Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 15

Lewensorintering Navorsingstaak:

RISKANTE GEDRAG BY TIENERS


Dwelmmisbruik: Alkohol

Alkohol is n depressant; ni n stimulant


nie!

James Rademan Braude


Graad 11A2
INHOUDSOPGAWE

Bladsy
1. Definisies

2. Kenmerke / Tekens van Alkoholmisbruik

3. Faktore wat riskante gedrag aanmoedig

5,6,7

a. Groepsdruk
b. Ouers
c. Sielkundige Faktore

4. Korttermyn impak op kwaliteit lewe

5. Langtermyn impak op kwaliteit lewe

6. Ondersteunende Data

10, 11

7. Advies en Voorbeelde

12, 13

a. Melinda Ferguson
b. Anoux Venter
8. Bronnelys

14

1.Definisies:
n Risikofaktor is enigiets wat die moontlikheid het om
betrokkenheid by iets wat verslawend of nadelig is,te
veroorsaak. Risikofaktore kan biologies, sosiaal,
emosioneel
of selfs omgewingsgesind van aard wees.
2

Substansmisbruik word deur die DSM-IV-TR (APA,2000)


gedefinieer as probleem indien die individu enige
probleme ervaar gedurende die inname van alkohol, tabak
of ander middels, insluitend onwettige straatdwelms en
voorgeskrewe middels. Die substansgebruik veroorsaak
probleme in funk-sioneringsareas van die individu wat
mediese, fisiese, sielkundige, gesins-, interpersoonlike,
sosiale, akademiese, beroeps-, regs- finansile en of
geestelike
funksionering insluit.

Volgens Mackay (1965:75) word alkoholmisbruik beskryf


as die verlies aan kontrole, verslawing aan alkohol en
ernstige psigososiale en gedragsgevolge.

`n Dwelm is enige chemiese middel, wettig of onwettig,


natuurlik of sinteties, wat n biologiese uitwerking op die
persoon het indien dit gebruik word.

2.Kenmerke / tekens van alkoholmisbruik:

Behep met alkohol.


Angstig as alkohol nie beskikbaar is nie.
Vertel gewoonteleuens.
Spog oor die hoeveelheid wat hy drink.
Asem ruik na drank.
Drankies word vinnig gedrink.
3

Dink aan verskonings om te drink.


Ontken drankprobleem.
Skuldgevoelens oor drank.
Eet baie pepperminte en asemverfrissers.
Lei aan naarheid, eetverlies en vomering.
Oggendhoofpyne

3.

Fa
kt
ore wat riskante gedrag aanmoedig:

A: Groepsdruk
o 10% van die tieners waarmee onderhoude gevoer is, s
hulle is nog nie deur groepsdruk benvloed nie
o 28% van die tieners meen dat deur in te gee vir
groepsdruk, hul sosiale stand verbeter het

o byna die helfte van die tieners het erken dat hulle slegs
op iemand gepik of iemand geteiken het nadat n
vriend dit eerste gedoen het.
o meeste tieners het ges hul portuurgroep het hulle
positief en negatief benvloed
o Ongeveer 45% s dat groepsdruk n probleem is, maar
dat tieners dit op hul eie kan hanteer
o 40% het ges dat groepsdruk slegs n persoon se
aandag daarvan aflei om sy of haar doel te bereik
(Volgens 'n publikasie oor groepsdruk deur Parent Further)

Tabel: Risiko- en beskermingsfaktore: Portuurgroep.

Risiko-faktore
Groeplidmaatskap

Groepsdruk

Beskermingsfaktore
Motivering en vaardigheid om vriende
te help om alkohol- en dwelmmisbruik
te vermy
Verantwoordelike gedrag gemodelleer
deur lede van eie ouderdomsgroep
Betrokkenheid by positiewe portuurgroep-aktiwiteite en waardes
Sosiale vaardighede en
besluitneming, selfhandhawing en
interpersoonlike kommunikasie

B: Ouers
Te veel jongmense gee hulleself oor aan (veral) drank en
dagga, nie ten spyte van hulle ouers se voorbeeld nie,
maar
as gevolg daarvan! n Te groot hoeveelheid van ons
tienerprobleme is as gevolg van probleemouers.
Studies toon dat tieners wat by riskante gedrag betrokke is, ook
meer geneig is om by ander verkeerde dinge betrokke te raak.
Tieners wat seksueel aktief is, is ook meer geneig om alkohol,
5

dwelms en sigarette te gebruik as tieners wat nog seksueel


onaktief is. 'n Kwart van die tieners wat aan n meningspeiling
deelgeneem het, s dat hulle onder die invloed van alkohol of
dwelms was toe hulle by seksuele omgang betrokke geraak het.
Daar is genoeg bewyse dat jong mense wat riskante gedrag
vermy positiewe invloede, soos n goeie en sterk verhouding
met hul ouers, het.

Tabel: Risiko- en beskermingsfaktore: Gesin.

Risiko-faktore
Sosiale invloede
Familiegeskiedenis
Gesinsdinamika

Beskermingsfaktore
Ondersteuning & kameraadskap van ouers
Ho vlakke van toesighouding deur ouers
n Gehegtheid aan ouers
Afwesigheid van oormatige kritiek
Basiese vertroue
Ho ouerverwagtings
Duidelike rels en verwagtings

C: Sielkundige Faktore
Substanse word gebruik om angs- of spanningsvlakke te
verminder, om van onaangename gedagtes te vergeet of om
van die werklikheid te ontsnap (Barlow & Durand, 2009; Parry &
Bennetts, 2001).
Vir sekere individue lei die ontsnapping tot
substansafhanklikheid of -misbruik. Sekere
persoonlikheidstrekke is ook meer daartoe geneig om van
substanse afhanklik te word.

4.Kortermyn impak op kwaliteit lewe:


Erge drinkery veroorsaak newe-effekte soos kopseer, nadors en
gaps in jou geheue. Jy verloor die normale gebruik van jou
liggaamsfunksies. Jy sien goed blurry, jou tong knoop oor
maklike frases, jou gedagtes raak foggy, jy raak uit sync uit
met jou bewegings, ens. Alkohol is n verdowingsmiddel - n
dwelm wat jou senuweestelsel aantas.
As jy heelwat drink, gaan jou fyn motoriese vaardighede (soos
jou hand-oog kordinasie en jou spraak-vermo) daarmee heen,
dan jou groot motoriese vaardighede (soos jou balans), en
uiteindelik gaan jou liggaam in een van twee
vergiftigingstoestande in. Of jou liggaam forseer jou om op te
gooi, om van die gifstowwe ontslae te probeer raak, of jy pass
uit(wat jou verhoed om verdere skade aan jouself aan te rig).
Mense geniet meer die kuier-aspek, en die verloor van
inhibisies (skaam wees). Party ouens sweer daarop dat dit hulle
lekkerder laat dans.
7

5.Langtermyn impak op kwaliteit lewe:


Die oormatige gebruik van alkohol het op die lang termyn het 'n
verwoestende uitwerking op die brein, hart, lewer, longe en
ander organe.
Die matige gebruik van alkohol is aanvaarbaar. Indien dit oor 'n
lang tydperk gebeur, kan dit lei tot alkoholisme of die
verskrompeling van die lewer. Erger nog plaas drinkgewoontes
baie druk op gesinsverhoudinge.
Ongelukkig kan weinige strawwe drinker op sy of haar eie
ophou enmoet hulle dikwels professionele hulp kry.

Fisieke gevolge:
Ho bloeddruk
Maagsere
Nierversaking

Psigiese gevolge:
Senuweesiektes
Ernstige afhanklikheid
Ondersprestasie
8

Floutes
Swak gesondheid
Velswere
Slegte spysvertering
Algemene wanvoeding
Sirrose van die lewer
Verlies van breinweefsel
Vatbaarheid vir longsiektes
Hartspierdistrofie
Selfvergiftiging

Aggressiewe gedrag
Depressie

6.Ondersteunende data:
Dui die geslag-, ras- en ouderdomsverskille met betrekking tot
alkoholmisbruik van hoofsaaklik: bier, spiritus, wyn en tuisgemaakte
drank:

Vroulik
17%
12% 14%
17%
40%

Swart 10-21

Bruin 14+

Wit 14+

Swart: Platteland
10-21

Swart: Stedelik
10-21

Manlik
15%
22%
15%
15%
33%

Swart 10-21

Bruin 14+

Wit 14+

Swart: Platteland
10-21

Swart: Stedelik
10-21

% Spesifieke dwelmverbruik in Wes-Kaap, KZN & Gauteng

10

Wes-Kaap
Alkohol
Dagga
7%

Mandrax

34%
8%

Kokaen
46%
5%

Heroen
Metamfetamien

KZN
8%
3%

23%

Alkohol

Dagga

Mandrax

Kokaen

Heroen

Metamfetamie
n

66%

11

Gauteng
11% 1% 14%
1%
5%

Alkohol

Dagga

Mandrax

Kokaen

Heroen

Metamfetamie
n

68%

7.Advies & Voorbeelde:


Melinda se raad aan ouers
Sorg dat jy weet watter soorte dwelms beskikbaar is, hoe
elke soort lyk en wat die uitwerking daarvan is.
Praat met jou kinders oor hul probleme. Moenie vir hulle
preek nie. Wees eerlik.
Vra jouself af of jou gedrag dalk bydra tot jou kinders se
probleem en of jy n goeie voorbeeld vir hulle stel.
Melinda Ferguson* was 4 jaar oud toe haar pa voor haar
aan n hartaanval dood is. Haar ma moes 4 kinders alleen
grootmaak en sy het begin drink. Sy het in n alkoholiese
12

omgewing grootgeword en begin drink toe ek tien jaar oud


was. Dit was die begin van haar verslawing wat ses jaar
lank haar lewe oorheers het. Haar dwelmverslawing het so
handuit geruk dat sy later alles verloor het: haar huis,
haar huwelik en, die ergste van alles, haar 2 seuntjies. Sy
het in Hillbrow beland, op straat. In 1999 het sy niks
oorgehad nie en sy kon f doodgaan f besluit om gesond
te word. Sy het nou n wonderlike werk by n tydskrif, n
fantastiese verhouding, pragtige seuns, n boek op die
rakke en is besig om nog een te skryf.
Anoux se raad aan ouers
Moet nooit dink dit kan nie met jou kind gebeur nie.
Iemand kan vir haar dwelms by n partytjie aanbied en sy
besluit dalk om dit net een keer te probeer.
Let op vroe waarskuwingstekens, soos rebelsheid en
veral depressie.
Dwelms word dikwels gebruik om aan depressie te
probeer ontsnap. Kry hulp vir depressie - dit sal nie vanself
beter word nie.
Anoux Venter* het gevoel of sy nie op skool inpas nie en
aandag probeer trek deur stout te wees en rebels op te
tree.
Toe sy nie by die horskool van haar keuse (die een
waarheen al haar vriende sou gaan) aanvaar is nie, was sy
verpletter. Op 13, op n partytjie, is sy gedare om n paar
glase brandewyn te drink en sy het dit gedoen om aar
vriende te vermaak. Die drank het haar ook baie lekker
laat voel. Vroeg in haar tienerjare het sy aan depressie begin
lei en dit het gevoel asof sy in n donker gat verdwyn. Sy het
die verkeerde vriende gemaak. Saam met hulle is sy na klubs
waar sy geleer rook en drink het. Op 15 het sy met dagga
begin eksperimenteer. Sy het aan die begin net n bietjie
op n slag gerook en ook nie eens dikwels nie.
Daardie jaar het sy vir Raine ontmoet en haar hele lewe
het verander. Sy was dadelik smoorverlief op hom. Hulle was
13

onafskeidbaar en het alles saam gedoen. Raine


waarskynlik
haar grootste verslawing.
Haar wreld het ineengestort toe hy n jaar later
Hermanus
toe getrek het. Sy het nie geweet hoe sy sonder
hom sou kon leef nie. Sy het gedink sy het hom net so nodig
soos suurstof.
Haar depressie het vererger en n dokter het
antidepressante
voorgeskryf. Daarna was haar lewe n
mengelmoes van pille,
drank en dwelms terwyl sy die pyn
van skeiding probeer
verdoof het. Uiteindelik het n baie
goeie vriend besluit om haar ouers te vertel. Hulle het haar
nie verwerp nie, maar
haar gehelp om te detoks. Hulle het
sterk gestaan terwyl sy haar demone een vir een oorwin het.
Sy het vrede in haar hart en is weet baie gelukkig. Sy
waardeer weer gewone dinge, soos sonskyn en die geluid
van lag.

8. BRONNELYS:
- RSG Geselsprogram Wieis-ek, met Louis en Lize
- www.Dspace.nwu.ac.za - navorsingsverlag
- www.Wagtoringonline.com
- www.mieliestronk.com
- Rooi Rose 28 Julie 2015
- Drug Busters, Alida Venter

14

15

You might also like