Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

RSG KUNSTEFEES 2014

Die program is onderhewig aan verandering.


MAANDAG 10 November 2014
17:00 Nuus
17:15 RSG Sport (vroer)
17:30 Hersiening (vroer)
18:00 Nuus
18:05 Weer
18:15 Geldsake (vroer)
18:45 Boekvoorlesing
18:50 Aandgedagte (vroer)
18:55 Nuus (vroer)
19:00 Die Ploeters kom aarde toe (Teks en regie: Renske Jacobs) n Splinternuwe kinderreeks
19:10 Op pad (Anton Tsjechof, toneel)
Die lewe kan n mens soms so bolmakiesie laat slaan. Jy kan net reddeloos toekyk en jou o
toeknyp. n Verwerking van n kortverhaal, Op pad, deur die Russiese dramaturg, Anton Tsjechof.
Met Grethe Fox, Gerard Rudolf, Rolanda Marais, Jacques Bessenger en Danielle Retief. Regie: Andr
Stolz.
20:00 My mense deur Dot Serfontein met Antoinette Kellerman (toneel)
Uit die keur van Serfontein se werke neem Kellerman jou met deernis terug na die skrywer se
kosbare beskrywings van haar ouers, haar soms eksentrieke Serfontein-familie en haar jare op die
plaas as jong kind en later as joernalis, getroude vrou, versorgende moeder en ouerwordende dame.
Lekker aardse koekemakranka-kosgoed vir die siel, skryf Nico Luwes.
Saamgestel deur Juanita Swanepoel. Regie: Juanita Swanepoel en Eben Cruywagen
21:00 Nuus en temperature
21:10 June van Merch gesels Johan Rademan (onderhoud)
21:25 Katriena! Deur Riana Scheepers. Met June van Merch
Katriena is n onvergeetlike karakter uit die pen van Riana Scheepers en in hierdie keur uit haar
kombuisverhale gaan n ieder en n elk skaterlag.
21:50 Laataand-komedie met die komediant Mark Banks

22:00 Kunste-Tjil Jody Hendricks


Storietyd, Kinderhoekie, Ratels, Tempo en Liedjieboer Rumoer staan oor

DINSDAG 11 November 2014


08:00 Kunstefees-klets: Is daar nepotisme in die kunste? Baantjies vir boeties?
09:00 tot 11:00 Kunste-kuier (met Mark Banks, Shimmy Isaacs, Liewe Heksie)
14:00 Kunstefees-klets: Gaan mense nog feeste toe? Wat geniet jy?
17:00 Nuus
17:15 RSG Sport (vroer)
17:30 Hersiening (vroer)
18:00 Nuus
18:05 Weer
18:15 Geldsake (vroer)
18:45 Boekvoorlesing
18:50 Aandgedagte (vroer)
18:55 Nuus (vroer)
19:00 Die Ploeters kom aarde toe (Teks en regie: Renske Jacobs)
19:10 Stillewe Christelle Webb-Joubert
Leer hoe om n stillewe te teken. Ontdek en ontwikkel jou innerlike kunstenaar.
20:00 2 tot 16 in 80 minute (klassieke musiek) Regstreeks vanuit die M1-ateljee
Hoe klink dit as 80 vingers Ravel se Bolero aanpak? Altesame 8 pianiste op 4 konsert-vleuelklaviere
met selfs n porsie tradisionele Afrikaanse musiek. Met Wessel van Wyk, Willem de Beer, Leatitia
Orlandi, Bart Joubert, Paul Ferreira, Brian Bae, John Theodore en Annalien Ball.
21:20 Nuus en temperature
21:30 Die euwels van tabak (Anton Tsjechof) met Tobie Cronj (toneel)
n Middeljarige man word deur sy dominerende vrou aanges om n lesing oor die euwels van tabak
aan te bied. Die lesing verloop egter nie soos beplan nie. Regie: Andr Stolz
21:50 Die vrese van Bennie Wessels Corn Koegelenberg (voorgelees deur Dean John Smith)
22:10 Kunste-Tjil Anna-Retha Bouwer
Takalani Sesame, RSG Kuns, Vers en klank asook Kortom staan oor

WOENSDAG 12 November 2014


08:00 Kunstefees-klets: Kunste-joernalistiek in Afrikaans is die einde in sig?
09:00 tot 11:00 Kunste-kuier (met Mark Banks, Shimmy Isaacs, Liewe Heksie)
14:00 Kunstefees-klets: L ons kunste nou in die vlak water? Het ons smaak vervlak? Is als nou net
kits, vinnig en oppervlakkig? Wat het van ons aandagspan geword?
17:00 Nuus
17:15 RSG Sport (vroer)
17:30 Befonk (vroer)
18:00 Nuus
18:05 Weer
18:15 Geldsake (vroer)
18:45 Boekvoorlesing
18:50 Aandgedagte (vroer)
18:55 Nuus (vroer)
19:00 Die Ploeters kom aarde toe (Teks en regie: Renske Jacobs)
19:10 Ella se perde deur Charles J. Fourie (radiodrama) met Juanita Swanepoel, Johann Nel en Andr
Samuels
Di bekroonde toneelstuk is spesiaal vir die radio verwerk en handel oor die perdevrou van die
Overberg, Ella Gordon Dove Colston. n Legende van die Hemel-en- Aarde-vallei kry hier roerend
nuwe lewe.
20:00 Natanil vertel (storie-konsert) Altesame agt van Natanil se heel beste stories van die
afgelope sowat 27 jaar word hier voor n ateljee-gehoor afgestof. Humor op sy heel beste!
21:30 Nuus en temperature
21:40 Opperman 100: Denker en digter (woordkuns) Nagevors, saamgestel en aangebied deur Lina
Spies. Met Nic de Jager en Sue Pyler
DJ Opperman sou vanjaar 100 oud wees en RSG huldig di bonkige Zoeloelander met n spesiale
program. Die verse wat onder andere gehoor kan word, sluit in Klara Majola, Sproeiren en
Fabel.
22:15 Teerling 4: O hel! deur PG du Plessis (toneel)
Met Deon Lotz en Rolanda Marais. Regie: Johan Rademan

23:00 Nuus
Storietyd, Kinderhoekie, Skrywers en boeke, Dis klassiek asook Tjil staan oor

DONDERDAG 13 November 2014


08:00 Kunstefees-klets: Bestaan daar n nasionale kunstebedryf? Of het die kunstefees-kringloop
n aantal streeksfeeste geskep, sonder n nasionale bedryf? Hoe bevoordeel of benadeel dit
kunstenaars?
09:00 tot 11:00 Kunste-kuier (met Mark Banks, Shimmy Isaacs, Liewe Heksie)
14:00 Kunstefees-klets: Hoekom is Shakespeare so tydloos? Wat omtrent sy werk maak dit so
universeel? (Koning Lear is deur Uys Krige in Afrikaans vertaal. Die uitdagings van so n werk.)
17:00 Nuus
17:15 RSG Sport (vroer)
17:30 Hersiening (vroer)
18:00 Nuus
18:05 Weer
18:15 Geldsake (vroer)
18:45 Boekvoorlesing
18:50 Aandgedagte (vroer)
18:55 Nuus (vroer)
19:00 Die Ploeters kom aarde toe (Teks en regie: Renske Jacobs)
19:10 Die woordketting Ilse Salzwedel met die digters Philip de Vos, Diana Ferrus, Nathan Tantraal
en Andries Bezuidenhout, en Elize Cawood as spesiale gas
20:00 Koning Lear deur William Shakespeare (vertaal deur Uys Krige)
Met Louis van Niekerk as Lear, Lochner de Kock as die nar, asook Richard van der Westhuizen, Anton
Dekker, Andr Stolz, Wilhelm van der Walt, Melt Sieberhagen, Sulette Thompson, Heidi Mollentze,
Lelia Etsebeth, Morn Coetzer, Marcel van Heerden, Henk Hugo en Duncan Johnson
22:00 Nuus en temperature
22:10 Lettie se verlies deur Elani Venter (voorgelees deur Kim Heynes)
22:20 Kunste-Tjil - Hemelbesem
Takalani Sesame, Musiekbonbons staan oor

VRYDAG 14 November 2014


08:00 Kunstefees-klets: Twintig jaar van demokrasie hoe het die kunste die afgelope twee
dekades verander? Al dan nie?
09:00 tot 11:00 Kunste-kuier (met Mark Banks, Shimmy Isaacs, Liewe Heksie)
14:00 Kunstefees-klets: Gesprek met die kunstenaars van Die Afrika in Afrikaans = Anna Davel,
Gloria Bosman en Timothy Moloi
17:00 Nuus
17:15 RSG Sport (vroer)
17:30 Befonk (vroer)
18:00 Nuus
18:05 Weer
18:15 Geldsake (vroer)
18:45 Boekvoorlesing
18:50 Aandgedagte (vroer)
18:55 Nuus (vroer)
19:00 Die Ploeters kom aarde toe (Teks en regie: Renske Jacobs)
19:10 Mede-wete - Antjie Krog eksklusief in gesprek met Susanne Beyers (woordkuns)
Krog lees verse uit haar eerste bundel in agt jaar, Mede-wete, en gesels oor ma- en ouma-wees, kos,
kreatiwiteit, die grond in elkeen van ons, mede-menslikheid en hoe om woede te verskans.
20:00 Die Afrika in Afrikaans met Gloria Bosman, Anna Davel en Timothy Moloi o.l.v. Janine
Neethling (musiek) Regstreeks vanuit die M1-ateljee
n Ritmiese en musikale sinergie tussen Afrika en Afrikaans met n gerf immergroen liedjies en
melodie
21:30 Nuus en temperature
21:40 Stilte
n Groep kunstenaars het geskenkbewyse met vyf minute se stilte ontvang. Kom luister hoe die
verbeelding op galop gaan en hoe die stilte verdryf word... Met Die Heuwels Fantasties, Loit Sls, Les
Javan, Eduard Greyling, Braam du Toit, Jitsvinger, Zanta Hofmeyr en Kirby van der Merwe
22:30 Kunste-Tjil Christelle van Tonder
Storietyd, Kinderhoekie, OppiRadio en Musiek sonder grense staan oor

You might also like