The Presidents Speech

You might also like

Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 5

ICOSA MANIFESTO GELEWER TE GEORGE OP 1 FEBRUARIE DEUR DIE PRESIDENT , JEFFREY DONSON

Goeiemiddag, die Hele Dag en die Hele Nag se mense...die eerste

nasie...die ware eienaars van Suid-Afrika... Meneer die voorsitter, lede van die Nasionale Uitvoerende Komitee van I !SA, leiers en lede van I !SA, s"esiale gaste en die media, Die rooi vlam van I !SA #rand $oog vir die %ruinmense van Suid-Afrika maar vir almal wat $ulle vereenselwig met die str&d van %ruinmense. In

I !SA is ons almal gel&k. Die volk is moeg van swaarkr& en onderdruk word, deur elke een wat regeer. Die "olitieke landska" verander nou teen 'n ver#&sterende tem"o...Net toe ons dink dis net die ())ense rooi #arette wat versk&n, toe #rei Dr. 'MAM*A++A +am"$ele die merrim se kom#uis"ersoneel uit. (n steeds $oor ,& geen geluide van ander "olitieke "art&e wat vir die %ruin stem in die #resse tree nie. Na twintig ,aar van AN regering is dit nou #aie meer duidelik MAA+ !NS DI(N 'n G!D -AN

dat $ulle net in ons getalle #elangstel. G(+(G.IGH(ID//

I !SA dra die #elange van "laaswerkers o" die $art. !ns eis dat 'n *laaswerkers $arter as wet aanvaar word waarvolgens die #&draes van

"laaswerkers tot die land se ekonomie erken word (N daarvolgens #e$andel en #etaal word, onder andere 0 Kom"eterende salarisse, ordentlike en gratis #e$uising, water en elektrisiteit. Menslike #e$andeling van werkers soos

"ersone wat aandeel$ouers is. .!!//

)A+M1!+K(+S A+( G!D2S *(!*3(

I !SA $et 'n #ewese rekord van dienslewering waar ons regeer of $el" regeer. I !SA word nie remote 4ontrol soos die DA uit 5ille se kom#uis uit nie. Daarom verklaar ek vandag $ier "legtig voor u, die lede van I4osa en al I4osa goedgesindes 0 Dis n ons beurt Om die sosiale ongeregtighede wat teen ons mense gepleeg is in die nuwe Suid-Afrika, reg te stel Dis n ons beurt om ons regmatige deel van regstellende aksie op te eis. Dis n ons beurt om die maatskaplike uitsluiting van Bruinmense te vernietig en Bruines te laat insluit daar waar dit saak maak. !ns #aklei nie teen witmense nie, ons #aklei nie teen swartmense nie, ons #aklei teen die uitsluiting van ons %ruinmense o" alle terreine. Dis n ons beurt om seker te maak dat ons nie weer verkeerd stem en leuenaars die argitekte van ons toekoms maak nie! Die dae dat Bruines as politieke stemvoer misbruik is, het afgesterf met die geboorte van die rooi vlam ICOSA Dis n ons beurt om armoede verligting om te swaai in ekonomiese vooruitgang, r!kdom verspreiding en welvaartskepping, vir "n nuwe B## Brown #$onomi$ #mpowerment

Dis n ons beurt om te stem vir uitwissing van werkloosheid onder ons jeug en onder ons ouers! n Jeug loonsubsidie, vir alle werklose jongmense, wat direk aan die jeug betaal moet word. Ons kinders kan nie ryk erf nie want hul ouers is die slagoffers van Apartheid. Dis ons beurt om die gaping tussen r!k en arm , tussen have and have not te verklein en uit te wis! Dis ons beurt om ordentlike behuising te verskaf nie net huise nie maar waar mense dit ook n woning kan noem! Waarom moet die woonbuurt Bridgton in udtshoorn se voorkoms so drasties verskil van rdentlike behuising is die

hoe Wesbank l!k" Dit moet reggestel word! antwoord.

Die %rim&re 'esondheidsorg Stelsel moet pasi(nt vriendelik gemaak word! ns mense sterf in die r!e b! klinieke terw!l ander meer

bevoorregte mense mediese skemas het, en daarvolgens elite behandeling kr!. #n $oar net buite %adismith sterf n broodwinner n dag nadat h! weggew!s is b! die kliniek omdat h! nie n afspraak gehad het nie. Die Wes&'aap het die swakste gesondheidsorg in die hele (uid&)frika. Bruin onderw!s moet gel!k gestel word aan die onderw!s soos dit tans die #) *odel C skole bevoordeel , o.a kleiner klasgroepe beteken gehalte onderw!s en meer werksgeleenthede. *een leerder mag die skool voor matriek verlaat nie& geen drop outs Dis n ons beurt! ns bepleit gratis internettoegang wat ook gehalte onderw!s

versterk! +oe kan die uitslae van #,#$),#-./+0 vergel!k word met

die uitlslae van 1W. B /+) 'ollege& die onderw!sveld moet eers gel!k gemaak word!!! Beurse vir tersi&re opleiding vir die +eug moet nie deur administratiewe rompslomp en op grond van kleur van ons kinders weggehou word nie. Dis n ons beurt om die doors of learning and $ulture, w--r oop te maak Dis ons beurt vir n verantwoordelike .outh /eague wat die ware issues van die jeug gaan aanspreek en op die nasionale agenda plaas! ns stem hierdie keer vir ware verandering...mense wil verandering sien... ns stem vir die ware re(nboognasie die droom van 0elson *andela , 1eggie Oliphant of Desmond 2utu en al die ander freedom fighters! Ons kruisie is vir die veranderde S3A waar bruinmense nie meer gemarginaliseer word nie, maar aktiewe,deelnemende skr!wers van hul eie toekoms is. ns stem is ons r!kdom. ns het vir jare ons

stem2r!kdom3 vir ander gegee. 4ou is hulle r!ker en ons is armer. Dis ons beurt! ns sal die magsbalans hou waar dit saak maak...ons sal die mag oorneem sonder om magshonger te wees. Bruinmense eis dit van ons! ns word gebind deur ons honger vir ware verandering van die lot van ons mense in elke provinsie waar I$osa staan, vir die

vergestalting van ons mense se hoop en ideale...vir ons self en vir ons kinders en hulle kinders. ns is toekomsgerig!

Dis n ons beurt om die energie en samehorigheid wat Bruinmense bind tot voordeel van (uid&)frika en al haar mense te benut! DIS 0O4 O0S B#412333O0S 441 5#2 '#S/AA0 DIS ONS BEURT...DIS 0 ONS BEURT! /AA2 DI# 1OOI 6/A* B1A0D333/AA2 DI2 O0S S4I7#1 6A0 SOSIA/# O0'#1#'2I'5#ID #0 DI# 4I2S/4I2I0' 6A0 DI# B14I0*#0S3 5#/#3330A' A/*A/ 7A2 O0S ID#A/# D##/ S& 8 DI# D7A1S D#41 DI# DA'3333DI# 5#/# 333339

D7A1SD#41 DI# 333339 LAAT DIE ROOI VLAM HOOG BRAND...LAAT DIE ROOI VLAM NOOIT UITGEDOOF WORD NIE... WANT ONS WORD AANGEVUUR DEUR DIE MISKENNING VAN ONS MENSE! KOM ONS NEEM DIE ROOI VLAM DIE WARE NUWE SUIDAFRIKA WAT EERS IN 2014 DIE LIG SAL SIEN WANNEER BRUINES DEEL IS VAN DIE NASIONALE

AGENDA...WANT.... DIS 0 O0S B#412 #k dank u3

You might also like