wk01 Selgroup

You might also like

Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Week 1.

1 Februarie 2014

SELGROEP GESPREKSRAAMWERK
Connect . . .
1. Aan watter spansport het jy al deelgeneem? Hoe verskil dit van jou ervaring
van n individuele sportsoort? Watter een geniet jy die meeste? Hoekom?
2. Dink jy ons as mense is gemaa om in spanne te werk of as individue?

Hersien die boodskap. . .

Ons is geroep deur God (Vers 1-2)


Die kerk maak saak (Word genoem die liggaam van Christus en die bruid
van Christus) (vers 15-16)
Die doel waarom die gawes gegee is eenheid (vers 13)
Die gawes is gereedskap (vers 11)
Ons kan dit slegs bereik met liefde (verse 2, 15,16)

Bespreking
1. Lees Efesirs 4:1-17.
2. Deel met mekaar wat staan vir julle uit in die gedeelte.
3. Het jy n positiewe of negatiewe ervaring van kerke (oor die algemeen)?
Brei uit
4. Hoekom dink jy l Paulus soveel klem op eenheid as hy oor die gawes
praat.
5. Waarvoor dink jy is die gawes gegee? Hoe stem dit ooreen met wat in die
gedeelte ges word daaroor? Hoe verskil dit van ander gedeeltes waar daar
oor die gawes geskryf word?

Toepassing . . .
1. Waarvoor is jy geroep/geskape (deur God)?
2. Weet jy wat jou gawes is? Deel met mekaar?
3. Hoe vorder jy in terme van geestelike volwassenheid soos beskryf in die
gedeelte?

Gebed
1. Waarvor kan ons vir jou bid? (Vir die ontdekking van jou gawe? Vir die
ontwikkelling van jou gawe? Vir die groei na geestelike volwassenheid?)

You might also like