Viswaters Toe

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 16

S R E T A W S I V

TO E

SUID-AFRIKA ,
MOSAMBIEK EN NAMIBI
Die beste hengelplekke aan die kus en binnelands
Saamgestel deur: Paul Cowley, Justin Lindsay and Georgina Jones

INHOUD
Kitsvinder Hengelplekke Visname Hoe om die boek te gebruik Inleiding deur Paul Cowley Voorwoord Veiligheid eerste Wateromgewings en visse Stand van visseryhulpbronne Visserybeheermaatrels Wil jy gaan hengel? Doen eers kennis op Gerei Verantwoordelike ontspanningshengel Die Weskus deur Vincent Taylor Die Wes-Kaap deur Vincent Taylor, Mike Pautz Die Oos-Kaap deur Chris Schoultz, Paul Cowley, Andrew Pautz, Greg Brett,
Justin Lindsay, Craig Nelson

Bladsy 4 Bladsy 5 Bladsy 6 Bladsy 8 Bladsy 8 Bladsy 10 Bladsy 11 Bladsy 12 Bladsy 13 Bladsy 16 Bladsy 18 Bladsy 20 Bladsy 30 Bladsy 66 Bladsy 108 Bladsy 121 Bladsy 140 Bladsy 166 Bladsy 176 Bladsy 181 Bladsy 181 Bladsy 183 Bladsy 189 Bladsy 216 Bladsy 223 Bladsy 224
3

Suid-KwaZulu-Natal deur Dean Pretorius, Craig Thomassen,


Stuart Dunlop, Jason Haxton

Noord-KwaZulu-Natal deur Rob Kyle Binneland deur Olaf Weyl, Rowan Timmer, Timothy Richardson, Alex Junod, Mike Bailey,
Geraldine Taylor, Bruce Ellender, David Weaver, Andrew Nienaber, Edward Truter

Mosambiek deur Paul Cowley, Francois Myburgh, Guy Ferguson Namibi deur Joerg Walter Visuitkenningsgids deur Georgina Jones, Justin Lindsay Hoe om die Visuitkenningsgids te gebruik SASSI-databasis Haaie en re Soutwaterbeenvisse Varswatervisse Verwysings Erkennings

HOE OM DIE BOEK TE GEBRUIK


Di boek is n samestelling van die kennis van verskeie ervare hengelaars aan die kuslyn van Suider-Afrika. Al die bekende hengelplekke van die Weskus tot KwaZulu-Natal word gedek, terwyl afsonderlike hoofstukke n oorsig van uitgesoekte plekke in Namibi and Mosambiek gee. n Keur van varswaterhengelbestemmings word ook in n afsonderlike hoofstuk bespreek. Elke gedeelte van die kuslyn van Suid-Afrika verskaf die volgende inligting: u Die naam van die gebied v Die tophengelplekke w GPS-kordinate van die plek x Soorte gerei en aas wat gebruik moet word y n Beskrywing van die gebied, insluitende presies waar om te hengel en wat gevang kan word z Inligting oor waar om voorraad te koop { Belangrike kontaknommers | Verblyf in die gebied } Enige hengelgeleenthede wat uniek aan die gebied is ~ n Kaart wat die hengelplekke se ligging aandui en inligting gee oor Mariene Beskermde Gebiede
SUID-KWAZULU-NATAL

uPort Shepstone tot Mtwalume O


A Plek
The Sandspit Sunwhich Port Stiebelpunt, uMzumbe Hibberdene Mtwalume
GPS-kordinate 304409.3S 302735.3O 303957.2S 303049.6O 303738.1S 303247.5O 303443.2S 303430.7O 302928.6S 303759.5O Soort gerei Ligte, middelslag, swaar Ligte, middelslag Ligte, middelslag, swaar Ligte, middelslag, diepsee Ligte, middelslag Aas Lewende aas (harder, elf en strepie) bolopers, wikkelstert en 17 cm drywende rukaas Garnaal, sardyn, tjokka Lewende aas, tjokka, rooioogsardien; lepels en bolopers Garnaal, sardyn, tjokka; diepsee vertikale ruk-en-pluk of lewende bonito Sardyn, bevrore garnaal, tjokka, sand- en moddergarnaal

Na Tongaat

iFafa tot Durban Noord


Clermont

KwaMashu uMhlanga

A uMhlanga A Eastmoor Crescent A Virginia

Mpumalanga Queensburgh

Westville

DURBAN

R603

uMlazi
uMbumbulu

Adams Mission

A Beachwood A uMgeniriviermonding A Vetchstrand A Suidpier en Noordpier A Militre Basis A Garvies A Ansteys A Brighton Beach A Treasure Beach A The Cutting/Cuttings A Twini Ledges

Waar om te hengel en wat jy kan vang: The Sandspit by Port Shepstone wedywer met Port St Johns as die top SA hengelplek vir trofeekabeljou. Talle visse van meer as 40 kg is aan lewende aas en kunsaas soos groot rukaas en wikkelsterte uitgetrek. Skole leervis kom in die baai en byt dikwels aan die boloper. Omdat meestal in die donker vir kabeljou gehengel word, moet n mens nie alleen hengel nie. Moet ook nie jou voertuig onbewaak in die parkeerterrein laat nie; laat iemand jou liewer aaai en weer oplaai.

sandkruiper word ook hier gevang. Dis n goeie plek om te hengel wanneer die sardientjies daar is. Wees versigtig wanneer jy in n vol see of met springgety hier hengel; rubberstewels is noodsaaklik. Kajakhengelaars het hier baie sukses met sportvisse.
Hibberedene is perfek vir rifvisse. Daar is n paar diepwaterpunte waar n mens diepseevisse en n menigte kleiner haaie en re in die somer kan teiken. Hibberdene het n geregistreerde bootlanseerterrein van waar hengelaars baie goeie plekke vir koningmakriel en geelstert kan bereik. Die beste stuk by Mtwalume is van die Mnamfuriviermonding noord tot by die skibootlanseerterrein. Di stuk kuslyn is lonender van April tot September. Elf, klipkabeljou en leervis kan ook in die winter- en lentemaande (Mei-September) geteiken word. Vir middelslag- en swaargereihengelaars, is reg voor die parkeerterrein (noord van die getypoel) die beste plek om trofeevisse te teiken.

Dududu

Vernon Crookes Natuurreservaat

uMzinto

Sunwhich Port huisves n verskeidenheid rifvisse waaronder redelike groot bruinhottentotte. Daar is ook n klein rotspunt waar jy leervis, kabeljou en enkele haaie kan teiken. By Stiebelpunt, uMzumbe, is die water diep tot naby die strand en kan strandhengelaars diepseevisse soos die koningmakriel, gespikkelde katonkel, reuse- en swartpuntkoningvis, leervis en kobia teiken. Groot haaie, re en reuseBelangrike Kontakte

Na Port Shepstone

A Nyoni Rocks A Chain Rocks A Warner Beach A Winkelspruit A Illovo/Foster Road uMgababa A Karridene A uMgababa uMkomaas A Mniniriviermonding N A uMkomaas 2 A Widenham Clansthal INDIESE A Clansthal A Scottburgh Scottburgh Rockybaai A Park Rynie A Kings Reef A Mzimayiriviermonding A Umdonipunt A Sezela Km A Bazley A iFafa
aManzimtoti
Kingsburgh

OSEAAN

10

iFafa tot Rockybaai O


Voorraad evrore aas is beskikbaar by: Adcan Marine Supplies Park Rynie, tel: +27 (0)39 976 1907 The ast ast Park Rynie, tel: +27 (0)39 976 105 Visgerei en aas is beskikbaar by: Mikes Tackle Den Scottburgh, tel: +27 (0)39 978 325 Verblyf

Aliwal Shoal Mariene Beskermde Gebied Geen hengel word toegelaat in die Crown-gebied beperkte sone, naby uMkomaas, of om die wrak van die Produce nie.

~
Unieke Geleenthede Tydens die sardientjieloop teen Junie, kan sportvisse soos koningmakriel van die strand af gevang word. Daar is verskeie skiboothuuroperateurs wat van Rockybaai uitvaar en diepseevaarte vir hengel of plesier verskaf. Sien www. ufindsouthcoast.co.za vir meer inligting. Rockybaai het ook n sterk duikgemeenskap en bied haaiduik sowel as skubaduik na Aliwal Shoal vir die meer avontuurlustiges.

{ z

NSRI Shelley each Stasie 20, tel: +27 (0)39 315 6973 of +27 (0)82 990 5950 Mariene Visdieweryvoorkoming blitslyn, tel: +27 (0)83 380 6298

Voorraad uckys Sports Port Shepstone, tel: +27 (0)39 682 2368

Unieke Geleenthede Die kanse dat jy jou persoonlike beste kabeljou kan inkatrol is goed as jy bereid is om ure by The Sandspit deur te bring. Tydens die sardientjieloop sal jou arms by Stiebelpunt deur beide diepseesportvisse en reusehaaie gerek word. Diepseehengelaars op Hibberdene het al reusegeelsterte uigetrek; een van meer as 40 kg is moontlik en di vis is steeds op talle hengelaars se wenslys.

} |

Rockybaai-woonwapark tel: +27 (0)39 976 0336) Mac Nicols-woonwapark ( azley) www.macnicol.co.za appy anderers-woonwapark (Pennington) www. happywanderers.co.za Pennington vakansieverblyf Seeff, tel: +27 (0)39 975 1255.

112

113

Raadpleeg die Visuitkenningsgids op bladsy 181 vir inligting oor die meer algemene visse wat aan die kus en in die binneland gevang word.

DIE WES-KAAP
Robbeneiland

Bydraes deur: Vincent Taylor & Mike Pautz


R304
Na Malmesbury

A
Bloubergstrand Tafelbaai

Bloubergstrand

Blouberg tot Strand


Durbanville
N 1

Milnerton Bellville Parow


Kuilsrivier

KAAPSTAD

Stellenbosch
Hottentots-Holland Natuurreservaat

Llandudno

Kaapstad Internasionale Lughawe


Llandudno

Houtbaai
R310

N 2

Faure

Firgrove

Noordhoek

Muizenberg

Kommetjie

Kommetjie

Vishoek

AA 3 A2
1

A A 5
4

A A AA 6 7 8
9

SomersetWes

Strand

Melkbaai

Harmony

A A
Gordonsbaai

Na Caledon

Simonstad
Scarborough

Bouldersstrand Valsbaai
R 44

ATLANTIESE OSEAAN
Tafelberg Nasionale Park

A Millers Point
Rooiels

A Bordjiesdrif Kaap die Goeie Hoop A Rooikrans GifkommetjieA A Diazrotse Kaappunt


1 Kalkbaaihawemuur 2 Baileys Cottage 3 Muizenberghoek 4 Strandfontein 5 Beespens Tafelberg Nasionale Park Mariene Beskermde Gebied Geen hengel word in die volgende beperkte sones toegelaat nie: St James Beperkte Sone: tussen die getypoel by St James en die getypoel by Kalkbaai. Presiese grenskordinate is: 3407.123 S; 01827.568 O 3407.567 S; 01827.050 O 3407.567 S; 01827.568 O Boulders Beperkte Sone: in die gebied tussen die oostekant van Simonstadhawe en Oatlands. Presiese grenskordinate is: 3411.567 S; 01826.762 O 3412.705 S; 01827.781 O 3410.581 S; 01827.196 O 3410.581 S; 01827.781 O Castle Rock Beperkte Sone: tussen baken VB1 by Millers Point en baken VB2 by Partridge Point, en tot ongeveer een seemyl die see in. Presiese grenskordinate is: 3415.480 S; 01828.344 O 3414.100 S; 01828.508 O 3414.100 S; 01829.300 O 3415.480 S; 01829.300 O

Pringlebaai

6 Mnandi 7 Swartklip 8 Macassar 9 Broken Road

Km

10

Paulsberg Beperkte Sone: tussen Smitswinkelpunt en Venus Pool, en tot ongeveer een seemyl die see in. Presiese grenskordinate is: 3417.744 S; 01828.020 O 3416.549 S; 01828.464 O 3416.549 S; 01829.000 O 3417.744 S; 01829.000 O 3358.757 S; 01817.797 O Kaap die Goeie Hoop Beperkte Sone: tussen Hoek van die Bobbejaan en die heining by Scarborough, en tot ongeveer een seemyl die see in. Presiese grenskordinate is: 3412.271 S; 01822.194 O 3418.393 S; 01824.258 O 3416.490 S; 01822.194 O Karbonkelberg Beperkte Sone: tussen die Sentinel by Houtbaai en Oudekraal, en tot ongeveer 3,3 seemyl die see in by die breedste punt. Presiese grenskordinate is: 3403.660 S; 01820.252 O 3358.757 S; 01821.847 O 3403.660 S; 01817.797 O

30

Bloubergstrand O
A Plek
Bloubergstrand
GPS-kordinate 334739.1S 182740.1O Soort gerei Middelslag Aas Witmossel, sardyn

Waar om te hengel en wat jy kan vang: Bloubergstrand spog met meer as net die klassieke uitsig op Kaapstad en Tafelberg. In die winter wanneer die noordwestestorms die see omgewoel het en nuwe sloepe oopgemaak het, stroom hengelaars hierheen om galjoen te teiken, wat in groot getalle voorkom en aan witmossel sal byt. Dis onmoontlik om die beste plekke te lys, want die sloepformasies verander voortdurend. Hengelaars word aangeraai om strandlangs te ry en moontlike plekke te soek, of n gesoute hengelaar te vra. In die vroe somer kan kabeljou met sardyn gevang word, en af en toe sal n witstompneus ook byt.

Voorraad Witmossels kan op die strand by Melkbos versamel word. Gerei is verkrygbaar by: Alpha Pro ishing rackenfell, tel: +27 (0)21 981 18 0 The ishing Specialist Maitland, tel: +27 (0)21 591 4240

Belangrike Kontakte NSRI Tafelbaai Stasie 3, tel: +27 (0)82 990 5963 D V-voldoeningskantoor aapstad, tel: +27 (0)82 779 3670, faks: +27 (0)21 02 3113

Uitsig van Bloubergstrand af

31

DIE WES-KAAP
Kaapse Atlantiese Seekus O
A Plek
Bouldersstrand Llandudno Kommetjie Gifkommetjie Diazrotse
GPS-kordinate 341147.7S 182705.0O 3 0036.2 S 182030.0O 340827.2S 181932.2O 342013.2S 182710.2O 342123.2S 182943.0O Soort gerei Middelslag Middelslag Middelslag Middelslag Swaar Aas Rooiaas (ontbinde), witmossel Witmossel Rooiaas (ontbinde), witmossel Rooiaas (ontbinde), witmossel epels ( spinners)

Waar om te hengel en wat jy kan vang: In di gebied kan hengelaars koers kry na Bouldersstrand, n baai met ronde rotse suid van Kampsbaai (nie te verwar met Boulders naby Simonstad nie), om galjoen tydens die winterstorms te teiken, of na Llandudno om die rotse in die winter vir galjoen en moontlik kabeljou in die somer aan te durf. Diepseehengelaars kan met huurbote van Houtbaaihawe af uitvaar om tuna, geelstert en snoek aan die hoek te probeer kry. Bote vaar ook uit van Kommetjie af om te hengel en, in die seisoen, kreef uit te haal. Die kus van Kommetjie af Kaappunt toe is grotendeels rotsagtig met n paar baaie, en hengelaars kry gewoonlik koers na die Tafelberg Nasionale Park waar goeie vangste van galjoen op plekke soos Gifkommetjie moontlik is. Diazrotse is soos Rooikranz, n spinnerman se plek vir geelstert.

Unieke Geleenthede angs die hele kus kan vir kreef geduik word.

Voorraad Witsandstrand is goed om witmossels te versamel. Aas en gerei is verkrygbaar by: out ay oatyard tel: +27 (0)21 790 562

Belangrike Kontakte NSRI akoven Stasie 2, tel: +27 (0)82 990 5962 NSRI outbaai Stasie 8, tel: +27 (0)82 372 8792 NSRI ommetjie Stasie 26, tel: +27 (0)82 990 5979 D V-voeldoeningskantoor outbaai, tel: +27 (0)82 371 6268, faks: +27 (0)21 790 1792 D V-voldoeningskantoor ommetjie, tel: +27 (0)82 829 3922, faks: +27 (0)21 783 5853

32

Snoek

Westelike Valsbaai O
A Plek
Rooikrans Bordjiesdrif Millers Point Kalkbaaihawemuur Baileys Cottage
GPS-kordinate 342050.3S 182911.9O 341900.0S 182747.2O 341357.2S 182823.3O 340742.9S 182658.5O 340648.0S 182756.7O Soort gerei Swaar Swaar Aas Lepels (spinners) Witmossel, tjokka, seekat en lepels

Middelslag tot swaar Tjokka, sardyn, kunsaas Ligte Middelslag Tjokka-aas (jigs) Sardyn, tjokka, bloedwurms

Waar om te hengel en wat jy kan vang: Die kranswande aan die Tafelberg Nasionale Park se skouspelagtige ooskus bied bedrewe hengelaars die kans om geelstert van Rooikrans se rotslyste af te vang. Bordjiesdrif is n goeie plek om die hele jaar deur n hottentot en roman uit te trek. Die geelstert maak ook hier sy verskyning. Buffelsbaai se bootlanseerterrein stel hengelaars in staat om hengel- en spieshengelplekke soos Bellows Rock en Rocky Banks te bereik. Hier kry jy skole geelstert wanneer hulle loop, sowel as af en toe n geelvin- of langvintuna. Di visse word ook by Deep Canyons geteiken deur diepseehuurbote wat van Simonstad af uitvaar. Dis ook n plek vir diepseevisse soos geelbek, pensstreeptuna, snoek en dorade. Spieshengelaars jag graag witsteenbras, kabeljou of elf in die see naby Millers Point. Kalkbaaihawemuur is net n besoek werd as jy tjokka soek. Interessanter, n n suidooster in die somer, is Baileys Cottage die plek waar jy kabeljou en elf kan inkatrol.

Voorraad Tjokka kan by die Kalkbaaihawemuur gevang word. Gerei is verkrygbaar by: alse ay Tackle Shop in die Valsbaaiseiljagklub, Simonstad, tel: +27 (0)21 786 5513 Jimmys Sports Vishoek, tel: +27 (0)21 782 3360 Tuckers Tackle Dieprivier, tel: +27 (0)21 715 5626

Belangrike Kontakte NSRI Simonstad Stasie 10, tel: +27 (0)82 990 5965 D V-voldoeningskantoor alkbaai, tel: +27 (0)82 829 3919, faks: +27 (0)21 788 1038

Unieke Geleenthede Af en toe word n tuna by Rooikrans gevang, n plek van verstommende vangste in die verlede: n groot geelstertloop in 1953 het tot gevolg gehad dat meer as 350 geelsterte van gemiddeld meer as 10 kg gevang is. Di kus het ook die grootste geelstert in Valsbaai, n monster van 25 kg opgelewer.

Geelstert

33

DIE WES-KAAP
Muizenberg tot Strand O
A Plek
Muizenberghoek Strandfontein Beespens Mnandi Swartklip Broken Road Macassar Melkbaai Harmony
GPS-kordinate 340552.0S 182920.3O 3 0507.6 S 183310.3O 340439.9S 18 3600.5 O 340418.4S 18 3906. O 340429.1S 184110.3O 340453.9S 184551.3O 340435.1S 184423.4O 3 0636. S 18 906.5 O 340828.1S 185048.4O Soort gerei Middelslag Middelslag, swaar Middelslag, swaar Middelslag, swaar Middelslag, swaar Middelslag, swaar Middelslag, swaar Middelslag Middelslag Aas Sardyn, tjokka, bloedwurms, sandgarnaal Sardyn, harder, tjokka Sardyn, harder, tjokka Sardyn, harder, tjokka Sardyn, harder, tjokka, bloedwurms, sandgarnaal Sardyn, harder, tjokka, bloedwurms, sandgarnaal Sardyn, harder, tjokka, bloedwurms, sandgarnaal, rooiaas (ontbinde) Tjokka, sardyn Sandgarnaal, sardyn, makriel, tjokka, kunsaas

34

Beespens

Waar om te hengel en wat jy kan vang: Die lang kuslyn tussen Muizenberg en Gordonsbaai bied baie hengelmoontlikhede. Wit steenbras word dikwels heel in die hoek by Muizenberg aan bloedwurms gevang. In die somer, tussen Muizenberghoek en Macassar, kan hengelaars n witsteenbras, kabeljou, koperhaai, remvlinderrog en elf teiken. Di gebied is egter berug vir aanvalle, veral op hengelaars wat snags of vroeg soggens bedrywig is. Dis veiliger om nie alleen te wees nie. Galjoen en dassie word in die winter gevang. Strandfontein is sowat 7 km lank en jy sal plaaslikes moet raadpleeg om goeie plekke te ontdek. Hengelaars kan hier gelukkig wees en n groot kabeljou met hoogwater in vlak water uittrek. Verder oos is die Beespens-gebied sowel as Mnandi baie goed vir kabeljou en elf. Al langs di kus, van die kranse tot by die volreservaat by Eerstebaai, sal jy kabeljou en elf en, as jy die regte aas aan die hoek het, ook witsteenbras kan inkatrol. Swartklip is ook bekend vir somervangste van kabeljou. Die beste toestande in di streek is n n sterk suidoostewind op die eerste dag van n noordwestewind. Gooi by die sloepe in vir die beste resultate. As jy in die winter met laagwater in die water waad, kan jy op die riwwe digby die strand ingooi om galjoen aan die hoek te kry. Die Macassar-omgewing, beginnende by die belangrike hengelplek Broken Road, is bekend vir vangste van galjoen, witsteenbras, elf en kabeljou. Witsteenbras en kabeljou byt gewoonlik snags in die somer. Galjoen kan in die winter gevang word en af en toe kan baardman-lope voorkom. Hengel word nie tussen die Lourens- en die Eersterivier toegelaat nie. Die Strand se bekende Melkbaai is n goeie plek vir kabeljou, terwyl Harmony met laagwater die beste vir kabeljou en witsteenbras is, wanneer hengelaars van die plat rotse langs die strand af kan ingooi. Die rotse is uitstekend om elf met lepels (spinners) te teiken. Groot skole leervis kan ook hul verskyning maak en word gereeld deur kunsvlieghengelaars geteiken. Kajakhengel het hier uiters gewild geword en hengelaars stroom n werk hierheen om laatmiddag lyn nat te maak.

Voorraad loedwurms kan langs die Muizenbergkus gepomp word. arnale kan in die twee swempoele by Strandfontein en Monwabizi gepomp word. Pomp vir garnale en bloedwurms is verbode in die Strandgebied. Gerei is verkrygbaar by: Strand Sport tel: +27 (0)21 853 7015 Somerset Sport tel: +27 (0)21 982 1877

Belangrike Kontakte NSRI Strandfontein Stasie 16, tel: +27 (0)82 990 6753 NSRI ordonsbaai Stasie 9, tel: +27 (0)83 625 0 81 D V-voldoeningskantoor ordonsbaai, tel: +27 (0)83 255 9991, faks: +27 (0)21 856 5222

Unieke Geleenthede Die Strand is een van die beste gebiede vir soutwaterkunsvlieghengel aan die kus. anneer die suidooster waai, kan jy saam met die wind lyngooi sodat jy verder kan ingooi.

35

DIE WES-KAAP
Cape Town International
Faure
R310

Firgrove

A A Vishoek Boei 3 A Valsbaai Simonstad GunsA Boskloof A KoelbaaiA Tafelberg Nasionale Park LedgesA West PointA Kaappunt AasbankA VisbaaiA OspuntA N Koppiepiering A DoringpuntA Holbaai A Tom se Klip A Walvisstasie A
Platbank Vogelsteen

Muizenberg

SomersetWes Sir Strand

Gordonsbaai tot Hermanus


Grabouw
Theewaterskloofdam
Na Riviersonderend

Lowryspas
N 2

Gordonsbaai
R 44

Elgin Houhoek

Botrivier

Caledon

Rooiels Pringlebaai Bettysbaai

Kleinmond Hawston
Botrivier Vlei Onrus

Hermanus

A Jock se Baai A David se Kraal A Verwoerdstrand A Die Been


Km

Nuwe Hawe

A Sandownpunt
10

A A KwaaiwaterA
Die Gang Walkerbaai

Gansbaai

Helderberg Mariene Beskermde Gebied Geen hengel word toegelaat tussen die mond van die Eersterivier en die mond van die Lourensrivier in Valsbaai, en tot ongeveer 500 m die see in van die hoogwatermerk af nie.

Bettysbaai Mariene Beskermde Gebied Slegs strandhengel word toegelaat tussen baken B1 by Stoney Point en baken B4, oos van Jock se Baai, en tot ongeveer twee seemyl die see in van die hoogwatermerk af. 3422.450 S; 01853.765 O 3421.357 S; 01856.240 O 3424.450 S; 01853.765 O 3424.450 S; 01856.240 O

Gordonsbaai tot Rooiels O


A Plek
Platbank Vogelsteen Boei 3 Guns Boskloof Koelbaai Ledges West Point
GPS-kordinate 340940.2S 185157.5O 340957.3S 185128.4O 341042.2S 184942.9O 341104.1S 184917.9O 341300.1S 184947.3O 3 1 23.6 S 185107.3O 341727.1S 18 916.2 O 341729.0S 184914.8O Soort gerei Swaar Swaar Swaar Swaar Swaar Middelslag Swaar Swaar Aas Sardyn, tjokka, bloedwurms Sardyn, tjokka, bloedwurms Sardyn, tjokka Sardyn, tjokka Sardyn, tjokka Rooiaas (ontbinde), witmossel, sandgarnaal, bloedwurms Sardyn, tjokka Sardyn, tjokka

36

Waar om te hengel en wat jy kan vang: Gordonsbaai is erg oorbevis en hengelaars moet hulle na die ruwe rotskus in Rooiels se rigting begewe. Maar, pas op, want di stuk kuslyn is berug vir fratsgolwe en kruise dui die plekke aan waar onbehoedsame hengelaars van die rotse geslaan is en verdrink het. Tot op hede het om en by die 80 hengelaars hul lewe in di gebied verloor. In die somer kan bote wat van Gordonsbaai en Harbour Island se hawens uitvaar, roman en hottentot soek. Saans kan heelwat kabeljoue aan die Harmony-kus gevang word. Rotshengel begin by Platbank en Vogelsteen, wat saam bekend is as die Near-Mountain en n die eerste winterstorms in April uitstekend vir groot kabeljoue en witsteenbrasse is. Die hele somer deur sal di plekke ook elf oplewer.

Boei 3, Guns en Boskloof is diepwaterplekke wat geelbek, geelstert en af en toe n kabeljou kan oplewer. Weer eens is hengeltoestande die beste wanneer die see redelik onstuimig is n n koue front verbygetrek het. Koelbaai-strand en die ronde klippe noord daarvan is in die winter uitstekend vir galjoen, en in die somer, veral saans, kan n groot witsteenbras hier aan die hoek kom. Ledges en West Point is waarskynlik die diepste plekke aan di deel van die kus en het vroer jare selfs groot rooisteenbrasse opgelewer. Deesdae kan geelbek en geelstert egter gevang word, en af en toe sal n roman en hottentot ook byt. Al die plekke is uitstekend as jy haaie, veral koperen hondhaaie wil teiken.

Voorraad ordons ay Tackle tel: +27 (0)21 856 5919 Pringlebaai Mini-Mart tel: +27 (0)28 273 8331

Belangrike Kontakte NSRI ordonsbaai Stasie 9, tel: +27 (0)83 625 0 81 D V-voldoeningskantoor ordonsbaai, tel: +27 (0)83 255 9991, faks: +27 (0)21 856 5222

Gordonsbaai tot Rooiels

37

DIE WES-KAAP
Hangklip O
A Plek
Ospunt Koppiepiering Visbaai Holbaai Doringpunt Aasbank Tom se Klip
GPS-kordinate 3 2250.6 S 184958.1O 342242.8S 185009.2O 342241.8S 184930.0O 342312.0S 185144.1O 342248.2S 185124.7O 342229.4S 184944.5O 342214.9S 185240.8O Soort gerei Aas Middelslag tot swaar Sardyn Middelslag tot swaar Sardyn Middelslag Sandgarnaal, witmossel

Middelslag tot swaar Sardyn Swaar Middelslag Middelslag Sardyn Rooiaas (ontbinde), witmossel Rooiaas (ontbinde), witmossel

Voorraad Rooiaas kan van die rotse in Maasbaai en by Aasbank gesny word. Gerei is verkrygbaar by: Penguin Place ontreiwinkel ettysbaai, tel: +27 (0)28 272 9257 Pringlebaai Mini-Mart tel: +27 (0)28 273 8331

Belangrike Kontakte NSRI ordonsbaai Stasie 9, tel: +27 (0)83 625 0 81 NSRI ermanus Stasie 17, tel: +27 (0)82 990 5967 D V-voldoeningskantoor leinmond, tel: +27 (0)73 308 9507, faks: +27 (0)28 271 769

Hangklipvuurtoring

is vroer hier gevang, maar is nou skaars. Bote kan van Maasbaai af uitvaar en oor die diep riwwe kan jy die grootste gedeelte van die jaar goeie romans en hottentotte uittrek. In die somer, n n paar dae van n sterk suidooster, word geelbek binne-in die kelpbeddings gevang. Skole snoek is ook n moontlikheid, veral in Holbaai. In Holbaai is Doringpunt beroemd vir geelbek. Aasbank is n goeie kol vir galjoen. Aan die oostekant van Silwersandstrand is Tom se Klip, ewe bekend vir galjoen. Dis ook goed vir witsteenbras. Bote wat van Maasbaai na die oop see uitvaar, moet versigtig wees vir die vlak kelpbeddings wat dikwels na die oppervlak kom as daar n groot deining is.

Waar om te hengel en wat jy kan vang: Die gebied om Valsbaai se dramatiese oostelike krans, Hangklip, is onhengelbaar weens die dik kelpbeddings en hengelaars sit gewoonlik af na Maasbaai en hengel dan, van wes na oos gesien, by Ospunt, Koppiepiering en Visbaai. Hulle teiken hoofsaaklik geelbek in die somer en veral tydens n stormsterk suidooster. In die somer kan kabeljou ook aan die hoek kom. In die winter verskuif die fokus na galjoen en witsteenbras. Visbaai word dan n brandpunt wanneer die gety stoot. Dassies

38

Bettysbaai O
A Plek
Walvisstasie Die Been Verwoerdstrand David se Kraal Jock se Baai Sandownpunt
GPS-kordinate 342232.1S 185333.2O 342154.1S 185408.0O 342125.4S 185509.4O 342125.7S 185515.4O 342115.9S 18 5606.0 O 3 2036.9 S 190212.8O Soort gerei Swaar Swaar Middelslag Middelslag Swaar Middelslag Aas Sardyn, tjokka Sardyn, tjokka Sardyn, tjokka Garnaal, witmossel, rooiaas (ontbinde) Sardyn, tjokka arnaal, rooiaas (ontbinde)

Waar om te hengel en wat jy kan vang: Di stuk kus het baie kelp en lae rotse met sandbaaie tussenin. Die Walvisstasie waar die pikkewyne is, is n goeie plek vir geelbek en kabeljou. Tussen die Walvisstasie en Die Been is daar baie sloepe as jy galjoen wil teiken. Die sloepe verander met seetoestande en die getye, dus moet die hengelaar met die kus langs loop om die beste plek te soek. Kelp kan egter n probleem wees. Die Been is n goeie plek as jy agter geelbek, witsteenbras en galjoen aan is. Verwoerdstrand is n sandstrand van ongeveer n kilometer, wat in die somer kabeljou en in die winter galjoen en witsteenbras kan oplewer. David se Kraal is n in die
Voorraad Di gebied is grotendeels n M . S E S strandhengel word toegelaat tussen baken 1 by Stoneypunt en baken , oos van Jock se aai, en tot ongeveer twee seemyle die see in van die hoogwatermerk af. een waterponies word in di gebied toegelaat nie. oothengel en aasversameling is verbode. Aas en gerei is verkrygbaar by: Penguin Place ontreiwinkel ettysbaai, tel +27 (0)28 272 9257

winter n lonende plek vir witsteenbras en galjoen en in die somer vir boerkabeljou en witsteenbras. Die beste tyd hier is tydens n stootgety. Jock se Baai is n bietjie verder langs die kus af en is bekend vir kabeljou en geelbek. In Kleinmond is Sandownpunt n uitstekende plek vir witsteenbras en galjoen. Oor die hele gebied sal hottentot die hele jaar deur by die dieper punte byt. Reuseskole sewekieuhaaie kan op plekke soos Verwoerdstrand, die Walvisstasie en Jock se Baai tegekom word.
Unieke Geleenthede ier kan die gelukkige hengelaar by enige van die diep punte op n skool geelsterte afkom.

Belangrike Kontakte NSRI ermanus Stasie 17, tel: (0)82 990 5967 apeNature-bestuursgesag tel: +27 (0)28 271 5138

Gestreepte galjoen

39

DIE WES-KAAP
Hermanus O
A Plek
Nuwe Hawe Die Gang Kwaaiwater
GPS-kordinate 3 2607.1 S 19 133 .6 O 342445.5S 19 1536.5 O 342433.5S 19 1608.0 O Soort gerei Aas

Middelslag tot swaar Sardyn, tjokka Swaar Swaar Sardyn, tjokka Sardyn, tjokka

Waar om te hengel en wat jy kan vang: Hermanus was vroer bekend vir wonderlike vangste van verskeie vissoorte, maar is so erg oorbevis dat die hengelaar nie eintlik iets noemenswaardig hier sal tekom nie. Bote vaar van die Nuwe Hawe af uit om in die seisoen kreef en die hele jaar deur tjokka te soek, maar vergeleke met die res van die kus, is diepseehengel se opbrengs hier maar power. Die enigste twee
Unieke Geleenthede Daar is af en toe n snoekloop in Augustus September en kan van die Nuwe awe af uitvaar. Ook, tydens die seldsame tye wanneer die monding na die see toe oop is, kan hengelaars leervis en witsteenbras uittrek.

noemenswaardige plekke is Die Gang en Kwaaiwater waar kabeljou steeds aan die hoek sal kom wanneer die suidooster drie dae lank gewaai het en die water sjokoladebruin word.

Voorraad Gerei is verkrygbaar by: ermanus ish Shoppe tel: +27 (0)28 312 1819

Belangrike Kontakte NSRI ermanus Stasie 17, tel: +27 (0)82 990 5967 D V-voldoeningskantoor ermanus, tel: +27 (0)82 771 8895, faks: +27 (0)28 313 0502

40

Hermanushawe

Gordonsbaai

Grabouw Kleinmond Hawston


Polle

Botrivier
Caledon

N 2

Riviersonderend
R326 R317 R319

Na Swellendam

Gansbaai tot Witsand


Malgas Wydgele
De Hoop Natuurreservaat

Vermaaklikheid Witsand Infanta Puntjie

Hermanus
Walkerbaai

Oukraal
Salmonsdam Natuurreservaat

A A Waenhuiskrans A Puntjie Pearly Beach Arniston De Mond Agulhas A Otterbaai Witsand/ Nasionale Natuurreservaat DuiwenhoksrivierR A Park Valknes 43 Die Dam monding Struisbaai L'Agulhas A Die Mas A Oesterbank A De Mond Die Plaat A Uilkraalplaat A Die Las A Groot Gruis A A Skulpiesbaai N Pearly Beach, A kampeerterreinrif A Kraaines A Die Brood SoetfonteinA A Die Punt Die Dam A A Whale Bone 10 Km Brandfontein A A Vlei se Bank VarswaterA A Bloubaai Die WalleA
Voorste Klip Die Plaat

A A A Galjoenbank HaaiklipA Vermeulen A se Klip

Stanford

Napier

Gansbaai

Bredasdorp
R316

Skipskop

Kaap Infanta

Elim

Gansbaai O
A Plek
Die Plaat Polle Galjoenbank Voorste Klip Haaiklip Vermeulen se Klip Uilkraalplaat Groot Gruis Pearly Beach, kampeerterreinrif Soetfontein Die Dam

De Hoop Mariene Beskermde Gebied Geen hengel word toegelaat tussen baken DH1 by Stilbaaipunt en baken DH2 tussen Ryspunt en Skipskop, en tot ongeveer drie seemyl die see in van die hoogwatermerk af nie.

GPS-kordinate 343142.0S 192237.0O 3 25 6.8 S 19 1836.0 O 3 322 .6 S 192238.7O 343108.1S 19 1836.0 O 3 363 .5 S 192350.7O 3 3625.7 S 192417.7O 3 3630.0 S 192453.0O 343902.0S 19 2655.0 O 344021.0S 193127.0O 344225.0S 193329.0O 344158.0S 200921.0O

Soort gerei Middelslag Middelslag Middelslag Middelslag Middelslag Middelslag Middelslag Middelslag Middelslag Middelslag Swaar, middelslag

Aas loedwurms, sandgarnaal Rooiaas, sandgarnaal, bloedwurms loedwurms, sandgarnaal Rooiaas, sandgarnaal, bloedwurms Sardyn, tjokka Rooiaas, sandgarnaal, bloedwurms, witmossel loedwurms, sandgarnaal loedwurms, sandgarnaal, rooiaas Sandgarnaal, bloedwurms, rooiaas, witmossel Sardyn, tjokka Sandgarnaal, bloedwurms, rooiaas, witmossel, sardyn, tjokka

41

SUID-KWAZULU-NATAL
Port Edward O
A Plek
Splash Rock Spiros
GPS-kordinate 310300.4S 301348.7O 310401.5S 301303.8O Soort gerei Ligte, middelslag, swaar Ligte, middelslag, swaar Aas Sardyn, bevrore garnaal, tjokka, makriel, lewende aas Bevrore garnaal, tjokka, lewende aas

A Dek die hele kuslyn van Suid-Afrika, sowel as

Waar om te hengel en wat jy kan vang: Splash Rock is een van die bekendste diepwaterpunte aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en is n
Voorraad Port Edward spog met n winkel in die hoofstraat wat n goeie voorraad het: Tackle Net tel: +27 (0)39 313 3013. Belangrike Kontakte NSRI Port Edward Stasie 32, tel: +27 (0)76 617 5002 Mariene Visdieweryvoorkoming blitslyn, tel: +27 (0)83 380 6298 Unieke Geleenthede Vir die ernstige strandhengelaar wat n trofee-koningmakriel wil uittrek, is Splash Rock seker di plek. Die vorige SA senior rekord en die huidige SA junior rekord is albei die afgelope vyf jaar hier behaal. Desember tot Julie is die beste tye om di vis te teiken. Met die jaarlikse loop tussen Junie en Augustus word hier koorsagtig gehengel, veral in gunstige toestande wanneer klein vissies binne ingooiafstand is. Op see kan jy n trofee- koningmakriel inkatrol of die magtige geelstert op die wrak uitdaag. Verskeie huurbote vaar uit Port Edward uit - sien www. ufindsouthcoast.co.za

uitstekende plek om trofeevisse soos kabeljou, leervis, koningmakriel en rugbrekende haaie soos skeurtand- en swarttiphaaie, reusesandkruipers en vele ander te teiken. Daar is ook goeie skrapplek vir panvisse soos bruinhottentot noord en suid van die hoofpunt. Splash Rock lewer die meeste vangste van April tot September op dit val saam met die jaarlikse elf- en sardientjielope. n Minder bekende plek, Spiros, het dieselfde vissoorte as Splash Rock, maar baie minder hengelaars gooi hier in; dis n goeie plek om van die skares weg te kom. Hier hengel n mens die beste in n noordoostewind.
Pondoland Mariene Beskermde Gebied Geen diepseehengel word toegelaat in die gebied tussen die mond van die Sikomberivier en die mond van die Mbotyirivier en tot by die 1 000 m-dieptelyn nie. Geen strand- of rotshengel word langs die volgende gedeeltes van die kus toegelaat nie: 3110.3S; 03007.5O tot 3112.5S; 03005.2O 3115.0S; 03002.9O tot 3116.8S; 03001.2O 3117.6S; 03000.6O tot 3119.1S; 02958.5O 3125.4S; 02951.2O tot 3127.0S; 02945.5O Geen hengel word in die Mtentu- en Msikabariviermonding toegelaat nie. Trafalgar Mariene Beskermde Gebied Slegs strand- en rotshengel en hengel vir sekere diepseevisse word toegelaat tussen baken N1 suid van Centre Rocks en baken N2 teenoor die suidgrens van die Mpenjati-oord, en tot een seemyl die see in van die hoogwatermerk af.

uitgesoekte plekke in Mosambiek en Namibi


A Gewilde binnelandse hengelplekke ook gedek A Al die beste hengelplekke met GPS-kordinate A Wat en wanneer om te vang A Watter soort gerei en aas om te kies A Waar om voorraad te koop

108

Sardientjieloop

Bygedra deur: Dean Pretorius, Craig Thomassen, Stuart Dunlop & Jason Haxton
Na Durban

Port Edward tot Mtwalume


Hibberdene

Mtwalume
R102

A Mtwalume

Turton

A
uMzumbe
N 2

Hibberdene

A Stiebelpunt, uMzumbe A Sunwhich Port

Southport
Oribi Gorge Natuurreservaat Na Kokstad

Sea Park
Port Shepstone

uMtentweni

Paddock

Marburg

R620

A The Sandspit A The Block A Port Tweni, Oslostrand


INDIESE OSEAAN

uVongo Margate
SUIDKUSTOLPAD

Shelley Beach

Ramsgate
Southbroom
R 61

A Trafalgarrif Palm Beach A Mpenjatiriviermonding Munster A High Rock Palm Beach Glenmore Beach A Ladder Rock (Leisurebaai) Port Edward A Splash Rock A Spiros

A Skibootbasis, Shelley Beach A Orange Rocks en Pot Hole A Margate-pier A Shirley Avenue Ramsgate A Mbizanariviermonding A Southbroompunt

Km

10

Leisurebaai tot Southbroom O


A Plek
Ladder Rock (Leisurebaai) High Rock Palm Beach Mpenjatirivermonding Trafalgarrif Southbroompunt Mbizanariviermonding
GPS-kordinate 310107.1S 301516.1O 305930.1S 301629.6O 305816.5S 301653.2O 305711.3S 301807.9O 305443.2S 302003.7O 305428.5S 301959.1O Soort gerei Swaar brandergerei Ligte, middelslag-, swaar brandergerei Ligte riviermondinggerei, kunsvlieg Aas Visaas (bv. bonito, geelstert, elf), hele tjokka Sardyn, rooioogsardien, tjokka, lewende elf Sandgarnaal, sardyn, klein lewende aas, loodkoppe met sagte plastiekaas, kunsaas

A Belangrike kontaknommers A Unieke hengelgeleenthede


109

Ligte tot middelslag- Sand-/bevrore garnaal, tjokka, brandergerei vir rooioogsardien riflewende spesies Ligte, middelslag-, swaar brandergerei Ligte riviermondinggerei, kunsvlieg Tjokka, harder, makriel, rooioogsardien Sandgarnaal, sardyn, klein lewende aas, loodkoppe met sagte plastiekaas, kunsaas

VISUITKENNINGSGIDS
Grootoogkoningvis Caranx sexfasciatus
Engelse name Voorraadstand Gerei en aas Rekordvangs Bigeye kingfish, dusky jack Kommersile vangste of verkope verbode SASSI ROOI Word die beste snags aan visaas en n verskeidenheid kunsaas gevang. SA hengelrekord 7,8 kg

A Kaarte wat al die plekke aandui A Hengelrels en -regulasies


donker kol op boonste kieudekselrand

Sluit Vis-IDgids in

Vangs-/saklimiete Geen minimum grootte; vyf visse

Biologie: n Torpedovormige vis, silwergrys, maar groenblou ruglangs, die punt van rug- en anale vinne is wit. Swart kol op kieudeksel. Jonges het ses donkerder strepe. Volwasse teen 50 cm, skiet in die lente en somer kuit in pare aan die kus. Maksimum grootte 1 m en 15 kg. Van Margate noordwaarts en tot in die Indo-Pasifiese Oseaan. Tipiese habitats: Helder water oor koraalriwwe en ook sandbaaie; jonges in riviermondings. Skool bedags, alleenlewende jagters snags. Swerf.

Leervis Lichia amia


Engelse name Voorraadstand Garrick, sand gurnard, river gurnard Kommersile vangste of verkope verbode SASSI ROOI Gewilde sportvis wat maklik lewende aas soos harders of sardientjies sowel as kunsaas neem, maar kwesbaar is vir oorbevissing. Hou by vangslimiete. SA hengelrekord 32,2 kg SA spieshengelrekord 31,2 kg

A Visuitkenningsgids A SASSI-databasis

Gerei en aas Rekordvangs

Vangs-/saklimiete Minimum 70 cm; twee visse

Biologie: n Groot, langwerpige, silwerige vis, met n gebo sylyn. Volwasse teen 60 cm. Skiet meestal in die lente kuit aan KwaZulu-Natal. Kan 2 m lank word en 50 kg weeg. Kom van die oostelike Atlantiese Oseaan en om die kus tot by Maputo voor. Tipiese habitats: Kom in klein skole in die brandersone voor waar hy kleiner visse jag. Migreer in die somer na die Kaapse provinsies en in die winter na KwaZulu-Natal.
gebo sylyn

210

Skandeer hierdie QR-kode om die MapStudio-webwerf te sien

Medewerkers: Mike Bailey, Greg Brett, Paul Cowley, Stuart Dunlop, Bruce Ellender, Guy Ferguson, Jason Haxton, Georgina Jones, Alex Junod, Rob Kyle, Justin Lindsay, Francois Myburgh, Craig Nelson, Andrew Nienaber, Andrew Pautz, Mike Pautz, Dean Pretorius, Timothy Richardson, Chris Schoultz, Geraldine Taylor, Vincent Taylor, Craig Thomassen, Rowan Timmer, Edward Truter, Joerg Walter, David Weaver, Olaf Weyl

OMSLAG HOOFFOTO Chris Schoultz


MapStudio en die MapStudio-logo is handelsmerke wat aan New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd. behoort. 1ste uitgawe MapStudio 2013. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer, in n ontsluitstelsel bewaar of weergegee word in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies of meganies, deur fotokopiring en die maak van opnames of andersins, sonder die skriftelike toestemming van die Kopiereghouer nie.
I S B N 978-1-77026-503-5

ENIGE KOMMENTAAR research@mapstudio.co.za


BESOEK ONS WEBWERF VIR BYWERKINGS, AFLADINGS, KAARTE, KATALOGUSSE & SPESIALE AANBIEDINGS
9 781770 265035
MAC/CPT/0713/NB/GH/TG

You might also like