Nuusbrief 02 Van 2014

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

Tel: 023 347 0663/ F: 023 342 2766/ psw@psworcester.wcape.school.za Posbus/ P.O. Box 193, Worcester, 6849/ Krigestraat 8 Krige Street, Worcester
Nuusbrief/ Newsletter 02 van/ of 2014 22 Januarie/ January 2014

10 stappe vir streslose oggende www.voelgoed.co.za


Die kinders gaan weer terug skool toe en die malle gejaag begin ... Dit hoef nie so te wees nie! Hier is ons 10 idees om almal makliker en gouer reg te kry vir die dag. 1. Goeie voorbereiding is die sleutel tot oggend sukses Wat moet alles tydens jou oggend roetine gebeur? Maak n doen-lysie vir elke dag, ten minste totdat jy daaraan gewoond is. Gesels met jou kinders oor hulle oggendroetine. Jong kinders sal dit geniet om prentjies te teken van wat hulle elke oggend moet doen, terwyl tieners sal voordeel trek uit n verantwoordelikheid kaart om hulle deur die oggend te help. Maak vir elkeen n spesifieke spasie waar rugsakke en handsakke die vorige aand uitgepak word, en waar alles wat weer in die sakke moet gaan die volgende oggend gekry kan word. Amper soos n inbox en outbox. 2. Spandeer tyd om mre te beplan Gaan jou skedule vir die volgende dag deeglik na voor jy gaan slaap. Kyk ook na die weervoorspelling. Jy sal beter slaap en aantrek as jy weet wat vir jou voorl. Maak ook seker alles is gerel wat vervoer betref. As jy op iemand anders staatmaak om jou kinders by skool of naskoolse aktiwiteite te kry, bevestig met hulle ten minste die aand voor die tyd. So verhoed jy n geskarrel op die laaste oomblik. 3. Oggende is nie die tyd vir my-tyd nie Ons verstaan hoe rustig dit is wanneer jy kan sit en ontspan met n koppie koffie vroegoggend terwyl die hele huis nog stil is. Dit is egter baie beter vir n werkende vrou om te stort en aan te trek voor sy enigiets verder doen. Mammas, as jy die oomblik laat verby gaan om jouself te versorg, gaan jy later beslis nie tyd h vir jou grimering wanneer die kinders eers in mekaar se hare is nie. 4. Laat n vinnige ontbyt tel Sit die breekware reg vir ontbyt en koffie. Pak die vorige aand alles uit wat nodig is om ontbyt seepglad te laat verloop. Beplan n paar verskillende spyskaarte vir die week, en maak seker jy sluit iets in wat in die loop geet kan word. As jy hou van n vrugte smoothie in die oggend, sit solank al die bestanddele in die versapper die vorige aand, en bre dit in die yskas. 5. n Slimmer (en kouer) stort n Romerige stortseep is n 2-in-1 vir jou oggend roetine. Dit sal nie nodig wees om na die tyd room aan te smeer nie, en jy spaar n paar minute. Draai ook vinnig die koue kraan oop wanneer jy klaar gestort het. Buiten dat dit verfrissend is, het navorsing bewys dat koue water n mens se bloedsirkulasie verbeter en jou nuwe krag gee. 6. Perfekte hare in n japtrap Hare wat n mediumlengte is, tussen jou ken en skouers, is kort genoeg om vinnig te stileer maar ook lank genoeg om maklik vas te steek as dit moet. Dit steel ook baie van jou tyd as jy probeer om jou hare se natuurlike tekstuur te beveg, so probeer om n styl te kies wat daarmee saamwerk en nie daarteen nie. As jou hare vuil lyk, spuit haarsproei op die wortels. Die alkohol absorbeer enige oortollige olie. 7. Vinnige grimering as die tyd min raak Hou jou grimeertassie netjies georganiseerd en minimaal. Maak seker jou daaglikse gebruik grimering is byderhand. Dit help om twee verskillende grimeer roetines te h - die normale roetine en dan die vinnige een vir dae wat die tyd druk. 8. Jy is nie jou kinders se bediende nie As jy jouself gedurig betrap dat jy Special points alles vir jou gesin doen in die of interest: oggend, is dit geen wonder as jy holderstebolder by die deur IMPORTANT uithardloop nie. Dit is oukei om DATES ander lede van jou gesin toe te laat om kosblikke te pak, of PARKING beddens op te maak. Dit is veral n goeie idee om vir jou kinders n lysie op te stel van die takies wat elkeen in die oggend moet verrig. Wees streng en hou daarby. Daar mag geen televisie gekyk word voor die oggendwerkies klaar is nie. 9. Geen nuus is goeie nuus Dit mag dalk n goeie idee wees om die oggendnuus te vermy. Negatiewe nuus kan jou aandag aftrek en jou verhoed om jou oggendroetine doelgerig af te handel. Wie kan nou buitendien n dag positief benader met nuus Inside this issue: van die een slegte ding op die ander? 3 SCHOOL TIMES 10. Bly gefokus op die einddoel ... wees betyds Oggende is nie die tyd om 4 TROPHIES werksaam te wees nie. As jy skielik oorval word deur die behoefte om n paar stukkies skottelgoed te was, jou e-posse na te gaan of die hopie pos uit te sorteer ... weerstaan dit! Wanneer jy die oggendroetine mooi agter mekaar het en elkeen is betyds by die deur uit, kan jy ook begin werk aan die na-skool, na-werk en na-kinderslaaptyd roetines. Bron: www.oprah.com

PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL


Belangrike datums/ Important dates 2014
DAY Wednesday DATE 22/1 ACTIVITY Parent Evening: 17:30 Gr 1 - 3 in classes 18:15 Gr 1 - 7 ALL PARENTS in school hall 19:00 Gr 4 - 7 go to classes Prefect parents meeting @ 18:00 Prefect inauguration @ 07:30 Off-weekend (NO civvies) Athletics: WPS vs FD Conradie away (letters to follow) Cricket practice start (Gr 5,6,7: Mon + Wed & Gr 4: Tues + Thurs) PTA Meeting @ 18:00 Tennis vs Goudini (away) 1st & 2nd teams Civvies R3

Thursday Friday Saturday Monday Tuesday Thursday Friday

23/1 24/1 25/1 27/1 28/1 30/1 31/1

School times: Grade R & 1: 07h25 - 12h30 (up until Friday 24/01) Grade R: 07h25 - 12h45 & Grade 1: 07h25 - 13h45 From Monday (27/01) Grade 2 - 7: 07h25 - 13h45 Fridays: 13:15
PLEASE NOTE: Athletics practice will be at 07:15 Monday to Friday until the Prestige Athletics Meeting on 3/2/2014.

WPS SPUR SHADOW SHIFT EVENINGS


PLACE: Mountain Mill Spur WHEN: Every Tuesday evening TIME: 18:00 21:00

What is it about? Spurs Shadow Shi Evenings is an iniave from this franchise to help give back to our local community. WPS has been invited to these evenings on Tuesday nights. 10% of the turnover for the evening will be donated to the school. What happens on a shadow shift? WPS support teams will assist Spur waitrons on the evening and learn more about the restaurant industry. Teachers/ coaches of these teams will accompany the learners for the duraon of the shi. This project will start on 4 February 2014 from 18:00 to 21:00. Parents will be noed.

Nuusbrief/ Newsletter 02 van/ of 2014


PARKERING/ PARKING
Parents are kindly requested not to park in the red or yellow lines at the crossings or in front of the main entrance. This slows down traffic and the safety of your child is at stake. Please refrain from parking in the drop-n-go zone when dropping/fetching your child at school. Please use the allocated parking bays if you need to stop. The area in front of the school is reserved for the school bus. Do not stop there in the afternoons at 14:45. Graag wil ons u as ouers versoek om asseblief nie in die geel of rooi strepe by die voetoorgange of binne die skool se hek, by die hoofingang, stil te hou nie. Die verkeer word belemmer en u kind se veiligheid is op die spel. Moet asseblief nie in die drop-&-go sone parkeer wanneer u kind op/afgelaai word nie. Gebruik asseblief die gemerkte parkeerareas indien u moet stilhou. Die area voor die hoofdeure van die skoolgebou is gereserveer vir die skoolbus. Moet asb. nie hier stilhou om 14:45 in die middae nie.

From Distillery Road

Pionier Skool

Parking across the street

PARKERING/ PARKING: Ouers wat die ingang en pad by Distilleryweg gebruik: die sebrastrepe is nie regoor die klein hekkie geverf soos ons versoek het nie, wat beteken dat ons leerders dr die verkeer en by die groot hek moet uitgaan om wel die sebrastrepe te gebruik. U moet asb. met groot versigtigheid by die skool in en uit ry. Ouers moet asb. begin om aan Pionierskool se kant van die pad te parkeer omdat parkering binne die skoolgrond beperk is.

Klop op die skouer/ Pat on the back


Baie geluk aan die volgende A-kandidate vir 2013: Worcester Gim: (19 uit 32 is oud-leerders van WPS) gemerk met *
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 Acker, Alwyn Arends, Nicole * Burger, Nicolene Davids, Kyran * Dippenaar, Liza-Mari * Fourie, Maryka Henning, Marcus * Jansen van Vuuren, Johan Jeha, Ziyaad Jonker, Johannes * Joubert, Ebard Karsten, Rie * Krouwkam, Thabo * Lee, John McPherson, Siael * Meek, Ruth * Moses, Chant * Nagia, Ayesha * Olivier, Lidia-Marie * Philander, Sun * Pieterse, Wilma Pool, Karl-Hein Reynolds, Nina * Stadler, Kris Swartz, Danielle * Van der Merwe, Janey Van Heerden, Tristan * Van Niekerk, Eska * Van Staden, Lisa Van Zyl, Nici Webster, Phillip * Woodward, Ryan *

Te koop/ For sale


WPS Waterbottels WPS Pette WPS Penne WPS Rosette @ R15 elk @ R55 elk @ R5 elk @ R15 elk

Welkom/ Welcome
WPS wil graag baie hartlik welkom s aan mev. Antoinette van der Merwe (4.2) asook al ons studente wat vanjaar by ons aangesluit het. Baie sterkte vir jul belangrike taak!

Trofees / Trophies
Leerders wat tydens die prysuitdeling trofees ontvang het, moet dit so gou moontlik laat graveer en inlewer.

Verjaardae/
Juffrou Lrika van Dyk (1.2) verjaar op 31/1! Geniet elke oomblik van jou spesiale dag!

Baie dankie/ Thank you


Baie dankie aan al die ouers en personeel wat betrokke was by die bemanning van die snoepie by die kleuresport Dinsdag, dit word opreg waardeer.

Lief en leed/ Love and empathy

Anke (4.1), Sun (6.1) en Johan Deetlefs (2.2) se oupa is Saterdag oorlede. Mag God se liefde julle as familie dra en toevou. Ons harte gaan uit na Dr. Japie en juf. Jeanette le Roux (Lekkerland Pre-primer) wie se seun oorlede is die afgelope naweek. Mag God se liefdevolle vertroosting elke oomblik teenwoordig wees in hierdie hartseer tyd.

WPS Greetings A.M. Peens (PRINCIPAL)

Bank details: NEDBANK 147 005; ACC NO: 147 000 3910 (Cheque acc.)

You might also like