Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 9

2

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

Kundige belastingadvies belangrik


Maak seker jou adviseur is geregistreer
BELASTINGWETGEWING in Suid-Afrika word by die dag meer kompleks. Die onus rus op die belastingbetaler om te verseker sy belasting word korrek volgens die wet en betyds betaal. Dit is dus nie ongewoon nie om deesdae meer ondernemings te kry wat hul eie belastingkonsultante aanstel om hulle van waardevolle belastingadvies te voorsien om sodoende slaggate en potensile boetes en rentes vry te spring. Die Belastingadministrasiewet van 2011 is met versigtige optimisme bekend gestel. Die doel daarvan is om die administrasierels te vereenvoudig en eenvormigheid tussen die verskillende belastingwetgewings te verleen. Heel dikwels lei die inwerkingstelling van nuwe wetgewing tot sy eie uitdagings en onbedoelde gevolge. Een van die belangrikste bepalings in die nuwe wet is die aanstelling van n belastingombudsman wat onafhanklik van die Suid-Afrikaanse Belastingdiens funksioneer. Die doel van die ombudsman is om die belastingbetaler se regte te beskerm en ondersoek na swak diens in te stel. Die belastingombudsman sal die laaste deel van die proses wees, voorafgegaan deur die normale prosesse soos deur die wet voorgestel. In die bylae sal gekyk word na sommige van die aktueelste en neteligste sake waarmee belastingpraktisyns gereeld te doen kry. Dit sal ook fokus op praktiese en operasionele belasting-uitdagings wat belastingbetalers gereeld sal tekom. Dit is van groot belang dat belastingbetalers kundige mense moet aanstel om na hul belasting en finansile sake om te sien. Dit is dus raadsaam om jou belastingkonsultant of finansile adviseur se kwalifikasies en ondervinding na te gaan alvorens jy hom met jou belastingsake toevertrou. Dit is geen geheim nie dat geoktrooieerde rekenmeesters (GR(SA)s) die beste bevoeg is om sakeondernemings en belastingbetalers te help en raad te gee oor hul belastingsake. ) Artikel deur Div Lamprecht GR(SA), uitvoerende streekshoof, SAICA.

Registrasie van BTW word hersien


DIT is redelik algemeen dat nuwe ondernemings dit tydrowend vind om as n ondernemer vir doeleindes van die belasting op toegevoegde waarde (BTW) te registreer. Een van die redes hiervoor is volgens die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) die risiko van bedrog by terugbetalings aan nuwe ondernemers. Ten einde die risiko te beperk het die SAID dus alle nuwe aansoeke geoudit. Dit is dan waarskynlik waarom die SAID meer tyd neem voordat iemand as ondernemer geregistreer word. Kort n die begrotingsrede vroer vanjaar het die Nasionale Tesourie konsepwetgewing beskikbaar gestel waarin wysigings aan die registrasieproses voorgestel is. Die voorstelle het ten doel gehad om die BTW-wet te wysig om die BTW-registrasieproses meer vaartbelyn te maak. Die algemene reaksie op die voorstelle was dat die voorgestelde wysigings nie sal help om die registrasieproses meer vaartbelyn te maak nie en dit het ook nie die risiko vir die fiskus van onregmatige terugbetalings verminder nie. Die SAID en Nasionale Tesourie het in reaksie hierop aan die staande komitee op finansies aangedui die voorgestelde wysigings sal teruggetrek en met nuwe voorstelle vervang word. Die nuwe voorstelle is nog nie aan die publiek bekend gemaak nie en die verwagting is dit sal eers bekend word as die konsepwet in die parlement ter tafel gel word. Die volgende inligting uit die terugvoer aan die staande komitee is beskikbaar: Klein ondernemings sal toegelaat word om ingevolge die bestaande bepalings n aansoek om vrywillge registrasie te doen en waar die waarde van belasbare lewerings in die relevante 12maandetydperk tussen R50 000 en R1 miljoen is. Waar die ondernemings nie die R50 000-bedrag kan bewys nie, sal dit wel as ondernemer geregistreer word, maar dan net op die betalingsbasis. Ondernemings kan op die betalingsbasis rekenskap van die belasting gee waar die waarde van hul belasbare lewerings in enige tydperk van 12 maande nie R2,5 miljoen oorskry nie. Daar sal geen weerhouding van die terugbetaling van insetbelasting wees soos in die vorige voorstelle beoog was nie. Vir mense wat meer as 12 maande na aanvang van bedrywighede belasbare lewerings gaan maak, sal die soort aktiwiteite waarby die ondernemer betrokke moet wees om vir registrasie aansoek te doen by regulasie uitgeklaar word. Aktiwiteite soos prospektering vir olie en gas, mynbou en landbou word ingesluit. Die vorige vereiste dat insette minstens R5 miljoen en belasbare lewerings van minstens R50 000 in n tydperk van 12 maande moet wees, val dus weg. Die effektiewe inwerkingstrededatum van die wysigings is nog nie bekend nie. Nuwe ondernemings wat om registrasie aansoek doen, kan steeds frustrasies en vertragings ervaar voordat n BTW-registrasienommer uitgereik word. Dit is raadsaam om n belastingpraktisyn in die verband te raadpleeg. Die praktisyn sal weet wat die jongste SAID-vereistes is voordat n nuwe onderneming geregistreer kan word en dit behoort verdere vertragings te vermy. Verder sal n praktisyn ook kan aandui wanneer die voorgestelde wysigings effektief sal word. ) Artikel deur Piet Nel GR(SA) SAICA-projekdirekteur: Belasting. Die SAICA Sentrale Streek het van 4 tot 6 Oktober weer sy jaarlikse somerkonferensie in die Black Mountainhotel buite Thaba Nchu aangebied. Die konferensie is deur ongeveer 110 geoktrooieerde rekenmeesters bygewoon. Nedbank het die tiende agtereenvol gende jaar die SAICAsomerkonferensie geborg. Verteenwoordigers van die Nedbank en die ander borge op die konferensie is van links, voor: Theresa Coetzer (Nedbank), Nastassha van der Westhuizen (Sage Pastel), Gabrielle Sporen (Sage Pastel) en Thelma Crossman (Newtons Chartered Accountants); agter: PW van Vuuren (PPS nuwe borg), Johan Scholtz en SP Burger (Nedbank hoofborg van die konferensie), Jan Dijkman (Capim), Francois Schoevers (Greatsoft), Jean Pick (Greatsoft) en Wiann van Zyl (PPS). Fotos: ALBERT VAN BILJON

Div Lamprecht, SAICA se uitvoerende streekshoof. Foto: VERSKAF

Personeellede van Newtons Geoktrooieerde Rekenmeesters wat die jaarlikse somerkonferensie bygewoon het, is van links De Wet Bester, Delia Mclean, Anze Pienaar (almal SAICAlede) en Thelma Crossman (kantoorbestuurder: Newtons).

Voorstelle sal BTW registrasieproses meer vaartbelyn maak.

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

Is your tax advisor a registered tax practitioner?


EARLIER this year the South African Revenue Service (SARS) published a list of bodies recognised by SARS as a controlling body for tax practitioners. A number of other bodies were already recognised as such in terms of the Tax Administration Act earlier this year. This all was done as the law now requires of any person doing tax related work (tax advice or assistance with tax return completion) to be registered with SARS as a tax practitioner and also to fall under the jurisdiction of one of the recognised controlling bodies. The main purpose of this change in legislation is that it will enable SARS to lodge a complaint with a controlling body if one of its members did or omitted to do anything with respect of the affairs of a taxpayer that SARS considers to be unprofessional conduct. The Tax Administration Act provides some guidance as to what they envisage here. It is, amongst others, for instance where the tax practitioner assists the taxpayer to avoid or postpone tax obligations, did not exercise due diligence in preparing tax returns, gave wrong tax opinions and generally unreasonably delayed the finalisation of matters before SARS. The professional body will then have to consider the complaint and discipline the member if found guilty. All tax practitioners will be required to keep their tax knowledge up to date by meeting certain minimum continuing professional development hours per year. This will mean that the number of people that can render tax-related services will have decreased. Another consequence that can be expected is that the fees for tax related services will increase. The Tax Administration Act makes it an offence if any person for consideration provides tax advice or completes (or assists with) a tax return where that person is not registered as a tax practitioner as explained above. A CA(SA) is a member of one of these recognised controlling bodies (SAICA) and as such would be a tax practitioner qualified to render tax related services. ) Article by Piet Nel CA(SA), SAICA project director: Tax.

Belastings van werknemers verhaal


HET jy geweet? ) Nie alle werknemers betaal werknemersbelasting nie. ) Werkgewers betaal belastings namens werknemers. ) Werkgewers word deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) vir boetes en rente aangeslaan. Werknemersbelasting is n terughoudingsbelasting wat van n werknemer se besoldiging afgetrek moet word. Die aftrekking word deur die werkgewer gedoen en word vasgestel volgens tabelle wat die deur die SAID uitgereik word. Ingevolge die Vierde Bylae tot die Inkomstebelastingwet moet n werkgewer binne 14 dae nadat hy/sy n werkgewer geword het by die SAID aansoek doen vir registrasie, tensy geen van sy/haar werknemers vir normale inkomstebelasting aanspreeklik is nie. Vaardigheidsontwikkelingsheffing (beter bekend as Skills Development Levy of SDL) is n verpligte heffingprojek vir doeleindes om onderrig en opleiding soos beoog in die Wet op Vaardigheidsontwikkelingsheffing te finansier en het op 1 April 2000 in werking getree. Ingevolge die SDL-Wet, waar n werkgewer aanspreeklik is om die heffing te betaal, moet die werkgewer by die SAID as n werkgewer registreer. n Werkgewer is nie verplig om as n werkgewer vir SDLdoeleindes te registreer nie indien daar in enige maand redelike grond is om te glo die algeheel hefbare bedrag betaal of betaalbaar deur daardie werkgewer aan al sy/ haar werknemers in die volgende twaalfmaandetydperk sal nie R500 000 oorskry nie, selfs al is sodanige werkgewers verplig om by die SAID vir werknemersbelasting te registreer. Werkloosheidsversekeringsbydraes is n verpligte bydrae in terme van die Wet op Werkloosheidsversekeringsbydraes (WVF) om werkloosheidsvoordele te finansier. Ingevolge die WVFWet moet n werkgewer hom by die SAID of die WVF-kantoor registreer vir die betaling van die bydrae. Die volgende werkgewers, wat nie vrygestel is om tot die WVF-fonds by te dra nie, moet hulle by die WVF-kantoor (en nie SAID nie) registreer: ) n werkgewer wat nie verplig is om by die SAID vir werknemersbelastingdoeleindes te registreer nie; ) n werkgewer wat nie vrywillig as n werkgewer by die SAID vir werknemersbelastingdoeleindes geregistreer is nie; en ) n werkgewer wat nie aanspreeklik vir die betaling van SDL is nie. In terme van die InkomstebelastingWVF- en SDL-wette moet elke werkgewer n register van besoldiging aan elke werknemer betaal en die werknemersbelasting, WVF en SDL wat van besoldiging afgetrek is, byhou. Sodanige registers moet n tydperk van vyf jaar van die datum van die laaste inskrywing gehou word. Werknemersbelasting, WVF-bydraes en SDL-heffings moet binne sewe dae n die einde van die maand waartydens die bedrag afgetrek is aan die SAID oorbetaal word. Elke werkgewer wat by die SAID geregistreer is, moet tweejaarliks n rekonsiliasie doen tussen die werknemersbelasting, WVF-bydraes en SDLheffings verhaal en oorbetaal en die bedrae soos op die werknemersbelastingsertifikate uitgereik. Die inkomstebelastingnommers van werknemers moet op die werknemersbelastingsertifikate (IRP5 / IB3) getoon word. ) Artikel versorg deur Hesna Rheeder GR(SA): PwC assosiaat-direkteur: Belasting.

Piet Nel

Attending conference
Current and Alumni staff from Ernst & Young attending the annual SAICA summer conferen ce. Photos: ALBERT VAN BILJON

Speakers at conference

Some of the speakers at the annual summer conference were from the left Vusi Thembe kwayo (international speaker), Rene Beck (SAI CA: main organiser), Ronel de Vos (SAICA: assis tant organiser) and Kivi Bernard (international USAbased speaker).

Other speakers at the conference were from the left John Stevens (SAICA member and MC), Ernst van Dyk (speaker and well known interna tional wheelchair athlete), Douglas Kruger (inter national speaker) and Div Lamprecht (SAICA).

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

Slaag GReksamen

Is jou inkomste belastingopgawe uitstaande?


Sperdatums vir individue en trusts 2013jaar van aanslag ) 22 November 2013 sperdatum vir nievoorlopige belastingpligtiges wat eFiling gebruik om opgawes in te dien. ) 31 Januarie 2014 voorlopige belastingpligtiges wat eFiling of elektroniese indiening by n SAIDtak doen.

Manage exposure to tax penalties


THE Tax Administration Act (Act 28 of 2011) (TAA), which became effective from 1 October 2012, was to a large extent perceived by taxpayers as being legislation that increased the powers of SARS at the cost of taxpayers. Especially with the introduction of provisions such as those allowing search and seizures to take place without a warrant in some instances receiving much attention. This legislation however also contains provisions that are favourable to taxpayers in comparison with its predecessors. One such provision is the understatement penalty regime contained in section 221 to 233 of the TAA, which replaced the 200% additional tax system that allowed the penalty to be reduced at the discretion of the commissioner. An understatement event takes place when a taxpayer defaults in rendering a return (or defaults in making payment if no return is required), omits information from a return or makes an incorrect statement in a return and SARS or the fiscus is prejudiced as a result of this. When such an understatement occurs, section 222 of the TAA allows SARS to impose an understatement penalty calculated on the tax shortfall multiplied by the highest applicable rate from the table in section 223 of the TAA (hereafter referred to as the rate table). The rate table allows the taxpayer a permanent voluntary disclosure opportunity. If this opportunity is used by taxpayers to voluntarily come forward with nonge and small, with an opportunity to manage their exposure to understatement penalties by putting measures in place to ensure, and be able to show, that an understatement did not arise as a result of the behaviours listed above, in which case the only exposure would be to understatement penalties in respect of substantial understatement. This can be done by documenting authority for positions or views taken on tax matters, obtaining written tax advice where uncertainty exists and by implementing control measures to prevent mistakes that can reasonably expected to be avoided. Understatement penalties imposed for substantial understatement if a transaction is exposed to this behaviour, which has relatively high thresholds to exceed for many small and medium-sized entities must be remitted by SARS if the requirements of section 223(3), which includes that a tax opinion is obtained from a registered tax practitioner before the relevant return is submitted are met. It would be sensible for taxpayers to consider their exposure to such understatement penalties and consider what measures can be put into place to proactively manage the exposure to penalties rather than react to tax issues as and when it arises. Please note that in terms of 2013 draft legislation it is proposed that some of the applicable rates in section 223 be reduced. ) Article by Pieter van der Zwan CA(SA), associate professor: Tax at the North-West University.

This legislation also contains provisions that are favourable to taxpayers.

Pieter van der Zwan compliance with tax laws, this significantly reduces the penalties imposed in some cases it could result in no understatement penalty being imposed. The penalty rate applicable depends on the circumstances under which the understatement took place obstructive behaviour, repeat understatement behaviour, voluntary disclosure or standard case as well as the behaviour that results in the understatement. In terms of section 102(2) of the TAA the burden of proving the facts (i.e. the relevant behaviour) on which SARS bases an understatement penalty is upon SARS. The behaviours (from more severe to least severe) are: intentional tax evasion, gross negligence, taking a tax position without reasonable grounds, not taking reasonable care in completing a return and, lastly, a substantial understatement this is an understatement which exceeds the greater of 5% of the tax properly chargeable or R1 000 000. It is submitted that the rate table provides taxpayers, both lar-

Kandidate wat onlangs hul laaste geoktrooieerde rekenmeesterseksa men geslaag het, is op die jaarlikse SAICAdinee op die Ilangalandgoed in Mei geluk gewens. Die kandidate kan as geoktrooieerde rekenmees ters kwalifiseer sodra hul opleidingskontrakte voltooi is. Foto: ALBERT VAN BILJON

Sperdatum vir maatskappye, beslote korporasies en vrygestelde entiteite ) 12 maande n datum van die finansile jaareinde

SAICA:
The South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) is the foremost accountancy body in South Africa and one of the leading institutes in the world. It plays an influential role in a highly dynamic business sector.

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

Mediesebelastingkrediete het impak op individue


Mediese aftrekkings werk nou s
VAN 1 Maart volgende jaar af sal die laaste oorblywende mediese aftrekkings vervang word met sogenaamde mediese belastingkrediete. Vir belastingpligtiges jonger as 65 jaar, sowel as belastingpligtiges jonger as 65 jaar met n gestremdheid of n gestremde afhanklike, is die siekefondsbydrae-aftrekking reeds op 1 Maart 2012 vervang met mediesebelastingkrediete. Alle mediese aftrekkings word nou vervang met mediesebelastingkrediete vir alle kategorie natuurlike persone, insluitende belastingpligtiges wat 65 jaar en ouer is. In teenstelling met n mediese aftrekking wat die natuurlike persoon-belastingpligtige se belasbare inkomste verminder het, verminder die mediese belastingkrediete die belastingaanspreeklikheid van die natuurlike persoon. Belangrik ook waar n aftrekking n vasgestelde verlies vir n natuurlike persoon kon veroorsaak of vermeerder het, is die mediesebelastingkrediete nie terugbetaalbaar nie, bedoelende waar die krediete in n betrokke jaar die belastingaanspreeklikheid van die natuurlike persoon (n die aftrekking van die normale ouderdomskortings) oorskry, die oorskotgedeelte net sal wegval. Dus, wat betref die mediesebelastingkrediete sal alle belastingpligtiges in monetre randwaarde dieselfde voordeel kry ongeag van sone betref, moet onderskei word tussen twee kategorie: 1) belastingpligtiges jonger as 65 jaar wat nie n gestremdheid het nie; en 2) belastingpligtiges 65 jaar en ouer, asook belastingpligtiges jonger as 65 jaar met n gestremdheid. Wat belastingpligtiges jonger as 65 jaar sonder n gestremdheid betref, sal sodanige natuurlike persone moontlik n verdere mediesebelastingkrediet ontvang. Eerstens moet die deel van die persoon se siekefondsbydraes wat vier keer die siekefondsbydraekrediet oorskry, plus die ander mediese uitgawes wat die persoon self betaal het, vasgestel word. Slegs indien sodanige bedrag 7,5% van die persoon se belasbare inkomste oorskry, sal n verdere mediesebelastingkrediet beskikbaar wees omgereken teen n koers van 25% van sodanige bedrag wat meer as 7,5% van die persoon se belasbare inkomste is. Dus, hoe groter die persoon se belasbare inkomste, hoe kleiner is die bedrag wat die persoon vir n verdere mediesebelastingkrediet sal kwalifiseer. Wat belastingpligtiges 65 jaar en ouer, asook belastingpligtiges jonger as 65 jaar met n gestremdheid, betref, sal hulle vir n verdere mediesebelastingkrediet kwalifiseer op die deel van die persoon se siekefondsbydraes wat drie keer die siekefondsbydraekrediet oorskry, plus die ander mediese uitgawes wat die persoon self betaal het. Sodanige bedrag

Voorbeeld
Feite: Mnr. Z is 30 jaar oud. Vir die jaar van aanslag wat op 1 Maart 2014 begin het, het hy bydraes van R2 000 per maand aan n siekefonds vir homself, sy vrou en sy kind gemaak. Teen 28 Februarie 2015 het hy ook R20 000 se kwalifiserende mediese uitgawes aangegaan wat hy nie van die siekefonds kon ver haal nie. Mnr. Z se belasbare inkomste vir die 2015 jaar van aanslag is R200 000. Oplossing: Mediesebelastingkrediete vir siekefondsbydraes: (R242 + R242 + R162) x 12 = R7 752 Moontlike verdere mediesebelastingkrediet: Oorskotsiekefondsbydraes: R24 000 (R2 000 x 12) 4 x R7 752 = R7 008 dus nul Plus R20 000 = R20 000 Minus: R200 000 x 7,5% = R15 000 Dus R20 000 R15 000 = R5 000 Krediet teen 25% = R5 000 x 25% = R1 250 Dus totale mediese krediete vir 2015 = R7 752 + R1 250 = R9 002
word dan met 33,3% vermenigvuldig om die mediesebelastingkrediet te bepaal. Vir verdere inligting oor die mediese krediete of waar onsekerhede is, kontak n geoktrooieerde rekenmeester in jou gebied. ) Artikel deur Wessel Smit GR(SA), besturende direkteur Core Tax

Wessel Smit die marginale belastingskaal waarop hulle is. Wat siekefondsbydraes betref, sal alle kategorie natuurlike persone met ingang 1 Maart 2014 vasgestelde mediesebelastingkrediete ontvang. Die mediesebelastingkrediete vir die 2014-jaar (daar sal waarskynlike n inflasie-aanpassing vir die jaar wees wat op 1 Maart 2014 begin) is R242 per maand elk vir die lid self en die eerste afhanklike en R162 per maand vir elke verdere afhanklike. Die krediete is ongeag die bedrag van die siekefondsbydraes, maar slegs natuurlike persone wat aan n siekefonds behoort, sal sodanige krediete ontvang. Wat ander mediese koste, asook sogenaamde oorskot-siekefondsbydraes van natuurlike per-

Belasbaarheid van prestasiebonusse verduidelik


VOLGENS statistieke, gesamentlik gepubliseer deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en die Nasionale Tesourie vir die 2012-jaar van aanslag, bestaan 78,2% van die belasbare inkomste van individue in SuidAfrika uit salarisse, lone en besoldiging, pensioen, oortyd en jaargeld. Die meeste Suid-Afrikaners is bewus van die belastingimplikasies voortspruitend uit hul dienskontrakte al weet hulle net hulle ontvang elke maand die netto bedrag van hul salaris n die aftrekking van werknemersbelasting. Op 1 Maart 2013 het die belastingrels rakende die belasbaarheid van wisselende besoldiging in Suid-Afrika verander. Op die datum is n nuwe artikel, artikel 7B, in die Inkomstebelastingwet ingebring. Die hoofdoel van die nuwe artikel is om die belastinghantering van wisselende besoldiging te belyn. Voordat in diepte na die belyning gekyk word, is dit belangrik om eers te bepaal wat met wisselende besoldiging bedoel word. Wisselende besoldiging is besoldiging wat nie vas per maand is nie, byvoorbeeld n vaste maandelikse salaris, en dit sluit die volgende inkomste-items spesifiek in: besoldiging vir oortydwerk, n bonus, kommissie, n reistoelae en enige verlofuitbetaling enige bedrag wat die werkgewer aanspreeklik is om te betaal aan n werknemer wat in n jaar van aanslag geregtig geraak het op vakansie maar dit nie geneem het nie. Artikel 7B bring die belastinghantering van wisselende besoldiging in lyn deur die belasbaarheid daarvan in die hande van die werknemer en die aftrekbaarheid daarvan in die hande van die werkgewer, van n toevallingsgrondslag na n betalinggrondslag, te verander. Die verandering wat artikel 7B teweegbring, word die beste aan die hand van die volgende voorbeeld gellustreer: n Individu se jaar van aanslag strek van 1 Maart tot 28 Februarie van die daaropvolgende jaar. In Februarie 2013 besluit n maatskappy om prestasie-bonusse aan alle werknemers, gegrond op die verkopesyfers vir die jaar, toe te ken. Die bonusse gaan egter eers in April 2013 aan werknemers, wanneer die werkgewer se 2013- finansile jaarstate (aanvaar n Februariefinansile jaareinde) gefinaliseer is, betaal word. Een van die maatskappy se werknemers, Sanet, ontvang dus n prestasiebonus van R20 000 in April 2013. Die SuidAfrikaanse belastingstelsel is op die toevallingsgrondslag gegrond. Dit beteken dat iemand op n bedrag bruto-inkomste belas sal word wanneer hy onvoorwaardelik daarop geregtig is, ongeag of hy dit al ontvang het of nie. Volgens die normale belastingrels (voor die inwerkingtreding van artikel 7B) moet Sanet dus op die bonus in Februarie 2013 belas word, selfs al het sy dit nog nie ontvang nie. Aangesien die bedrag in Februarie 2013 nog nie bekend is nie, word die werknemers-belastingaftrekking daarteen gewoonlik ook uitgestel totdat die finale bedrag in April 2013 bepaal is. Tegwerkgewer sal dienooreenkomstig die werknemersbelasting op die bonus in April 2013, wanneer dit betaal word, weerhou en aan die SAID oorbetaal. Verder sal haar werkgewer ook die R20 000-bonus eers in sy 2014-jaar van aanslag, in die berekening van sy normale belastingaanspreeklikheid, kan aftrek, aangesien dit dan eers betaal is. Met die belyning tussen die belasbaarheid en aftrekbaarheid van wisselende besoldiging; sowel as die werknemersbelastinghantering daarvan, word probeer om van die kompleksiteit rondom die soort betalings te verwyder. Dit is altyd belangrik om n kenner in die belastingveld te nader wanneer sulke gevalle hulle voordoen. Daarom is dit raadsaam om met n GR(SA) te praat om enige potensile belastingprobleme vroegtydig te vermy. ) Artikel geskryf deur Lizelle Bruwer GR(SA), senior lektor: Sentrum vir Rekeningkunde (Gevorderde Belasting), UV.

Lizelle Bruwer nies moet die werkgewer dus in April 2013 teruggaan en die Februarie 2013-werknemersbelastingopgawe heropen en regstel. Die vorm van regstelling is uit n praktiese oogpunt dikwels baie moeilik. Artikel 7B verwyder alle onsekerhede in die geval en bepaal die wisselende besoldiging (n bonus in die voorbeeld hierbo) sal belasbaar wees wanneer dit betaal word. Sanet sal dus eers in haar 2014-jaar van aanslag op die R20 000 belas word en haar

10

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

11

Wysig s jou bank se inligting


SAICA hosted its annual tax Information session during 18 September with the local SARS Bloemfontein officials at the Windmill Casino in Bloemfontein. Approximately 100 SAICA members attended the session. Some of the panel discussion guests were from the left Fred Salimane (senior manager: Audit), Ayanda Takela (SARS support consultant), Tozie Mazits hana (senior manager: Taxpayer Engagement), Frances van Heerden (manager: Audit), Hannelie Lombaard (SARS Bloem fontein branch manager), Piet Nel (SAICA project director: Tax) and Wessel Smit (SAICA Central Region representative on the Na tional Tax Committee). Photos: SUPPLIED BEDRIEGLIKE veranderings op belastingbetalers se bankbesonderhede bly een van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se grootste probleme. Dit is die SAID se verantwoordelikheid om belastingbetalers teen bedrogtransaksies te beskerm. Sedert 1 Julie 2011 het die SAID nuwe prosedures en prosesse hoe bankbesonderhede-veranderings aangebring word. Enige veranderings aan belastingbetalers se bankbesonderhede sal eers bevestig word voordat die nuwe besonderhede bygewerk word. Enige geld wat aan die belastingbetaler verskuldig is, sal geprosesseer word nadat die bankbesonderhede wat die SAID ontvang het, bevestig is. Dit sal heel moontlik nodig wees dat die belastingbetaler met ondersteunende dokumente na sy of haar naaste SAID-kantoor moet gaan. Die SAID sal jou in kennis stel indien dit nodig is. Wanneer die SAID jou laat weet jy moet die kantoor besoek om die verandering van bankbesonderhede self te gaan bevestig, sal die kennisgewing vergesel word van n saaknommer vir verwysingsdoeleindes. Die belastingbetaler sal dit na die SAIDtak moet saamneem. Belastingbetalers kan hul bankbesonderhede op die volgende maniere verander: ) Deur n persoonlike besoek aan enige SAID-tak. Jy kan versoek dat jou bankbesonderhede verander word of jy kan dit verander wanneer jy jou persoonlike belastingdokument (ITR12) indien. Onthou om die ondersteunende dokumente te verskaf. ) Jy kan jou bankbesonderhede verander as jy die SAID se eFiling-kanaal op sy webwerf volg om jou inkomstebelasting (ITR12) in te vul. Wanneer jy jou bankbesonderhede op die manier verander, kan die SAID jou versoek om die besonderhede by die tak te kom bevestig. Waar twee belastingbetalers n gemeenskaplike bankrekening het, sal albei op versoek die naaste SAID-tak moet besoek om hul besonderhede te bevestig. Dokumente wat benodig word wanneer jy versoek word om na die SAID-kantoor te gaan om jou bankbesonderhede te bevestig sluit in: ) n oorspronklike identiteitsdokument/paspoort en n gesertifiseerde afskrif van jou identiteitsdokument/paspoort; ) Oorspronklike gestempelde bankstate wat nie meer as drie maande oud is nie en die rekeninghouer se naam, rekeningnommer, soort rekening en die takkode waar van toepassing bevestig. ) Bewys van huisadres. Onthou belastingpligtiges moet persoonlik hierdie besonderhede by SAID gaan verander en geen verteenwoordiger mag dit namens die belastingpligte behartig nie. Besoek die SAID se webwerf by www.sars.gov.za vir meer inligting.

Tax Ombud how can this office help the taxpayer?


EXACTLY a year after the Tax Administration Act, No. 28 of 2011 (the TA Act) became effective, the minister of Finance has appointed retired Gauteng Judge President Bernard Ngoepe as the first Tax Ombud on 1 October. This appointment has been made in terms of the TA Act.

Mandate
Sections 14 to 21 of the TA Act set out the law in respect of the responsibilities of the Ombud. The purpose of the Ombud is to address service failures as well as failures to respect the rights of taxpayers by the South African Revenue Service (SARS). Taxpayers may, therefore, approach the office of the Ombud for assistance with disagreements with SARS on the administration of law, but will not assist with disagreements related to the interpretation of law. It is important to note that the Ombud will be the last port of call within SARS in respect of administrative disputes that is, all other avenues must have been exhausted before approaching the

Ombud unless there are compelling circumstances for not doing so. That is, if a taxpayer can prove that he/she has done everything possible to resolve the issue with SARS, but is being hampered by a SARS official or process, the Ombud may step in to assist based on the specific circumstances in each instance. According to SARS, the introduction of an Ombud was to fill a gap between SARSs internal processes and the court system the idea being to keep matters outside of the court system as far as possible. The process to be followed when a dispute arises, is as follows: ; Internal service issue resolution. ; SARS Service Monitoring Office. ; Tax Ombud. ; Public Protector. ; Normal Court System. In terms of section 16 of the TA Act, the specific responsibilities of the Ombud are set out below. The Ombud must:

) Review complaints and, if necessary, resolve them through mediation or conciliation. ) Act independently in resolving complaints. ) Follow informal, fair and costeffective procedures in resolving complaints. ) Inform the taxpayer about the mandate of the Ombud and procedures to pursue complaints. ) Facilitate access by taxpayers to complaint resolution mechanisms within SARS to address complaints. ) Identify and review systemic and emerging issues related to service matters or application of the TA Act or tax acts that impact negatively on taxpayers. The Tax Ombud may not review matters outside the mandate set out above, namely: ) Legislation or tax policy. ) SARS policy or practice generally prevailing other than to the extent that it relates to a service matter or a procedural or administrative matter arising from the application of the provisions of a tax Act by SARS. ) A matter subject to objection

and appeal under a tax act, except for an administrative matter relating to such objection and appeal. ) A decision of, proceeding in or matter before the tax court.

Independence and accountabili ty


In terms of the TA Act, the minister must appoint the Ombud on a three-year contract (renewable) which may be terminated early only in the case of misconduct, incapacity or incompetence. The Ombud reports directly to the minister and has no accountability to SARS. The Ombuds annual report must be tabled by the minister in the National Assembly of Parliament. Furthermore, during a vacancy in the position the minister may appoint a person in the Ombuds office for no longer than 90 days. Based on this, it appears as though the Ombud is reasonably independent from SARS. However, whilst the Ombud may be independent of SARS, staff of this office will still be seconded from SARS at the request of the Ombud, in consulta-

tion with SARS. This may raise questions regarding just how independent the Ombud can be if he/she is relying on SARS staff. However, according to SARS the secondment of SARS employees to the Tax Ombuds office is simply more practical in order to ensure staff that are knowledgeable about tax and SARSs internal processes and will simplify the administration of secrecy around taxpayers affairs. The idea is to leverage off SARS processes and procedures to reduce the cost of the Ombuds office. One hopes that this does not affect the independence of the Ombud in any way.

How can one lodge a complaint with the Ombud?


SARS has indicated that the Ombuds office will have a dedicated website which will include information about the Tax Ombud, contacts details and prescribed forms. ) Article by Somaya Khaki CA(SA), SAICA project director Tax Suite

SAICA hosted its annual tax information session on 18 September with the local SARS Kimberley officials at the Flamingo Casino in Kimberley. Some of the panel discussion guests were from the left Werner Hauptfleisch (SAICA NC president), Mariaan Berndt (SARS team leader: TPS), Xoliswa Sikuza (SARS Kimberley branch manager), Ayanda Takela (SARS support consultant) and Tsietsi Scheepers (SARS manager: Complaints and Knowledge).

12

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

13

Guests at SAICA dinner


Guests at the annual SAICA din ner during May at the Ilanga Esta te are from the left Donovan van Straaten (SAICA Central Region: president), Nasiegh Hamdulay (SAICA senior executive: Strategy and Stakeholder Relations), Loren zo Borelli (Syspro: head of Custo mer Relations and main sponsor of the evening) and Kobus Swane poel (SAICA Free State president). Photo: ALBERT VAN BILJON

SAICA se jaarlikse NoordKaapgholfdag is op 6 September op die Magersfontein Memorialgholfbaan buite Kimberley beslis. Al drie provinsiale gholfdae is deur Absa geborg. Hier is van links, voor: Ronel de Vos (SAICA), Muneer Bata (ABSA) en Rene Beck (SAICA); agter: John Tshabalala (Absa se provinsia le hoof private bank), Div Lamprecht (SAICA), Wessel Smit (SAICAlid) en Pierre Nel (bestuurder: Absa private bank). Foto: VERSKAF

Hier is geoktrooieerde rekenmeesters van die Enslinsgroep wat die jaarlikse somerkonferensie bygewoon het. Hulle is van links: Niel Strydom, Cobus Steyn, Eben Bakker, Ancois Wainwright, Pieter Morrison, En gela Strydom, Esta Putter, Jaco Putter en Peet Venter. Foto: ALBERT VAN BILJON

SAICA staff members that attended the annual summer conference in October are from the left Langa Mconi (senior executive: Member Services), Div Lamprecht (SAICA Central Region) Thuli Bamuza (regio nal executive: Northern Region), Adri Kleinhans (project director: Training), Willi Coates (senior executi ve: Marketing and Communication), Rene Beck (SAICA Central Region), Ronel de Vos (SAICA Central Region) and Muneer Hassan (senior executive: Standards). Photo: ALBERT VAN BILJON

In Mei het die SAICA Sentrale Streek n sakeontbyt vir sy lede in Noordwes in die St. Andrewsgastehuis op Klerksdorp aangebied. Theo Venter, bekende politieke ontleder, was die gasspreker op die geleent heid. Hier is van links Corrie Meiring (SAICANoordwesraadslid), Theo Venter, Cindie van Rooyen (SAICA Noordwesraadslid) en Elsie Potgieter (SAICANoordwesraadslid). Foto: VERSKAF

14

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

15

Is your will legally sound?


IT is important to make sure that wills are drawn up by people who know what they are doing, or your family will pay the price. Imagine yourself dead. Your family mourns the passing of a great person. You were successful in your career, your children are halfway through university and your partner has not worked in over 20 years. You were the sole breadwinner and now you are gone. At least you were prudent enough to draw up a will before passing on. But wait. Something went wrong. The will you had locked away in your safe was not compliant with the South African Wills Act. Or possibly worse, your situation, or those of your dependants, has changed and the wrong people are going to benefit from your will which hasnt been updated in years. Some of your loved ones may feel deceived. In addition to feeling the immense pain of loss, your immediate family and close relatives are now engaged in a legal battle over how your assets should be divided as your last will and testament is deemed void. Although a will may be considered a very personal document, it is also a document steeped in legality. As is often the case with legal paperwork, it can be ambiguous or even invalid if drawn up incorrectly. It may even achieve just the reverse of what you intend if it is not regularly updated. A recent legal battle ensued at the Supreme Court of Appeal (Raubenhaimer vs Raubenhaimer), which illustrates exactly why professionals should always be involved when drawing up a will. In this case, the late Dr Raubenhaimer made two mistakes. Firstly, he did not sign the will in the presence of witnesses as is required by the South African Wills Act. Secondly, he failed to attach a list of assets referred to in his will together with the persons meant to inherit them. Judge Leach began the case report with It is a never-ending source of amazement that so many people rely on untrained advisors when preparing and updating their wills, one of the most important documents they are ever likely to sign. The Judge argued that the will in question resulted in it being impossible to identify which of the testators assets he had intended the spouse to inherit as beneficiary of the remainder of his estate, stating that the will was obviously drafted by a person not trained in the law. He implied in his report that it is in everyones best interest to consult only persons suitably trained in drafting and executing wills and any other deeds containing testamentary dispositions. The judge then mentions that despite this, the courts continue all too often to be called on to deal with disputed wills which are the product of shoddy drafting or incompetent advice. The children (the other beneficiaries) argued that, as this will is not valid, the deceased died intestate. The surviving spouse then had to make an application to the courts to request them to order the master to accept the will (the one not properly signed) as the deceaseds last will and testament. To do this she had to proof that the document was intended to be his will or an amendment of his will. The children also argued that the fact that the list was not attached to the disputed will indicated that the document was not intended by Dr Raubenhaimer to be his will. The judge was quite happy, on the evidence, that the document was in fact the deceaseds last will. The next argument raised by the children was that the will was vague it did not specify the specific assets and the beneficiaries thereof and therefore resulted in it being impossible to identify which of the testators assets he had intended the spouse to inherit as beneficiary of the remainder of his estate or to know upon whom the testator intended to bestow ownership of the common home. The judge held that the failure to attach a list of specific benefits merely means that the testator for some reason did not make any such bequests. It is therefore not a factor which in any way renders vague the testators bequest of his estate to the spouse. Who is suitably trained? Chartered accountants, trust companies, or attorneys are a persons best bets because they do it all the time and have the technical know-how. Your local chartered accounting practice has the advantage in that they will give you sound advice on how to plan for estate duty and capital gains tax that will inevitably affect the outcome of any will. Mistakes delay the winding up of the estate, add to the emotional stress of the surviving family members of the deceased and are costly to fix. Visit www.taxsuite.co.za and find the right person to prepare your will. ) Article by Piet Nel CA(SA), SAICA project director: Tax

Verstaan reistoelae
Hoe om reiskoste te bereken
REISKOSTE-EISE en -aftrekkings is een van die algemeenste aspekte wat ondersoek word deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID). Het jy? ) n Reistoelae ontvang as deel van jou salaris? ) Reiskoste geis in jou inkomstebelastingopgawe as n aftrekking, maar die SAID het dit nie toegestaan nie? jou huis af werk, sal jou huis gehanteer word as jou werkplek en sal enige kilometers gereis vir sakedoeleindes van jou huis dus ook as sakekilometers gehanteer word. Verdere inligting wat die SAID vereis (per voertuig) om die reiskoste-aftrekking te bereken en toe te staan is: ) Die voertuigregistrasienommer. ) Die fabrikaat van die motor. ) Die model van die motor. ) Die jaar waarin die motor vervaardig is. ) Die kosprys of kontantwaarde (ingesluit BTW). ) Die begindatum die datum waarop jy die voertuig vir sakedoeleindes begin gebruik het. ) Die einddatum die datum waarop jy opgehou het om die voertuig vir sakedoeleindes te gebruik. ) Die begin-kilometers die odometerlesing op die begindatum. ) Die eind-kilometers die odometerlesing op die einddatum. ) Werklike koste indien jy die reiskoste eis gegrond op die werklike koste moet jy bewyse kan lewer van al die koste. Die werklike koste wat geis kan word, sluit in brandstof, olie, herstelwerk, instandhouding, versekering, lisensies, slytasie, finansieringskoste en huurpaaiemente. Hier is personeellede van PWC wat die jaarlikse somerkonferensie bygewoon het. Foto: VERSKAF

Reistoelae word betaal as:


) n Vaste maandelikse toelae of voorskot wat gestruktureer is as deel van n werknemer se salaris en wat voorsiening maak vir koste om vir sakedoeleindes te reis. Slegs 80% van die toelae word vir werknemersbelastingdoeleindes belas, behalwe waar jy kan bewys dat 80% of meer van jou jaarlikse reise vir sakedoeleindes is. In die geval sal slegs 20% van die reistoelae aan werknemersbelasting onderhewig wees . ) n Vergoeding gegrond op die werklike kilometers gereis vir sakedoeleindes. Vergoedende reiskoste word gewoonlik betaal nadat jy vir sake gereis het en is nie onderhewig aan werknemersbelasting nie. Hesna Rheeder

Reistoelae
Wat is n reistoelae? n Reistoelae is n bedrag wat n werkgewer aan sy werknemer betaal, hetsy as n toelae, voorskot of vergoeding, vir die koste van sakereise.

) Die gebruik van werklike syfers, dus werklike sakekilometers en werklike sakekoste (byvoorbeeld brandstof, lisensie, instandhouding, versekering ensomeer).

Ritboek Reiskosteaftrekking
Indien jy n reistoelae ontvang, kan jy die koste wat verband hou met jou sakereise as n aftrekking eis in jou jaarlikse inkomstebelastingopgawe. Dit beteken dus enige gedeelte van n reistoelae wat vir private reise aangewend is by jou belasbare inkomste ingesluit sal word. Eerstens word jou reistoelae en kilometer-eise as inkomste getoon en dan is daar twee maniere om jou sakekoste te bereken: ) Die gebruik van werklike sakekilometers en n beraamde koste per kilometer (soos op die tabel uitgereik deur SAID). Ten einde jou sakekilometers te kan bewys, moet jy n ritboek (logbook) byhou. Die ritboek moet vir vyf jaar n die datum van indiening van jou opgawe gehou word sou SAID dit versoek. Die volgende minimum inligting moet in jou ritboek aangetoon word ten opsigte van jou sakereise: ) Die datum waarop jy gereis het. ) Die plek waarheen jy gereis het. ) Die kilometers wat jy gereis het. ) Die rede vir die reis. Die afstand tussen jou huis en jou werkplek word as privaat beskou. Indien jy egter van

Rels en bepalings
Verdere rels en bepalings geld ten einde die korrekte berekening van jou reiskoste-aftrekking te doen, byvoorbeeld waar jy meer as een voertuig gebruik, die waarde van voertuig meer as R480 000 is, ensomeer. Dit is dus aan te bevele dat jy professionele advies inwin om te verhoed dat jou reiskoste-aftrekking nie toegestaan word nie. ) Artikel deur Hesna Rheeder GR(SA), PwC assosiaat-direkteur: Belasting

Your chartered accountant will give you sound advice on how to plan for estate duty and capital gains tax.
PIET NEL, SAICA

16

BYLAE TOT VOLKSBLAD, Vrydag 25 Oktober 2013

You might also like