Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 29

REKENINGKUNDE

SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING

GRAAD 12

2014

OPLOSSINGS

2015 - TERMYN 1
GRAAD 12
TAAK 1 - VERSLAG

TAAK 1 - AKTIWITEIT 1

MAATSKAPPY GROOTBOEKREKENINGE

DATUM:

50
Assesserinskriteria

Vlak
1

Akkuraatheid

Volledigheid

Vlak
2

Vlak
3

46

VOLGENS MEMORANDUM

Het minder as 6
afdelings voltooi

Het 6 tot 7
afdelings
voltooi

Het al AGT
afdelings voltooi

TOTAAL

Totale
Punte

50

TOTALE AFDELINGS
1.1 een afdeling
1.2 een afdeling
1.3 - 5 grootboekrekeninge
1.4 verslag
TOTALE AANTAL AFDELINGS: 8

1.1

Gewone aandelekapitaal 3 400 000 + 1 537 500 + 779 000 = R 5 716 500
Aantal aandele uitgereik 500 000 + 250 000 + 190 000 =940 000 aandele
Gemiddelde prys per aandeel = gewone aandelekapitaal
Aantal aandele uitgereik
= R 5 716 500
940 000
3

= R6.09 (609 sent)


1.2

960 000
120 000
= R8

1.3.

ASHY MAATSKAPPY BEPERK


ALGEMENE GROOTBOEK
B1

Dt.
2014
Sept

Gewone Aandelekapitaal
15

Bank

KBJ

730 800

2014
Mrt

May
2015
Feb

28 Saldo

o/b

Kt.

Saldo

a/b

3 400 000

31

Bank

KOJ

1 537 500

31

Bank

KOJ

779 000

4 985 700

5 716 500
2015
Mrt

Saldo

5 716 500
a/b

4 985 700

9
Koop terug teen R R8 6, 09 (gemid) = R1,91 per aandeel word geis van Opgehoopte
Inkomste

B2
Dt.
2014
Sept

Behoue inkomste/ Opgelope winste


(120 000 x R1,91)
15 Bank

2015
Feb 28 Saldo

KBJ

229 200

o/b

246 800

2014
Mar

Kt.

Saldo

a/b

476 000

476 000
2015
Mar 1

476 000

Saldo

246 800

a/b

4
B3
Dt.
2014
Mrt
2015
Feb

Aandeelhouers vir Dividende


31

28

Bank

Saldo

KBJ

o/b

238 000

2014
Mrt

861 000

2015
Feb

28

Kt.
Saldo
Gewone
aandele
dividende

a/b

AJ

1 099 000
2015
Mrt

Saldo

238 000
861 000

1 099 000
a/b

861 000

8
940 000 (Totale aantal aandele) - 120 000 (aandele teruggekoop) = 820 000)
Dividend dus verklaar 820 000 X 105 sent = R861 000
B4
Dt.
2014
Mrt

SAID: Inkomstebelasting
31 Bank

KBJ

120 000

Aug

31 Bank

KBJ

250 000

2014
Mrt
2015
Feb

1
28

Kt.
Saldo
Inkomstebelasting

a/b

120 000

AJ

810 000

2015
Feb

28 Bank

KBJ

265 000

2015
Feb

28 Saldo

o/b

295 000

930 000
2015
Mrt

Saldo

930 000
a/b

295 000

7
4

N11
Dt.

Gewone aandeledividende

2014
Aug

30 Bank

AJ

131 600

2015
Feb

Aandeelhouers
28 vir dividende

AJ

861 000

2015
Feb

28

Kt.
Verdelingsrekening

AJ

992 600

992 600

992 600

N12
Dt.
2015
Feb

Inkomstebelasting
SAID28 Inkomstebelasting AJ

810 000

2015
Feb

Kt.
Verdelings28 rekening

AJ

810 000

-1 (maks 3) vir datums en folionommers weggelaat.


Waar punte nie toegeken is vir die kontrarekening nie, moet die bedrag en
kontrarekening korrek wees om die punt te kry

1.4 VERSLAG DEUR DIE INTERNE OUDITEUR

Ja

Rede vir terugkoop:

Die markwaarde van die aandele is nie meer onderwaardeer nie. Die markwaarde het
toegeneem van R6 to R9 agv die aandeelprys styging

OF

Die aandele is verkoop teen die uitreikingsprys van R6, 80 (R3 400 000/ 500 000
die volgende aandele is uitgereik teen R6, 15 (R1 537 500/ 250 000)
en die laaste aandele is uitgereik teen R4, 10 (R 779 000/ 190 000).
Die waarde het afgeneem en daarom was dit nodig om aandele terug te koop. Die
markwaarde het verhoog tot R9 na die terugkoop van aandele, daarom was dit n goeie
besluit om die aandele terug te koop.

OF
Die markprys het toegeneem as gevolg van die dividend wat die aandeelhouers ontvang
het.
Die tussentydse dividend was 14c per aandeel (R131 600 / 940 000 aandele en die
finale dividend verklaar was R1,05 (105c) per aandeel en gedeel deur minder
aandeelhouers (R1,05 x 820 000 aandele)

TOTAAL

46

2015 - TERMYN 1
GRAAD 12
TAAK 1 - VERSLAG

TAAK 1 - AKTIWITEIT 2

MAATSKAPPY INKOMSTESTAAT

DATUM:

50
Assesserings
kriteria

Afdeling 1
en
Afdeling 2

Netheid

Vlak
1

Vlak
2

SOOS P E R M E M O R A N D U M
Total

Vlak
3

96

Totaal
Punte

Slordig

Bo gemiddeld

Besonder
Netjies

TOTAAL

Punte
Behaal

48
2
50

AFDELING 1
STAR HANDELAARS
STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEINDIG
28 FEBRUARIE 2015
R
Omset / Netto Verkope (8 620 000 55 000)
berekening 1 deel korrek
8 565 000

Koste van verkope 3 500 000


(3 500 000)
Bruto Wins

5 065 000

Ander bedryfsinkomste
Huurinkomste (254 600 20 900 )

278 900
berekening 1 deel korrek

Korting ontvang ( 45 000 300)


berekening 1 deel korrek
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwerings ( 7 400 6 900)
Bruto bedryfsinkomste

Pensioenfondsbydrae ( 35 500 2 000)


Oninbare skuld (30 000 + 3 500)

(2 182 490)
berekening 1 deel korrek
berekening 1 deel korrek

Verpakkingsmateriaal ( 40 000 + 10 000 8 000

berekening 1 deel korrek

Versekering (55 000 + 5 000)


berekening 1 deel korrek
Ouditfooie (90 000 + 30 000)
Direkteursfooie (800 000 + (20 000 x3)
Herstel en Onderhoud
Korting toegestaan
Diverse uitgawes (180 000 4 000)
berekening 1 deel korrek
Telefoon
Bankkostes (23 000 + 1 000 [200 + 800])
berekening 1 deel korrek
Water en Elektrisiteit
Waardevermindering (30 000+ 180 000) +( 26 990 +1 500)
berekening 1 deel korrek

Voorraadtekort ( 250 000 240 000)

44 700
500
5 343 900

Bedryfsuitgawes
Salarisse en Lone ( 350 000 20 000)

233 700

berekening 1 deel korrek

330 000
33 500
33 500
42 000
60 000
120 000
860 000
20 000
35 000
176 000
80 000
24 000
120 000

Wins voor belasting


Inkomstebelasting

3 132 210
(932 210)

berekening aftrek

3 161 410
31 400
3 192 810

Netto wins na belasting

238 490
10 000

Bedryfswins
Rente-inkomste
Wins voor rente uitgawe
Rente-uitgawes ( 6 000 + 600) + (54 000)
berekening aftrek

(60 600)

2 200 000

Indien die antwoord korrek is moet die volle punte toegeken word

58
8

Notas tot die Finansile State op 28 Februarie 2015


NOTA 8: BEHOUE INKOMSTE
320 000

Behoue inkomste aan begin van die jaar

Netto inkomste na belasting

2 200 000

Terugkoop van aandele teen R2 bokant markprys


(50 000 aandele x R2)

(100 000)

Minus gewone aandele dividende

(1 015 500)

Betaal

360 000

Verklaar (950 000 x 69 cents)

655 500

Behoue inkomste aan die einde van die jaar

1 404 500

11
Notas tot Finansile state op 28 Februarie 2015
NOTA 9: HANDELS- EN ANDER BETAALBARE BEDRAE
Handelskrediteure (75 000 + 300
Opgehoopte uitgawes (30 000 + 60 000)

berekening 1 deel korrek


berekening 1 deel korrek

Vooruitontvange Inkomste: Huur


Aandeelhouers vir dividend

75 300
90 000

32 000

1 851 910

20 900
(950 000 x 0,69c)

SARS ( Inkomste belasting) (75 000 dr. 932 210 ) berekening 1 deel korrek

655 500
857 210

SARS ( LBS) (80 000 - 5 000 )

berekening 1 deel korrek

75 000

Pensioenfonds (50 000 2 000 2 000

berekening 1 deel korrek

46 000

Krediteure vir salarisse (45 000 - (20 000-5 000 2000)

berekening 1 deel korrek

20

AFDELING 2
2.1 Sal die aandeelhouers gelukkig wees met die opbrengs op hul
belegging? Staaf jou antwoord deur n relevante punt te maak.
Gebruik nota 8 (Behoue Inkomse) en haal syfers daaruit aan om jou
punt toe te lig.
vir een punt en
vir syfers

Ja
Die dividend per aandeel het verhoog van 36c (360 000 1 000 000) na
69 sent per aandeel.
Die aandeelhouers het altesaam 105 sent per aandeel (36c + 69c).
Finansile instellings kan nie so n ho opbrengs lewer nie.
n Hor dividend is verklaar op 69 sent per aandeel en daar is 50 000
aandele minder wat deel in die wins.
Daar is 50 000 aandele minder wat deel in winste en daarom is daar
meer Behoue Inkomste.

2.2 Die waarde van die aandeelhouersbelang het n groei getoon. Verskaf
een rede hoekom jy dink dit plaasgevind het en bewys jou punt met
toepaslike syfers.
vir n rede en
vir syfers

Meer inkomste is teruggehou (R1 424 500) wat die waarde van
Aandeelhouersbelang verhoog het..
Hoe hor die behoue inkomste (R1 424 500) hoe hor die
aandeelhouers ekwiteit. (R2 850 000 + R1 424 500)
Aandele is teruggekoop (R3 000 000 150 000) en dus is die inkomste
vir die jaar verdeel onder minder aandeelhouers. (950 000 aandele)

10

BEREKENINGS: aansuiwerings
4

Trek n tydlyn vir huur vir die jaar asook vooruitonvangde huur
1 Mar
100%

Apr
100%

Mei
100%

Junie
100%

BEREKENING:

Julie
100%

Finansilel jaar
Aug
Sept
1 Okt
100% 100% 100%

Nov
100%

Des
110%

Jan
110%

Feb
110%

vooruitbetaal
Mar
110%

(100% x 9) + (110% x 3) + (110% x 1) = 254 600


900% + 330%
+ 110% = 254 600
1340% = 254 600

GEBRUIK DIE FORMULE:


ONBEKEND is die bedrag vooruitbetaal en BEKEND is die totale huur ontvang
110% x 254 600 = R20 900 rvooruitontvang
1340%
1
Of
254 600 20 900 = R233 700 huur inkomste vir die jaar
6
en
7

Debiteurekontrole : 140 000


+ V/T Tjek
1 500
-Oninbare skulde ( 3 500)
=Balans
138 000 x 5% = 6 900
Voorsiening 7400 6900 = 500 verandering

Waardevermindering : toerusting
1 Maart
o/b 470 000 (ou toerusting)
(200100)
269 900 x 10% = 26 990

/ 6 months
+30 000 (nuwe toerusting)

28 Feb
o/b = 500 000

+ (30 000 x 10% x 6/12=) 1 500 = 28 490

Die salaris van S Shandu moet gekanselleer word aangesien hy nie meer hier werk nie.
Sy bruto salaris moet afgetrek word (teruggestel word (222 000) en al die aftrekkings en
bydraes moet terug getel word 20 000 x 25% = 5 000 (LBS)
Dus tel terug bruto salaris, krediteure vir salarisse, pensioenfonds asook SARS (LBS)
20 000 5 000 2 000= 13 000

10

Rente op lening:
Terugbetalings: 9 000 x 12 = 108 000 (paaiemente)
554 000 108 000 500 000 = 54 000 ( rente op lening is ingesluit in paaiemente)

11

2015 - TERMYN 2
GRAAD 12
PROJEK
KONTANTVLOEISTAAT EN VERHOUDINGS

DATUM:
TOTAAL
AFDELING A
AFDELING B

60
85

TOTAAL

145

Assesseringskriteria

Vlak 1

Akkuraatheid

Vlak 2

Vlak 3

Vlak 4

VOLGENS MEMORANDUM
Onnet

Aaanvaarbaar

Netheid

Volledigheid

PUNT
BEHAAL

Nie een
Net een
afdeling
afdeling
volledig nie voltooi

TOTAAL

Totale
Punte

Punte
Behaal

145
Uitsonderlik
netjies
2

Een afdeling Afdelings a


en n
en b volledig
gedeelte
voltooi
van die
tweede
voltooi
2
3

150

12

PROJEK - AFDELING A
[60 punte]
1.1 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEINDIG 28 FEBRUARIE 2015
87 038

Kontant deur bedrywighede gegenereer

443 783

Rente betaal
Belasting betaal (74 820 3 420 -5 520)

(123 525)
(65 820)

Dividende betaal (216 000 + 86 400 -135 000)

(167 400)

KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE

(522 462)

Aankoop van tasbare bates (257 526 + 216 000 +54 000)

(527 562)

KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE

Verkoop van tasbare bates

57 600

Toename in belegging (112 500 60 000)

(52 500)

KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE

379 300

Opbrengs van aandele uitgereik (1 489 500 + 29 800-1140 000 )


Terugkoop van 10 000 aandele teen R4,50 ( 29 800 + 15 200)

379 300
(45 000)
45 000

Toename in lening

(720 000 - 675 000)

NETTO VERANDERING IN KONTANT


SALDO AAN DIE BEGIN VAN DIE JAAR
SALDO AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR

(56 124)
35 874
(20 250)
18

1.2 Rekonsiliasie tussen netto wins voor belasting en kontant deur bedrywighede
gegenereer
324 020
Netto wins voor belasting (249 200 + 74 820 )
Aaangesuiwer m.b.t:
Waardevermindering

(90 000 + 21 600 )

111 600

86 400
165 600 +(144 000 57600) 162 000 = 90 000 waardevermindiring op voertuie
Or 252 000 162 000 = 90 000
86 400 64 800 = 21 600 waardevermindering op toerusting

Rente betaal

123 525

Bedryfswins voor veranderinge in bedryfskapitaal

559 145

Netto verandering in bedryfskapitaal


Toename in voorraad 345 096 276 750
Toename in handels- en ander ontvangbares 206 622 148 626
Toename in handels- en ander betaalbares 112 500 101 520

(115 362)

(68 346)
(57 996)
10 980
443 783

18

13

1.3 Dividende betaal


Bedrag in finansile staat

(216 000)

Saldo op die laaste dag van die vorige jaar

(86 400)

Saldo op die laaste dag vanm die huidige jaar

135 000

Totale dividende betaal

(167 400)

*Leerders kan berekeninge d.m.v grootboekrekeninge doen

4
1.4 Belasting betaal
Bedrag volgens inkomstestaat

(74 820)

Saldo op laaste dag van vorige jaar (dt)

3 420

Saldo op laaste dag van huidige jaar

5 580

Totale belasting betaal

(65 820)

* Leerders kan berekeninge d.m.v grootboekrekeninge doen

4
1.5 Aankope van tasbare bates
Aankoop van grond en geboue: 1 440 612 1 183 050

R257 562

Aankope van voertuie 522 000 +144 000 450 000

R216 000

Of 356 400 +90 000 + 57 600 288 000


of 504 000 -288 000
Aankoop van toerusting 216 000 - 162 000
Totale aankope van vaste bates

R54 000
R527 562

* Leerders kan berekeninge d.m.v grootboekrekeninge en nota 3 doen

10
1.6 Verdeelbare reserwes / behoue inkomste
Saldo op 28 Februarie 2014
Netto wins na belasting
Terugkoop van aandele vir meer as die gemiddelde prys
Gewone aandeledividende
Betaal
Verklaar
Saldo op 28 Februarie 2015

90 000
249 200
15 200
216 000

81 000
135 000
108 000
3

14

1.7 Gewone aandelekapitaal :


444 000 Gewone aandele uitgereik op 28 Februarie 2014
66 000 Addisoinele aandele uitgereik op 1 Maart 2014
(10 000) Terugkoop teen gemiddelde prys, R2,98 per
aandeel
500 000 Gewone aandele uitgereik op 28 Februarie 2015

1 140 000
379 300

(29 800)

1 489 500
3

TOTAAL
60

15

AFDELING B
[85 punte]
Let wel: Alle berekeninge getoon tot een desimaal
2.1 Bepaal of die maatskappy genoegsame kontantvloei het vir bedrywighede in die
volgende jaar en lewer kommentaar oor die syfers aangaande die kontantvloeistaat
ten opsigte van NETTO VERANDERING IN KONTANT en die KONTANT EN
KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR. Ondersteun jou
antwoord deur finansile aanwysers uit die kontantvloeistaat aan te haal.
Verduideliking :
Die maatskappy het nie genoegsame kontantvloei om te bedryf nie. Die netto
verandering in kontant dui op n uitvloei van R56 124, soos volg bereken
[35 874 + (21 150 -900) = (56 124) ]
Meer geld het die maatskappy verlaat gedurende die jaar as wat gedurende
die jaar gegenereer is.
Die eindsaldos is ongunstig (R20 250) aan die einde van die jaar omdat die
bankrekening oortrokke is( R21 150) en daarom is n groter invloei
noodsaaklik

(2)

Enige redelike verduideliking


2.2. Watter groot besluite deur die direkteure word deur die Kontantvloeistaat
aangetoon? Noem TWEE groot besluite en haal relevante syfers aan. Verduidelik
ook hoe elk van die besluite die maatskappy BEVOORDEEL het
Voordele vir die maatskappy
Besluit en syfers
1

Nuwe vaste bates is gekoop


Grond en geboue, R257 562,
Voertuie, R216 000 en toerusting ,
R54 000 = 527 562
(enige van die syfers of die syfers in
die leerder se kontantvloeistate )
OF

Nuwe vaste bates sal help meer geld


vir die maatskappy te genereer.
OF
Dit is beter om ou of uitgedateerde
vaste bates te vervang om die
winsgewendheid van die maatskappy
te verhoog

Verkoop ou vaste bates


*Enige redelike verduideliking
R76 800
Meer geld beskikbaar om skuld te
Meer aandele is uitgereik
betaal en om vaste bates te koop
(1 489 500 -1 140000 + 29 800=
R379 300)
(enige van hierdie syfers of die syfers
in die leerder se kontantvloeistaat )

(6)

16

2.3 Wat was jou bevindinge aangaande die lening? Neem in ag hoekom n addisionele
lening in 2015 aangegaan moes word.
2.3.1
Noem en haal die finansile hefboomwerkings aanwyser aan en bereken
die aanwyser (met syfers) om jou antwoord te ondersteun Wat was die
hefboomwerking?
Noem die finansile aanwyser:
Toon die berekening:
Lewer kommentaar oor die hefboomwerking:
___________________________________________________________
Noem die finansile aanwyser:
Skuld / ekwiteitsverhouding
Toon berekening: Skuld / ekwiteitsverhouding
Lening
: Aandeelhouersekwiteit
720 000 : 1 597 000
0,45 : 1 / 0,5 : 1
* om die te kry moet die antwoord binne die verhouding wees
Lewer kommentaar:
Die maatskappy is laaggerat en nie n finansile risiko vir ewnige bank nie.
Die maatskappy word deur eie geld gefinansier en nie deur geleende
kapitaal nie.
Die maatskappy is n lae risiko en sal maklik deur banke gefinansier word.
Dit beteken dat vir elke R1 wat die maatskappy in die besigheid insit, word
daar 45 sent geleen.
2.3.2

(6)

n Finansile instelling (n bank) was bereid om geld aan die maatskappy te


leen. Was dit egter die moeite werd om geld by die bank te leen? Was die
lening voordelig teen die rentekoers van 18%?
Ja / Nee
Naam van fiansile aanwyser
Toon berekeninge
Lewer kommentaar oor die bevindinge om jou antwoord te staaf
Ja / Nee
Noem die finansile aanwyser:
Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend
Toon berekeninge:
2015: (1 597 500 + 720 000) + 2014:( 1 230 000 + 675 000)
2 317 500 + 1 905 000 = 4 222 500 = 2 111 250 (or )
2
Netto wins voor belasting en rente x 100 = %
Gemiddelde kapitaal aangewend
1
249200+74 820 + 123 525 x 100
2 111 250
447 545
2 111 250

x 100
1

21,20 % (21, 2%)

17

Kommentaar:
(kyk na leerder se antwoord en merk die kommentaar op hul ja of nee aan
die hand van hul antwoord. Merk die kommentaar aan die hand van die
leerders se antwoorde )

Ja :
Die lening is voordelig. Die persentasie opbrengs is hor as die
rentekoers van 18% op die lenings.
Die opbrengs is 3,20% hor as die rentekoers op die lening
Dit beteken ook dat die lenings gehelp het om die opbrengs op die
belegging met 3,2% te verhoog (21, 2 % 18%= 3, 2%)
Nee:
Die lening was nie regtig voordelig nie. Die opbrengs was slegs 3,2%
hor as die rentekoers op die lening

(10)

2.4 Die prys van die rekenaars moet verhoog word. Wat was die winsopslag volgens
die finansile state?
Bruto wins x 100 = %
verkope
1
1440 720 x 100 = 150% op kosprys
930 480

(3)

2.5 Die direkteure is bekommerd dat die bedryfseffektiwiteit van die maatskappy
afgeneem het. Haal aan en verduidelik TWEE finansile aanwysers (met syfers) om
jou bekommernis te ondersteun
1 Naam: Bedryfsuitgawes op verkope:
Verduideliking :
Die persentasie het toegeneem van 32% na 44% wat nie goed is nie.
Dit beteken dat van 2014 tot 2015, 12% meer verkope gebruik word om
bedryfsuitgawes mee te betaal
Bedryfsuitgawes het meer geword
2

(3)

Naam: Bedryfswins op verkope:


Verduideliking :
Die bedryfswinspersentasie het afgeneem van 23% tot 18%
Die beryfswins het met 5% afgeneem van 2014 tot 2015 wat nie goed
is nie. Minder wins is gemaak uit normale bedrywighede gedurende die
jaar.

(3)

18

2.6

Een van die aandeelhouers by die Algemene Jaarvergadering het nie sy


tussentydse dividend ontvang nie en het gevra dat n ondersoek daaroor geloots
moet word. Die direkteur het jou gevra om die volgende uit te vind:
2.6.1 Hoeveel is per aandeel as interim dividend uitbetaal?
2.6.2 Hoeveel moet hierdie aandeelhouer ontvang as hy 2000 aandele het?
2.6.3 Bereken die totale dividend per aandeel vir die finansile jaar
2.6.1 Interim dividend per aandeel :(toon berekeninge)
81 000 500 000 aandele = R0,16 / or R0,17 ( 17 sent)
2.6.2

As n aandeelhouer 2 000 aandele gehad het:

2.6.3

2 000 x 16sent= R 320


of
2 000 x 17 sent =R 340
Totale dividend per aandeel aan die einde van die finansile jaar.

(2)

(2)

Dividend betaal en verklaar x 100 = sent per aandeel


Aantal aandele uitgereik
1
216 000 x 100 = R 0,432 per aandeel / R0,43 per aandeel
500 000
1

(2)

2.7 Bereken die finansile aanwysers vir die finansile jaar geindig 28 Februarie 2015.
Toon alle berekeninge om deelpunte te verdien.
2.7.1 Bedryfskapitaalverhouding
BB
: BL
552 618 : 274 230
2,1 :
1

*moet binne perke wees vir die

2.7.2 Vuurproefverhouding
BB Voorraad
:

BL

552 618 276 750 : 274 230 (or 207 522 : 337 440 )
0,757 :
1
*moet binne perke wees vir die
0,76

(3)

(4)

2.7.3 Voorraadomsetsnelheid
Gemiddelde voorraad= 345 096 + 276 750 = 621 846 = 310 923
2
Koste van verkope
= keer
Gemiddelde voorraad
960 480
310 923

= 3,09 (3,1 ) of 3 keer per finansile jaar


*moet keer aandui om te kry

(4)

19

2.7.4 Verdienste per aandeel


Netto wins na belasting
Aantal aandele uitgereik

x 100 = sent per aandeel


1

249 200 x 100 = R0,50 ( ,499c per aandeel ( 50 sent)


500 000
1

(3)

*moet sent of R aandui om te verdien

2.7.5 Netto batewaarde per aandeel


Gewone aandeelhouersbelang
Aantal aandele uitgereik

x 100 = sent per aandeel


1

1 597 500 x 100 = 319,5 ( 320) sent per aandeel


500 000 1

(3)

*moet R of sent aandui om te verdien

2.7.6 Opbrengs op aandeelhouersekwiteit


Gemiddelde aandeelhouersekwiteit:
1 597 500 + 1 230 000= 2 827 500 = 1 413 750(of )
2
Netto wins na belasting
Gem aandeelhouersekwiteit
249 200 x
1 413 750

(5)

x 100 = %
1

100 = 17,63 % (17,6% )


1

*moet % wys om te kry

20

2.8

Die direkteure is oor die algemeen tevrede met die VERBETERING in die likiditeit
vanaf 2014 tot 2015. Haal TWEE relevante finansile aanwysers aan (wat nie in 2.7
genoem is nie) vir beide jare (werklike verhoudings of syfers) om jou opinie te
ondersteun en verduidelik hoekom hulle n verbetering aantoon

Gemiddelde Debiteure-invorderingstydperk:
Verduideliking:
Debiteureinvorderingstydperk verminder van 45 dae tot 30 dae.
(30 dae is die tydperklimiet vir debiteure om hul rekeninge te betaal.)
Die maatskappy se kontantvloei het verbeter omdat die debiteure
invorderingstydperk met 15 dae verminder het
Dit beteken dat die skuld gouer in kontant omgesit word en die
maatskappy sal hulle korttermyn verpligtinge kan betaal.

(3)

Gemiddelde krediteurebetalingstydperk
Verduideliking:
Die krediteurebetalingstydperk het toegeneem in 2015 van 38 dae tot
50 dae. (die normale tydperk is gewoonlik 60 dae)
Die debiteure-invorderingstydperk (30 dae) moet korter wees as die
krediteurebetalingstydperk (50 dae)
n Langer krediettydperk is beter en rente kan verdien word as die geld
bel word voordat krediteure betaal word.

(3)

21

2.9

Die direkteure gaan n verdere 100 000 aandele aan die publiek uitreik teen n
uitreikingsprys van R3, 00 (300 sent) per aandeel. Daar is twee scenarios:
2.9.1 Mnr. Gemaro is n bestaande aandeelhouer
2.9.2 Me Petlele is n potensile aandeelhouer
2.9.1

Mnr. Gemaro is een van die oorspronklike aandeelhouers wat


aandele gekoop het toe die maatskappy gestig is. Hy is bewus
daarvan dat die markprys van die aandele op die JSB huidiglik
R4, 50 is. Mnr. Gemaro is nie gelukkig met die uitreikingsprys nie.
Die nuwe rekenmeester kan nie verstaan hoekom hy ontevrede is
nie. Verduidelik aan die nuwe rekenmeester deur TWEE punte te
gebruik, haal syfers of finansile aanwysers aan om jou antwoord
te ondersteun.
Die gemiddelde prys is nou R1489 500 500 000 aandele = R2,98
Die netto batewaarde per aandeel is R3, 20 en die markwaarde is
R4, 50 per aandeel.
Mnr Gemaro is nie gelukkig nie omdat nuwe aandeelhouers
aandeelhouers word deur aandele vir R3, 00 wat minder is as die
werklike waarde (NBW) te koop NBW is R3,20 en minder as
die markprys van R4,50 .
Mense is bereid om meer as die JSB - prys te betaal vir die aandele,
die maatskappy offer dit egter teen R3 per aandeel aan die publiek,
wat minder is as die NBW van R3,20 en minder is as die markprys
van R4, 50.
Die aandeelhouers word aandeelhouers teen n goedkoper prys van
(R3, 00) en dit sal die aantal aandele wat uitgereik is vermeerder. Dit
beteken dat die wins tussen meer aandeelhouers verdeel word en die
dividend per aandeel sal afneem.

(4)

2.9.2 Me Petlele oorweeg dit om aandele te koop. Sy nader jou vir advies.
Moet sy koop of nie? Haal TWEE finansile aanwysers of syfers aan
om jou antwoord te ondersteun
Ja sy moet koop

Sy sal aandele koop teen R3, 00, minder as die NBW, van R3, 20
en die markprys van R4, 50.
Me Petlele kan n aandeelhouer word vir R3 per aandeel wat minder
is as die werklike waarde van die aandeel en sal in die winste deel
soos enige ander aandeelhouer.
Me Petlele kan haar aandele onmiddellik verkoop op die JSB en kan
n wins van R1,50c (R4,50 R3,00) per aandeel maak.

(4)

22

2.10

Noem VYF FINANSILE AANWYSERS wat deur aandeelhouers gebruik sal word
om die opbrengs op hul belegging te bepaal.
1
2
3
4
5

Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
Verdienste per aandeel
Dividend per aandeel
Netto batewaarde per aandeel
Opbrengs op kapitaal aangewend
(5)

2.11

Noem SES FINANSILE AANWYSERS wat gebruik sal word om die likiditeit van
die maatskappy te bepaal.
1
2
3
4
5
6

Bedryfskapitaalverhouding
Vuurproefverhouding
Voorraadomsetsnelheid
Voorraadhoudingstydperk
Debiteure-invoderingstydperk
Krediteurebetalingstydperk
(6)

TOTAAL
85

23

2015 - TERMYN 3
GRAAD 12
TAAK 2 GEVALLESTUDIE

TAAK 2 - AKTIWITEIT 1

REKONSILIASIES / VERSOENINGS

DATUM:

TOTAAL

50
Assesseringskriteria

Akkuraatheid

Vlak
1

Vlak
2

VOLGENS

MEMORANDUM

Onnet

Bo gemiddeld

Netheid

Volledigheid

TOTAAL

Vraag een nie


voltooi
0

Vlak
3

Punte
verkry

46

Uitsonderlik
netjies
2

Vraag een voltooi Beide vrae voltooi


1

Totale
punte

2
2

50

24

VRAAG 1.1 BANKREKONSILIASIE EN INTERNE KONTROLE


04

1. (a) Herbereken die banksaldo op 30 April 2015


[18 792 + 30 720 + 2 700] [1 500 + 2 274 + 2 340 ] = 460 98
OF

52 212 6 114 = 460 98


OF
Let wel

Berekening van banksaldo


Uitstaande tjek 1 500
Uitstaande tjek 2 274
Uitstaande tjek 2 340

Saldo op bankstaat
Uitstaande deposito
Regstelling van fout

18 792
30 720
2 700

46 098
52 212

1.Aan die debietkant een punt


vir enige regte kombinasie van
drie syfers
2.Aan die kredietkant een punt
vir drie korrekte bedrae
3.Details is nie belangrik nie

52 212

(b) Is die banksaldo gunstig of ongunstig? Beskryf kortliks.

02

Gunstige banksaldo
Die bank het n debietsaldo

2. Tjek nr. 380 is verouder, dit is aan Diepkloof Kinderhuis uitgereik as n donasie.
Norman Ngwenya het probeer om die organisasie te kontak, maar dit bestaan
blykbaar nie.

(a) Watter interne kontrolemaatrels moet, na jou mening, in plek gestel word
om sulke situasies in die toekoms te vermy? Verskaf TWEE redes.
Donasies moet aan geregistreerde welsynsorganisasies gemaak word.
Behoorlike agtergrondondersoeke moet van welsynsorganisasies gedoen word.
Die besigheid moet n beleid h vir die uitreiking van donasies.
Enige geskikte antwoord
2x2=4
(b) Gee die dubbelinskrywing om die verouderde tjek te boekstaaf.

Debiteer Bank en Krediteer Donasies

3. (a) Verduidelik tjek nr 826, gedateer 22 Mei.

04

01

Tjeknr.826 is n vooruitgedateerde tjek.

(b) Hoe sal tjeknr.826 die finansile state aan die einde van April affekteer?

04

04

Verhoog die bank en verhoog krediteure


OF
Debiet Bank en Krediet Krediteure

25

4 Verduidelik die depositos op 26 en 29 Maart verskyn nie op die Bankstaat nie.


Die depositos is gemaak nadat die bankstaat aan Moderne Klere (Edms) Bpk
gepos is.
5 (a) Die bedrag van R13 200 gedeponeer op 19 April verskyn nie op die
Bankstaat nie. Gee EEN moontlike rede hiervoor.

(2)

(2)

31

26

Bedrog deur die werknemer


Fout deur die bank gemaak
[ Een punt vir bedrog of fout]

1x2=2

(b) Watter aksie moet die interne ouditeur neem? Verskaf TWEE punte.
(4)

Vergelyk die depositostrokies met die kwitansieboek en verifier dat al die kontant
gebank is
Kyk of daar n fout op die depositostrokie is.
Doen n ondersoek en bepaal of die geld gesteel is, ondervra die boekhouer.
Rapporteer aan die bestuur.

Enige geldige redes 2x2=4


(c) Watter kontrolemaatrels moet die bestuur in plek stel om te verseker dat
die tjeks en die kontant veilig is? Gee TWEE punte

(4)

Verdeling van pligte, sodat een person n ander kan kontroleer.


Rotasie van pligte / werknemers moet verlof neem.
Verantwoordelike personeel moet depositos maak
Moedig elektroniese betalings aan
Vra bank om bevestiging van depositos te stuur (bv. sms)
Gereelde ondersoeke van daaglikse depositos

Enige geldige punte 2x2=4

27

VRAAG 1.2 INTERNE KONTROLE


(a) Verduidelik die korrekte openbaarmaking van rente en bankkoste. Motiveer jou
antwoord.

02

Rente op oortrekking en bankkoste moet apart geboekstaaf word

Rede: Rente op oortrekking is n finansieringskoste.


OF
Bankkoste is n bedryfsuitgawe

(b) Watter AARPbeginsel is van toepassing?


01

Beginsel van wesenlikheid

(c) Gee advies oor watter toepaslike metode gemplementeer kan word om die
voorkoms van geweierde tjeks te voorkom.

02

Aanvaar slegs bankgewaarborgde tjeks


Dring aan op kontant of kredietkaartbetalings
Hef boetes op geweierde tjeks.(geweier weens n tekort aan fondse)
Moedig eleketroniese betalings deur debiteure aan
Enige geldige rede

1x2=2

28

VRAAG 2
KREDITEUREREKONSILIASIE
KREDITEUREGROOTBOEKREKENING:XAVIER VERSKAFFERS JUNIE 2015
Datum
Details
Fol
Debiet
Krediet
Saldo
Junie 30
Foutiewe saldo
43 165
Korreksie op faktuur 215
1 246
4 1 919
Korreksie van fout,KN 120
1 304
40 615
Korreksie van faktuur 348
5 544
35 071
Rente op agterstallige rekening
48
35 119
Een punt vir twee korrekte details

7
KREDITEUREREKONSILIASIESTAAT JUNIE 2015
Saldo volgens krediteurestaat
Korting toegestaan Weggelaat
Faktuur 645 uitgereik na 29 Junie

30 905
(2 026)
6 240
35 119

Een punt vir een korrekte detail

3
TOTAAL

46

29

You might also like