Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Lenterympie

Die vygies blom

Liewe lawwe lyfie,


hoor hoe koer die duifie.
Dis die mooiste dag
wat buite vir ons wag.

Die vygies blom,


die bytjies brom.
Die vlinders vlieg,
want lente kom.

Wilmien Kriel

Ria Buckle

Lentetyd

Lentekleure

Ons is almal bly


die winter is verby.
Die tuin is nou vol kleur
en heerlike geur.

Oranje, pienk en rooi


die lente is so mooi!
Kom ons dans en spring,
want lente laat jou sing!

Elsa Greeff

Erika Botha

154

Pikkies_Peuters_final.indd 154

2015/06/18 11:34 PM

Lentewind
Die wind waai deur my hare
bome kry nuwe blare
voltjies sing in die bome
paddas swem in die strome.
Elsa Greeff

Dis lente
Die lente kom,
ons plante blom.
Die voltjies bou
hul nessies nou.
Margareta Kluever

Perskebloeisels
Ons perskeboom
staan pienk in blom.
Nou weet ek:
die lente kom!
Margareta Kluever

155

Pikkies_Peuters_final.indd 155

2015/06/24 10:21 AM

You might also like