Lessonplanning 2014 JSR CAPS - Nuutste

You might also like

Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 4

Lesbeplanning

KABV
Naam en van student:

Evaron Visagie

Vak:

Ekonomie

Graad:
12
KABV Hoofonderwerp
KABV Onderwerp:
Les tema:

Duration:
Duur:

50 min

Studenteno:

23606878

Date:
Datum:

Kw.1
Week 5

Makro ekonomie
Openbare Sektor
Evaluering van die rol van die openbare sector in die ekonomie met
spesiale verwysing na sy sosio-ekonomiese verantwoordelikheid in
Suid-Afrikaanse konteks.

Les doelwitte: Aan die einde van die les moet die leerders in staat wees om: (inhoud)
Die samestelling en noodsaaklikheid van die openbare sector te kan beskryf.
Doelwitte van die openbare sektor en begrotings te kan verduidelik.
Redes vir openbare sektor-mislukking te kan bespreek.
Algemene doelstellings:
Effektief as lede van n groep saam te kan werk.
Effektief as individu of as lid van n groep kan kommunikeer.
Die interafanklikheid van stelsels en ekonomiese probleme te kan begryp.

Knowledge: / Kennis:
Beskryf aspekte van n sektor.
Verduidelik sektor doelwitte.
Bespreek mislukkings in
sektore.

Skills: / Vaardighede:

Values: / Waardes:

Groepwerk
Kommunikasie
Begrip

Voorkennis benodig: n Basiese voorkennis van die


verskillende sektore in die ekonomie.

Leer om met ander saam te


werk.
Die leerder sal sy/haar opinie
leer lig.
Die leerder sal n beter
varstand he van die stelsels
en die samewerking
daarvan.
Integrasie (met ander vakke): Besigheidstudies, die
verskillende sektore in die ekonomie en sake
omgewing.

Bronne gebruik deur onderwyser: Voorgeskrewe handbook. Internet artikels:


http://www.iol.co.za/business/news/public-sector-pay-talks-on-hold-for-a-week;
http://www.bdlive.co.za/national/2015/03/12/teachers-first-up-in-presidential-inquiry-on-public-sector-salaries;
https://www.youtube.com/watch?v=uYSyrg7SMRI.
Leerondersteuningsmateriaal: Voorgeskrewe handbook, tydskrifartikel, Klastoets, debat vrae.
Selfassessering rubriek. Projektor en skootrekenaar. Toepaslikke toerusting om n kort video vir leerders te
wys. Skryfmateriaal

1.
Opvoeder

Ek toets die leerders se voorkennis


or die openbare sektor deur vir
hulle vrae daaroor te vra
Ek wys vir die leerders n youtube
video wat n kort oorsig van die
openbare sector en sy eienskappe
gee.
Laat die leerders n kort paragraaf
skryf oor wat hulle weet van die
openbare sektor na die video

Inleidende fase

Leerders

Tyd:

Assessering
Formeel /
informeel:

Tipe:

Metodes:

Vorme:

Assesseringsinstrument:

Informeel

Basislyn

Leerders beantwoord die vrae wat


ek vra oor die openbare sector.

Mondelinge
vrae deur
onderwyser.

Mondelinge
vrae.

Moontlike
antwoorde

Leerders kyk die video terwyl hulle


notas maak van wat hulle verstaan.

Groepassessering.

10

Leerders skryf n kort paragraaf oor


wat hulle in di video geleer et van
die openbare sektor.
Die leerders merk mekaar se
paragrawe en lewer komentaar
waar hulle dink hul klasmaat het
iets uitgelos van die video.

2.
Educator
Opvoeder

Learners
Leerders

Lees vir die leerders uit die


voorgeskrewe handboek.
Laat die leerders vir hulself notas
maak van belangrikke/moeilikke
terme en onderwerpe.
Laat leerders n paragraaf skryf oor

Leerders volg saam met die


onderwyser in die handboek.
Leerders is besig om met n potlood
in hul handboeke notas te maak.
Leerders skryf n paragraaf oor die
samestelling en noodsaaklikheid

Aanbiedingsfase
Tyd:

Assessering
Formeel /
informeel:

Tipe:

Metodes:

Vorme:

Assesseringsinstrument:

1.Informeel
2.Informeel

1.Formatief
2.Formatief

1.Selfassessering.
2.mondeling
vrae& groepassessering.

1.Meningsopn
ame&selfverslagdoenin
g.
2.Mondelinge
vrae

1.Selfassesserin
rubriek
2.Groepassessering
rubriek.

20

die samestelling en
noodsaaklikheid van die openbare
sector en bespreek die
memorndum terwyl die leerders
dit self merk.
Neem die werkstuk in vir
kontrolering.
Lees vir die leerders uit die
voorgeskrewe handboek
Verdeel die leerders in groepe om
die doelwitte van die openbare
sector en begrotings te
bverduidelik.
Vra vrae vir lede in die groepe oor
die doelwitte van die openbare
sector en begroting. Deel rubriek
uit vir groep-assessering.

van die openbare sektor .


Leerders merk hul paragrawe self
deur die rubriek te gebruik.
Leerders gee die gemerkte
werstukke in vir konttrolerring.
Leerders lees saam uit die
handboek.
Leerders verdeel in groepe en
bespreek die doelwitte van die
openbare sector en begrotings.
Leerders kies lede uit hul groep om
vrae te beantwoord.
Leerders asseseer elke groep
kortliks met rubriek.
Leerders sit in dieselfde groepe en
lees saam uit die boek.

Laat leerders in groepe bly en lees


uit die voorgeskrewe handboek.

3.
Opvoeder

Leerders bly in groepe.


Laat leerders nou die redes vir die
mislukking van die openbare sector
bespreek in debatvorm.
Vra vir lede in die groepe watter

Afsluitingsfase

Leerders

Leerders bly in groepe en bespreek


in groepverband die redes vir
muslikkings in die openbare sector.
Leerders gee in die groep n kort
oorsig van die redes vir mislukkings
in die openbare sector.

Tyd:

Assessering
Formeel /
informeel:

Tipe:

Metodes:

Vorme:

Assesseringsinstrument:

Informeel

Formatief

Mondelinge
vrae deur die
onderwyser.

Debatte

Moontlikke
antwoorde

20

redes hulle dink die grootste impak


het op muslukkings in die openbare
sector lig hul mening in die klas.
Leerders wat nie praat moet vir
hulself notas maak van wat
bespreek word.

Leerders kies lede om kortliks n


standpunt te neem oor watter redes
die grootste impak het op
muslikkings.
Leerders maak notas vit hulself oor
die redes, en moontlikke groot
redes vir muslikking in die
openbare sektor.

Homework:
Huiswerk:

Die leerders moet vir n huiswerkopdrag oor een van die redes van muslikkingin die openbare sector gaan navorsing doen en n opstel
van 200 woorde skryf oor hul bevindinge. Die opstelle sal met die volgende ingeneem Word en evalueer Word.

Leerderondersteuning:

Leerders wat hulp nodig et met gehoor of


viseule probleme sal voor in die klas sit

Verryking:

Identifiseer n noodsaaklikeid van die


openbare sektor in jou eie lewe en hoe
dit van toepassing is op jou lewe, ierdie is
slegs vir selfhulp en selfstudie.

Self refleksie oor eie onderrig en leer: Die leerders moet leer om met ander in n groep te werk. Ek et daarom baie groepsaktiwiteite in hierdie les sodat
leerders mekaar ook kan help om op ten miste dieselfde vlak te kom en meer belangrik, om kennis met mekaar te deel.

Opmerkings: (Leeromgewing, leerders ens) Die leerders kon baie produktief in die klas wees aangesien ons in n baie groot klas was. Die klimaat in die klas was redelik
kole vir n warm somersdag. Die leerders kon effektief in groepe werk.

Sluit in: Konsep kaart van inhoud op blanko papier: (Opsioneel)


Attach activities and assessments!
Heg aktiwiteite en assesserings aan!

You might also like