NL Sep 2014 Monthly Bulletin

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 16

1

September

2014


Nuwe Lewe Montagu is n gemeente van die AGS.
Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier!
Our mission is to lead people to Jesus by any means possible.





















http://www.pinterest.com/pin/174092341819877609/
2

Uit Pastoor Lourens se hart.
Toeskouers en Deelnemers
En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie
waardig nie. (Markus 10:38)
Eenmaal het ek gehoor van `n groepie Koreaanse
uitruilstudente wat vir `n tyd lank in Amerika gaan studeer
het. Een Sondagaand laat arriveer hulle terug by die koshuis
en verduidelik aan hulle maats: we went to a Christian
service and watched Church.
Om kerk te kyk is redelik gemaklik. Dit is soos om sport te kyk. Wanneer `n groot
rugbywedstryd gespeel word is daar altyd toeskouers en deelnemers. In terme van die
Christendom is dit ook so. Daar is natuurlik niks mee fout om `n diens op TV te kyk nie.
As dit egter `n alternatief word vir `n lewende deelname aan `n geloofsgemeenskap,
loop dinge nie reg nie.
Jesus het ges dat as `n mens Hom wil volg, jy jou kruis moet opneem. (Markus 8:34).
Jesus het sy lewe aan die kruis geoffer. As ons dink aan die kruis, dan moet ons weet:
dit gaan oor offers. As `n mens Jesus wil volg moet jy bereid wees om sekere offers te
bring. Om vir die regte span te skree is nie genoeg nie. `n Mens moet meer as `n
toeskouer wees. Jesus vra dat ons ons kruis sal opneem. Hy vra van ons om offerwillig
te wees.
In die Nuwe Testament word 7 offers gedentifiseer. Dit is die offers wat die Here van
ons vra. Dit is die kruis wat ons moet opneem. Hebrers 13:15 leer vir ons dat die
gesamentlike lofprysing van die gelowiges (om saam lofliedere ter ere van God se sing)
`n offer is. Die volgende vers, vers 16 noem dat koinonia (saamwees, saamdeel,
saamdoen) `n offer is. Dit is `n offer wat God bly maak, en wat deel is van die geloofspad.
`n Bietjie verder noem Hebrers 10:25 dat sommige Christene die gewoonte het om die
byeenkomste te vermy. Die teks s: ons behoort dit nie so te doen nie.
Ons moet dus bereid wees om ons kruis op te neem. Ons is geroep om meer te wees as
toeskouers. Jesus wil h ons moet Hom volg. Om die gereelde byeenkomste van
gelowiges by te woon vir samesyn en lofprysing is `n groot offer. Jy sal dit moeilik kan
volhou tensy jy besluit het: ek sal my kruis opneem. Ek gaan meer wees as `n
toeskouer. Ek wil Jesus volg.
Sen groete
Lourens
3

Transformasie & Sendingnuus
BEDIENINGSLEIER: TINA VERREYNNE EPOS: THYSENTINA@VODAMAIL.CO.ZA

Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie.
Hierdie bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot
betrokkenheid in gemeentelike uitreike en tot ondersteuning van
sendelinge in die veld.
Ons is inderdaad n oulike gemeente! Hier is die foto van al
die poppies wat ingesamel is en wat meer as een kindjie
gelukkig gaan maak. BAIE DANKIE AAN JULLE WAT SO
MOOI SAAMGEWERK HET!!!
Met September om die draai en die lekker warm dae, kan ons juig na n baie koue winter.
Ek wil reeds elkeen uitnooi na ons Bid-Stap die 10
de
September en weet dat dit belangrik
is vir elkeen wat in belang van ons dorp en sy mense wil uitreik. Kom ons bid by al die
ingange van ons dorp asook op ons kerkgronde en die blok om die kerkgeboue. Die doel
is dat ons sal pleit vir God se genade oor ons gebied sodat ons wel na buite sal kan uitdra.
Sien julle graag by die kerk vir die Bid-Stap!
Onthou dat wreldsending dui op die wreldwye sendingvisie van Jesus Christus
waarvan die grense die uithoeke van die wreld is. Het jy al ooit gedink dat ons leef in
n besondere tydperk van die wreldgeskiedenis? Ons is getuies van soveel
wreldgebeure. Die Woord word met al die moderne tegnologie versprei en daagliks
kom soveel mense tot inkeer. Pak groot dinge vir God aan, verwag groot dinge van
God. William Carey.
Wat n groot voorreg om die Woord aan mense te kan bring! Rom.10:15 ...soos
geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van
die wat die evangelie van die goeie verkondig! Wees gehoorsaam en doen soos wat jy
gelei word deur die Heilige Gees om te doen. n Sendeling van Mosambiek het die wyse
woorde ges: As jy vir die sending bid, bid jy nie vir die werk nie dit is die werk. So
wees getrou in julle gebede vir alle sendelinge.

4

On the couch with Richard Thomson
CONTRIBUTION BY SUSAN RETIEF
CONTACT: COMPLETEHEALTHANDBODY@GMAIL.COM

Richard Thomson music man, jeweller, youth
leader and Christian An Inspirational Interview

Richard S Thomson was born on 4 August 1958, in Observatory,
Cape Town. He was the youngest of four children born to the
Thomson family.
At the age of 17 he joined the Ground Artilary in Potchefstroom, later stationed in
Pretoria. Richard reflects back on a rebellious youth; dyslexia made for unhappy school
years; a childhood without friends and the lack of a close family bond set him back, but
God was about to change his life. At the age of 27, an Angel by the name of Jean Speech,
took a destitute Richard and his family into her home. It took three months for the music,
laughter, family love and affection and eventually, religion to filter through to this lonely,
hopeless drug addict. During a sermon in 1983 Pastor Derek Gold spoke of the love of
Jesus and His unconditional love, forgiveness of all sins and complete acceptance. On an
invitation to come forward for those seeking forgiveness, God changed Richard's life
forever! I awoke in a moment of heightened sound, brilliant colours and overwhelming
sense of awareness and was forgiven God saved me! Richard describes this moment
as his most memorable and most beautiful in his life!
How many years have you been in Montagu? 4 years ago we moved from Bellville,
Oakdale to Montagu. My wife, Lilanie and her sister Theresa are very close. Theresa and
her husband followed their dream 'to own a little farm' just outside of Montagu and
regular visits to them and exhibiting my jewellery at the Saturday Village Market and
mostly faith, secured our move.
What is your line of work? I am a jewellery manufacturer and a Life Coach. I was involved
with life coaching on the Cape Flats and our motivation was Christian based; to help born
again Christians who had no direction, to find their identity in Christ. I believe that is how
God equipped me to lead as a Christian.
I was also a 'Stuntman'. It all started 16 years ago with the movie Adventures of Sinbad.
I had a stunt career for 16 years. That was incredible it was like God had given me back
the childhood that I never had! It was also an incredibly sad time in my life, as this is
when my wife of 17 years, Virginia, passed away.
But, when one door closes, God opens another! I met Lilanie at a Cell Group in Cape
Town, bowled her over with my cooking skills and we have been married 18 years.
5

What motivates you? To see people succeed. God gives you the gift of skill and
knowledge. To see people succeed and then sustain themselves through it, motivates
me.
What does Christianity mean to you? Christianity is a lifestyle; how you live your life
every day talking and walking Christianity. If you cannot live it in your house, it cannot
be effective outside...
What would you still like to achieve?I love music and I have a dream to travel with a
worship band and worship all over, maybe the world? I am trusting in God to show us
what He wants us to do. Financial freedom, but nothing worldly.
What makes you happy? Seeing my wife happy and if I
live close to God, she is happy!
What makes you sad? Poverty above everything else;
People scratching for food in bins in comparison to
affluent, influential people turning their backs.
What advice, if any, do you have for the youth of
Montagu? I would love to see the youth take their place
in Society. I would like them to envision their future and
claim it! We need more involvement with the youth to
guide them in their career choices. The subjects that they
choose should be in relation to what they will be doing
when they leave school. More skills development for
children wanting to be skilled in a trade. We need to mentor to motivate them to step
into that role or career.
Christ loved me regardless. God invites you to come to Him as you are, His love will not
change.
Sometimes we have unrealistic expectations, we should love and accept the youth for
who they are and love them well!
What is your most beautiful moment? That day in the church when I stood up off the
floor and looked around with a new vision, the brilliance of the colour and all the
beautiful noises I could hear, the load off my shoulders, the relief that I felt!
How must Richard be remembered? I would like to be remembered as an encourager
and uplifter of people; an exhorter. I would like to help people become the person God
designed them to be....
6

Praktiese Christen-Wees: Waarom moet ek kerk toe gaan?
BYDRAE DEUR ANTOINETTE DIEDERICKS KONTAK: ANTOINETTE@COMPUSERVICES.CO.ZA
Die kerk is die bymekaarkomplek van gelowiges waar
ons mekaar kan bemoedig, waar ons kan leer en waar
ons kan rus vind as lede van die liggaam van Christus.
Hebrers 10: 24-25 Laat ons voortdurend aandag gee
aan mekaar oor hoe ons mekaar kan aanspoor tot n
meer kragdadige beoefening van liefde en goeie dade.
En laat ons tog nie soos party gemeentelede die
gewoonte het versuim om die gemeentebyeenkomste
by te woon nie. Kom ons moedig mekaar aan, nog meer
omdat ons sien dat die dag van Christus se koms al hoe
nader kom. (NLV)
Om kerk toe te gaan, gaan dus nie net oor jouself as individu nie, dit gaan oor die hele
liggaam van Christus. Wanneer jy tot bekering kom, behoort jy nie meer net aan jouself
nie, jy behoort nou aan n familie van gelowiges. As lede van die liggaam van Christus
behoort alle Christene ook aan mekaar en saam het ons n belangrike doel - om mekaar
te bedien met ons godgegewe gawes. Al is ons almal een in die liggaam van Christus, is
elkeen uniek met gawes en talente wat aan elkeen afsonderlik gegee is. Ons moet
mekaar sen met hierdie gawes.
Romeine 12:4-8 Ons besit elkeen een liggaam wat uit baie ledemate bestaan en wat
elkeen sy eie spesiale funksie het. Net so is dit ook met Christus se liggaam. Al is ons baie,
vorm ons saam een liggaam en as ledemate van hierdie n liggaam hoort ons saam en
het ons mekaar nodig. Ons het gawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat
God aan elkeen gegee het. Ons moet hierdie vermons reg gebruik ....(NLV)
Wat is dan op die spel as jy as gelowige ophou om kerk toe te gaan?
Die eenheid van Christus se liggaam word verbreek.
Jou eie geestelike groei, geestelike beskerming en sen word benadeel.
Jy mis uit op die sen van medegelowiges se gawes.

Dit is in ons eie belang dat God wil h dat ons as gelowiges moet saamkom. Ons het
mekaar nodig om in geloof te groei, om te leer om mekaar te dien, om mekaar lief te h
en om vergifnis te beoefen.


7

Raad van Mede-gelowiges op die vraag:
Hoe oortuig ek my gesin/familie dat dit nodig is om kerk toe te gaan in tye waar
toegang tot eredienste en Christelike literatuur vrylik op die internet, radio en TV
beskikbaar is?
BID. BID. BID. Jyself kan nie jou gesin oortuig nie, maar die Here kan op
wonderbare wyse deur Sy gees die begeerte in hulle wakker maak. Jou elke dag
se leefwyse. En die spontane vertel van wat jy geleer en beleef het toe jy die
diens bygewoon het, sal soos n klein saadjie in hulle begin werk. Moenie
haastig wees nie. God het baie tyd en op Sy tyd sal jou gebed verhoor word.
Hou aan bid en laat hulle weet en verstaan dat dit n saak van gebed vir jou is.
Iemand het eendag ges dat Jesus ons opdrag gegee het om vissers van mense
te wees en nie om jagters van mense te wees nie. Mens vang vis deur aas uit te
gooi jy kan nie die vis dwing om dit te neem nie. Gooi die aas uit deur gereeld
n interessante feit of opmerking wat in n preek gemaak is in die kerk, te noem.
Prikkel hulle belangstelling deur te noem as daar n reeks preke is. Nooi hulle
as daar n sosiale geleentheid is of dalk n bekende gas. In my ervaring, met my
familie wat nie n kerkdiens wil bywoon nie, is daar 1000 verskonings as jy direk
vra hoekom hulle nie kom nie. Maak dit interessant en maak dit hulle keuse.
Moenie opgee nie maar moenie nag nie dit help nie! Dit is die Heilige Gees
wat die oortuiging sal maak.
Ek dink dis wonderlik dat die elektroniese media dit moontlik maak om na
lewendige kerkuitsendings te kyk. As gesin het ons nie meer kerkdienste
bygewoon nie, ook nie na eredienste gekyk of geluister nie. Ek het weer begin
om kerk toe te gaan en het my gesin saamgenooi, hulle het egter nie belang
gestel nie. Ek het toe besluit om elke tweede week kerk toe te gaan en dan die
ander Sondag na die erediens op een van die Christelike TV kanale te kyk. My
gesin het begin om uit hulle eie saam te kyk! Ek glo dat die Heilge Gees besig is
om in hulle te werk en op die regte tyd sal hulle saamgaan kerk toe.
Kom ons as Christene in Montagu begin om mekaar te help met praktiese Christen-
wees. Is daar grys areas in jou geloofs- of daaglikse lewe waarmee jy worstel? Is
daar vrae waarop jy desperaat antwoorde wil h en jy wonder hoe ander Christene
dit sou hanteer of dalk al hanteer het, maar jy is te skaam om te vra? Is daar enigiets
wat nie direk op jou van toepassing is nie, maar waaroor jy tog soms wonder wat
jou as Christen te doen staan, sou so iets jou pad kruis? Is daar vrae oor jou huwelik,
homoseksualiteit, jou kinders, jou vriende, jou werksomstandighede, jou besigheid,
jou gesondheid, die regering of enigiets anders waaroor jy graag insette van ander
Christene wil h?
8

Indien jy so n vraag het, stuur dit per epos aan nlmontagu@gmail.com of skryf dit op n
stukkie papier, merk dit Praktiese Christen-Wees en gooi dit in die offerhandebordjie
na die erediens. Die vrae sal in die Nuwe Lewe Maandblad geplaas word, waarna
enigeen wat praktiese Christen-wees oplossings/raad het hierop kan reageer. Hierdie
antwoorde sal dan weer in die volgende maandblad geplaas word saam met die
volgende vraag/vrae. Alle vrae en antwoorde sal anoniem hanteer word indien jy dit so
verkies.
Kom deel julle praktiese Christen-wees raad met almal en bid saam dat ons
God daardeur sal verheerlik en dat ander daardeur na Hom toe gelei sal word.
Die derde vraag aan jou as mede Christen:
Hoe weet ek iets is sonde as dit nie spesifiek so in die Bybel
genoem word nie?

Song written by Petro Strydom
9

Who I am CONTRIBUTION BY THE ABIGAILS
I am your High Priest, your Deliverer, your Redeemer.
I am your Saviour, your Avenger, your Advocate.
I am your Abba Father, your Comforter, your Healer.
I am always, everlasting, unshakable, unchanged, forevermore,
your shelter,your safe place.
I am your secret place, your tabernacle, your covering.
I am your guidance and direction, your counsellor.
I am the Most High, your firm foundation, the rock of ages, your mediator, your
atonement, the perfect sacrificial lamb, I am your King, the door through which you
can enter into My Father kingdom.
I am the Light and the Life, the stream of living water, the bread of life, I am your
Judge, I am righteous, I am just, a God of order. I am your shepherd, I am the Word, I
am your Beloved, the vine and your first love. I am the tree of life, I am the head, the
refiner, the creator, the beginning and the end, the first and the last, I am alive,
faithful.
I am love, food for the hungry and drink for the thirsty. I am grace, holy and your peace
and joy.
I am your friend, the Lion of Judah. I am mercy and patient, ever-present, the only
begotten of the Father.
I am truth, resurrected, wisdom, anointed, the way.
I am the rose of Sharon, the lily of the valley and the chief cornerstone. I am your
shield-your Messiah, the King of kings and the Prince of peace. I am faithful and true, I
am that I am, I am all in all, all you need .
I am the great I am. Amen

Sarah Jubilee






10

Kinderbediening
BEDIENINGSLEIER: THYS VERREYNNE EPOS: THYSENTINA@VODAMAIL.CO.ZA

Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3 Qlub. NL3 staan vir Nuwe
Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening is gerig op kinders tussen 6
en 13 jaar. Op Sondagoggende begelei hierdie bediening ons kinders in
lesse en aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en
kampe. Verder streef die kinderbediening daarna om ouers betrokke te
kry by die geestelike opvoeding van hulle eie kinders.
Die belangrikste onderwerp is tans
die jeugkamp van 3 - 7 Oktober 2014. Alle kinders vanaf
graad 1 tot 12 is welkom en ons kan julle verseker dat dit
baie lekker gaan wees!!!! Sal julle op hoogte hou soos wat
die beplanning vorder. Probeer regtig om dit nie te mis
nie.
Almal is opgewonde oor al die nuwe vooruitsigte vir die
Kinderkerk en bid saam vir die nodige fondse om wel al die
nuwe kussings, tafels en stoele aan te koop. Ons wil al die
kinders en bedienaars bedank vir al hulle geduld, begrip
en opofferinge die afgelope paar maande. Baie dankie vir
al julle getrouheid en teenwoordigheid elke Sondag.
Reeds is ons baie dankbaar vir die eie huis en wat reeds alles daar gebeur het. Ons loof
ons Vader vir al die genade en n wonderlike gemeente!!!!!!

11

Womens Ministry : The Broken Rope
CONTRIBUTION BY MARINA NEGUS CONTACT: 0820733500
In the Alpine Museum at Zermatt is a broken rope. It is stout; it looks strong; but: - it
failed at a critical moment. Here is the story:-
Edward Whymper, a famous wood engraver and Alpine climber had for many years been
ambitious to scale the dizzy heights of the Matterhorn. On a certain day he started off
with a party of Italians. His party consisted of four climbers and three guides. The guides
were two brothers named Tangwalder and a famous guide, Michael Croz. All went well
until the top was reached, and for the 1
st
time they stood on the dizzy peak, enjoying a
wonderful view, and as Whymper describe it, one CROWDED HOUR of GLORIOUS LIFE.
Then they re-roped themselves to descend in the following order: - Michael Croz, the
guide first; the 3 climbers; then the senior Tangwalder in front of Whymper and the
younger Tangwalder in the rear. Carefully they were letting themselves down the fearful
precipice, Michael Croz OUT OF SIGHT OF THE REAR MEMBERS, HELPING THE NEXT MAN
to find a footing over the yawning abyss.
A startling cry rang out as the man fell on to Croz, hurling him off his slender foothold.
The next two MEN were DRAGGED AFTER THEM, BUT the experienced climbers above
TIGHTENED the rope BETWEEN THEM and STOOD FIRM to bear the shock as ONE MAN!
The rope ran its length and the BLOW CAME; but the cord snapped like a thread. The
horrified climbers above saw their friends spreading their arms and legs in a HOPELESS
attempt to stop their slide over the precipice. They fell on the great glacier 4000 feet
below! For nearly an hour the remaining men stood in terrified silence, petrified. At
length the guides began to weep, saying they could never attempt the fearful descent.
Whymper however, nerved them to the effort and hours later they arrived in Zermatt
to tell their sad story.
The broken rope was examined. Why had it not held?! Alas!!!! It was NOT a GENUINE
ALPINE CLUB rope!! Alpine Club ropes ARE DISTINGUISHED by a RED STRAND RUNNING
THROUGH THEM and this rope did not have one. How was it that a SUBSTITUDE ROPE
was carried on such occasion has remained a mystery ever since.
Are you joined to the saviour by an unbreakable cord, or have you some substitute rope
in which you are trusting?! The only unbreakable rope is a personal trust in a Living
Saviour.
The above true story has a lot to ponder about!
What lesson/s do you learn from this story? Would you like to share it with us in the
next monthly issue? We can encourage each other through it, on our journey to our
Heavenly Home!
12

Current Affairs: The Silent Disaster by Dr Isak Burger (14 Aug)
In the recent week or two a few tragedies were featured
repeatedly in the news media. There is the war in Gaza with its
fragile cease-fires. Emotions run high about this and there is
difference of opinion about who should get the most blame.
Large protest marches were held both pro-Palestine and pro-
Israel. Then there are the constant acts of violence in our own
country as people - from little toddlers to farmers - are shot,
dragged, burnt and tortured. Also the final arguments in the
Reeva Steenkamp murder trial were featured in the news.
But there is another tragedy a huge disaster being played out,
of which the world is seemingly taking little notice and which has so far been met with
relative silence. This is the increasing persecution, harassment and murder of tens of
thousands of Christians in Africa and especially in the Middle East - mainly by Muslim
extremists. The number of Christians who die for their faith is the highest it has ever
been in the history of Christendom even more than in the early days of Christianity in
the Roman Empire.
Think of some of these cases. In Egypt Christians were until recently vulnerable targets
of persecution during the political upheaval and violence. In Nigeria church buildings
are being destroyed and dozens of Christians are killed or abducted every week. This is
also happening in South Sudan and even Kenya is now being targeted. In the Middle East
the persecution and harassment of Christians are unimaginable. With the exception of
Israel there is hardly a middle-eastern country where Christians can practice their faith
undisturbed. In the past year or two almost 200 000 people were violently killed in Syria.
A large number of them were Christians who did not want to participate in the
revolution.
At present, the worst persecution is happening in Iraq. While it is true that other
minorities are also targeted and killed, Muslim militant extremists intentionally target
Christians. Long before the existence of Islam, there was a strong Christian presence in
Iraq. Even under the autocratic rule of Saddam Hussein, the 1.3 million Christians in Iraq
enjoyed relative peace and lived in harmony with their Muslim neighbors. However, in
Iraq as in many countries of the Middle East, Christians were regarded as second-class
citizens and although they didnt have to forego their identity, they never enjoyed equal
rights.
Recently, when the large city Mosul was overrun by the extremists of the Islamic State
(IS), all 60 000 Christians had to flee while many of them were killed. Many of them fled
to the town of Qaraqosh with its 50 000 Christians. But this town was also taken over
last Wednesday by the extremists with the result that the Christians had to flee to a
nearby mountain together with thousands from other minority groups. Since then they
are surrounded by Sunni militants without food and water with the result that many,
13

especially children, have perished. In other places church buildings are being destroyed,
symbolic crosses torn down, Bibles destroyed and Christians are given a choice: convert
to Islam or die. Eighty percent of all acts of religious discrimination in the world today
are directed at Christians.
This past Saturday in Cape Town tens of thousands of people demonstrated against
Israel because of its action against the terrorist group Hamas. Some Christians also
joined them in an anti-Israel demonstration. I wonder whether these Christians, with
their leaders, as well as the Muslims, would make themselves heard about the worst
persecution of Christians in history?
Hear the echo of the word of God to Cain in Gen.4:10: "Listen! Your brothers blood cries
out to me."
https://www.facebook.com/pages/Isak-Burger/300015806793380?hc_location=timeline

Verjaarsdae & Huweliksherdenkings* in September
4 Kiewiet Olivier 5 Brian Arendse
8 Thea van Nooi 11 Kootjie Laubscher
17 Philip Fouch 17 Cornis Fouch
18 Corlia van Rooyen 20 Makkie van As
26 Riana Strydom 27 Babs Conradie
27 Sanne Du Plessis (30!) 27 Jean du Toit
28 Lynette Vorster 29 Armand du Toit
30 Anton Strydom
3 Hennah & Julian Flesch 24 Thea & Johan van Nooi
26 Stepahn & Jean-Marie vd Walt 28 Janine & Louwtjie Strauss
28 Isabel Zacharlasse



14

Vir Die Kinders


15

Raak betrokke by ons bedieninge
Nuwe Lewe Montagu is n aktiewe gemeente wat ten doel het om uit te reik na alle
mense. Daar is verskeie bedieninge waarby mense betrokke kan raak.

Abigail Bediening: Die Abigail bediening tree op as ambassadeurs van ons gemeente.
Hulle verwelkom besoekers op Sondae, bid gereeld weekliks saam en ryk ook op `n
deurlopende basis uit na siek, eensame en sterwende mense.

Barmhartigheid: Die Barmhartigheidsbediening werk met welsyn en noodsituasies.
Hulle besoek huishoudings wat behoefte het aan basiese lewensmiddele, en bied fisiese
hulp en geestelike ondersteuning.

Hospitaalbediening: Die hospitaalbediening besoek weekliks die Montagu Hospitaal om
die pasinte en personeel te bedien en geestelik te versterk.

Kinderbediening: Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3 Qlub. NL3 staan vir
Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening is gerig op kinders tussen 6 en 13
jaar. Op Sondagoggende begelei hierdie bediening ons kinders in lesse en
aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en kampe. Verder streef die
kinderbediening daarna om ouers betrokke te kry by die geestelike opvoeding van hulle
eie kinders.

Kommunikasiebediening: Die kommunikasiebediening maak van alle vorme van die
media gebruik om ons gemeente se interne en eksterne kommunikasie effektief te laat
vloei. Hierdie bediening dra ons gemeente se beeld na buite en sorg daarvoor dat die
lidmate op datum bly met die nuutste verwikkelinge.

Mannebediening: Die mannebediening is `n bediening vir en deur manne. Hierdie
bediening streef daarna om vriendskap, eenheid en geestelike groei onder die manne
van ons gemeente te verbeter.

Tegniese Span: Sonder die tegniese span sal bitter min kan gebeur. Hierdie toegewyde
groepie lidmate sorg daarvoor dat ons klank, beligting en projeksie op Sondae en by
spesiale geleenthede kan gebeur.

Transformasie: Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie. Hierdie
bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot betrokkenheid in gemeentelike
uitreike en tot ondersteuning van sendelinge in die veld.

Vrouebediening: Die vrouebediening trek die vroue van ons gemeente bymekaar vir
vriendskap, ondersteuning en gebed. Die vrouebediening stel dit hulle ten doel om
geestelike eenheid en ondersteuning onder die vroue van ons gemeente te bewerk.

16


Morning service
Oggenddiens
Sunday 08:30 09:30 (English service)
Sondae 10:00 11:15
Woordskool
Nation Celebration
Sondae 18:30 19:30 in die kerksaal
Every 1
st
and 3
rd
Sunday at 18:30
Creche Gedurende oggenddienste / During morning services
Kinderkerk / NL3Q Gedurende oggenddienste / During morning services
Men @ 6 Vrydae 6:00 7:00 in die kerksaal
Dames biduur Dinsdae 9:30 10:30 in die kerksaal

Ps Lourens du plessis 023 614 2260 agsmontagu@telkomsa.net

Kontak ons
Abigails Wendy Strydom 084 501 7377 wendystrydom@ymail.com
Admin Tilla Greyling 082 648 1574 nlmontagu@gmail.com
Ouderlinge / Elders Johan Stemmet 082 572 3855 lelanie@telkomsa.net
Gebedsaksie / Prayer action Hannes van Rooyen 084 517 1226
Jeug / Youth Richard Thomson 083 990 1910 Coaching77@gmail.com
Kinderkerk / NL3Q Thys Verreynne 082 867 9086 ThysenTina@vodamail.co.za
Communication Zelda Roscherr 082 469 0094 zelda@churchstreet.co.za
Manne / Men Cobus Uys 082 789 5079 Tafelkop4x4@gmail.com
Musiekspan / Worship team Annie Naud 079 877 3929 annienaude@gmail.com
NuweLeweLand Akademie Annie Naud 079 877 3929 nuweleweland@gmail.com
Sondag / Sunday Creche Alet Stemmet 079 346 1086 lelanie@telkomsa.net
Tegnies / Technical Stephan van der
Walt
079 311 9971
Terrein & Geboue /
Maintenance
Frans White 073 318 1626 whitesons@telkomsa.net
Transformasie /
Transformation
Tina Verreynne 076 287 4415 ThysenTina@vodamail.co.za
Vroue / Women Elsa van Heerden 083 641 5826 jsgeldenhuys@telkomsa.net

Bankrekening besonderhede:
AGS Nuwe Lewe Sentrum
ABSA Bank Tak / Branch 632005
Rek Nommer / Acc number: 1050140225

Volg ons op www.facebook.com/NLMontagu of soek Nuwe Lewe Montagu
www.nlmontagu.org

You might also like