Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

GRAAD 11

KLASTOETS : KRINGE IN N BOS


1
.

Waarom wou Maska Saul keer om met n geweer die Bos in te gaan ?

[1]

2
.

Dit voel vir Saul of hy agteruit in himself inloop. Verduidelik.

[2]

Waarheen sou die Pictor vaar ?

[1]

4
.

As die skip veilig op die oop see vaar, sou Saul vry wees van sekere
bande. Waarvan sou hy vry wees ?

[4]

5
.

Waarom het Saul nog 4 dae gehad om Freek Terblans te keer ?

[1]

6
.

In watter rigting soek Saul na Oupoot ?

[1]

[10]

You might also like