Sounds of Silence

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

10 Recorder 20 February 2015

Volksrust Recorder - Column/Rubrieke

'n Onfeilbare Redder


Ons weet vandag dat niks en niemand
onfeilbaar is of was nie!
Die
uitspraak met die asemrowende
menslike prestasie die Titanic was
dat dit onsinkbaar was en nou ken ons
die geskiedenis al goed van die skip
wat al meer as n honderd jaar in sy
watergraf l. Hierdie skip kan selfs
God nie sink nie was die uitdaging
van die tyd. In Noag se tyd het dit
ook so gegaan. God het aan Noag die
opdrag gegee om die ark te bou omdat
Hy die aarde met n vloed sou vernietig
omdat die boosheid van die mens
toegeneem het. Dit is duidelik dat
Noag die mense van sy dag gewaarsku
het. 2 Pet. 2:5 en die ou wreld nie
gespaar het nie, maar Noag, die
prediker van geregtigheid, met sewe
ander bewaar het toe Hy die
sondvloed oor die wreld van

goddelose mense gebring het. Net


diegene wat ag gegee het op die
waarskuwing is gered nl. agt mense. In
Matt. 8:24-26 lees ons En daar het n
groot storm op die see gekom, sodat die
skuit toe was onder die golwe; maar Hy
was aan die slaap. Daarop kom sy
dissipels en maak Hom wakker en s:
Here, red ons, ons vergaan! En Hy s
vir hulle: Waarom is julle bang,
kleingelowiges? Toe staan Hy op en
bestraf die winde en die see, en daar
het n groot stilte gekom. Die dissipels
het nie besef dat met Jesus aan boord
hulle skuit nie kan sink nie! Jesus in die
skuit was die Onfeilbare Redder wat
redding verseker het. Die storm kon
hulle nie raak terwyl Jesus by hulle was
nie. Mense dink soms hulle is sterk en
slim en sal hulle eie redding verseker.
Net Jesus in jou lewens boot kan jou

Volksrust / Seme
Business Column
First official meeting for
Volksrust Seme Business
Chamber
VOLSKRUST SEME BUSINESS CHAMBER wish to invite all interested parties to our
first official meeting on 24 February 2015.
This is a new venture that is born from the needs of people like you who wish to be heard
and who dares to make a difference in the Volksrust district.
Alle persone van Volksrust, Wakkerstroom, Daggakraal, Amersfoort en Perdekop area
word genooi om hierdie geleentheid by te woon wat sal plaasvind op 24 Februarie 2015.
Wie is die persone wat sal baatvind by hierdie inisiatief?
If you own or consider to own, or you are a part of any kind of business venture in our
district, you are invited.
If your wish to grow your business, or become part of a structured network of businesses
we would like to see you become part of us.
The details of the Meeting is as follow:
Date:
24/02/2015
Time:
18:30
Venue:
Volksrust Lawn Bowl Club
Dress code:
Semi-Formal
There will be something to eat(Halaal & Non-Halaal) and a cash bar with drinks will also
be available.
Please confirm your attendance by contacting Willem Hsselmann on 0824157725 or
email at willem.husselmann@gmail.com.
For more information, you are welcome to contact any of our Management Committee
members.
Willem Hsselmann - 082 415 7725
Freddie Kapp - 017 735 4444
Johan Botha - 082 335 7274
Ashraf Moola - 082 588 5515
Ahmed Chotia - 082 554 4886

NG KERK Wakkerstroom - Vleisbestellings 2015


Heel Skaap - R50-00 per Kg
Lam - R60-00 per Kg
OPGESAAG
Boude - Blaaie - Ribbes
Rugtjops - Nek - Skenkels
Alles Heel

Kruisskyf (Rump)
T-Been
Wors
Maalvleis
Sopvleis
Kookvleis (Chuck)
Borsvleis (Brisket)
Rib

R75.00
R65.00
R55.00
R50.00
R35.00
R45.00
R45.00
R45.00

Plaas bestellings telefonies by MARGARET JOUBERT


017 730 0409 OF 079 555 6354 voor of op 27 Februarie 2015
Vleis kan op Vrydag 20 Maart 2015 vanaf 09h00 tot 13h00
afgehaal word by die VLEISSAAL, NG Kerk Wakkerstroom
Dankie vir u ondersteuning!

red uit die komende oordeel van God.


Hoe kom die Here Jesus in jou lewe?
Joh. 1:12 Maar almal wat Hom
aangeneem het, aan hulle het Hy mag
gegee om kinders van God te word, aan
hulle wat in sy Naam glo; Joh. 14:6
Jesus antwoord hom: Ek is die weg en
die waarheid en die lewe; niemand kom
na die Vader behalwe deur My nie. Die
deur wat na hierdie Onfeilbare Redder
lei is steeds oop. God nooi steeds die
mensdom om na Hom te kom en hulle
sonde saak uit te maak. Lees Jes. 1:18
en Matt. 11:28. Wanneer die mens Jesus
Christus aanneem as Saligmaker en
Verlosser dan s HY in Joh. 10:28 En
Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle
sal nooit verlore gaan tot in ewigheid
nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk
nie. Ef. 1:13 in wie julle ook, nadat
julle die woord van die waarheid, die

evangelie van julle redding, gehoor


het, in wie julle, nadat julle ook geglo
het, versel is met die Heilige Gees
van die belofte. Die groot vraag wat
gerig word, is Is Jesus, die
Onfeilbare Redder, in jou lewe?.
Neem Hom aan as jou persoonlike
Verlosser en Saligmaker voordat dit
te laat is, soos gebeur het in Noag se
tyd toe God die deur van die ark
gesluit het en net diegene wat in die
ark was, gered is. Heb. 4:7....... Vandag
as julle sy stem hoor, verhard julle
harte nie. Groete in Sy Naam. Ds.
Jan Keyser

Change
Your
Story
With Jacques de Villiers

Sounds of Silence
I dont know about you, but sometimes there
is so much noise in my head. Theres so much
noise in my environment. If it is not the dogs
fighting, checking my Facebook profile,
paying bills, worrying about my job, then its
something else.
Theres always noise.
And, it appears that we encourage noise.
Were always doing something, keeping
busy. We even carry this over to our kids. If
they say theyre bored we try and find
something for them to do (or just plonk them
in front of the television). In my opinion,
boredom is the doorway to creativity. Youve
actually got to figure things out.
The problem with keeping busy and living in
noise all the time is that we dont give
ourselves the space that silence affords us.
And, of course some of us dont want to
contemplate the idea of silence. Because
when we are still, we actually have to think.

We have to deal with ourselves. Explore what


is really important. And, sometimes we just
dont want to. So, we keep busy. In essence,
we run away from truly connecting to
ourselves.
Also, when our heads are in constant
overdrive we dont have the space to think
and to be creative.
It is only in those moments of silence that we
have a chance to let our subconscious mind
percolate those ideas that are hidden under
the noise. Who knows what we can come up
with when we allow ourselves the space to
think?
So, take a deep breathe, slow down the chaos
and become silent. You may just be surprised
what will come out.
For further information:
Jacques de Villiers
jacques@jacquesdevilliers.com
082 906 3693

Andy sadly
passes away...
It is with a sad and heavy heart that we
announce the passing of Andy van Eyk
(owner of Computer Architects in Volkrust)
on Saturday 14 February 2015. A service will
be held in Wakkerstroom, Friday 20 February
2015 at 11.30am at St Josephs Catholic
Church - all who knew and loved Andy are
welcome and encouraged to attend. Andy was
a loving and generous husband, father and
friend.

You might also like