Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 11

JUNIE-EKSAMEN 2014

TOERISME 1/1
MEMORANDUM
GRAAD 12

Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk


Posbus 15132
Lyttelton
0140
E-pos
: assessment@impak.co.za
Tel. nr. : 087 150 2233
Faks
: 086 556 8595

Junie-eksamen memorandum
G12 ~ Toerisme

TOERISME
VRAESTEL 1/1
GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 2014
MEMORANDUM
TOTAAL: 200
AFDELING A
VRAAG 1
1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.6
1.7
1.8
1.9
1.10

D
C
B
B
A
C
D
D
A
B

[10]

VRAAG 2
2.1.1 D
2.1.2 E
2.1.3 B
2.1.4 A
2.1.5 C

(5)

2.2.1 B
2.2.2 C
2.2.3 D
2.2.4 A
2.2.5 E

(5)
[10]

VRAAG 3
3.1
3.2
3.3
3.4

Avontuur.
Poort.
Pakkettoer.
Toerplan.

Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

Junie-eksamen memorandum
G12 ~ Toerisme

3.5
3.6
3.7
3.8
3.9
3.10

Dokumentasie.
Toergids.
Publiek.
Begroting.
Toeristeprofiel.
Seisoenaliteit.

[10]

VRAAG 4
4.1
4.2
4.3
4.4
4.5
4.6
4.7
4.8
4.9
4.10

Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet no. 75 van 1997


Vrystaat.
Etiek.
Paspoort.
Nismark.
Bank-verkoopprys.
Die Witskrif op die Ontwikkeling van Toerisme in Suid-Afrika.
Groter St. Lucia Vleilandpark.
CATHSSETA.
WHO (WGO).

[10]

TOTAAL AFDELING A: 40
AFDELING B
VRAAG 5
Toerbeplanning en roetebeplanning
5.1

5.2

Enige vyf van die volgende:

Ouderdom van die toeriste. P

Bestemming wat hulle sal wil besoek. P

Aktiwiteite waaraan hulle sal wil deelneem. P

Attraksies wat hulle sal wil besoek. P

Begroting wat hulle vir die toer het. P

Tipe akkommodasie wat hulle versoek. P

Tipe maaltye wat aangevra word. P

Tipe vervoer wat versoek word/benodig word. P

Lengte van die verblyf. P


Enige twee van die volgende:

Datum van die toer.

Beskikbare vervoer.

Seisoen (ski-vakansie). P

Skedule (bootvaart). P

Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

(10)

(2)
[12]

Junie-eksamen memorandum
G12 ~ Toerisme

VRAAG 6
Toerbegrotings
Enige drie van die volgende:

Wat is ingesluit in die prys?

Wat is uitgesluit waarvoor daar ekstra begroot moet word op die gekwoteerde
begroting?

Daar is ook vaste koste (betaalbaar vir dienste, al gebruik die toeris dit nie) en
addisionele koste (koste wat net betaalbaar is indien die toeris daarvan gebruik
maak).

Koste sluit die vervoer na die beginpunt uit.

Geld wat beskikbaar is om te spandeer.

Geld wat uitgesit is vir geskenke, om wasgoed te laat was en vir ander aankope
wat dalk nodig mag wees, fooitjies.

Die uitruilwaarde van valuta.

Reisversekering, lughawebelasting en visakostes.


[3]

VRAAG 7
Gesondheid/veiligheid/reisdokumentasie
7.1.1

7.1.2
7.2.1
7.2.2

7.2.3

Verpligte inenting is die inenting wat n toeris wetlik verplig is om te kry voordat
hy/sy in n land toegelaat word. P (hy/sy moet ook n sertifikaat toon dat die
inenting gedoen is. P)
Die inenting vir n Moslem is n verpligte inenting teen breinvliesontsteking P
voordat hy/sy Mekka mag besoek.
Voorgestelde inenting is n nie-verpligte inenting P vir siektes soos hondsdolheid,
tifus, cholera, hepatitis A P ens., maar dit word ten sterkste aanbeveel. P
(6)
Malaria. P
(1)
Enige vyf van die volgende:

Griepsimptome. P

Hoofpyn. P

Spier- en gewrigspyne. P

Naarheid. P

Braking. P

Koors en sweetaanvalle. P

Diarree. P

Moegheid. P
(5)

Neem malariatablette twee weke voor die malariastreek betree word. P

Dra ligte, langmouklere/T-hemde. P

Slaap onder n muskietnet. P

Spuit/smeer muskietafweermiddels aan. P


(4)

Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

Junie-eksamen memorandum
G12 ~ Toerisme

7.3.1

7.3.2

7.4

Enige vyf van die volgende:

Dit versprei n negatiewe WOM na internasionale lande. P

Daar sal geen herhaalbesoeke wees nie. P

Minder toeriste sal Suid-Afrika besoek en minder buitelandse valuta sal


gegenereer word. P

Minder werksgeleenthede sal geskep word. P

Dit sal tot werksverliese lei.

Minder entrepreneursgeleenthede sal geskep word.

Beleggers sal twee keer dink voordat hulle in Suid-Afrika bel.


(5)
Enige ses van die volgende:

Moenie uitspattige juwele dra nie.

Moenie jou kamera oor jou skouer dra nie. P

Hou selfone en beursies uit die oog of weggebre waar dit nie so
opsigtelik is nie.

Moenie groot hoeveelhede kontant by jou dra nie.

Moenie hulp vra of ontvang van vreemdelinge by n OTM nie.

Beweeg altyd saam in groepe. P

Moenie na afgele plekke gaan waar min mense is nie.

Moenie die buitesakke van jou handsak/rugsak gebruik vir waardevolle


items nie.

Rapporteer gesteelde/verlore/teruggehoude krediet/bankkaartjies


onmiddellik aan die bank doen dit self.

Hou jou pin-nommer op n veilige plek.

Indien jy gebruik maak van jou kredietkaart in n restaurant, vra die kelner
om die handstuk vir die kredietkaart na die tafel te bring.

Moenie enige pakkies dra of ontvang van enige vreemdeling nie.

Probeer enige kontak met persone vermy wat items teen n verlaagde
koers aan jou wil verkoop.
(6)

Moenie enige ritte van vreemdelinge aanvaar nie.

Paspoort. P
Visum. P
Gesondheidsertifikaat. P
Internasionale bestuurspermit. P
(4)
In die groen ry. P

Hy is nie in besit van enige verbode items nie. P

Hy het slegs belastingvrye items in toelaatbare hoeveelhede by


hom. P
(5)
Schengenvisum. P
(1)
Daar is 26 Europese lidlande (Europese Unie en vele ander buurlande) wat
onder een visum funksioneer. P Die reisiger benodig dan net een visum van die
ambassade van die land waar die meeste tyd spandeer word en sal dan na
enige van die ander lidlande kan reis met dieselfde visum. P
(4)

7.5

7.6.1
7.6.2

Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

Junie-eksamen memorandum
G12 ~ Toerisme

7.7

7.8.1
7.8.2

Bewys van burgerskap/ID-boek/geboortesertifikaat as jy jonger as 16 jaar is.

n Volledige stel vingerafdrukke/linkerduimafdruk as jy alreeds op die


bevolkingsregister is.

Twee onlangse paspoortgrootte fotos (35 mm x 45 mm).

BI73 aansoekvorm voltooi en onderteken.

Die korrekte denominasiefooi.


(5)

Ivoorhandvatselknipmes.

Rottegif.
(2)

1 bottel wyn.

1 bottel whiskey.

1 bottel parfuum.

2 bottels eau de cologne.

iPad ter waarde van R6 000.

Geskenke ter waarde van R2 000.


(6)
[54]

VRAAG 8
Tydsones
8.1
vertrek

Johannesburg
11 Julie om 12:00
12:00 uur vlug

? arriveer in Parys

8.2

W
E
+ 1 DLB = + 2 P
+2
Geen tydsverskil, aangesien albei op die +2 lyn as DLB toegepas word. P
12:00 + 12:00 vlugtyd = 24:00 = 00:00 P op 11 Julie. P
Los Angeles
Londen
-8
0
07:00
?
Londen is 8 ure voor Los Angeles.
07:00 + 8 ure = 15:00 PP in Londen as jy die oproep maak.

Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

(4)

(3)
[7]

Junie-eksamen memorandum
G12 ~ Toerisme

VRAAG 9
Internasionale valutaverhandeling
9.1

9.2

R10 000
?
10 000 13 1805
= 758,6965
758,70 OF 758,70 GBP
25,00
ZAR?
25.00 x 12,4512 P
= R311,28 P OF 311,28 ZAR PP

(2)

(2)
[4]

TOTAAL AFDELING B: 80
AFDELING C

VRAAG 10
Toerisme-attraksies (Ikone)
Naam van ikoon
Piramides van Giza P

Land
Egipte P

China P

10.1.3

Die Groot Muur van


China P
Vryheidstandbeeld. P

10.1.4

Buckingham-paleis P

EngelandP

10.1.5

Tower Bridge P

EngelandP

10.1.1

10.1.2

VSA P

Waarom n ikoon
Oudste oorblywende wonder van
die oorspronklike Sewe Wonders
van die Antieke Wreld. P
Grootste begraafplaas in die
wreld. P
Simbool tot die nuutgevonde
vryheid van immigrante. P
Tuiste van die Britse monargie
wanneer hulle in Londen is. P
Die oudste brug oor die
Teemsrivier. Inspirasie vir die
kinderliedjie London bridge is
falling down

Tower Bridge is die brug wat oor


sy hele span gerys kan word om
bote deur te laat. P
10.1.6
Auschwitz P
Poland P
Nazi Duitsland se grootste
konsentrasiekamp wat die
simbool van die Holocaust
voorstel. P
(Enige moontlike korrekte antwoord kan as n rede vir die ikoon aanvaar word.)
(18)

Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

Junie-eksamen memorandum
G12 ~ Toerisme

10.2

Enige 11 feite:
Die Kremlin en Rooiplein is albei in Moskou gele. Die Kremlin is Rusland se
belangrikste kulturele terrein. Die woord Kremlin beteken fort. Dit was eers
die setel van die Ortodokse Russiese Kerk en die regering en dit het later die
amptelike setel van die magtige Sowjetregering gemaak. Dit is hier waar al die
geheime aanvalle beplan is. Die gebou sluit die bekende Bell Tower van Ivan III
in. Die gebou is eers in 1953 vir die publiek geopen, na die dood van Joseph
Stalin (Sowjetleier). Dit is n uitmuntende voorbeeld van die argitektuur en n
Wrelderfenisgebied.
Kultuur-, opvoedkundige-, rugsak- en gapingjaartoeriste kom dikwels die ikoon
besoek. Die gebou bestaan uit vier paleise, vier katedrale en die Kremlinmuur met
die Kremlintorings. Dit is die amptelike woning van die president. Dit kyk uit oor
die Rooiplein en daar is n duidelike verbintenis met die 13de eeuse geskiedenis
en politiek.
Enige 11 feite:
Die Rooiplein se naam het ontstaan van die Russiese woord wat rooi beteken,
maar wat ook baie jare gelede mooi beteken het.
Die plein word omring deur die bekende attraksies soos St. Basil se Katedraal,
die Spasskayatoring en Vladimir Lenin se mausoleum.
Dit was die vergaderplek van die Russe, waar aankondigings gedoen is en waar
terdoodveroordeeldes gedood is.
Vandag is dit die populrste fotografiese attraksie en vir mense wat in geskiedenis
belangstel.
Dit is ook n Wrelderfenisgebied en word vereenselwig met belangrike
wreldgebeure.
Toeriste wat die Kremlin besoek sal dikwels ook die Rooiplein besoek. Die
brons standbeeld van Kuzma Minin en Dmitry Pozharsky, wat Moskou gedurende
die Poolse invalle gehelp het, word hier aangetref. Baie van die hoofstrate lei
van die plein in alle rigtings die stad in.
(22)
[40]

VRAAG 11
Faktore wat n bydrae lewer tot die sukses van so n toeriste-attraksie
Al die rolspelers moet toesien dat daar uitstekende bemarking van die ikoon gedoen
word aan die plaaslike, sowel as die internasionale markte om die volhoubaarheid
van die ikoon te verseker, asook verantwoordelike toerismepraktyke te laat plaasvind by
die ikoonterreine. Hierdie ikone moet trekpleisters bly om buitelandse valuta te
genereer.
Goedbeplande bestuursplanne, effektiewe en etiese gedrag van die personeel en die
bestuur moet in en rondom Moskou in plek wees. Die mense in Moskou moet verseker
dat die besoekers n positiewe ervaring daar het, dat die area veilig en vry is van enige
Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

Junie-eksamen memorandum
G12 ~ Toerisme

kriminele optrede en dat die algemene voorkoms en instandhouding van die gebied
goed bestuur word.
Die bestuurspan moet die gestremdes in ag neem en verseker dat hul ikoon toeganklik
is vir hulle ook. Die ikoon moet wreldwye toeganklikheid h.
Die eienskappe van n suksesvolle toeriste-attraksie beteken dat die werklike aantal
besoekers die teikengetal toeriste oorskry.
Herhaalbesoeke moet verseker word en die inkomste moet die teikenbegroting
oorskry.
Die plaaslike gemeenskap moet voordeel trek uit die ikoon om te verseker dat hul die
ikoon volhoubaar hou vir toekomstige generasies en hulle moet die omgewing
bewaar.
(Enige moontlike korrekte antwoord)
(20)
[20]

TOTAAL AFDELING C: 60
AFDELING D
VRAAG 12
Wreldgebeure van internasionale belang
Sport

12.1

Land
VSA

12.2
12.3

Engeland
Nieu-Seeland

Wimbledon.

12.4

Die Italiaanse
kuslyn.
Egipte

12.5
12.6

Polities
September 11, 2001
Wreldhandelsentrum-aanvalle.

Onvoorsiene

2011 Aardbewing
in Christchurch.
Costa Concordia
Januarie 2012.
Opstande wat tot die sluiting van
die piramiedes gelei het.

Portugal/
Spanje

Wreldresessie.
[6]

Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

Junie-eksamen memorandum
G12 ~ Toerisme

VRAAG 13
Betalingsmetodes
13.1
13.2

Elektroniese fondsoorbetalings (EFTs).


Kredietkaart.
(2)
Elektroniese fondsoorbetalings (EFTs)
Jy hoef nie geld by die bank te trek of toegang tot enige betalingsmeganisme
soos n (OTM) of n kredietkaartfasiliteit te h nie.
Dit word gewoonlik onmiddellik geprosesseer of dieselfde dag, indien die
transaksie tussen rekeninge van dieselfde banke is, of binne 48 uur as dit
tussen rekeninge van verskillende banke is.
EFTs kan vanaf n OTM gekanaliseer word, of van n selfoon af of deur
Internetbankdienste.
OF
Kredietkaart
Dit kan by die kleinhandelaar aanlyn betaal word of waar kredietkaarte
aanvaarbaar is.
Toeriste kan ook plaaslike geld onttrek by die meeste OTMs regoor die
wreld en dit is n relatiewe veilige manier van betaling.
(6)
[8]

VRAAG 14
Die buitelandse markaandeel statistiek met betrekking tot inkomende
internasionale toerisme
14.1
14.2
14.3

14.4

VK.
(1)
Zimbabwe.
(1)
Enige twee van die volgende:
Lesotho word omring deur Suid-Afrika en mense van Lesotho moet deur SuidAfrika beweeg as hulle na enige ander SAOG-lidland wil reis of die OR Tambo
Internasionale Lughawe wil gebruik as poort na ander bestemmings.
Baie mense van Lesotho het familie in Suid-Afrika (VFR).
Baie mense van Lesotho kom doen besigheid in Suid-Afrika.
Baie mense van Lesotho kom vir mediese doeleindes na Suid-Afrika.
(2)
Enige twee van die volgende:
Inkopies.
VFR.
Besigheid.
Vakansie.
Mediese besoeke/hospitale.
(2)
[6]

TOTAAL AFDELING D: 20

GROOTTOTAAL: 200
Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

You might also like