Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

VRYSTAAT Leon HJ Bosma 072 983 7937

Uwayne Bosman 073 363 2141

Klaas Lesholi 078 029 4066

KONTAKNOMMERS

OOS-KAAP Khoisan Sa 081 316 6646

Jeffrey Donson President

Colin Vaaltyn 082 356 5946

GAUTENG Wilson Prins 074 322 4347

Dis n Ons Beurt, om die sosiale ongeregtighede wat teen ons mense gepleeg is, in die Nuwe Suid Afrika, reg te stel. Klaas Lesholi Sekretaris Dis n Ons Beurt om seker te maak dat ons nie weer verkeerd stem en leuenaars die argitekte van ons toekoms maak nie. Die dae dat Bruines as politieke stemvoer misbruik is, het afgesterf met die geboorte van die rooi vlam ICOSA. Dis n Ons Beurt om Armoede Verligting om te swaai in Ekonomiese vooruitgang, rykdomverspreiding en welvaartskepping, vir `n nuwe BEEBRUIN N SWART EKONOMIESE BEMAGTIGING. Ons kruisie is vir die veranderde S.A waar Bruinmense nie meer gemarginaliseer word nie,maar aktiewe, deelnemende skrywers van hulle eie toekoms is. Ons krag l in ons eenheid. Dis n ns Beurt. ICOSA is die sleutel tot n nuwe begin, Die Hele Nag.

Chantal Bruckner 073 649 9022

WES-KAAP David Kamfer 078 648 5184

Cornelius Peterson 072 824 7543

NOORDKAAP Gert Bitterbos 084 434 7451

Lisa Mc Carthy Hulp-Sekretaris Van Riebeeckstraat 37 Ladismith Tel. 028 551 2600 E.pos: icosa@telkomsa.net

1. ERKENNING VAN EERSTE NASIE VOLK volgens VN resolusie 169 dat:


KhoiSan eerste nasie status het, en daarvolgens die reg het op grondeise; grond bewerk word deur di wat eerste op dit was en van plaaswerkers tot eienaarskap daarvan kan vorder. Bespoediging van die afhandeling van grondeise. Vergoeding waar daar nie fisiese eienaarskap van grond verlang word nie; Die hersiening van die beginsel van vrywillige koper en vrywillige verkoper, ten einde te verseker dat ons mense nie benadeel word nie.

VERBETERING VAN SANITASIE EN WATERSTELSELS.

6.VEILIGHEID

n Regverdige verspreiding van polisielede, volgens die getal inwoners en die

2. GROND HERVORMING

gebiede met die grootste misdaadsyfers. Verwante salarisse en n eenvoudige bevorderingstelsel vir polisie en korrektiewe beamptes. n Honorarium vir GPF en Buurtwaglede (gemeenskapbeveiliging). Rehabilitasie van oortreders en die totstandkoming van dwelmrehabilitasie sentrums vir probleemgevalle in gemeenskappe.

7. BRUIN- EN- SWART EKONOMIESE BEMAGTIGING

3. ONDERWYS

Volwaardige gentegreerde onderwysstelsel met die terugkeer na die basiese en voorbereiding van leerders vir die arbeids mark, met kleiner leerder: opvoeder ratios om sodoende meer werk te skep vir opvoeders. Instelling van no fee skole vir alle skole, Groter klem op voorskoolse opleiding met volwaardige staatserkenning ten opsigte van salarisse.

Bruin Ekonomiese Bemagtiging en Swart Ekonomiese Bemagtiging sonder benadeling van ander rassegroepe. Groter steun aan die NPO (Nasionale Ontwikkelingsplan), Ekonomiese groei deur middel van Ekonomiese Ontwikkelings Plan vir Landelike en Stedelike gebiede, om armoede verligting aan te spreek. Beleid daar te stel om alle tenders te reguleer ten einde plaaslike ekonomie te stimuleer, Groter bydrae deur Maatskappye om te help om gemeenskappe te bou. moet vir n aantal jare op alle terreine toegepas word. Bemagtiging van bruin/swart vroue en mans om in aanmerking te kom vir senior bestuursposte.

4. GESONDHEIDSDIENSTE

8. BRUIN-EN SWART REGSTELLENDE AKSIE

Regstelling van basiese gesondheidsorg tussen landelike en stedelike gesondheidsorg ambulanse soos per inwonertal, n Groter personeelkorps en dokters om basiese gesondheidsorg daagliks te verbeter, Vermeerdering van Gesondheidsorgbeurse vir professionele opleiding in die sektor, n Smart-kaart monitering stelsel wat die gesondheidgeskiedenis van die draer outomaties aan SASSA sal voorsien. KWALITEIT HOP -HUISE VIR ALMAL WAT KWALIFISEER, `N HUIS WAT N WONING GENOEM KAN WORD. VIR DIE MIDDELKLASINKOMSTEWERKERS-GAP HOUSING, GEEN SKAKELHUISE OF WOONSTELLE SAL VOORTAAN GEBOU WORD NIE.

9. BELASTING

Belastingafslag aan plaaseienaars wat werk, n leefbare- salaris n leefbare behuising vir plaaswerkers verskaf. Afslag op nywerheidserwe. Beurse vir tersire opleiding van jeug deur SETAS, vir almal. Jeugloonsubsidie, vir alle werklose jongmense, wat direk aan die jeug betaal word. Opgradering van sportfasiliteite. Programme wat jeugontwikkeling bevorder.

5.BEHUISING

10. JEUGONTWIKKELING

You might also like