SKEINAT TAAK - Powerpoint

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 15

AFDELING A

SINK-KOPER GALVANIESE SEL


1.

Oksidasie + Rereduksie

2.

Oksideermiddel + Reduseermiddel

3.

Soutbrug + Funksie

4.

Selpotensiaal

5.

Toestande ir die optimale funksionering

1. OKSIDASIE + REDUKSIE
Galvaniese selle is ook bekend as Voltaise selle (Na aanleiding van die bydrae van
Alessandro Volta tot die ontwikkeling vanb die galvaniese seln Chemiese proses
bekend as oksidasie vind plaas in die een halfsel en hierdie reaksie stel elektrone
vry.

Die elektrode (metaal) waar oksidasie plaasvind is bekend as die anode.

In galvaniese selle besit die anode altyd n negatiewe elektriese lading.

n Chemiese proses bekend as reduksie vind plaas in die een halfsel en hierdie
reaksie neem elektrone op.

Die elektrode (metaal) waar reduksie plaasvind is bekend as die katode.

In galvaniese selle besit die katode altyd n positiewe elektriese lading.

Die vloei van elektrone vanf die oksidasie reaksie na die reduksie reaksie vind
plaas
wanneer die twee halfselle (oksidasie en reduksie halfselle) met n eksterne
elektriese geleier aan mekaar verbind word.

2. OKSIDEERMIDDEL +
REDUSEERMIDDEL
Die een halfsel verskaf elekrone. Die stof wat elektrone verkskaf,
ondergaan oksidasie en is die reduseermiddel. Oksidasie =
vrystelling
van elektrone deur n chemiese stof.
Die ander halfsel neem elektrone op. Die stof wat elektrone
opneem,
ondergaan reduksie en is die oksideermiddel. Reduksie =
opneem van
elektrone deur n chemiese stof.

3. SOUTBRUG EN FUNKSIE

Positiewe metaalione wat


tydens oksidasie gevorm
word, beweeg van die
halfsel
waar oksidasie plaasvind
na
die halfsel waar reduksie
plaasvind. Die beweging
van
die metaalione vind plaas
deur n gedeelte van die
galvaniese sel bekend as
n
soutbrug.

4. SELPOTENSIAAL
Die selpotensiaal van n galvaniese sel is n aanduiding van hoeveel
chemiese energie wat tydens die oksidasie en reduksie reaksies,
omgeskakel kan word na elektriese energie. Die hoeveelheid chemiese
energie word bereken vanaf n tabel bekend as die REDUKSIE POTENSIAAL
TABEL.
Die vermo van die reaksie om reduksie te ondergaan word bepaal
deudie Volt-waarde van die reaksie.
Indien twee reaksies met mekaar vergelyk word, sal die reaksie
met die hoogste Colt-waarde reduksie ondergaan en die ander
reaksie sal oksidasie ondergaan.

5. OPTIMALE FUNKSIONERING
??

AFDELING B: SOORTE SELLE


1. Leclanch Selle - Sink-koolstofsel
2. Sinkchloried drosel
3. Kwikbattery
4. Lood-suursel
5. Nikkel-kadmiumbattery
6. Litimioonbattery

1. LECLANCH SEL
Leclanch-sel:
Word dikwels n
sinkkoolstof-drosel
genoem. Dit gebruik n
sinkomhulde anode en n
koolstofkatode en
MnO2/NH4Cl as n
elektroliet. Voorbeelde
hiervan is: Eveready 1.5Vflitsselle. Dit is primre selle
en kan nie herlaai word nie.

Primre Sel. Word vir algemene doeleindes


gebruik . Ontlaai vinnig.
Anode:
Katode:
Die potensiaal vir die bogenoemde reaksie is
1,50 V.

2. SINKCHLORIED DROSEL
In hierdie tipe sel word uitsluitlik
van sink-chloried as elektroliet
gebruik gemaak. Dit staan ook
bekend as swaardiens selle en dit
maak gebruik van 'n hor kwaliteit
Mn02. Dit het 'n hoer
ontlaaivermo
en werk goed in hodreineringstoepassings of met langdurige
gebruik. Hierdie tipe sel is duurder
om te produseer as die
Ammoniumchloriedsel. Spanning
neem af met elke gebruik totdat
donker spanning bereik word en
die battery word nutteloos.

Primre sel.
Anode:
Katode:
V:

3. KWIKBATTERY
Dis 'n nie-herlaaibare
elektrochemiese battery.
Dit
gebruik 'n reaksie tussen
kwikoksied en
sinkelektrodes
in 'n alkaliese elektroliet.
Dit
word gebruik vir: vir
horlosies, gehoortoestelle,
kameras en sakrekenaars.

Primre sel.
Anode:
Katode:
V: 1.35V

4. LOOD-SUUR-SEL
n Sel wat algemeen gebruik
word in motors en sekuriteitstelsels wat n sterk stroom
benodig. Dit is sekondre
selle en kan herlaai word.
Die elektrode is gemaak van
'n oksied wat hoofsaaklik
bestaan uit lood en die
elektro-liet is 'n swaelsuur
batterye. Die grootste
voordeel is dat dit goedkoop
is, nadele is die lae spesifieke
energie, die lewe is kort en
roetine-instandhouding is
dikwels.

Lood-suur batterye word gebruik in


gholfkarretjies.
Anode:
PbSO4 2H2O-2de - === PbO2 4H
SO42Katode: PbSO4 2e - === Pb SO42V:

5. NIKKEL-KADMIUMBATTERY
Litium-kadmiumbatterye is
duurder as sink-koolstofbattery
omdat Litium en kadmium baie
duur chemiese stowwe is.
Litium en kadmium is baie
suiwer om te verhoed dat dit
oorverhit of elektriese lading
verloor wanneer deel is van
batterye.
Langer en vinniger werk as
ander tipe batterye.

Is die mees algemene


herlaaibare battery. 1 kan 150
alkaliese battery vervang.
Sekondre battery.
Anode:
Katode:
V:

6. LITIUMIOONBATTERY
Litium-ioon batterye se
koste is hoog maar baie
lig in massa en hoog in
energie digtheid. Dit
word
gebruik vir sellulre
telefone en
skootrekenaars.

Sekondre battery.
Anode:
Katode:
V:

AFDELING C:
ELEKTROLIESE VAN KOPERCHLORIED

You might also like