Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 14

Lesbeplanning

KABV
Naam en van student:

Evaron Visagie

Vak:

Ekonomie

Graad:

12

KABV Hoofonderwerp
KABV Onderwerp:
Les tema:

Duration:
Duur:

50 min

Studenteno:

23606878

Date:
Datum:

Kw.1
Week 5

Makro ekonomie
Openbare Sektor
Evaluering van die rol van die openbare sector in die ekonomie met
spesiale verwysing na sy sosio-ekonomiese verantwoordelikheid in
Suid-Afrikaanse konteks.

Les doelwitte: Aan die einde van die les moet die leerders in staat wees om: (inhoud)

Die samestelling en noodsaaklikheid van die openbare sector te kan beskryf.


Doelwitte van die openbare sektor en begrotings te kan verduidelik.
Redes vir openbare sektor-mislukking te kan bespreek.

Algemene doelstellings:
Effektief as lede van n groep saam te kan werk.
Effektief as individu of as lid van n groep kan kommunikeer.
Die interafanklikheid van stelsels en ekonomiese probleme te kan begryp.

Knowledge: / Kennis:

Beskryf aspekte van n sektor.


Verduidelik sektor doelwitte.
Bespreek mislukkings in sektore.

Skills: / Vaardighede:

Groepwerk
Kommunikasie
Begrip

Values: / Waardes:

Voorkennis benodig: n Basiese voorkennis van die


verskillende sektore in die ekonomie.

Leer om met ander saam te werk.


Die leerder sal sy/haar opinie leer
lig.
Die leerder sal n beter varstand he
van die stelsels en die
samewerking daarvan.

Integrasie (met ander vakke): Besigheidstudies, die


verskillende sektore in die ekonomie en sake

omgewing.
Bronne gebruik deur onderwyser: Voorgeskrewe handbook. Internet artikels:
http://www.iol.co.za/business/news/public-sector-pay-talks-on-hold-for-a-week;
http://www.bdlive.co.za/national/2015/03/12/teachers-first-up-in-presidential-inquiry-on-public-sector-salaries;
https://www.youtube.com/watch?v=uYSyrg7SMRI.
Leerondersteuningsmateriaal: Voorgeskrewe handbook, tydskrifartikel, Klastoets, debat vrae.
Selfassesserings moontlikke antwoorde. Projektor en skootrekenaar. Toepaslikke toerusting om n kort video
vir leerders te wys. Skryfmateriaal

1.
Opvoeder

Ek toets die leerders se voorkennis


or die openbare sektor deur vir
hulle vrae daaroor te vra
Ek wys vir die leerders n youtube
video wat n kort oorsig van die
openbare sector en sy eienskappe
gee.
Laat die leerders n kort paragraaf
skryf oor wat hulle weet van die
openbare sektor na die video

Leerders

Tyd:

Assessering
Formeel /
informeel:

Tipe:

Metodes:

Vorme:

Assesseringsinstrument:

Informeel

Basislyn

Leerders beantwoord die vrae wat


ek vra oor die openbare sector.

Mondelinge
vrae deur
onderwyser.

Mondelinge
vrae.

Moontlike
antwoorde

Leerders kyk die video terwyl hulle


notas maak van wat hulle verstaan.

Groepassessering.

10

Leerders skryf n kort paragraaf oor


wat hulle in di video geleer et van
die openbare sektor.
Die leerders merk mekaar se
paragrawe en lewer komentaar
waar hulle dink hul klasmaat het
iets uitgelos van die video.

2.
Educator
Opvoeder

Inleidende fase

Learners
Leerders

Aanbiedingsfase
Tyd:

Assessering
Formeel /
informeel:

Tipe:

Metodes:

Vorme:

Assesseringsinstrument:

Lees vir die leerders uit die


voorgeskrewe handboek.
Laat die leerders vir hulself notas
maak van belangrikke/moeilikke
terme en onderwerpe.
Laat leerders n paragraaf skryf oor
die samestelling en
noodsaaklikheid van die openbare
sector en bespreek die
memorndum terwyl die leerders
dit self merk.
Neem die werkstuk in vir
kontrolering.
Lees vir die leerders uit die
voorgeskrewe handboek.
Verdeel die leerders in groepe om
die doelwitte van die openbare
sector en begrotings te
bverduidelik.
Vra vrae vir lede in die groepe oor
die doelwitte van die openbare
sector en begroting.
Deel moontlikke antwoorde uit vir
evaluering en notas om mee te
leer.
Laat leerders in groepe bly en lees
uit die voorgeskrewe handboek.

Leerders volg saam met die


onderwyser in die handboek.
Leerders is besig om met n potlood
in hul handboeke notas te maak.
Leerders skryf n paragraaf oor die
samestelling en noodsaaklikheid
van die openbare sektor .
Leerders merk hul paragrawe self
deur die moontlikke antwoorde te
gebruik wat die onderwyser uitdeel.
Leerders gee die gemerkte
werstukke in vir konttrolerring.
Leerders lees saam uit die
handboek.
Leerders verdeel in groepe en
bespreek die doelwitte van die
openbare sector en begrotings.
Leerders kies lede uit hul groep om
vrae te beantwoord.
Leerders asseseer elke groep
kortliks met die moontlikke
antwoorde deur onderwyser
uitgedeel.
Leerders sit in dieselfde groepe en
lees saam uit die boek.
Leerders ou alle moontlikke
antwoorde vir leer notas.

1.Informeel
2.Informeel

1.Formatief
2.Formatief

1.Selfassessering.
2.mondeling
vrae& groepassessering.

1.Meningsopn
ame&selfverslagdoenin
g.
2.Mondelinge
vrae

1.Selfassesserin
moontlikke
ntwoorde
2.Groepassesserings
moontlikke
antwoorde.

20

3.
Opvoeder

Leerders bly in groepe.


Laat leerders nou die redes vir die
mislukking van die openbare sector
bespreek in debatvorm.
Vra vir lede in die groepe watter
redes hulle dink die grootste impak
het op muslukkings in die openbare
sector lig hul mening in die klas.
Leerders wat nie praat moet vir
hulself notas maak van wat
bespreek word.
Deel aand die einde van die les vir
leerders die moontlikke riglyne van
die debat uit, dit dien vir hulle as
ekstra studie material.

Homework:
Huiswerk:

Afsluitingsfase

Leerders

Leerders bly in groepe en bespreek


in groepverband die redes vir
muslikkings in die openbare sector.
Leerders gee in die groep n kort
oorsig van die redes vir mislukkings
in die openbare sector.
Leerders kies lede om kortliks n
standpunt te neem oor watter redes
die grootste impak het op
muslikkings.
Leerders maak notas vit hulself oor
die redes, en moontlikke groot
redes vir muslikking in die
openbare sektor.

Tyd:

Assessering
Formeel /
informeel:

Tipe:

Metodes:

Vorme:

Assesseringsinstrument:

Informeel

Formatief

Mondelinge
vrae deur die
onderwyser.

Debatte

Moontlikke
antwoorde

20

Die leerders moet vir n huiswerkopdrag oor een van die redes van muslikkingin die openbare sector gaan navorsing doen en n opstel
van 200 woorde skryf oor hul bevindinge. Die opstelle sal met die volgende ingeneem Word en evalueer Word.

Leerderondersteuning:

Leerders wat hulp nodig et met gehoor of


viseule probleme sal voor in die klas sit

Verryking:

Identifiseer n noodsaaklikeid van die


openbare sektor in jou eie lewe en hoe
dit van toepassing is op jou lewe, ierdie is
slegs vir selfhulp en selfstudie.

Self refleksie oor eie onderrig en leer: Die leerders moet leer om met ander in n groep te werk. Ek et daarom baie groepsaktiwiteite in hierdie les sodat
leerders mekaar ook kan help om op ten miste dieselfde vlak te kom en meer belangrik, om kennis met mekaar te deel.

Opmerkings: (Leeromgewing, leerders ens) Die leerders kon baie produktief in die klas wees aangesien ons in n baie groot klas was. Die klimaat in die klas was redelik
kole vir n warm somersdag. Die leerders kon effektief in groepe werk.

Sluit in: Konsep kaart van inhoud op blanko papier: (Opsioneel)

Moontlikke antwoorde
Die noodsaaklikeid van die openbare sektor.

ekonomiese Ontwikkeling Ekonomiese Ontwikkeling : Ekonomiese ontwikkeling hang hoofsaaklik op die industrile ontwikkeling . Swaar
en basiese nywerhede soos yster en staal , gestuur , mynbou, ens is nodig vir die verskaffing van grondstowwe te klein nywerhede . Groot
kapitaal word benodig vir die stigting van so 'n swaar en basiese nywerhede . Hierdie kapitaal wat nodig is vir hierdie bedrywe is maklik en
geredelik deur die openbare sektor beskikbaar gestel , maar dit is bykans nie moontlik vir 'n private sektor hierdie bedrywe te hardloop .
Streeks ontwikkeling
Werkskepping Verskeie openbare sektore wat in Indi het baie mannekrag & hierdie werk verskaf aan onbeperkte individue volgens hul
opvoeding, ervaring en vermons.
Diens motiewe
Monopolies
Infrastruktuur ontwikkeling Vinnige industrile groei in 'n land nodig klank infrastruktuur. Infrastrukturele nywerhede vereis groot kapitaal vir
die bou van paaie, spoorwe, Elektrisiteit & baie sulke nywerhede. Private sektor is nie in staat om so 'n groot kapitaal en dat ook sonder
enige ho opbrengs , maar die openbare sektor kan maklik bekostig al die infrastruktuur te voorsien te h.
Beskerming teen siek bedrywigede
Omgewingsbeheer,Openbare sektor is geheel en al beheer & deur die raad van direkteure of ander beamptes aangestel deur die regering
bestuur word.
Ekonomie van Operasie, Openbare sektor as gevolg van sy groot skaal bedrywighede geniet ekonomie van grootskaalse operasie.

Doelwitte van die openbare sektor


Ontwikkel die proses van beleidmaking en besluitneming in die openbare sektor;
Ontwikkel 'n deursigtige , buigbare, samehangende organisasie struktuur van die regering se vermo om te presteer in 'n doeltreffende wyse
te ondersteun;
Die verbetering van die gehalte van die openbare dienste ;
Om gekwalifiseerde en bevoegde menslike hulpbronne, in staat om van die uitvoering van die werklike behoefte van die openbare sektor
agentskappe ;
Om openbare sektor ontwikkelingsprogramme , en die mobilisering van ondersteuning van ander agentskappe ;
Ontwikkel die institusionele prestasie van die agentskappe wat direk in beheer van die openbare sektor ontwikkeling; en
die ontwikkeling van finansile bestuur in die openbare sektor

Redes vir openbare sektor mislukkings in RSA


Die fundamentele impak van bestuur mislukking in Suid- Afrika is dat produktiewe entrepreneurskap asook innovasie is oorvol uit .
Bv., vroe stadium entrepreneuriese aktiwiteit afgeneem van 7,8 persent in 2008 as 5 persent in 2009 in Suid-Afrika , aansienlik laer as lande
met 'n soortgelyke BBP per capita - maar interessant , soortgelyk aan die entrepreneurskap koers in Rusland, 'n ekonomie soortgelyke hulpbronryk en sukkel met die huur - soek en korrupsie, en waar innovasie het , soos in Suid-Afrika , het gedurende die kommoditeit boom.

Verder Volksmoord Watch berig in Augustus 2012 dat daar " is direkte bewyse van SA regering aanhitsing tot volksmoord . Gedwonge verplasing
van hul plase het toegedien word op die Afrikaner etniese groep toestande van die lewe bereken te bring oor die volledige of gedeeltelike fisiese
vernietiging , 'n daad van volksmoord ook verbied deur die Volksmoord Konvensie " . Ditto die ISS se onlangse kommer oor aanvalle en moorde
op wit boere in Suid-Afrika en die opdroog van werkgeleenthede op plase .
Suid -Afrika is reeds 'n brose staat, 'n feit dat deur onaangename verrassing baie kan neem . Deels omdat , in die woorde van Andrew Harding ,
BBC korrespondent : " soos die ou storie oor die padda in die pot water wat nie sien dit is in gevaar , Suid-Afrika blyk te geleer het om te lewe
met sy probleme - 'n lomp politieke alliansie tussen die ANC , vakbonde en die Kommunistiese Party, massiewe korrupsie , 'n ineenstortende
onderwysstelsel , ongelykheid , 'n krimpende belastingbasis en die uitbreiding van maatskaplike stelsel en 'n paar van die mees beskermende
arbeidswetgewing in die wreld ... . En so , in plaas van om gekonfronteer word met 'n skielike krisis wat gevra werklike verandering , Suid-Afrika
blyk te wees, dryf ... terwyl die water in die pot bly om steeds warmer.

ASSIGNMENT (a) SELF ASSESSMENT:


CRITERION AND SCALE FOR LESSON PLANNING
Total mark:

75 /100

Signature of
student:

Criterion 1: Sequencing of concepts to ensure coherent teaching, learning and assessment.


1
Commend
2 Meet minimum standard 3
Needs improvement
*
Het die korekte riglyne gevolg soos gestipuleer in die KABV vir ekonomie.

Does not comply

Criterion 2: Core knowledge and concepts or foci selected to be used to attain the effective teaching and learning.
1
Commend
2 Meet minimum standard 3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Die kennis van die spesifieke onderwerk is voluit getoets. Leerders het n beter verstaan van die onderwerp.

Criterion 3: Context ensures that teaching and learning is appropriate to the needs that exist in the community, school and classroom.
1
Commend
2 Meet minimum standard 3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Die situasie analise is ten volle aangespreek. Die spesiale benodighede watleerders nodig het is aangespreek.

Criterion 4: Time allocation (duration) and weighting to the different concepts, teaching-, learning- and assessment activities.
1
Commend
2 Meet minimum standard 3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Die tyd indeling is akuraat beplan. Elke onderwerp het genoesame tyd gekry om bespreek te word deur leerder en onderwyser.

Criterion 5: Effective use of learning and teaching support materials (LTSM)


1

Commend

Meet minimum standard

3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Kon beter en meer ondersteunings material gebruik het om die onderwerp meer intersant en effektief aan die leerders oor te dra. Die omstandighede en fasiliteite tot die skool
se besitting is redelik beperk, daarom is net die basiese ondersteunings material gebruik.

Criterion 6: Appropriate teaching approach and methodology


1

Commend

2
Meet minimum standard 3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Deur die leerders meer groepwerk te laat doen werk baie effektief in die poging om leerders betrokke te hou by die les, aangesien leerders van daardie ouderdom vining
verveeld raak.

Criterion 7: Expanded opportunities address barriers to learning and provide enrichment


1

Commend

2
Meet minimum standard 3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Die leerders kan di twat in die klas bespreek is buite die klaskamer toepas om n beter en meer ingeligte verstaan en opinie van die ekonomiese wereld te het.

Criterion 8: Conceptual links with previous and future lesson plans


1

Commend

Meet minimum standard

3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Ek kon meer koppelings tuseen volgende en vorrige werk in die les inkorporeer het, maar aangesien hierdie onderwerp bja tyd en aandag benodig was daar bloot op die
kennis van die spesifieke onderwerp gefokus.

Criterion 9: Space for learner and teacher reflection


1
Commend
2 Meet minimum standard 3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Die groepwerk en veral die debat aan die einde van die lesing gee meer as genoeg spasie vir die onderwyser en leerders om te reflekteer oor die kennis en vaardighede
opgebou in die les. Die leerders het nie net suiwer kennis opgebou nie, maar ook die vaardighede ontvang en beoffen deur di twat bespreek was toe te pas in die alledaagse
lewe en die ekonomiese wereld.

Criterion 10: Alignment with policies (CAPS) of DBE

Commend

2
Meet minimum standard 3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Die formaliteite wat stupileer is in die KABV document vir Ekonomie was presies gevolg i.b.t die opstel van n lesplan.

Criterion 11:. Develop in detail and record the teaching, learning and assessment activities
1

Commend

2
Meet minimum standard 3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Die kennis en vaardighede aangeleer in die les gaan lank in die agterkop van die leerders bly, want daar was baie besprekings en self refleksie in die les inkorporeer. Ek het
gepoog om eers leerders se eie seining en voorkennis van die onderwerpte toets. Dan het hulle ingeligte strategiee en vaardighede ontvang om die kennis uit die handboek
toe te pas en te evalueer.

Criterion 12: Alignment between assessment, teaching and learning activities


1

Commend

2
Meet minimum standard 3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Die assessering in hierdie les was streng groepwerk aangesien die openbare sector elke leerder in een of ander manier raak. Leerders kon self reflekteer en ook die menings
en opinies van hul klasmaats kry, en uituindelik tot hul eie ingeligte opsommings van die onderwerp kom.

Criterion 13. Assessment strategy (variety of appropriate forms of assessment, assessment methods, assessment techniques and assessment instruments.)
1

Commend

Meet minimum standard

3
Needs improvement
4
Does not comply
*
Ek kon meer assesserings strategiee inkorporeer in my les, maar soos voorheen bespreek het ek gevoel dat groepwerk die mees effektiewe vorm was om leerders se kennis,
toepassing en vaardighede te toets.

Rubric: Assignment 2: Lesson Planning


Criteria

Not yet achieved


1
0 39%

Topic

Description reflecting
beginning level of
performance

SMART AIMS
(Specific, Measurable,
Attainable, Relevant, Traceable

Description reflecting
beginning level of
performance

SMART OBJECTIVES
(Specific, Measurable,
Attainable, Relevant, Traceable

Description reflecting
beginning level of
performance

Outline what is to be taught


(study area)

Description reflecting
beginning level of
performance

Classification of knowledge

Description reflecting
beginning level of
performance

Classification of skills

Description reflecting
beginning level of
performance

Classification of Cognitive
process

Description reflecting
beginning level of
performance

Contextualisation

Description reflecting
beginning level of
performance

Problem statement

Description reflecting
beginning level of
performance

Appropriate teaching, learning


and assessment strategy
(forms of assessment,
assessment methods,
techniques, instruments)
Alignment between teaching,
learning and assessment
strategy

Description reflecting
beginning level of
performance

Partially Achieved
2
40 - 59%

Achieved
3
60 - 79%

Exceeding
4
80 - 100%

Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Description reflecting
beginning level of
performance

Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Sufficient time allocation and


weighting

Description reflecting
beginning level of
performance

Description reflecting
achievement of mastery
level of performance

Description reflecting
highest level of
performance

Effective use of learning,


teaching, support material

Description reflecting
beginning level of

Description reflecting
movement toward
mastery level of
performance
Description reflecting
movement toward

Description reflecting
achievement of mastery

Description reflecting
highest level of

You might also like