Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

No.

Nuusbrief : Sentrale Volkskool

Februarie 2016

Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen

Uit die Hoof se


kantoor :
n Laerskooljuffrou vra haar klas om die
volgende oggend aartappels in n sakkie
saam te bring skool toe. Een aartappel vir
elke persoon wat hulle haat en di se
name moet dan ook aan hul aartappels
toegeken word. Almal het aartappels gebring. Sommige net een, maar daar was
kinders met twee, drie en selfs meer
aartappels in hul sakkies. Hul opdrag was
om die sakkie met aartappels vir die hele
week, oral waar hul gaan, saam te dra.
Soos die tyd verbygegaan het, het van
die aartappels begin snaaks ruik soos dit
begin verrot het.
Van die kinders met meer aartappels het
ook gekla dat hul sakkies swaar raak en
dat hulle moeg is om dit rond te dra.
Juffrou het hulle egter aangemoedig om
die taak te voltooi en almal was baie bly
toe die week eindelik verby is. Juffrou
gee toe elkeen geleentheid om te vertel
hoe hulle die taak gevind het. Sy hoor toe
weereens hoe almal kla oor die verrotte
aartappels se reuk wat hulle orals agtervolg en die feit dat die sakkie swaar begin
raak het. Hulle het glad nie gehou van die
taak nie. Sy s toe aan haar klas: Die

rooimier.senties@gmail.com

Tel : 056 2125 731

Hillstraat 92 Kroonsta d

situasie is presies dieselfde as die swaar


gevoel wat mens in jou hart dra as jy nie
van sekere mense hou nie.

Geagte ouers,

Die haatgevoelens maak jou hart


ongesond en jy dra al daardie negatiewe
emosies saam met jou orals waar jy
gaan. Julle het die aartappels vir n week
gedra, dink net hoe moeilik dit sal wees
om sulke gevoelens vir n leeftyd saam
met jou rond te dra. Ons harte is baie
sensitief en dit kort mooi gevoelens en
gedagtes oor ander mense, om ons (en
hulle) te laat glimlag en goed te laat voel
oor onsself en die lewe.

belangstel om hul besighede te

Indien daar emand is wat


adverteer by Sentrale
Volkskool, kontak my gerus.
Daar is kontakte beskikbaar vir
advertensieborde wat ons op
die heining rondom die skool wil
opsit.
Hoop om spoedig van u te
hoor.
Maretha Pelser : 082 576 6467

Vergewe die mense wat jou iets aandoen


en laat al die negatiewe gedagtes oor
hulle vry, sodat jou hart en siel met
oorgawe kan glimlag vir die lewe. So
maak mens meer plek vir mooi gedagtes
om in jou hart pos te vat. Die mense wat
lief is vir ons, voed ons liefde. Die mense
wat ons haat, benodig ons liefde. Want
God is vir ons almal lief.

Wreldbiddag vir Vroue : Vrydag om 07:30 in


die saal. (Madelein Fourie is die spreker)
Mammas is ook welkom.

Neem net kennis dat daar op 29 Februarie


geen netbaloefening sal wees nie omdat die
afrigters n werkswinkel het. 1 Maart sal daar
geen rugbyoefening wees nie omdat die mans n
werkswinkel het.

Aandag ouers,
Ons doen n beroep op alle ouers om hulle skoolgelde
op datum te kry.
Baie dankie.

Liewe ouers
Dit is amper weer daardie tyd van die jaar..
Ons jaarlikse Sportdag.
9 April 2016 Hou hierdie datum oop!
Alle ouers wat ons daardie dag kan help, stuur
asseblief u naam en nommer na: 082 576
6467. Ek weet daar is nog nie n program uit nie,
maar ons wil net graag die ouers wat bereid is om
te help se name op n lys plaas. Ons sal nader aan
die tyd, wanneer die programme uit is, tye deurgee.
Dit is n dag om nie te mis nie!
Maretha Pelser

27 Feb

29 Feb
1 Maart
3 Maart
4 Maart
5 Maart
6 Maart

Vrystaat Atletiek in Bloemfontein


Jubelfees by Sentrale Volkskool
Nautilus by Fichardtpark Laerskool in Bloemfontein
Brandfort Sportdag
Tandemuis besoek die skool
Netbal Relbespreking by Blouskool
SBST vergadering
Rugby relbespreking vir afrigters by Aurora in Welkom
o/9, o/11 en o/13 Rugby oefenwedstryde teen Senekal weg
Boksmart by Griffons Stadion om 18:00 in Welkom
Wreldbiddag vir vroue (Madelein Fourie)
Gr. 7 Geografie toetsreeks begin
IEC verkiesing by Sentrale Volkskool
Welkom Gimnasium Skaakkampioenskappe
IEC verkiesing by Sentrale Volkskool

Slaagvereistes :
Grondslagfase :
Vlak 4 in Afrikaans (50%)
Vlak 3 in Engels (40%)
Vlak 3 in Wiskunde (40%)
Graad 4 - 6 :
Vlak 4 in Afrikaans (50%)
Vlak 3 in Engels (40%)
Vlak 3 in Wiskunde (40%)
Vlak 3 in twee van die oorblywende vakke (SW, LV, NW)
Jaarpunt tel 75% van promosiepunt en November eksamen tel 25%.
Graad 7 :
Vlak 4 in Afrikaans (50%)

Dillon Wilkinson

Vlak 3 in Engels (40%)


Vlak 3 in Wiskunde (40%)
Vlak 3 in drie van die oorblywende vakke.
Vlak 2 in 2 vakke wat nog nie in ag geneem is. (SW, NW, TEG, LO, Skeppende kuns)

Eksamen Rooster : Maart - 2016


Maart

Graad 4

Graad 5

Promosiepunt en November eksamen tel 60%.

Graad 6

4 Maart

Graad 7
Geografie

7 Maart

Geskiedenis

Wisk 1

Wisk 1

Geskiedenis

8 Maart

Wisk 1

NW

Geskiedenis

EBW

9 Maart

Wisk 2

Wisk 2

Wisk 2

Wisk

10 Maart

NW

Geskiedenis

NW

NW

11 Maart

Engels

Engels

Engels

Engels

14 Maart

Afrikaans

Geografie

Afrikaans

Tegnologie

15 Maart

Geografie

Afrikaans

Geografie

Afrikaans

Ouers , ons sukkel weer die


afgelope ruk met goed wat
wegraak by die skool. Ons vra
dat julle asb. leerlinge se klere
& besittings deeglik sal merk.
Baie dankie.

Assesserings

Uitslae : Saterdag 20 Februarie 2016

Datum :

Gr :

Vak :

Beskrywing :

29 Feb

WISK

Hou dagboek en teken tye aan (Opdrag in


Inligting - en Kommunikasie ler)

1 Maart

SW

Geografietoets : (Bl. 4, 6, 8, 11 14)

2 Maart

NW

Toets (Handb. bl. 16, 18-20, 22, 24-27, 3, Aktw.


in werkboek + Sleutelwoorde 1-25)

3 Maart

AFR

1 Maart

ENG

Skryfwerk : Jy gaan n nuusberig skryf.


Onderwerp sal in die klas gegee word. Lees
riglyne en wenke op Bl.19 in jou handboek.
Language Test

2 Maart

WISK

Toets (Tyd & en 2D vorms)

Sterkte aan ons Nautilus leerlinge


wat die komende naweek gaan
deelneem.
Senties is trots op julle!

0/12 : Jaco Kleingeld (3de in 70m Hekkies)


0/11 : Hanritte van Zyl (4de in 100m)
BJ Pelser (1ste in 70m Hekkies & 5de in Verspring)
0/12 : Margarete Zietsman (6de in 75m Hekkies)
Emma Schutte (1ste in 100m & 2de 150m)
Gekies vir 0/12 NV Aflosspan
Mieke Jacobs (5de in 150m Hekkies)
Joret Olivier (4de in 1200m)
Ilani Klopper (2de in Spiesgooi)
Michiel Heyns (3de in 150m Hekkies & 6de in 75m Hekkies)
Janico van Coller (2de in Verspring)
Burger Marais (6de in Spiesgooi)
0/13 : Mia Marie Campher (5de in 75m Hekkies)
Dendre Aucamp (1ste in 80m Hekkies & 1ste 200m Hekkies)
DJ Liebenberg (Deur op Tye vir 80m Hekkies, 200m Hekkies en
Skyfwerp)

GRAAD 1 FONDSINSAMELINGSPROJEK
SATERDAG 12 MAART 2016 - TE KOPPIESDAM - A EN C SONE - OU PERDEKAMP
TYD: 07:00 - 15:00
HEK OPEN 05:00
INSKRYWINGSGELD R100 p/p

PRYSE
Swaarste Sak:

R 1 500

+ VERBLYF VIR 2

Grootste Karp:

R 1 000

+ AANDETE VIR 2

Grootste Baber:

R 1 000

Grootste Moddervis:

R 1 000

Grootste opruiming
vullissak:

R 300

Klomp TROOSPRYSE!!!

Lootjies gaan verkoop word @ R50 - SKAAP kan gewen word!!!

Kaartjies Beskikbaar:

Kaartjies gaan by die Dam en by die skool (Juf Hester Hagen) beskikbaar wees!

Lizelle:

082 650 2457

E-pos adres:

Bud:

082 851 9479

lizelle@vosven.co.za

ALMAL IS WELKOM

Maandag, 29 Februarie is

Skrikkeldag ...
Trek jou snaaksste klere aan en wen n prys.

Op skrikkeldag werk alles


agterstevoor, onderstebo en sommer
verkeerd om.

BAIE WELKOM

Betaal R10 by klasonderwyser.

Spookasem in die vierkant vir


R10.00

Ons wil net hartlik welkom s aan die volgende


mense :
Oom Sakkie -

Ons nuwe Faktotum

Juffrou Thelani -

Ons nuwe Gr.3 Juffrou

Juffrou Wera -

Nuwe student by Gr.1

Ons doen n beroep op ouers om hul

kruideniers aanlyn te

koop aangesien die skool elke maand n persentasie van die wins gaan
kry. Ouers kan na www.bestelnet.co.za se webwerf toe gaan en gratis
aanlyn registreer. Op hierdie stadium kan ouers nog net nie-bederfbare
produkte teen goeie pryse bestel. U kan enige van die 1600 produkte
bestel deur net die naam van die produk in die soekblokkie te sit en dan
te enter. (Sit net u kind se klas ook in as u wil betaal) Die produkte word
in Kroonstad by Senties afgelaai en daar is geen vervoerkostes aan verbonde nie. Ouers kan vir Mnr. Eben Smith by 0711039038 skakel vir
enige navrae.

AFBAKENING MAART 2016

Graad 4

Graad 5

Afrikaans

Leer die aantekeninge wat Juffrou vir jou uitgedeel het (In jou Inligting en kommunikasieler)
Gaan deur Tema 1 5 in Jou Platinum handboek.

Engels

Handboek : (Pg. 6, 8, 11, 16, 18, 24 26, 28, 34, 36, 41, 42 & Excercices in Workbook)

Wiskunde

Handboek : (Bl.11, 47, 52, 53 & Hersiening + Aktiwiteite in werkboek)

NW

Leer opsommings & Aktiwiteite & Sketse in werkboek.

SW

Leer al die nuwe woorde en inligting op die volgende blaaie in jou Platinum handboek
(Bl.4,6,7,8,9,10,11,12,15) Kyk na voorbeeld vraestel op Bl.20 & 21)

Afrikaans

Kyk na al die taalwerk van tema 1 5, maar die klem val in die vraestel op gedigte. Leer veral
Bl.7,8,9 in leerler baie goed. Ken tema 5 se woordeskat en idiome op Bl.10. Die taalwerk is
opgesom in die leerler. Kyk egter na handboek & skryfboek.

Engels

Punctuation pg. 3. Personal pronouns pg. 7 and Proper nouns pg. 6. Possessive pronouns
pg. 32. Simple present tense pg. 6, 16. Question forms pg. 24, 26. Capital letters. Pg. 3. Simple
past tense pg. 3, 10. Uncountable/ countable nouns pg. 21. Apostrophe pg. 32.
Irregular verbs pg. 41. Male/Female pg. 4.

Wiskunde

Tema 1 : Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor (Bl.4-7), Tema 2 : Getalsinne : Optel ,
aftrek, vermenigvuldig, deling en omgekeerde bewerkings (Bl.8 12), Tema 3 : Optel & Aftrek,
Afronding en skatting, Uitgebreide notasie en Omgekeerde bewerkings (Bl.14 17),
Tema 4 : Numeriese patrone : Vloeidiagramme (Bl.18 20), Tema 5 :
Vermenigvuldiging en deling : (Lang maal en deel) Faktore en veelvoude, Woordsomme
(Bl.22 & 25), Tema 6 : Tyd, lees, skryf, herlei en bereken tyd (Bl.28 31 & 34), Tema 7 : Datahantering , tabelle, piktogramme en staafgrafieke (Bl.34 36 & 38), Tema 8 : 2 D vorms, veelhoeke
en hoeke (Bl.42 45)

NW

Platinum : Onderwerp 1 : Plante & diere op aarde (Bl.2,4,5), Soorte diere (Bl.10 12, 14),
Onderwerp 2 : Diereskelette (Bl.16 20), Beweging (Bl.22 24,26), Onderwerp 3 : Raam &
Dopstrukture (Bl.28,30,36), Onderwerp 4 : Voedselkettings (Bl.38 41), Hoe werk n
voedselketting? (Bl.42,43,46), Onderwerp 5 : Lewensiklusse (Bl.48 51, 58) + Sleutelwoorde soos
afgebaken in klas. AFBAKENING SOOS ONDERSTREEP IN HANDBOEK.

SW

GEOGRAFIE: Eenheid 1- Langvrae: Akt 3 Bladsy 6, Kortvrae: Bl: 4, 5, Eenheid 2, Langvrae: Akt 4
Bladsy 9, Kortvrae: Bl: 7, 8, Eenheid 3, Langvrae: Akt 6 Bladsy 14, Akt 7 Bladsy 15. Kortvrae: Bl: 10,
13, 15, 17, Eenheid 4, Kortvrae: Bl:18 & Voorbeeld van Kwartaal Assessering.
GESKIEDENIS : Eenheid 1, Langvrae: Bl. 90, Kortvrae: Bl: 89, 92, Eenheid 2, Langvrae:
Bl. 95, Kortvrae: Bl: 93, Eenheid 3, Langvrae:Bl:96 , Eenheid 4: Langvrae: Bl.97,
Kortvrae: Bl:98, Eenheid 5, Kortvrae: Bl:99, Eenheid 6, Langvrae: Bl.103, Kortvrae: Bl:101,
Eenheid 7, Kortvrae: Bl:105, 106, 107 & Voorbeeld van Kwartaal assessering

Graad 6

Afrikaans
Engels

Wiskunde

NW

SW

Graad 7

Platinum : (Bl.2, 7 9, 11, 12, 14, 20, 21, 24, 26, 31, 32, 33, 36, 38, 44, 45, 48, 50, 51, 54, 55, 56, 57, 60 &
Teikenwerkvelle), Oranje Handboek (Bl.140,141,144,145)
FILE : 4 Types of nouns ( Pg. 1 4), Pronouns (Pg.8 13), Articles (Pg.15 17), Tenses (Pg.17 30),
Revision (Pg.37), Verbs (Pg.41), Prepositions (Pg.42 43), Homophones (Pg.44) + PPs
Platinum : (Pg.7,8,10,15,20,25,27,30)
Platinum handboek: Getalbegrip bl. 4,5,6,7. Getalsinne en Ekwivalente getalsinne bl. 8,9 en 11. Optel en Aftrek
bl. 12 en 16. Breuke bl. 18, 20 en 21. Ekwivalente breuke bl. 22 en 23. Optel en aftrek van breuke
bl. 25. Hersiening bl. 27. Tyd bl. 30, 31, 32, 35. 2D vorms bl. 36, 37, 38, 39 en 43. Datahantering bl. 46, 48, 49,
52. Numeriese patrone bl. 54. Ekstra oefening ler: Volgorde van bewerkings bl. 1,2.
Opsomming bl. 4. Getalsinne bl. 5 en 6. Afronding bl. 7. Breuke opsomming bl. 9 en 11. Tyd bl. 13, 14, 15 en 16.
(Hersien assesserings en kyk na die oefeninge in jou werkboek.)
Onderwerp 1 4 ; Bl1 45 (Lees die werk baie goed deur!!), Sleutelwoorde (Bl.2,3,12,21,28,32,37,40,41,44),
Sketse (Bl.2,4,22,45), Diagramme & Tabelle (Bl.8,16,23 & Aktiwiteit 2 Bl.43, 47), Sleutelbegrippe
(Bl.6,9,30,34,43), Langvrae : Bl.12, 18, 31 32, 35), Hersienings van onderwerpe (Bl.10,26,38,52),
Kwartaal 1 Toets (Bl.53 54)
GEOGRAFIE: Eenheid 1 : Kortvrae: Bl: 4, 5 , Eenheid 2 : Kortvrae : Bl: 7, 8, Eenheid 3 : Langvrae:
Aktiwiteit 5 Bl 10, Kortvrae: Bl:10, Eenheid 4 : Langvrae: Akt 6 Bl 13, Kortvrae: Bl: 12,13, Eenheid 6 :
Kortvrae: Bl: 16,17, Eenheid 7 : Kortvrae: Bl: 19, 20, Eenheid 8 : Kortvrae: Bl: 21, 22, Eenheid 9 : Kortvrae: Bl: 23,
Langvrae; alle kaart vaardighede & Voorbeeld van Kwartaal Assessering, GESKIEDENIS : Eenheid 1 :
Langvrae: Bl. 103, Kortvrae: Bl: 99, 100, 101, 102, Eenheid 2 : Kortvrae: Bl: 104, 105, 106, Eenheid 3 : Langvrae: Bl:
107, 108, Eenheid 4 : Langvrae: Bl.109, Kortvrae: Bl:110, Eenheid 5 : Kortvrae: Bl:111, Eenheid 6 : Langvrae: Bl.112,
Eenheid 7 : Kortvrae: Bl:114, 115, 116, 117 & Voorbeeld van Kwartaal assesserings.

Afrikaans

Platinum : (Bl.2, 8, 9, 12, 14, 15, 18 21, 24, 26, 30, 31, 32, 33, 36, 38, 39, 41, 42 45, 48, 54, 53, 55 57, 60 &
Teikenwerkvelle), Afrikaans my Taal (Bl.51, 52, 185, 187)

Engels

File : Punctuation Marks (Pg.1 4), Present indefinite tense (Pg. 5 8), Four types of sentences (Pg.10 , 11),
Past indefinite tenses (Pg.12 15), Worksheets (Pg.16 & 17), Nouns (Pg.18 20), Countable &
Uncountable nouns (Pg.20 22), Different pronouns (Pg.23 29) & PPs (Nr.1 30) Platinum : (Pg.4, 8, 10 & 11,
14, 24, 25, 26, 37, 40)
Tema 1 5 : Telgetalle: Eienskappe, bewerkings, afronding, woordprobleme, GGF, KGV,
priemgetalle - Eksponente en Wortels - Meetkunde: Lyne, hoeke, vorms eienskappe en konstruksies (Gebruik
jou aantekeninge asook Platinum handboek KWT 1 se werk en Dept werkboek om voor te berei)

Wiskunde

NW

Kennis afdeling 1 : (Bl.2 43, 56 62) Leer die volgende bladsye nie (Bl.44 51, 53 55), Sketse
(Bl.2- bo, 3 Links onder, 30, 36 Blom, 39 onder), Diagramme (Bl.24 bo, 29 bo), Diagramme (Bl.24,
29), Sumatiewe Assesserings : (Bl.17 18, 34 35, 52 53 bo, 62), Langvrae (Bl.6 7 : 7
Lewensprosesse, 9 :Koolstofdioksies, 11 : Water, 11 : grond , 12 :Bo) JULLE MOET AL DIE HET JY GEWEET? VIR
KORTVRAE LEER!!!!

SW

Geografie : Module 1 : Kaartvaardigdhede, Eenhheid 1 : Plaaslike kaarte en straatkaarte bl.8 -10, Eenheid 2 :
Sketskaarte en roetes bl 12-13, Eenheid 4 : Afstand en skaal , bl 16 19, Eenheid 5 :
Huidige gebeure bl 21-23 , Nuwe woorde (Alle onderstreepte werk en praktiese kaartwerk), Geskiedenis :
Module 2 : Koningkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu. Eenheid 1 : Handel oor
die Saharawoestyn : bl 26 27 Eenheid 2 : Koninkryk van Mali bl. 29-32, Eenheid 3 : Die stad Timboektoe. bl.33
- 41 en (Alle onderstreepte werk ), Nuwe woorde , Langvrae soos deurgegee.

Tegnologie

Hoofstuk 1 : Wat is tegnologie (Bl.1,7, 9 -14), Hoofstuk 2 : Inleiding tot grafiese kommunikasie
(Bl.15 17, 20 22, 27 34, 42 44), Hoofstuk 3 : Bl.48 52 & Bl.57) SOOS AFGEBAKEN IN KLAS!!!

EBW

Eenheid 1 : Langvrae: Bl. 8, 14, Kortvrae: Bl: 10-13, 15, Eenheid 2 : Langvrae: Bl. 17, Kortvrae: Bl: 19, 22, Eenheid 3 :
Kortvrae: Bl: 24, 26, 27, 29, Eenheid 4 : Langvrae: Bl. 35, 37, Kortvrae: Bl: 32, 33, 36, 38

You might also like