Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 32

tegnologie vir die boer Nr 119

technology for the farmer Desember 2009

ISSN 1042–1558
Valtrac:
die boer se
voerbroer

Fokus op kleinvee
Sien AgriTrader binne vir puik aanbiedinge
50 AKE S
0 P E.
F R A P PO
-0 TT
/M
NA AT E-
E- IS
VA EN D POS,
BE RES NA RAT
AD FAKS G
GI SE
N

SA se bekendste onafhanklike
GSM INTERNET
Diensverskaffer

GEEN INTERNET?
Ons pakette is op die platteland gerig
Om Internet te kry was nog nooit sò maklik nie.
’n Eerste in Suid-Afrika!
Verbind veelvoudige simkaarte met
EEN datapakket en deel data-gebruik.
KOOP GROOTMAAT DATA
Netsurf data “uncapped” @
50 MB
R0.60 per MB gratis
se
(voorwaardes geld)
data vir
GOGGA sê dankie vir julle ondersteuning va
n
alle klië
op kersd te
n
Kersbonus
GO ag
GG
Al ons bestaande intekenaars is geregtig op 50MB se gratis data op A
Kersdag, ideaal om familie te Skype of om jou Kersfoto’s aan
geliefdes te stuur in plaas van die gewone Kersfees SMS. GESËEN
DE KER
Voorwaardes:
SFEES
• Standaard terme en voorwaardes geld
• Afhanklik van Vodacom IB, datums en tye
• Gogga is nie verantwoordelik vir netwerkvertragings nie
• Gebruikers is verantwoordelik om hulle eie data gebruik op die dag te monitor
• Gratis data net op 25 Desember 2009 geldig

Skakel ons: 08600 GOGGA (46442) www.goggaconnect.co.za


E-Pos: sales@goggaconnect.co.za
ProAgri 119 Desember 2009 In hierdie uitgawe
n die uitgawe fokus ons
I veral op kleinveeboerdery
met ‘n verbeterde entstof teen
Mooi vee bly maar ‘n
lus vir die oog en
hierdie boerbokke van
hartwater wat in die nuwe jaar Dries Wiese van
beskikbaar sal wees (die Loxton maak ‘n mens
artikel is voorsien deur prof sommer lus vir boer.
Abdalla Latif van die LNR se In hierdie uitgawe van
Onderstepoort Veeartseny- ProAgri is etlike
kundige Instituut). Dr Jasper artikels wat van
Coetzee van Voermol vertel waarde vir kleinvee-
ons meer oor die voedings- boere kan wees.
vereistes van laatdragtige ooie
en ons bespreek ’n nuttige
boek oor skaapproduksie.

Lees ook van ’n vernuftige


patent om voëls na jou tuin te
lok – en terselfdertyd van vlieë en brommers ontslae te raak.

Op bladsy 19 bespreek ons elektronika vir die boer. Lees


daar van die Canon PowerShot digitale kamera (wat nie net
‘n oulike geskenk is nie, maar ook ’n nuttige toestel vir die
boerdery) en Lexmark se drukker -kopieerder -aftaster
-faksmasjien alles-in-een masjien ideaal vir die boer se Meganisasie
kantoor. 4 Bekostigbaar, betroubaar, doeltreffend:
Valtrac maak koningskuilvoer in ’n kits 7
Coenraad Rall <coenraad@proagri.co.za> 7 Belarus-trekkers geniet werk

Veeboerdery
ProAgri wens graag al 9 Laat dragtigheid: Voer reg vir ’n
sy lojale lesers en suksesvolle lammeroes
adverteerders ’n 11 Heartwater in small stock: New vaccine
geseënde Kerstyd toe shows promise 9
15 Uiteindelik: ’n Edele nut vir vlieë en
brommers!
17 Nuttige boek: Skaapproduksie

Elektronika
19 Elektronika vir die boer: Tegnologie 11
maak jou lewe makliker

AgriTrader
22 Veilings
27 GeneGids
28 AgriGids
31 Agri-Werktuie 15

Copyright © 2010. All rights reserved.


No material, text or photo graphs may be
reproduced, copied or in any other way
transmitted without the written consent of
Die ProAgri-span
the publisher. Opinions expressed are not
necessarily those of the publisher or of the Redakteur
editor. We recognise all trademarks and logos Coenraad Rall > 083-973-3297
as the sole property of their respective
owners. ProAgri shall not be liable for any
coenraad@proagri.co.za
errors or for any actions in reliance thereon. Uitvoerende redakteur
Suzanne Grobler
Business-to-Business suzanne@smartpublishing.co.za
Magazine
Senior advertensieverteenwoordger
(July – Sept 2009)
with a free circulation Stefan van Wyk > 082-381-7563
of 58 722 per month stefan@agritrader.co.za
(Paid 26, Total 58 748)
Bemarker
Distributed by Anelda Strauss > 083-748-3413
anelda@smartpublishing.co.za
smart distribution Uitleg & grafika
Esta van Niekerk
Published by esta@proagri.co.za
Taalversorging
Mediadienste
Rekeninge & intekening
Paula MacMavis > 012-362-6390
Sakebestuurder
George Grobler
SMARTPUBLISHING george@smartpublishing.co.za
MASS MEDIA SPECIALISTS

www. proagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 3


Meganisasie Kuilvoertoerusng

Bekostigbaar, betroubaar, doeltreffend:


Valtrac maak koningskuilvoer in ’n kits
oortreflike voer maak die verskil
V in veeproduksie. Met voldoende
voedsame voer, kan die boer die
Maar kuilvoerproduksie stel
een onverbiddelike eis: Plant-
materiaal moet in presies die
toekoms met vertroue tegemoet regte stadium ingekuil word
gaan. om die beste resultate te
behaal.
Of jy jou diere se prestasiepeil met
heerlike, heilsame hooi of kuilvoer Daarom kan geen boer
wil opstoot, Valtrac staan rotsvas bekostig om tydens kuilvoertyd
aan die boer se kant met die beste, toe sloer, te staan of te sukkel
bekostigbaarste werktuie om die nie – sy masjinerie moet altyd
taak maklik te maak. reg en betroubaar wees.

Dis hoekom Valtrac al hoe wyer Valtrac bied die boer presies die
begin bekend staan as Die boer se regte werktuie en die getrouste Hierdie reus sny drie meter wyd ry-
voerbroer. diens wat puik kuilvoer verseker. onafhanklik. Hy sny so 55 ton kuil-
voer per uur as die oes mooi is.
Kuilvoer is kinderspeletjies Kontrakteurs en boere wat groot
hoeveelhede kuilvoer maak, kies Die Kemper sny en gryp materiaal
Daar is geen twyfel oor kuilvoer se natuurlik sonder aarsel Valtrac se sekuur sodat niks verlore gaan nie.
voedsaamheid, smaaklikheid en vraatsige, groot Kemper Champion Jy kan sy snitlengte in enige van 12
geskiktheid vir veevoeding nie. C3000-kuilvoerkerwer. posisies, van 4,3 mm tot 33 mm,
verstel en hy breek die
mieliepitte om die voedsaam-
ste kuilvoer te verseker.

Sy metaalverklikker stop die


masjien onmiddellik as daar
’n stukkie yster of staal deur
die bek wil beweeg en sy ket-
tinglose aandryfstel bied die
beste betroubaarheid vir die
minste, maklikste onderhoud.

’n Groot voordeel van die


Kemper bo selfaangedrewe
kuilvoerkerwers, is dat hy
deur ’n Valtra-TwinTrac-
trekker aangedryf word. Twin-
Trac beteken ’n trekker
waarvan jy net die sitplek
omdraai en dan werk hy met
sy tweede stuur en kontrole-
stel net so flink agteruit as
vooruit. Die res van die jaar,
wanneer jy nie kuilvoer maak
nie, het jy die hele eersteklas
trekker vir ander boerdery-
take.

As jy saam met die Kemper


Valtrac se Jeantil-wegrywaens
gebruik, ry jy 10 ton of 25
kubieke meter materiaal op ’n
Valtrac se Kemper Champion C3000-kuilvoerkerwer sny lag-lag 55 slag uit die land uit. Die waens wip
ton mielies per uur en breek die pitte om die beste, voedsaamste hoog sodat die materiaal maklik en
kuilvoer te verseker. gou uitgly. Die res van die jaar kan
4 P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 www. p ro a gr i.c o .za
jy die waens vir talle ander take
gebruik.

Kleiner kerwer

As jy minder kuilvoer maak, maar


steeds volledige betroubaarheid,
doeltreffendheid en diens vereis, is
Valtrac se Noqueira Pecus II 9004-
eenrykuilvoerkerwer jou antwoord.
Hy sny so 20 tot 30 ton per uur
sonder om ooit te verstop, hy is lig,
maar stewig, sy snitlengte kan op
5, 7, 10 en 14 mm verstel word, hy
laat jou nie in die steek nie en sy
eienaarskap is maklik en goedkoop.

Beste van beide

Goeie nuus is dat Valtrac se ry-


onafhanklike Nogueira Cat 1200- Valtrac se Pöttinger-kuilvoerkerwerwa tel materiaal netjies op,
kuil-voerkerwer ook binnekort kerf dit na smaak, stop dit styf in sy pens en laai dit vinnig en
beskikbaar gaan wees. Hierdie volledig in die kuilvoersloot af. Nou kan jy kuilvoer maak van enige
masjien is perfek vir besproei- grasgewas, peulgewas of kleingraan.
ingsmielies of sorghum met sy
sirkelsaagstelsel wat die volle wydte
van sy 1 200 mm wye bek sny en in
enigeen van 8 lengtes tussen 4 en
17 mm kerf.
Een so ’n kuilvoerwa verg een man
Hierdie staatmaker kerf so 30 tot
en 118 kW trekkerkrag teenoor ’n
36 ton kuilvoer per uur en hy swaai
selfloopkerwer met aanrywaens se
tot reg agter die trekker om sodat
wasse, peul- 712 kW en 5 werkers! Vir dieselfde
jy jou eerste ry truwaarts kan sny
gewasse of hoeveelheid kuilvoer van dieselfde
sonder om enige plante plat te trap.
kleingraan soos gehalte neem die Pöttinger-kuil-
al hoe meer vee- voerkerwerwa twee keer so lank,
Valtrac stel geen produk vry boere doen, staan maar gebruik die helfte van die
voordat dit deegliks getoets Valtrac vir jou reg met diesel, 80% minder mannekrag en
en vir plaaslike om- sy Pöttinger-kuilvoerwa. 84% minder trekkerkrag.
standighede aangepas is
nie. Die Cat 1200 is tans Hierdie wa tel windrye Die beste nuus is dat Valtrac se
besig met sy passies. netjies en skoon op met sy legendariese diens al hierdie
opteller. Daarna kerf hy dit produkte stewig rugsteun sodat die
Kuilvoer van na die boer se keuse en boer die kuilvoermaaktaak met
kleingraan, gras stop dit styf in die wa se volkome gemoedsrus kan aanpak.
en peulgewasse ruim pens. Waens wat van
35 tot 66 kubieke meter Vir meer inligting, praat met Hen-
As jy grootskaals en materiaal (21 ton) hou, is nie du Toit van Valtrac by 056-
ekonomies beskikbaar. By die kuil- 817-7308 of besoek Valtrac se
koningskuilvoer wil voersloot laai die wa se webwerf www.valtrac.co.za.
maak van grasge- kettingvloer en aflaairo-
tors die materiaal vinnig Lees volgende keer van Valtrac se
en skoon af. doeltreffende snyers en harke.

Goeie nuus vir kuilvoermakers is dat


Valtrac tans besig is om die CAT
1200-ry-onafhanklike kuilvoerker-
wer, perfek vir besproeiingsmielies,
te toets en vir plaaslike
omstandighede aan te pas. Dit sal
binnekort beskikbaar wees.

www. proagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 5


Meganisasie Trekkers

Belarus-trekkers
geniet werk!
uikerproduksie kan ’n soete taak
S wees as jy die regte toerusting
het. En die nommerpas trekkers vir ’n
suikerplaas, is die gedugte, geen-
nonsens, eerlike, kragtige Belarus-
staatmakers.

So sê Fana Robertson, bestuurder


van Big Bend Farm naby Harding,
noordoos van Port Shepstone.

Die heuwels van Kwazulu-Natal is


skotig en die grond taai en turwerig.
Trekkeroperateur Qumbesa en plaasbestuurder Fana Robertson
Dis nie elke trekker wat hier die mas
stem saam: Belarus is die bekostigbare trekker met die
opkom met grondbewerking nie, maar
die kragtige, diep dreuning van Big duursaamheid, werkverrigting, krag, operateursgerief en
Bend se twee Belarusse klink vrolik op naverkoopdiens wat suikerrietboerdery ’n soet ervaring maak.
soos hulle blykbaar moeiteloos die
sooie omkeer of walle op-ert. driftige diens regoor Suid-Afrika, waar gereed is om dubbelwiele agter aan
hulle tans besig is om oral te bring.
Hierdie trekkers geniet dit om te werk Belarus-handelaars aan te stel, maar
– dis maar seker. En ook geen won- ook in Swaziland, Zimbabwe, Zambië, Die kajuit is gerieflik en ergonomies
der nie, want hulle kom uit die fabriek Botswana, Lesotho en en alle kontroles is perfek geplaas.
van een van die wêreld se voorste en Mosambiek.
grootste trekkervervaar-digers, wat al Alhoewel die Belarus ’n werkesel-
32 internasionale gehaltetoekennings Sandy Clouston, Jono Cook en trekker is, bevat dit die mees
gewen het. hulle kollegas se harte pomp suiwer gevorderde tegnologie waar dit saak-
diesel en hulle is opgewonde oor die maak: Die enjin voldoen aan Euro 2-
Meer as 3-miljoen Belarus-trekkers belangrike rol wat hulle met die uitlaatspesifikasies, die swaardiens
werk in 100 lande regoor die wêreld verskaffing van trekkers en diens in koppelaar hou jare en jare lank, die
in alle denkbare klimaat- en grond- die landboubedryf speel. multiskyfremme werk in olie, die 24
toestande. Belarus se 20 000 werkne- Volt elektriese stelsel sorg vir onmid-
mers vervaardig 8% van die wêreld Toe hulle die Belarus-trekkers op Big dellike aanskakeling selfs op die ysig-
se trekkers en Belarus is een van die Bend kom demonstreer, het Fana ste oggend, die hidrouliese stelsel is
8 vervaardigers wat 96% van die dadelik besef: soveel krag en robuus- sterk en veelsydig genoeg vir enige
wêreld se trekkers maak. te betroubaarheid gaan jy nêrens taak en die Belarus is een van die
anders vir so min rande kan aanskaf min trekkers wat ’n werktuig positief
In Suid-Afrika word Belarus verskaf nie. in die grond in druk.
en rotsvas gerugsteun deur Variquip
– die maatskappy wat reeds regdeur ’n Mens kan sommer sien dis ’n Voorwielaandrywing kan permanent
die land ‘n reputasie verwerf het vir trekker wat sy man kan staan, sê ingeskakel word, outomaties in-
sy diepgaande kennis van trekkers en Fana. Hulle was nie suinig met die skakel wanneer die agterwiele glip of
landboumasjinerie en sy vermoë om staal nie, dis ’n flukse, reguit werk- heeltemal uitgeskakel word.
enige onderdeel vir enige land- eseltrekker wat maklik is om te
boumasjien in die hande te kry. gebruik en te onderhou en vir Fana se Maak nie saak waar jy boer nie, Be-
taak is die Belarus presies die regte larus bied jou presies die trekker en
Die rede vir hierdie sukses is omdat trekker teen die regte prys. die rugsteundiens wat jy nodig het.
Variquip se mense lief is vir trekkers
en verstaan dat die boer nooit, nooit Fana is ingenome met die twee Be- Praat met Sandy of Jono by
kan bekostig om vir onderdele en larusse wat hy gekoop het: ’n 920.3 033-345-8084, met Jack by
diens te wag nie. van 67 kW en ’n 1025.3 van 86 kW. 072-757-3227, Myles by
Hy hou van die aanboord-kompressor 082-490-8596 of Erwin Laue by
Variquip, met byna twee eeue se waarmee jy enige wiele kan pomp, 072-613-6787. As jy in die
gesamentlike trekkerkennis en lugdrukgereedskap kan aandryf of ’n Vrystaat woon, praat met Hannes
toegeruste werkswinkel in Pieterma- swaar sleepwa se lugremme kan be- Grobbelaar by 083-292-4396, of
ritzburg, het al die nodige onderdele heer. as jy ’n Noord-Nataller is met
en ervare tegnikuste om jou trekkers Tertius Dowling by
foutloos aan die loop te hou. Hy hou ook van die klomp hidrouliese 082-573-2206. Besoek ook
punte; selfs vir ’n laaigraaf voor aan www.variquip.co.za en
Van hier af bied hulle ’n flink en gees- die trekker, en die feit dat die trekker www.belarus.co.za.

www. p roagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 7


Veeboerdery Voeding
Laat dragtigheid:
Voer reg vir ’n suksesvolle lammeroes mielies of heel garspitte + 150 kg
Dr Jasper Coetzee, Voermol Voere Voermol Maxiwolkonsentraat + 50
021-887-9559, 083-386-8382, jasperco@iafrica.com kg Voermol Procon + 80 kg Voermol
Melassemeel] vanaf vier of selfs ses
weke voor lam gevoer word.
en van dié belangrikste Die aanvulling van deurvloei-
E stadiums in die reproduksie-
siklus van die ooi, is die laat
proteïen op swak gehalte droë
weiding het die massa lam gespeen
Aangesien hierdie rantsoen ureum
bevat, moet die maksimum inname
stadium (vierde en vyfde maand), per ooi gepaar met tot 5,1 kg tot 2,5 kg/ooi/dag beperk word om
want 80% van die fetusgroei vind verhoog, asook die daaropvolgende ureumvergiftiging te voorkom.
gedurende hierdie stadium van lampersentasie met tot 28 persen- Indien hoër peile gevoer moet word,
dragtigheid plaas. tasie-eenhede (Brand, 1999). skakel dr Jasper Coetzee vir ’n
alternatiewe rantsoen.
Dit lei tot ’n betekenisvolle toename Die voorsiening van ’n
in die voedingsbehoeftes van die hoëdeurvloeiproteïenlek (300 – 500 Ooie moet stadig en geleidelik op
laatdragtige ooi (Bell, 1995; g/ooi/dag) soos 'n Maxiwollek- hierdie volledige rantsoen aangepas
Dawson et al, 1999). mengsel (250 kg Voermol Maxiwol + word om suurpens te voorkom.
200 kg gemaalde mielies of heel
Die feit dat ongeveer 80% van alle garspitte + 50 kg sout); Maxiwol Ooie wat gedurende laatdragtigheid
lamvrektes verband hou met die Produksiekorrels; Maxiwol Readymix ondervoed is, se piek en volhou-
voeding van die ooi gedurende die of Maxiblok voor lam is ononderhan- baarheid van melkproduksie is laer
laaste paar weke voor en onmiddel- delbaar. as dié van goed gevoerde ooie.
lik na lam, beklemtoon die belang-
rikheid van voldoende en korrekte Indien die weiding skaars is of waar Ooie moet ook vier tot ses weke voor
voeding gedurende laatdragtigheid ooie in lamkampe of lamhokke laat lam met Multimin™ (G1853) en Vita-
nog verder (Seymour, 1998). lam word, moet ’n volledige rantsoen mien A en E ingespuit word. Hulle
[375 kg gemaalde lusern (20 – 25 moet ook die nodige doserings en
Indien ooie vir net een week mm lengtes) + 350 kg gemaalde entings (multiklo-stridiale) ontvang.
gedurende laatdragtigheid
ondervoed word, kan goeie
voeding daarna nooit ten
volle daarvoor vergoed nie
(Mellor & Matheson, 1979).

Laatdragtige ooie met


enkelingfetusse moet dus
vanaf vier weke voor lam, dié
met tweelingfetusse vanaf
ses weke en dié met drie-
lingfetusse vanaf agt weke,
voldoende voedingstowwe
inneem om uierontwikkeling
te stimuleer, bies- en
melkproduksie te verhoog,
moedereienskappe van die
ooie en lewenskragtigheid
van lammers te verbeter,
asook geboorteprobleme
(geel lammers met geboorte)
en abnormale dik en taai bies
te beperk en om 'n ideale
geboortemassa (3,5 tot
5,5 kg) te verseker.

Dit alles het maksimum


lamoorlewing tot gevolg en
help mee om lamvrektes te
beperk en/of lamgroei te Vir ’n suksesvolle lammeroes moet ooie gedurende die laaste stadium
verhoog. van dragtigheid reg gevoer word.

www. p roagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 9


Stock farming Diseases
Heartwater in small stock:

New vaccine shows promise


Prof Abdalla Latif BVSC, PhD, Programme Manager, Parasites, Vectors & Vector-borne Diseases,
Onderstepoort Veterinary Institute

eartwater caused by the bacterium When they die at this


H Ehrlichia ruminantium is probably
the most economically important live-
stage, profuse fluid oozes
from the nostrils and
stock disease in South Africa, and it is mouth (see Figure 3).
estimated to cost the country approxi-
mately R400 million annually. Farmers can diagnose
the disease by removing
Heartwater and parasitic worms are the part of the brain, keeping
most important diseases affecting it cold and sending it to a
sheep, and goats, while heartwater also pathology laboratory as
affects some wild ruminants, especially soon as possible, to
impala. Angora goats are probably the confirm the presence of
domestic species most severely affected the organisms in the
by the disease which limits the produc- brain capillaries.
tion of mohair.
Control of the disease
The vector tick by vaccination photo by Abdalla Latif
Figure 1: Hydropericardium (fluids in the space
In South Africa the disease is well Control of heartwater by between the heart muscles and the heart
known to farmers in the warmer and controlling the tick vector covering); pericardium removed.
wetter parts of the country where its is not sustainable in the
vector, the bont tick Amblyomma context of economics, as
hebraeum, is widely distributed. The tick dipping is impractical for
occurs where the grass is usually tall small stock and due to
with tree cover and bushy areas provid- the seasonal variability in
ing shade for tick survival. tick abundance. The
disease can be present
Cattle, sheep, goats and other wild on a farm throughout the
animals are all important hosts for the year, as both the adult
adult stages, as well as the larvae and and nymphal stages of
nymphs. On goats, most of the adult the tick can transmit the
ticks feed on the belly, groin and ster- infection.
num while the nymphs feed on the feet.
The only sustainable
The disease method of control is by
vaccination.
The name of the disease originates from
the fact that the space between the Naturally, if goats or photo by Abdalla Latif
heart muscles and the pericardium sheep are infected during Figure 2: Hydrothorax (fluid in the thoracic cavity)
(covering) of the heart is usually filled their early life and of a heartwater dead sheep: fluid measure about
with slightly turbid light yellow fluid. recover, they would be 500 ml.
This is the most significant post mortem immune for the rest of
finding, particularly in sheep and goats their lives.
(Figure 1).
However, because different types of the immunological tools the different
The lungs and the thoracic cavity are causative organisms are present in types of the heartwater organisms,
also filled with huge amounts of the different geographical areas, these and disperse the knowledge to
fluid (see Figure 2). organisms may not afford cross protec- farmers.
tion. Therefore, moving naturally
Clinical signs of the disease vary from immune animals from for example the The OVI is currently exploiting new
peracute to acute death, especially in Eastern Cape to KwaZulu-Natal, may be different approaches to successfully
goats and sheep. The body temperature disastrous and a farmer may lose all of vaccinate and immunise sheep and
(fever) rises to 42o C for one to two these animals. goats. One promising method currently
days. During an outbreak animals being investigated, is the use of an
collapse and are found dead. Even the Onderstepoort commercial attenuated heartwater vaccine.
heartwater vaccine does not offer a wide
Some animals show nervous symptoms, spectrum of immunity against all of the So far, the results obtained with this
appear dull, show forced breathing and different types present in the country. attenuated vaccine, are excellent and a
chewing movements. large on-farm trial is planned for 2010.
The Onderstepoort Veterinary Institute This vaccine has broad spectrum cross
Recumbent sick animals show leg-ped- (OVI) carries out intensive work to protection, offering protection against
alling and twisting of the neck to one side. characterise by molecular and almost all of the local isolates.
... to page 13

www. proagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 11


SNY VEEDIEFSTAL
JOU BOERDERY KEELAF?

Beskerm jou
eiendom!

Stop veediefstal goedkoop en effektief!


Kontak ons vir ’n gratis kwotasie of
besoek ons webwerf.

Kontak ons
sel: 079 526 7232
www.tramirloc.co.za
...from page 11

Many livestock owners, especially those who


raise Angora goats, control the disease by
regular prophylactic treatment with antibiotics,
usually tetracycline.

It is necessary to treat the animals every


fortnight, which is labour intensive and very
expensive. There is also the danger that the
bacterium may eventually develop resistance
to the antibiotic.

Angora goats that appear to be highly suscepti-


ble to heartwater, including the strain used for
live-blood vaccine production, should benefit
from the attenuated vaccine, which could afford
protection against natural field challenge.

The attenuated vaccine is superior to the


current blood vaccine. When inoculated intra-
venously (iv) into Merino sheep or Boer goats,
the attenuated culture-derived organisms did
not produce disease. Some of the sheep and
most of the goats reacted with a slight rise in
body temperature, but they remained fit and
healthy.

All the animals were subsequently found to be


fully protected against a lethal needle challenge
with the homologous stock or with one of four
different heterologous stocks.

Furthermore, we have shown that the intra- photo by Abdalla Latif


muscular routes of inoculation can replace
intravenous injection. This vaccine is planned to Figure 3: Sheep died of heartwater showing fluids oozing from the
replace the current vaccine in very near future. nostrils and mouth.

www. p roagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 13


Veeboerdery Plaagbeheer
Uiteindelik:
’n Edele nut vir vlieë en brommers!
“Hoekom is daar meer vlieë by ons
huis in Irene as by die teetuin op die
melkplaas net buite die dorp?”
Hierdie vraag het die twaalfjarige Ellen
Kruger bly hinder, veral omdat toe-
stande vir vlieë om uit te broei tog gun-
stiger op die plaas met al sy beesmis is.

Die rede vir die min of geen vlieë op die


plaas, is die werfhoenders wat vryelik
rondskrop en elke vlieg- en brommer-
larwe opeet voordat dit verder kan
ontwikkel. Dit het Ellen aan die dink
gesit, maar ‘n mens mag tog nie
hoenders in die dorp aanhou nie.

Die deurbraak in haar denke het gekom


toe sy ‘n klein swaeltjie wat uit sy nes
geval het, op die stoep opgetel het.
Haar pa het dadelik komposhoop toe
gedraf vir vlieglarwes om die swaeltjie
mee te voer.

Aha, het Ellen gedink: ons mag nie Daar hang jou vliegvangvoëlvoerder – gereed om jou van vlieë en
hoenders in die dorp aanhou om vlieë te brommers te verlos en om insekvretende voëls en werfhoenders ‘n
beheer nie, maar daar is heelwat soorte smaaklike en heilsame vreetfees te bied. Dis tog veel lekkerder om na
voëls wat ook vlieglarwes eet – en voëls te kyk as na vlieë en brommers.
niemand kan ons keer om die voëls
nader te lok nie.
As ‘n eerste eksperiment is ‘n groep Maar daar hou die voordele nie op nie.
As deel van ‘n Wetenskap-projek by die kuikens met vlieglarwes gevoer en ‘n Die voerder lok pragtige voëls soos
skool het Ellen maniere ondersoek om kontrolegroep met graan. Die larwe- tiptolle, houtkappers, janfrederiks,
vlieglarwes te laat uitbroei en daarmee eters het merkbaar vinniger gegroei as spreeus en lysters na jou tuin vir ‘n
‘n goue medalje by die jaar se die stomme kuikens wat met ‘n voedsame proteïenmaaltyd.
wetenskap-ekspo verower. graandieet tevrede moes wees.
Wanneer hulle eers in jou tuin is, jag
Met haar pa se hulp het sy ‘n larweteler Ellen se larweteler/voëlvoerder is voëls soos die janfrederik en die
gebou, wat sommer terselfdertyd ‘n gepatenteer en vandag word dit deur houtkapper deur die dag ander insekte
larwevoerder vir voëls is. Insekvretende Stride Distributors bemark sodat meer en beheer dus insekgetalle sodat jy nie
voëls, hoenders en akkedisse is versot mense hulle in die verskeidenheid meer so baie geld aan plaagdoders hoef
op vlieg- en brommerlarwes. voordele daarvan kan verlustig. te spandeer nie.

Vlieë en brommers En as jy werfhoenders het, boer hulle


word met ‘n stukkie sommer vooruit op hulle smaaklike en
rou afvalvleis na die voedsame larwedieet.
larweteler gelok om
hulle eiers daarin te Almal wat die vliegvangvoëlvoerder in
lê. Dit hou die vlieë aksie sien, stem saam: Dis baie, baie
weg van jou kombuis lekkerder om vir pragtige insekvretende
en vleisbraaiery af, tuinvoëls te kyk as vir swerms vlieë en
maar dit is nie al nie. brommers.
Wanneer die larwes
uitbroei, beland hulle Die vliegvangvoëlvoerder kan by
in die voerbak, waar Stride Distributors se kantoor in
die voëls hulle Irene gekoop word teen net R125,
opvreet en so die BTW ingesluit. As jy hom per
vlieë en brommers se telefoon bestel, kos dit R30 ekstra
teelsiklus onderbreek. om hom per pos te versend. Bel bloot
012-665-5157 en praat met Hester of
Die manier waarop Jeanetta. Hulle is van Maandag tot
Ellen se patent die Vrydag tussen 08:00 en 16:00 op
vliegbevolking in jou kantoor.
So lê die maaiers in die vliegvangvoëlvoerder en wag omgewing verminder,
vir insekvretende voëls om na hartelus te smul aan ‘n is oorvloedige rede Vir meer inligting besoek ook
voedsame maal. om dit aan te skaf. www.stridedistributors.co.za

www. p roagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 15


For additional information contact:
Student Administration: CIAT: Elsenburg
Higher Education: Tel: (021) 808 5451/2
Further Education and Training: (021) 808 7000
E-mail: oliviaj@elsenburg.com; zenoviap@elsenburg.com
Website: www.elsenburg.com
Veeboerdery Boekresensie

Nuttige boek: Skaapproduksie


Hier is nou ’n nuge boek wat nagenoeg alles bevat wat nodig is om ‘n
skaapboerdery suksesvol te vesg en te bedryf. Die boek is deur Faan
Schue saamgestel uit etlike bronne, sodat die kennis van talle kundiges
daarin vervat is.

ie boek is nuttig vir sowel die


D boerderybestuurder as die
persoon wat die diere elke dag moet
Teling beslaan ook etlike
hoofstukke. Die eerste handel oor
paringsmetodes, teelmetodes en
voer en versorg. Dit hoort op albei se teelwaardes wat genetiese
boekrakke. vordering verseker.

Dit is duidelik dat die boek met Dan volg fisiologies belangrike tye
begrip vir die boer se werklike van skape, wat sake insluit soos
behoeftes saamgestel is: Dis nie nodig geslagtelike siklusse en die voeding
om elke keer die hele boek deur te en versorging wat daarmee saam
lees as jy inligting oor een of ander behoort te gaan.
aspek van skaapboerdery wil hê nie –
die sinvolle samestelling, logiese Dieregesondheid is ‘n baie
inhoudsopgawe en volledige indeks belangrike hoofstuk. Verskillende
gee jou onmiddellike toegang tot siektetoestande word bespreek. Dit
inligting oor enige spesifieke aspek stel die boer in staat om
van skaapboerdery. siektes tydig raak te sien, raak te
diagnoseer en doeltreffend te
Tabelle gee behandel of te inentingprogram, die Skaap-
nuttige wenke voorkom. bestuurskalender en ‘n tabel wat die
van gesoute Dieregesondheid is ’n baie belangrike samestelling van Suid-Afrikaanse
skaapboere hoofstuk. Verskillende siektetoestande Die hoofstuk oor voersoorte en voer bestanddele
oor die word bespreek. Dit stel die boer in staat dieregesondheid uiteensit.
bevordering sluit ook ‘n
om siektes tydig raak te sien, raak te
van gesond- bespreking van Aan die negatiewe kant moet
heid en diagnoseer en doeltreffend te behandel inwendige en vermeld word dat die groot aantal
diereprestasie of te voorkom. uitwendige para- taal-, spel-, set- en tipografiese foute
gesonde siete in, en gee in die boek steurend is en soms selfs
skaap- nuttige wenke oor tot onduidelikheid of verwarring kan
boerderypraktyke, praktiese wenke vir die toediening van medikasie vir lei. Dit word sterk voorgestel dat meer
die hantering van skape en die skape. moeite gedoen moet word met die
verskillende prosedures soos redaksionele versorging van heruit-
kloutjiesknip, stertsny, kastrasie, die Die hoofstuk oor skeer bevat waarde- gawes.
vang en hantering van skape en selfs volle inligting vir die voor-nemende en
biologiese vliegbeheer. gevestigde wolboer. Voorts sou beter bindwerk die waarde
van die boek drasties verhoog – veral
Die boek verskaf ook inligting oor ‘n Baie belangrike hoofstuk is die een omdat dit so ‘n nuttige bron van
watter geriewe en toerusting vir wat ‘n bestuursprogram voorstel onder inligting is wat die skaapboer
skaapboerdery nodig is en die hoofde, KOS, wat staan vir Kennis, waarskynlik daagliks gaan gebruik.
verskillende skaapboerderystelsels. Organisasie en Seleksie. Hierdie hoof- Die eksemplaar wat vir hierdie
stuk sluit ‘n bydrae, getiteld bespreking beskikbaar gestel is, het
Die verskillende rasse word Skaapbestuur vir goeie resultate, deur uitmekaar begin val voordat die artikel
bespreek en die adresse van die dr Dave Midgeley van Pfizer- klaar geskryf is.
onderskeie telersgenootskappe word dieregesondheid, in.
ook verstrek. Alles in ag genome is dit ‘n nuttige
‘n Positiewe aspek van die boek is dat boek wat baie sterk aanbeveel word
‘n Hoofstuk word aan skaaphonde, dit ook die groter toneel waarbinne en wat ‘n waardevolle bydrae tot die
sowel vir hantering as vir bewaking, skaapproduksie plaasvind, verduidelik. poel van landboukennis in
gewy. Die hoofstukke, Eerstewêreld- Suid-Afrika maak.
waardeketting, Bemarking en
Voeding is ‘n deurslaggewend waardetoevoeging en Ekonomie, Die boek is deel van ‘n reeks, wat ook
belangrike aspek en Skaapproduksie verseker dat die boer verstaan waar titels soos Boerbokproduksie, Hoen-
se hoofstukke oor voerbronne, sy boerdery in die totale bedryf pas en derproduksie, Melkproduksie, Varkpro-
aanvullings en voeding tref beslis die help hom om winsgewendheid te duksie en Vleisbeesproduksie insluit.
kol met nuttige en goed nagevorste verseker. Die ISBN-nommer is 978-0-9814135-
inligting. Voerkraalafronding word 0-1 en vir meer inligting kan Kejafa
volledig in hierdie afdeling Verdere nuttige inligting wat in die Knowledge Works by 014-577-0005 of
bespreek. boek vervat is, is die Spuit- en kejafa@mweb.co.za gekontak word.

www. p roagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 17


Elektronika Digitale kamera | Drukker, kopieerder, aaster, faksmasjien

Elektronika vir die boer:


Tegnologie maak jou lewe makliker
Die wondere van elektronika is voltyds tot die boer se beskikking en
kan ’n baie belangrike bondgenoot in jou boerderybestuur word. Hier
is ’n paar nuttige hulpmiddels wat die boer se lewe makliker en sy
bedryf meer suksesvol kan help maak:
Canon PowerShot SX1 IS digitale het die regte kameras waarby jy net ‘n stel en die fokus met die hand kan stel
kamera klein bietjie gesonde verstand moet voeg om presies die dele van die foto wat jy
om foto’s te neem wat min terugstaan vir wil te beklemtoon.
eem nou self foto’s van jou stoet- die werk van ‘n professionele fotograaf.
N diere, die kunsmisbrand op jou
besproeiingsmielies, daardie snaakse Die SX1 is die eerste Canon-kamera met
Die kamera het ‘n 28 mm lens en ‘n 20X
optiese streklens (“zoom”), wat beteken
nuwe gogga op jou koring, die planter ‘n 10 megapiksel (Engels megapixel) dat jy al die Jerseys in jou melkstal saam
wat jy in AgriTrader vir verkoop wil CMOS-sensor, ‘n hoëdigtheid kan afneem, of ‘n pas-aangekoopte
adverteer, van jou werkers vir volledige videovermoë en Canon se nuwe DIGIC Brahmanbul wat oor jou verste grens-
diensrekords, maar ook van jou kinders, 4-verwerker. draad spring.
jou wildtuinvakansie en die mooi
spinnerak in jou blomtuin. CMOS beteken aanvullende metaalok- Die SX1 is ‘n veelsydige, betroubare,
sied-halfgeleier en dit beteken dat jy kompakte kamera met al die vermoëns
Daar is selfs reeds stoettelers wat bulle foto’s kan neem wat tot plakkaatgrootte wat jy ooit by ‘n kamera sal nodig kry.
op grond van foto’s en bluprekords vergroot kan word sonder om greinerig
verkoop. te vertoon. Die kamera se aanbevole kleinhandel-
prys is R7 499. Vir meer inligting kontak
Digitale fotografie maak dit alles maklik, ‘n Groot voordeel van die kamera is dat gerus vir Canon SA by 011-265-4900 of
bekostigbaar en bereikbaar, en Canon jy die outomatiese opsies tersyde kan e-pos hulle by contact@canon.co.za.

Lexmark se Prevail Pro705-drukker, toestelle in een. Sy druk- en aftasgehalte minuut vir swart drukwerk en net 30 vir
-kopieerder, -aftaster, -faksmasjien laat niks te wense oor nie, dis maklik om kleurdrukwerk.
met hom te werk en hy word gerugsteun
aarvoor ‘n bakkievrag masjiene deur die bekende Lexmark-betroubaar- Sy platbedaftaster lewer ‘n bogemiddelde
W koop as jy teen ‘n redelike prys ‘n
drukker, kopieerder, aftaster en faks-
heid en diens, perfek vir die plaaskantoor. resolusie en die sagteware wat daarmee
saam kom is maklik om te installeer en te
masjien in een kan kry? Die Pro75 se beheerpaneel het ‘n 2,4 gebruik.
duim vloeikristalskerm en ‘n volledige stel
Dit is presies wat Lexmark se Prevail syferknoppies vir faksnommers, maar Die masjien het ‘n swetterjoel kaarte en
Pro705 is – vier volwaardige, nuttige ook ‘n knoppie vir Eco Mode, wat in goeie propgate om aan enigiets wat jy kan
Afrikaans ekonomiese werking beteken. nodig kry te koppel. ‘n Baie groot bonus
is sy Wi-Fi-gereedheid, wat beteken dat
As dié knoppie een keer gedruk word, jy vinnige draadlose internetverbindings
druk die masjien weerskante op die kan gebruik.
papier om papier te bespaar. Druk die
knoppie nog ‘n keer en hy druk alles Teen ‘n aanbevole kleinhandelprys van
ligter om ink ook te bespaar. R2 299 is die Pro705 ‘n winskoop wat
jou jare se voortreflike diens behoort te
Die drukgehalte is goed genoeg vir al jou gee. Kontak Lexmark SA by 011-244-
take, selfs foto-afdrukke, en die druk- 2777 of vir meer inligting, e-pos hulle by
spoed is so net minder as 33 bladsye per sales@lexmark.co.za.

WEN JOU DROOMVAKANSIE MET EN


Wat kan jy wen? Hoe om te wen
Eerste prys: R15 000 om te spandeer op jou Registreer by Ovi.com en beplan jou
Suid-Afrikaanse droomvakansie
droomvakansie en ’n Nokia 6710 Navigator foon deur gebruik te maak van Ovi Maps.
Tweede prys: R5 000 om te spandeer op jou E-pos eenvoudig die beplande roete na
droomvakansie en ’n Nokia 6710 Navigator foon Lifetime.navigation@ovi.com met ’n
Derde prys: ’n Nokia 6710 Navigator foon verduideliking van hoekom hierdie
vakansie onthou sal word as die reis
Die kompetisie sluit op 30 Januarie 2010. van ’n leeftyd.

www. p roagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 19


Freroux-velsorgreeks
Laat die vrou in jou lewe blom

maakte
vogroom
gebruik.
Sy was so
in haar
skik met
die
vogroom
dat sy die resep neergeskryf en
Kersfees, Valentynsdag, Moedersdag
daagliks begin gebruik het. Van daar
of verjaarsdae... As jy opsoek is na het haar vriendinne die groot verskil
die ideale geskenk vir vroulief, jou in haar voorkoms agterkom en sy het
ma, vriendin of dogter, is Freroux se haar ouma se wonderroom in ’n 014-533-4973 of epos
besigheid omskep. Die reeks is nou in reana@freroux.co.za. Besoek gerus
velsorgreeks die perfekte oplossing. 6 geselekteerde Woolworths winkels www.freroux.co.za of skakel vir
(eerste Suid-Afrikaanse gesig reeks sakegeleenthede.
ié eg Suid-Afrikaanse reeks is op Woolworths se
D spesifiek ontwikkel vir mense met
sensitiewe velsoorte en sluit natuur-
rakke), spas, apteke
en direk op Freroux
like olies soos amandel- en primrose- se webtuiste
olie in, om kwale soos velirritasie met beskikbaar.
soveel as 49% te help verminder.
Enige velsoort kan baat uit die Hierdie Freroux
produkte in die Freroux-reeks, en dit geskenkpak (reispak
help (met gereelde gebruik) met ’n produkte, met
jonger voorkoms deur die sigbare ekstra presentjie,
vermindering van plooie en ’n soepel- alles in ’n mooi
sagte vel. grimeersak) is
beskikbaar, vir
Die reeks is ontwikkel toe Reana le ProAgri lesers, teen
Roux ’n onbeplande besoek by haar R250 en kan direk
ouma, Freda Nowers, afgelê het. Sy vanaf Reana bestel
het nie ’n oornagsakkie by haar gehad word by
nie en het van haar ouma se tuisge- 082-697-1496 /

20 P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 www. p ro a gr i.c o .za


www. p roagri .c o.z a P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 21
AgriTrader Advertensiediens vir die boer
Advertising service for the farmer
60 000 eksemplare na aktiewe kommersiële boere landswyd

AgriTrader is ʼn uitstekende bemarkingsmeganisme om kopers en verkopers van lewendehawe, trekkers, voertuie, werktuie, en alle ander landbou-
toerusng by mekaar uit te bring. Veeveilingsadvertensies in AgriTrader lok wye reaksie uit, veral as dit aangevul word met promosie-arkels wat die
betrokke stoeterye bekendstel. Vir die mees bekosgbaarste advertensie-tariewe in Suid-Afrika, skakel ons nou:

Stefan van Wyk (Bloemfontein) 051-446-0789 | 082-381-7563 stefan@agritrader.co.za

Anelda Strauss (Pretoria) 012-362-2732 | 083-748-3413 anelda@smartpublishing.co.za

meatmaster
vleismerino
tuli
Veilings

22 P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 www.pro a gr i.c o .za


Veilings
Beefmaster

w ww. p roagri .c o.z a P ro A gr i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 23


bonsmara
dohne merino

dorper
merino
Veilings

24 P ro A g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 www.pro a gr i.c o .za


Veilings
dorper
dormer
merino
merino

dorper

w w w. p roagri .c o.z a P ro A gr i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 25
Veilingsuitslae: Beefmaster groei steeds!
ie veilingspryse vir 2009 vir sowel manlike as vroulike diere was bogemiddeld. Die meeste
D ander rasse het ’n daling in pryse ervaar terwyl die Beefmaster oor die algemeen baie
goeie stygings getoon het.
2009 het gesorg vir nuwe rekordpryse vir ’n dragtige vers, dragtige koei en ’n koei en kalf.
Die Beefmaster-ras groei fenomenaal. Die verhouding van aantal telers tot aantal diere is
sekerlik verreweg die grootste van alle rasse. Dit wys net op die doeltreffendheid en gemak
waarmee suksesvol met die voortreflike ras geboer kan word.

Nooitverwag Beefmaster 4x4 06-0123 vir R80 000 - Giel & Niel gekoop het en mnr Johan van Zyl, ook van
Dinsdag 14 April 2009 Claassen, Bethal-Ogies Warden, het 5 bulle gekoop.
Kerneels, Gerrie en Rienie van Rensburg - 4x4 06-0151 vir R80 000 -
De Vereeniging, Ermelo, Hendrik Davel, Wakkerstroom Petana – Oktavia Produksieveiling
Pieter van Deventer van Lichtenburg betaal Koei met kalf: R19 000 Wolmaransstad op 19 Augustus
R52 000 vir bul FRJ 050012 Dragtige vers: R14 500 Gemiddelde prys van bulle: R32 107,14
Naasduurste bul, FRJ 040162 - R50 000 & Oop vers: R11 000 Gemiddelde prys van koeie: R11 916,67
FRJ 060002 vir R43 000 Die grootste koper by veiling was Hendrik Gemiddelde prys van verse: R9 731,25
aan Ignus van Niekerk van Jomar Trust, Davel van Wakkerstroom. Duurste bul: R54 000
Amersfoort Duurste koei: R16 000
Gemiddeld bulle: R31 517,24 Beefmaster Alliance 6 August Duurste vers: R13 500
Verse: R7 231,23 All of the 160 Beefmaster bulls on offer were
Koeie met kalwers: R7 428,57 sold at an average price of R27 737,50 22-ste Oos-Vrystaat-veldbulveiling op
The highest priced bull, Lot 53, was sold to Vrede
Beefmaster Nasionale Veiling Justin, Jeff and Trevor Stretton of Creative George Shaw van Dundee het ’n rekordprys
15 Julie by Afridome, Parys Beefmaster in the Eastern Cape for R70 000 van R65 000 vir GC.016 van Gert Campher
Gemiddelde pryse: en Seuns van Ladysmith betaal.
Bulle: R35 875 Noordwes Klub-veiling 11 Augustus Beefmaster-bulle se gemiddelde prys van
Oop verse: R 4 250 Lichtenburg R23 000 was die hoogste van lle rasse.
Semen: R305 Die hoogte prys is vir ’n bul van Goeie pryse is behaal, soos Willem Pieterse
Dragtige verse: R11 305,56 Kilian Beefmaster - R28 000 se Jarima wat vir R26 000 verkoop is.
Duurste bul: R80 000, gekoop deur mnr Die gemiddelde prys van die bulle was
Jaco Vorster van Barkly-Oos R20 135. Bulls on grass sale 21 August
Pieter van Deventer se dragtige koei het Daybreaker Beefmaster en Creative
Trigon-veiling 21 Julie, Nigel R9 000 behaal. Beefmaster
Gemiddelde pryse: John Tait het R6 250 vir ’n nie-dragtige koei 43 Beefmaster bulls sold at an average of
Bulle: R22 868 ontvang. R20 300
Dragtige verse/1stekalfkoeie: Highest priced bull of the day: R56 000 sold
R8 944 Elmic Beefmasters 11 Augustus to Mr Gert Campher of Sandspruit
21 maand oue kommersiële verse: R5 589 Bulle is verkoop teen ’n gemiddelde prys van Beefmasters.
9 maand oue kommersiële verse: R4 375 R28 500; die duurste bul teen R67 500. Bulls were sold as far afield as Natal, East
Hoogste pryse: Grassfields Beef van Hubert en Rustin Shawe Griqualand, Southern Free State, North
Bulle: R38 000 vir SP060045, mnr Ben het vir die vyfde agtereenvolgende jaar die Eastern Cape and Central Eastern Cape.
Groenewald duurste bul gekoop
3 eerstekalfkoeie uit die Sarwipi-kudde Central Beefmaster
R10 500, dr Dewald de Bruin. Bos Blanco-veilings Sale 27 August 2009
5 diere uit die Snowy River-kudde: Bos Blanco se eerste koeiveiling in Highest price bull: R32 000 bought
R7 000, mnr Ben Groenewald Februarie: by Peter Muir, Cedarville
5 kommersiële Snowy River-verse 9 maand Duurste koei en kalf: R32 000 (nuwe SA Average bull price: R17 340
oud R5 000 - Dathea Boerdery van Nigel rekord) Rudie Olivier
Duurste dragtige vers: R22 000 (nuwe SA WO Beefmaster-veiling 25
Human Beefmaster-produksieveiling rekord) Louis Kleynhans Duurste bul: R100 000 - Susanna Boerdery
Bulpryse: Duurste ’n oop vers: R11 000 (nuwe SA Gemiddeld bulle: R33 000
HU 7116 Bouman - R36 000 - Kerneels rekord) Hendrik Meyer Gemiddeld vroulike diere: R9 000
Janse van Rensburg van Ermelo Gemideld - koeie en kalwers: Volgende veiling: 25 Augustus 2010
HU 6093 Ysterman - R33 000 - R16 340 (nuwe SA rekord) Inligtingsdag: 5 Mei 2010
Abie Lindeque van Winburg Gemideld - dragtige verse: R10 620
Superman - R26 000 - Arthur Gibert and Gemideld - oop verse: R8 900 Hart Beefmaster
Dan Burnett from Ottershaw Westminster Een bul verkoop vir R44 000 aan JW Eksteen Sale 8 September 2009
Die gemiddelde prys vir bulle was R23 000 Bos Blanco-bulveiling 26 bulls average R25 800
250 verse is aangebied. Die hoogste prys, Hoogste prys vir ’n bul R85 000 AC de Klerk Top price R35 000 for PD07-188 sold by
R8 100 vir 8 dragtige verse, is deur mnr Gemiddeld vir 9 kuddevaars: R71 000 Amberdene Beefmasters to Justin Stretton,
Wouter Cronjé van Meyerton betaal. Die Gemiddeld vir 51 geregistreerde bulle: Creative Beefmasters.
gemiddeld vir dragtige verse was R7 250 en R35 265
vir oop verse R6 000. Gemiddeld vir 60 geregistreerde bulle: Ivukile 1 September
Veilings

R40 800 Top priced bulls bought by


4x4 Beefmasters Kommersiële dragtige verse R8 760 Bradfield & Sons: R26 000
4 Augustus 2009 Wiese BF: R25 500
Gemiddelde pryse: Sandspruit Beefmasters - bulveiling 18 Wiese BF: R25 000
51 bulle: R46 833 Augustus 2009 op Oakdale, Van Reenen
12 koeie: R12 500 gemiddelde prys van R22 580 Noordwes-klub se Kuruman-veiling
13 dragtige verse: R10 730 Johann van Niekerk van Warden het die 2 September
88 oop verse: R9 409 hoogste pryse van R39 000 en R36 000 be- Bulle – gemiddeld - R18 800
Hoogste pryse: taal vir GC 6083 en GC 6036 onderskeidelik. Hoogste prys van R31 000 is behaal deur ’n
Bulle: Hy was ook die grootste koper wat 6 bulle bul van Johan Venter
26 P roA g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 www.pro a gr i.c o .za
GeneGids
boerbok braunvieh charolais Pin2Zyl

27
dorper sa vleismerino beefmaster pinzgauer

P ro A gr i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9
dorper landskaap braford nguni
dorper vleismerino herefords limousin

w w w. p roagri .c o.z a
hugenote
hereford
tuli

dexter
afrikaner
bonsmara
GeneGids
AgriGids

28 P roA g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 www.pro a gr i.c o .za


AgriGids

w w w. p roagri .c o.z a P ro A gr i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 29
AgriGids

30 P roA g r i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 www.pro a gr i.c o .za


AgriWerktuie

w ww. p roagri .c o.z a P ro A gr i 1 1 9 D e s e m b e r 2 0 0 9 31

You might also like