Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

GRAAD 11

KRINGE IN N BOS : VASVRA


1.
2.

3.

4.

5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.

17.
18.
19.

Waar het Maska gebly ?


n karige plankgeboutjie
Wanneer Maska weier om n geweer vir Saul te leen , s Saul hy sal n ander
plan maak. Wat is die plan?
Saul s hy sal n geweer op die dorp loop kry.
Maska het net twee koels. By wie s Maska moet Saul nog koels gaan
leen?
Gert Oog.
Was Saul die eerste of tweede passasier om aan boord van die Pictor te
gegaan het?
Eerste
Wie is die kaptein van die Pictor ?
Frank Jefferson.
Vir wie se dood is Oupoot ook blameer behalwe Jozef se kind se dood ?
Marais
Noem 2 redes waarom Saul nie wil h Terblans moet vir Oupoot skiet nie?
Wil Oupoot die vernederende dood spaar
Wil verhoed dat Terblans Oupoot se tande kry.
Wanneer is Saul gebore ?
7 Januarie 1860
Hoeveel jaar jonger as Jozef is Saul /
2 jaar.
Is die bosloerie slimmer of dommer as die groot loerie ?
Dommer
Wat het die eerste dink in Saul laat loskom?
Dit was n bloubokkie.
Hoe oud was Saul toe hy vir die eerste keer n olifant gesien het ?
Nege
Hoeveel wa speke het oom Anneries geruil vir n bottle brandewyn ?
Ses
Wat is oom Anneries se regte naam ?
Oom Andries van Huysteen.
Wat is napad Jy steel nie napad nie
Kortpad
Wat doen die bosmense wanneer n grootvoet hulle jaag?
Pluk jou baadjie/ hemp uit grootvoet sal dink dis jy intussen hardloop jy en
gaan klim in n boom.
Ma is dood aan komplikasies met masels. Wat was dit ?
Masels het binnetoe geslaan ?
Kon Sara lees en skryf ?
Ja
Was daar n dokter op die dorp ?
Ja

20.
21.
22.
23.
24.
25.
26.
27.
28.
29.
30.
31.

Hoe groot was Oupoot se tande (pond)


Ten minste 100 pond ivoor.
Waar is ma en Sara begrawe ?
Aan die onderpunt van Groot Eiland.
Wat wou Saul vir sy 14 de verjaarsdag h?
Bloubokkievleis.
Wie is aangestel as die nuwe boswagter ?
Harison.
Wat was Joram Barnard se gunsteling gedeelte in die Bybel ?
Psalm 23
Watter boom was volgens Saul die boom van goed en kwaad ?
Die geelhoutboom.
Wie is mister Page ?
Die man wat eers die houtwinkel gehad het .
Hoe oud was Saul met die groot vuur ?
Nege
Waarom wil Saul nie die kalander kap nie ?
Boom groei lewe voel
Watter belofte maak Saul toe hy die see sien ?
Eendag sal hy op n skip klim en deur die koppe vaar en vry wees.
Wie is Kate se sussie ?
Mary
Watter woorde van Saul laat sy pa hom sy laaste drag slae gee ?
Ons is n spul wurms wat die appel van binne af vrot vreet.

You might also like