now find that I have a Chess game added to my icons, something else I have not asked for, I have to wonder am I being charged again? Having lost about R150 of prepaid air time already. To cut down my possible loss I now keep a minimum amount of available air time. Frank Helm

A bouquet for EMR


I am a Tygerberg patient waiting for heart surgery and on Tuesday (10 September) afternoon I became very anxious as I was having breathing difficulties. I phoned the EMR control room in Hermanus and within 5 minutes the local representative, Willem, was administering oxygen treatment.

Within the next 20 minutes the ambulance and two medical attendants arrived and in no time at all I had been accessed and an ECG had been taken. How reassuring to receive such prompt and efficient treatment from three friendly professional personnel. A big thank you to EMR! Joy Smit

Effektiewe kommunikasie?
As sakekommunikasiekundige stel ek baie belang in die briewekolom van n koerant, aangesien dit dui op die denkwyses en voorkeure van die betrokke leserskorps. Ons plaaslike Herald verrig n belangrike taak in die plasing daarvan, sowel as om dit vir kommentaar aan betrokke persone voor te l. Die briewe is meesal vanaf die inwoners van hierdie gebied. In verlede week se uitgawe verskyn n baie aanvallende brief deur n ontevrede individu oor swak diens deur n onderneming in die dorp. Die skrywer identifiseer die besigheid, een van die werknemers, sowel die eienaar by name, en val hul persoonlik aan. Voornemende klante word ook aangeraai om ver weg van hierdie besigheid te bly. Die antwoord van die eienaar van die besigheid is egter op heel ander trant beheersd, hoflik en professioneel. Sy erken dat alle besighede foute kan maak en aanvaar geredelik dat hulle dan oor die vingers getik kan word,

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 17

Effektiewe kommunikasie?
maar wys daarop dat elke besigheid in hierdie gemeenskap, poog om sy klante te alle tye en onder moeilike omstandighede tevrede te hou. En noem slegs dat die besigheid reeds die ekstra myl vir betrokke individu geloop het. Hierdie twee briewe sou ek graag vir my Nagraadse studente in Bemarkingskommunikasie as voorbeeld wou wys, om te illustreer hoe kragtig skriftelike kommuni-kasie is en die oneffektiewe hantering daarvan, ongeag die formaat elektronies, die sosiale media, ens. - onjuiste persepsies kan skep. En persepsies word uiteindelik die realiteit! Dr Ria Burrows

Briewe

Preserverance pays off, says budding entrepreneur


KLEINMOND A year ago Nceba (Kenneth) Piyose from Umtata had few prospects. Jobs in Kleinmond were few and far between. He decided that this would not deter him and he started his own window cleaning business. His first break came when the Le Rve restaurant in Harbour road contracted him. He has since added Albertyn Pharmacy and several other businesses and home owners to his regular list of clients and is slowly but surely building a steady little business. He has also enrolled for a entrepreneurial course at Umthimkhulu Village. The key to success is a positive attitude and good service, says Nceba.

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 18

Gardening Guru finally settles in Kleinmond


KLEINMOND Well known gardening guru, Ken Mount, recently settled in Kleinmond, after having lived in Worcester for the past 27 years. Here Ken, probably best known for his secret mixture for potted plants, ran the Gardenia Nursery and played an active role in the community. Among other things he was a member of the local mens choir, the music society, the Whoosh movement and did flower arrangements for the annual Worcester Show. He also kept an eye on the local Jewish cemetery. Ken has been a regular visitor to Kleinmond for many years and recently decided to make the move permanent. He has set up a stall in the Main road traders area next to the Kleinmond Rugby Club where he will be displaying and selling his products, among them his famous Magi-Mix for potted plants. Welcome to Kleinmond Ken!

Besluit oor Ross moord steeds hangende


KLEINMOND Die Direkteur van Openbare Vervolging se kantoor in Kaapstad het vandeesweek bevestig dat daar nog nie n besluit geneem is om iemand te vervolg vir die wrede moord op Christa Ross by haar gastehuis in Heuningkloof nie. Die polisie het in Julie n familielid in hegtenis geneem vir die moord. Die staatsaanklaer op Caledon wou egter nie die saak op die rol plaas nie en het die dossier na die direkteur van openbare vervolging se kantoor verwys. Volgens n woordvoerder bestudeer hul steeds die getuienis in die saak alvorens n finale besluit geneem word.

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 19

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 20

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 21

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 22

Spertye vir advertensies en berigte: ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00 BERIGTE: Dinsdae 16:00

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 23

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 24

Kleinmond Rolbal / Bowls


Die afgelope twee weke begin daar alweer lewe kom by die rolbalklub. Die bane is deur die winter vertroetel sodat spelers vanaf die begin van Oktober weer op die gewone rolbalspeeldae kan speel. Spelers moet op die volgende datums let : 15 Oktober kom die dames bymekaar om 11 uur om hul sake vir die jaar te beplan. 25 September word die jaar geopen met n prettige middag wanneer daar n kompetisie tussen die Alfa groep en die omega groep sal wees. 26 November om 12 uur word n ete voorgesit om die klub se 40ste verjaardag te vier. 30 November is ons eerste toernooi, Round Robin, waarvoor spelers nou al reeds hul name kan plaas . Die spanne vir die eerste klubkompetisies is reeds saamgestel en lede moet die opsteekborde dophou. So, rolbalspelers, vryf jul balle op en kry die wit klere in orde. Groete. Kitty Over the last two weeks, things have begun livening up at the Bowls Club. Our greens have survived the winter, with some human intervention and we hope to play four days a week, from the beginning of October. Club members please take note of the following dates: 25 September Enter for a fun afternoon between the Alpha and Omega teams. 15 October Ladies Tea at 11h00 to plan for the season ahead. 26 November A combined Friendship Lunch & 40th Anniversary celebration of Kleinmond Bowling Club. 30 November Our first All Day Tournament, namely the Round Robin. Teams have been selected for the first Club Competitions, which get underway early in October. Please keep an eye on the Notice Boards at the Club, for further information on upcoming Bowls events. So, Bowlers get your whites out of mothballs, as the Bowls season swings into action!

Kleinmond Jukskei
Ongeag die gure weer wat ons die laaste tyd ondervind het kon ons Saterdagmiddag 14 September 2013 ons eerste klubwedstryd Berg en See speel. Uit die klublede wat beskikbaar was kon ons 4 spanne saamstel naamlik 2 Berg spanne en 2 See spanne. Elke span het twee wedstryde van 1 uur elk gespeel. Die kompetisie tussen die spanne was straf en die totaal van die See spanne was slegs 2 punte meer as die Berg spanne se totaal. (See 31 en Berg 29 punte) Die middag was n groot sukses en die nuwe lede het hulle eerste proeflopie baie geniet. Dankie aan almal wat die middag moontlik gemaak het.

NEEM KENNIS ASB!!


Spertye vir advertensies en berigte : ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00 BERIGTE: Dinsdae 16:00

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 25

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 26

Kerke / Churches
NG KERK: SEPTEMBER
Datum Kerk: 09:00 1 Ds. Nico Rabe 8 Ds. Barry Lordan 15 Dawie de Wet 22 Ds. P Taljaard 29 Ds. Schalk van Wyk Sentrum: 09:00 Ds. Ben de Wet Ds. Daan Botha Theuns Henn Ds. Nico Rabe Ds. Barry Lordan Saal: 08:30 Ds. Barry Lordan Ds. Nico Rabe Thys Visser Geen Geen

KLEINMOND AANBIDDINGSENTRUM P.P.K H/v 7de Laan & 7de Straat Almal welkom!! Pastoor Smit 028 271 5694 / 083 633 6172 Sondagoggend: 09:45 Christian Revival Church Mend the nets, the catch will be great Main Road 68 Wednesday Nights at 19:00. All ages welcome. We worship, praise and love God with boldness and with all of our heart, so come and join us! Heinrich 072 460 6226 / Riana 072 403 0599 AGS KERK KLEINMOND Hoofweg 68 (Pastoor Tewis De Jager 082 771 9365 Elke Sondagaand om 18:00 Kerkdiens Woensdagaande om 19:00 C.R.C. Jeug Donderdagaande om 19:00 Biduur + Bybelstudie Sondagoggende Verskillende Uitreikings Almal welkom HERVORMDE KERK Skakel Ds J Claasen (021) 855 4847 Strand: 09:00 elke Sondag Hermanus: 11:30 Die 1ste en 3de Sondag van elke maand SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK Aanbid in die Gereformeerde Kerk, h/v 13de Laan & 6de Straat, Kleinmond Saterdae: Sabbatsskool 09:30 Erediens 11:00 Almal welkom! 072 094 5819 / 028 271 4173 NEW APOSTOLIC CHURCH KLEINMOND c/o Nemesia Ave & School str, Proteadorp, Kleinmond 072 077 7888 / 082 781 3556 Sunday Mornings Service: 09:00 Wednesday evening Service: 19:30 All welcome VKG PROTEADORP Oggendbyeenkoms: 10:00 Aandsamesang: 18:00 AFRIKAANSE PROTESTANTSE KERK Elke 2de en 4de Sondag van elke maand om 16:00 in die Gereformeerde Kerk, 13de Laan, Kleinmond. Tel: 028 271 5837 / 083 412 5870 DEUTSCHE EV.-LUTH.KIRCHENGEMEINDE STELLENBOSCH Sie Sind herzlich eingeladen zum Gottesdienst mit Heiligem Abendmahl jeweils um 15:30 im Hause Kiessling 19 Harbour Road Kleinmond. Sonntag, den 27 October 2013 Sonntag, den 2 Dezember 2013. Adventsfeier GEREFORMEERDE KERK H/v 13de Laan & 6de Straat. Tel: 028 271 5359 Skriba: Izak Lessing Tel: 028 273 8134 / 083 259 3403 09:30 Ds Ferdie Postma 18:00 Ds Ferdie Postma LAKESIDE CHAPEL (Undenominational Christian Fellowship) Lakeside Drive, Bettys Bay. Jan Vorster (Elder) 084 555 3322 / 028 272 9932 Sunday Service time at 09:30 ST FRANCIS ANGLICAN CHAPELRY Holy Eucharist every Sunday at 09:00 in the Roman Catholic Chapel, Twist Street, Bettys Bay For further information contact - Chapelwardens 028 272 9901 / 028 272 9551 KLEINMOND FELLOWSHIP CHURCH 72 6th Street, Kleinmond Pastor Lionel Gibbons 028 271 4249 Sunday Morning Worship: 09:30 Sunday School: Grade R Grade 3 CATHOLIC CHURCH Twist Street, Bettys Bay, Mass: Saturday @ 17:30 Additional services as per notice board. Parish Priest: Father Pierre Goldie 078 824 5411 Deacon: Rev. Lester May 021 856 3793 / 082 568 4187 ST NICHOLAS ANGLICAN CHURCH Heide Street, Proteadorp Chapelwardens: Chris Japhta 0847 686 984 / Leilani Abrams 079 980 4540 / 028 272 9363 Services:1st and 3rd Sunday morning prayer at 10:00 2nd Sunday communion at 10:00 3rd Sunday morning prayer at 10:00 4th Sunday at 08:00 holy communion Sundayschool at 09h00 Mavis swartz 028 271 4378 Fonteinvroue gebedsgroep Maandagaande 18:00 Jeug Vrydagaande 18:00 Kyle Oliver 0840219372 nce a Anglican, always a Anglican. PRINGLE BAY UNITED CHURCH Cnr Crescent & Park Streets. Rev Gavin Graham 028 273 8172. Sunday service: 09:00

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 27

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 28

Dagboek
13 & 14 September: Singletons Winkel oop Vrydag- en Saterdagoggende (winter) vanaf 09:00-13:00 in Tweede Straat 14, Kleinmond. Kontakpersoon: Estelle Victor 0282713260/ 0727780249. Lieflappers Uitstalling: 3 Oktober: Vergadering rolbalsaal. Bring vliende-vols-blokke. 7 November: Vergadering rolbalsaal. Bring die hele jaar se blokke. Friends of the Library, Bettys Bay: 19 September: A paint Mix & Technique by Derric van Rensburg at 10h30 in his shop in Harbour road, Kleinmond. Refreshments available for own account. 28 September: BOOK SALE at Miems in Pringle Bay from 9h00. 17 October: Complete your Makeover by Chantal Witthuhn from La Femmetique at 10h30, Bettys Bay Library. 17 September: Kleinmond Kapgroep/Hack Group ontmoet om 07:30 by die parkeerterrein, h/v Hoofweg en 6de Straat vir so n 3 ure se uitroei van indringerplante in ons dorp se natuurreservate. Nuwe helpers meer as welkom. Vir meer inligting skakel gerus 028 271 5918. 19 September: A paint Mix & Technique by Derric van Rensburg at 10h30 in his ART CAF in Harbour road, Kleinmond. (Next to Rainspider). Refreshments available for own account. 21 September: FINE MUSIC: Lovers of fine music, celestial music and praise music are invited to the praise service to be held at the main church Helderberg College, c/o Annandale and Helderberg College roads Somerset West at 11 am. Free admission. No bookings required. Enquiries 082 8814982 / 082 8241124 or bestchoicesever@gmail.com 21 September: KOEKVERKOPING ten bate van die Kleinmond Vroue Uitreikgroep om 08:00 - 12:00 h/v Hoofweg en Botrivier. Almal se ondersteuning word waardeer. 24 September: VLV Vergadering om 14:30 in die NG Kerksaal. Sprekers: Bekende Johan en Nina Smit. Tema: Bonus jare van aftrede-rus-uitdagings en vreugdes. Kom luister en beleef hierdie tyd van ons lewens. Mans en vrouens welkom as gaste. Kiekieklub: 27 September: Fotos vir die kompetisie met die tema Mense wat werk moet nie later as 12:00 ingehandig word nie. 1 Oktober: Die Kiekieklub byeenkoms vind plaas om 19:00 in die Biblioteeksaal. Die inskrywings vir die kompetisie met die tema Mense wat werk sal beoordeel word en Guillaume Oberholzer sal n aanbieding doen oor hul besoek aan Noorwe. 28 September: U word hartlik uitgenooi na n gewyde musiekprogram wat deur kunstenaars van Helderberg Kollege, Kleinmond Craft Market (Kunsmark). As the library has again reverted to closing every Saturday, our market will be held every Friday 09:00 15:00 depending on availability of the hall. If our board is outside, we are inside. New members welcome. Marlene 028 271 3582 / 073 171 1623

Somerset-Wes om 11:00 in die Kleinmond Stadsaal aangebied sal word. Hierdie aanbieding volg op n gesamentlike sangdiens, kort sendingprogram en n inspirerende Bybelstudie, wat om 09:15 begin. Toegang gratis - slegs offergawe (kollekte) sal opgeneem word. Almal baie welkom. 28 September: BOOK SALE at Miems in Pringle Bay from 9h00. 28 September: Food, art and craft market at the Village Centre, Bettys Bay. Fun thins for the kids, jumping castles and cupcakes decorations. Boot sale and lots more. New member welkm (R40 per stall). Sms or call Madri at 072 101 3941. 30 September: Leeskring vergader in die Kleinmond biblioteeksaal om 15h00. Suzette Haussman bespreek Saturday deur Ian McEwan. Almal welkom. Skakel Marietjie 0824455962. 3 Oktober: LENTEDAG. Kerksaal om 3 uur nm. 3 Oktober: Kleinmond Belastingbetalersvereniging se maandelikse bestuursvergadering om 6nm in die Biblioteeksaal. Almal is welkom om die vergadering by te woon. 4 Oktober: Slaplag Konsert N G Kerksaal om 18:00, R40.00 - ligte ete ingesluit. Bring eie drankies en glase. Ten bate van Fynbos Seniorsentrum. 9 October: The local CANSA Volunteers have arranged a meeting for people who want more information about swollen arms after mastectomy. The expert Herman Jordaan will talk about Mobilisation of surgical wound scarring after mastectomy and lymphectomy. He is willing to answer questions afterwards. 17 October: Complete your Makeover by Chantal Witthuhn from La Femmetique at 10h30, Betty`s Bay Library. 7 November: KERSPROGRAM. Kerksaal om 3 uur nm. 7 November: Kleinmond Belastingbetalersvereniging se maandelikse bestuursvergadering om 6nm in die Biblioteeksaal. Almal is welkom om die vergadering by te woon. 15 November: Kleinmond Belastingbetalersvereniging se Algemene Jaarvergadering om 10vm. in die Greformeerde Kerk/saal. Alle belastingbetalers word hartlik uitgenooi om die vergadering by te woon.

Overstrand Herald

WANTED / GESOEK Ek is op soek na ongewone SOUT & PEPER POTJIES om my versameling te groei. As u het wat nie meer in gebruik is nie. Kontak my gerus op 082 485 8224 Nonkosi is looking for a job, home base carer, house keeper or any other job. Phone 078 267 1310 Looking for a house to rent in Kleinmond. Phone Ernest 073 857 8243 or Everjoy 078 658 3704 Amanda is looking for a job 2 days a week. Phone 076 536 1135 Sellah is a Malawian lady who is looking for domestic work Monday Friday. Has reference078 817 6172. Phone 078 016 9522 FOR SALE / TE KOOP 2 Handwasbakke met krane, dubbelbak kombuis wasbak in kas, kombuiskaste, , 2 kragopwekkers. Skakel 083 770 7787 10 Bags of Pro Grip tile grout for R150. Phone 072 520 8370 1 Ipad 1 WIFI. Skakel 028 271 5776 / 083 273 7007 Defy 130 LT chest freezer/fridge R900. Phone 072 282 9096 Vier volgroeide makoue om weg te gee. Skakel 084 330 0067 Enkelbed met basis R250. Skakel 028 271 8047 / 078 515 9058 n Taamlike groot versameling van esoteriese leesstof. Oor n halwe leeftyd versamel. Dit sluit byvoorbeeld in: Die Time/ Life-reeks Mysteries of the Unknown (32 pragvolumes); agt boeke van Carlos Castaneda en sy Don Juan-leringe; Raymond Moody se Life After Life; The Silvan Mind Control Method; Positive Imaging van Norman Vincent Peale; A Guide for the Perplexed van E.F. Schumacher en veel meer. As u belangstel skakel 028 271 4166, slegs tussen 08:00 en 17:00 asseblief. Drie pragtige, groot skilderye. Tweevan Pierre de Villiers en eenvan Don Madge. Skakel 028 271 5045 vir meer besonderhede.

Buksies

19 September 2013

Bladsy 29

Drie rugsakke (twee splinternuut), twee rugsak oortrek beskermers, drie dag rugsakke, klomp verskillende grootte sport drasakke, drie tweedehandse slaapsakkesStel henry 11 tweesitplek bank en twee armleuning stoele met embroidery materiaal oorgetrek. Skakel 072312 8697 Philips 17 Monitor in good working condition onlyR100. Bargain 2 pairs of Tusa Imprex diving fins in good condition(1 pairR300 and 1 pair R200). To view contact Ryan 084 521 5037 Telefunken TCR-25 alarm clock radio (original type) in good working condition R50. Kitchen odds and ends, includes pots, pans, Tupperware, cutlery etc from R50/Box. 32 copies of FHM Magazines and posters. Take the lot R80 . To view contact Sean 074 577 3237 Bargain new Milex Frulata Smoothie, 3-speed, complete with fittings. R 350. To view contact Anne 0798742292 Ecko Hostess Trolley - 4 pyrex dishes with stainless steel lids. Warm drawer compartment. 100% working condition. R550. Phone 082 975 5141 For sale at KAWS: Scanners and fax machines, printers, Photosmart HP software set-up for Windows, HP Laser jet 2200 printer, Canon Fax L280/L200, Cameras (not digital), slide projectors, camping gear - tents, long playing records, fingerboard - board only, twin loop wire binding machine (new), 2 x cash registers, blinds - various types & sizes, Industrial spools carpet, over-locker, attachments for Kenwood Chef Model A901/ A929, Carpet game, large embroidery frame, medical back support belts, seat covers, antique suitcases, antique sewing machines, vintage type writers, mechanical Bingo set, painting portfolio holders,sheet music, gazebo (no poles), repair kit for under-floor heating. Ottobach klavier, in goeie toestand R5500. Skakel Wynand Bock 083 771 7086

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 30

SERVICES / DIENSTE

NEEM KENNIS ASB!!


Spertye vir advertensies en berigte : ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00 BERIGTE: Dinsdae 16:00

Overstrand Herald

19 September 2013

Bladsy 31

SERVICES / DIENSTE

NEEM ASB KENNIS!!


Spertye vir advertensies en berigte: ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00 BERIGTE: Dinsdae 16:00

Kleinmond golf results


WEDNESDAY COMPETITION (4 BBB STAB) - 11 SEPTEMBER 2013 There was a nice turnout of players who turned out to play the above competition. There were 46 in total. Nearest the pin on hole no 1: Neil Rossouw Nearest the pin on hole no 12: K Olivier (Our thanks to Werners Butchery & Burger Turf Management for sponsoring prizes for the above.) 1st: B Steyn & K Geldenhuys (50) 2nd: A Ferreira & D Erasmus (46) 3rd: D Quirk & A Visser(44) 4th: N Rossouw & K v d Merwe (44) SATURDAY COMPETITION (SINGLES STABLEFORD) 14TH SEPTEMBER 2013 The weather was a bit dodgy with many cancelling their games; but in the end 35 players decided to brave the elements. Nearest the pin on hole no 7: D Bunn 1st: 2nd 3rd: 4th: 5th: 6th: 7th: N Russouw (38) M Vosloo (36) H Emmenis (35) C de Jager (35) S Pretorius (35) S Upsher (34) L Morkel (34) Saturday winners: Neil Rossouw & M Vosloo with lady golf Captain S Augustyn

Wednesday winners: B Steyn, K Geldenhuys, D Erasmus & A Ferreira

Sheila Augustyn

You might also like