Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

1.

Die universele indikator verander kleur van rooi in sterk suur oplossings tot pers in sterk basis
oplossings.

4.

Sitroensuur
Melksuur
Wynsteensuur
Asynsuur

Suurlemoene
Kaas, joghurt
Rosyntjies
Asyn (asynsuur & water)

5. i)
Amoniak word in skoonmaakmiddels gevind soos Handy Andy & Jik
(Bleikmiddel) om vlekke te verwyder
ii)
Natriumbikarbonaat
NaHCO3 (Koeksoda) word gebruik om
oortollige maagsuur
te neutraliseeer en sodoende skade aan die
ingewande te voorkom.
iii)
Kaliumhidroksied (bytsoda) word in badseep gevind.
Koolstofdioksied (CO2)
Koolstofdioksied Koolstofdioksied reageer met water in die atmosfeer om koolsuur
(H2CO3) te
vorm.
CO2 + H2O ! H2CO3
Die koolsuur dissosieer om waterstof en waterstofkarbonaat ione te vorm. Dit is
die
teenwoordigheid van waterstof ione wat die pH van die oplossing verlaag, wat die
ren suur
maak.
H2CO3!H+ + HCO3

Die chemiese formule van kalsiumkarbonaat CaCO3


??

Suurren kan ook geboue en monumente, wat baie keer


van marmer en kalksteen gemaak word, affekteer. 'n
Chemiese reaksie vind tussen CaCO3 (kalksteen) en
swawelsuur plaas, wat waterige ione wat maklik
weggespoel kan word, laat vorm. Dieselfde reaksie kan
ook in die litosfeer (vaste aardkors), waar kalkklippe
voorkom, plaasvind. Kalksteen grotte kan byvoorbeeld
weggevreet word deur suur renwater.

Suur
Soutsuur
Swaelsuur
Salpetersuur
Oksaalsuur
Swaeligsuur
Fosforsuur
Asyn(etanoe)suur
Koolsuur

Formule
HCl
H2SO4
HNO3
H2C2O4
H2SO3
H3PO4
CH3COOH
H2CO3

Basis

Formule

Natriumhidroksied
Kaliumhidroksied
Magnesiumhidroksied
Kalsiumhidroksied
Natriumbikarbonaat
Natriumkarbonaat
Ammoniumhidroksied
Ammoniak

NaOH
KOH
Mg(OH)2
Ca(OH)2
NaHCO3
Na2CO3
NH4OH
NH3

You might also like