Rooimier 8 - 2016

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

No.

Nuusbrief : Sentrale Volkskool

Maart 2016

Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen

Uit die Hoof se

rooimier.senties@gmail.com

Tel : 056 2125 731

Baie geluk aan ons o/13 rugbyspan met julle sege die naweek, ons
sien uit na n goeie seisoen. Ons netbal het net so goed gevaar en
ons is dankbaar dat daar so baie dogters is wat netball speel.

kantoor :
Het jy gedink elke vierde jaar is n skrikkeljaar? Nie noodwendig nie.
Die rede waarom elke vierde jaar meestal n skrikkeljaar is en n
ekstra dag, 29 Februarie, bygevoeg word, is omdat dit die aarde
sowat 365.25 dae neem om m die son te wentel. Daardie 0,25 dae
dra by tot n ekstra kalenderdag. In n gewone jaar neem die
kalender nie in ag dat dit aarde n ekstra kwartdag vereis om een
keer om die son te wentel nie. In wese is die mensgemaakte
kalenderjaar vinnger as die ware sonjaar, dus: Die jaar wat die
planeet om die son wentel. As dit nie gekorrigeer word nie, sal die
kalender dus mettertyd van die sonjaar verskil, volgens Earthsky.org.
Die kalender sal dus sonder n aanpassing, n vier jaar met n dag uit
wees en n 100 jaar met 25 dae. In 1582 is die Juliaanse kalender
deur die Gregoriaanse kalender vervang. Daar is besluit dat
skrikkeldae elke vier jaar ni bygevoeg moet word as n jaar eindig
met 00 nie, behalwe wanneer die jaar ook deur 400 gedeel kan
word. Dit is sodat die kalender stabiel kan bly oor n baie lang tyd
omdat n sonjaar eintlik nie 365,25 dae lank is nie, maar 365,2422
dae, berig Earthsky.org. Die jare waarin daar dus nie n skikkeldag
was nie, is 1700, 1800 en 1900, maar wel in 2000. Daar sal ook nie
een wees in 2100, 2200 en 2300 nie.

Die naweek se Nautilusvraestelle was ongelooflik moeilik gewees,


maar ons kinders het moedig die vraestelle beantwoord. Dankie aan
juffrouens Surette en Elbie dat julle jul naweek opgeoffer het om die
werkskwinkel in Welkom by te woon. U sal eersdaags hoor en sien
waaroor dit was .

As iemand vir jou vertel dat jy iets nie kan


doen nie, moet jy dit dalk oorweeg dat hulle
net so s omdat hulle dit dalk self nie kan doen

Baie geluk aan al ons atlete wat Saterdag so goed gevaar het. Geluk
aan Dendre en DJ wat in die Vrystaatspan ingesluit is, ons is baie
trots op julle. n Groot pluimpie aan al ons atlete en afrigters, want al
ons atlete het deurgedring na die finale in hulle items. Dit wil gedoen
wees!! Baie dankie aan al ons atletiekafrigters vir die ure se harde
werk langs die atletiekbaan. Sonder julle sou hierdie pragtige resultate net nie moontlik gewees het nie.
Liewe ouers

Geagte ouers,
Indien daar iemand is wat
belangstel om hul besighede te
adverteer by Sentrale Volkskool,
kontak my gerus op
082 576 6467.
Daar is kontrakte beskikbaar vir
advertensieborde wat ons op die
heining rondom die skool wil
opsit. Hoop om spoedig van u te
hoor.
Maretha Pelser

Hillstraat 92 Kroonsta d

Dit is amper weer daardie tyd van die


jaar..
Ons jaarlikse Sportdag.
9 April 2016 Hou hierdie datum
oop!
Alle ouers wat ons daardie dag kan
help, stuur asseblief u naam en nommer
na: 082 576 6467. Ek weet daar is nog
nie n program uit nie, maar ons wil net
graag die ouers wat bereid is om te help
se name op n lys plaas. Ons sal nader
aan die tyd, wanneer die programme uit
is, tye deurgee.
Dit is n dag om nie te mis nie!
Maretha Pelser
0825766467

nie.

5 en 6 Maart
7 Maart
8 Maart
9 Maart
10 Maart
11 Maart
12 Maart

IEC registrasies
Toetsweek
Toetsweek
Spesiale klas sing by Kroonstad Noord om 18:30
Toetsweek
Toetsweek
Rondte 1 vir die inenting van leerlinge by die skool
SA Atletiekkampioenskappe in PE
SA Atletiekkampioenskappe in PE
Gr. 1 Visvangkompetisie by Koppiesdam
0/9 Rugbydag in Ficksburg
0/7 Rugby, 0/7 en 0/8 Netbal - Parys

Slaagvereistes :
Grondslagfase :
Vlak 4 in Afrikaans (50%)
Vlak 3 in Engels (40%)
Vlak 3 in Wiskunde (40%)
Graad 4 - 6 :
Vlak 4 in Afrikaans (50%)
Vlak 3 in Engels (40%)
Vlak 3 in Wiskunde (40%)
Vlak 3 in twee van die oorblywende vakke (SW, LV, NW)
Jaarpunt tel 75% van promosiepunt en November eksamen tel 25%.
Graad 7 :
Vlak 4 in Afrikaans (50%)

Marli Smuts

Vlak 3 in Engels (40%)


Vlak 3 in Wiskunde (40%)
Vlak 3 in drie van die oorblywende vakke.
Vlak 2 in 2 vakke wat nog nie in ag geneem is. (SW, NW, TEG, LO, Skeppende kuns)

Eksamen Rooster : Maart - 2016


Maart

Graad 4

Graad 5

Promosiepunt en November eksamen tel 60%.

Graad 6

4 Maart

Graad 7
Geografie

7 Maart

Wisk 1

Wisk 1

Geskiedenis

8 Maart

Wisk 1

NW

Geskiedenis

EBW

9 Maart

Wisk 2

Wisk 2

Wisk 2

Wisk

10 Maart

NW

Geskiedenis

NW

NW

11 Maart

Engels

Engels

Engels

Engels

14 Maart

Afrikaans

Geografie

Afrikaans

Tegnologie

15 Maart

Geografie

Afrikaans

Geografie

Afrikaans

Opsaal Koshuis streef daarna om


kinders n tweede huis te gee wat hulle kan geniet. Leer op n speelvlak, vaste roetines,
gesonde eetgewoontes.
Opsaal Koshuis is n plek vir kinders wat soos hul
eie huis voel, met die personeel as ouers.
Ons het altyd gelukkige kinders!

Koshuishoekie

SATERDAG 12 MAART 2016 - TE KOPPIESDAM - A EN C SONE - OU PERDEKAMP


TYD: 07:00 - 15:00
HEK OPEN 05:00
INSKRYWINGSGELD R100 p/p

PRYSE
Swaarste Sak:

R 1 500

+ VERBLYF VIR 2

Grootste Karp:

R 1 000

+ AANDETE VIR 2

Grootste Baber:

R 1 000

Grootste Moddervis:

R 1 000

Grootste opruiming
vullissak:

R 300

Klomp TROOSPRYSE!!!

Lootjies gaan verkoop word @ R50 - SKAAP kan gewen word!!!

Kaartjies Beskikbaar:

Kaartjies gaan by die Dam en by die skool (Juf Hester Hagen) beskikbaar wees!

Lizelle:

082 650 2457

E-pos adres:

Bud:

082 851 9479

lizelle@vosven.co.za

ALMAL IS WELKOM

Wiskunde Laboratorium Tafeltoring Kampioene :


Graad

Eerste plek

Tweede plek

2A

Georgio

An

2B

Kaylie

Ruan

3A

Danie

Ilana

3B

Henro

Dylan

3C

Nadia

Johann

4A

Dandr

Amber/ Marli

4B

Hendri

4C

Senties Sportnuus :
Uitslae
Atletiek :
Nicole Cloete - 1ste in Spiesgooi (0/14) - Fezile Dabi Horskool
Atletiekbyeenkoms

Brandfort :
0/13 A
SPS :
PS :
0/13B

11 - 11 (Gelyk)
12 - 14 (Verloor)

Danelle

SPS :
PS :

16 - 0 (Wen)
16 - 6 (Wen)

Gezaahn

Gerrit

5A

BJ

Amor

Senekal :

5B

Katryn

Louis C

5C

Katya

Ewald

6A

March

Edelize

6B

Dillyn

Nathan

6C

Carla

Joubert

6D

Lanell

Duan

0/9A :
0/11A :
0/13A :
0/13B :

Verloor 15 - 10
Wen 24 - 0
Wen 52 - 0
Wen 46 - 12

Baie geluk aan al die leerlinge wat deelgeneem het - Senties is trots op julle!

Skrikkeldag - 2016

AFBAKENING MAART 2016

Graad 4

Graad 5

Afrikaans

Leer die aantekeninge wat Juffrou vir jou uitgedeel het (In jou Inligting en kommunikasieler) Gaan deur
Tema 1 5 in Jou Platinum handboek.

Engels

Handboek : (Pg. 6, 8, 11, 16, 18, 24 26, 28, 34, 36, 41, 42 & Excercices in Workbook)

Wiskunde

Handboek : (Bl.11, 47, 52, 53 & Hersiening + Aktiwiteite in werkboek)

NW

Leer opsommings & Aktiwiteite & Sketse in werkboek.

SW

Leer al die nuwe woorde en inligting op die volgende blaaie in jou Platinum handboek
(Bl.4,6,7,8,9,10,11,12,15) Kyk na voorbeeld vraestel op Bl.20 & 21)
- ONS SKRYF NIE FORMELE GESKIEDENIS ASSESSERING NIE.

Afrikaans

Kyk na al die taalwerk van tema 1 5, maar die klem val in die vraestel op gedigte. Leer veral Bl.7,8,9 in
leerler baie goed. Ken tema 5 se woordeskat en idiome op Bl.10. Die taalwerk is
opgesom in die leerler. Kyk egter na handboek & skryfboek.

Engels

Punctuation pg. 3. Personal pronouns pg. 7 and Proper nouns pg. 6. Possessive pronouns
pg. 32. Simple present tense pg. 6, 16. Question forms pg. 24, 26. Capital letters. Pg. 3. Simple past
tense pg. 3, 10. Uncountable/ countable nouns pg. 21. Apostrophe pg. 32.
Irregular verbs pg. 41. Male/Female pg. 4.

Wiskunde

Tema 1 : Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor (Bl.4-7), Tema 2 : Getalsinne : Optel ,
aftrek, vermenigvuldig, deling en omgekeerde bewerkings (Bl.8 12), Tema 3 : Optel & Aftrek, Afronding
en skatting, Uitgebreide notasie en Omgekeerde bewerkings (Bl.14 17),
Tema 4 : Numeriese patrone : Vloeidiagramme (Bl.18 20), Tema 5 :
Vermenigvuldiging en deling : (Lang maal en deel) Faktore en veelvoude, Woordsomme
(Bl.22 & 25), Tema 6 : Tyd, lees, skryf, herlei en bereken tyd (Bl.28 31 & 34), Tema 7 : Datahantering ,
tabelle, piktogramme en staafgrafieke (Bl.34 36 & 38), Tema 8 : 2 D vorms, veelhoeke en hoeke (Bl.42
45)

NW

Platinum : Onderwerp 1 : Plante & diere op aarde (Bl.2,4,5), Soorte diere (Bl.10 12, 14), Onderwerp 2 :
Diereskelette (Bl.16 20), Beweging (Bl.22 24,26), Onderwerp 3 : Raam &
Dopstrukture (Bl.28,30,36), Onderwerp 4 : Voedselkettings (Bl.38 41), Hoe werk n
voedselketting? (Bl.42,43,46), Onderwerp 5 : Lewensiklusse (Bl.48 51, 58) + Sleutelwoorde soos
afgebaken in klas. AFBAKENING SOOS ONDERSTREEP IN HANDBOEK.

SW

GEOGRAFIE: Eenheid 1- Langvrae: Akt 3 Bladsy 6, Kortvrae: Bl: 4, 5, Eenheid 2, Langvrae: Akt 4
Bladsy 9, Kortvrae: Bl: 7, 8, Eenheid 3, Langvrae: Akt 6 Bladsy 14, Akt 7 Bladsy 15. Kortvrae: Bl: 10, 13,
15, 17, Eenheid 4, Kortvrae: Bl:18 & Voorbeeld van Kwartaal Assessering.
GESKIEDENIS : Eenheid 1, Langvrae: Bl. 90, Kortvrae: Bl: 89, 92, Eenheid 2, Langvrae:
Bl. 95, Kortvrae: Bl: 93, Eenheid 3, Langvrae:Bl:96 , Eenheid 4: Langvrae: Bl.97,
Kortvrae: Bl:98, Eenheid 5, Kortvrae: Bl:99, Eenheid 6, Langvrae: Bl.103, Kortvrae: Bl:101,
Eenheid 7, Kortvrae: Bl:105, 106, 107 & Voorbeeld van Kwartaal assessering

Graad 6

Graad 7

Afrikaans

Platinum : (Bl.2, 7 9, 11, 12, 14, 20, 21, 24, 26, 31, 32, 33, 36, 38, 44, 45, 48, 50, 51, 54, 55, 56, 57, 60 &
Teikenwerkvelle), Oranje Handboek (Bl.140,141,144,145)

Engels

FILE : 4 Types of nouns ( Pg. 1 4), Pronouns (Pg.8 13), Articles (Pg.15 17), Tenses (Pg.17 30),
Revision (Pg.37), Verbs (Pg.41), Prepositions (Pg.42 43), Homophones (Pg.44) + PPs
Platinum : (Pg.7,8,10,15,20,25,27,30)

Wiskunde

Platinum handboek: Getalbegrip bl. 4,5,6,7. Getalsinne en Ekwivalente getalsinne bl. 8,9 en 11. Optel en Aftrek bl. 12 en 16.
Breuke bl. 18, 20 en 21. Ekwivalente breuke bl. 22 en 23. Optel en aftrek van breuke
bl. 25. Hersiening bl. 27. Tyd bl. 30, 31, 32, 35. 2D vorms bl. 36, 37, 38, 39 en 43. Datahantering bl. 46, 48, 49, 52. Numeriese patrone bl. 54. Ekstra oefening ler: Volgorde van bewerkings bl. 1,2.
Opsomming bl. 4. Getalsinne bl. 5 en 6. Afronding bl. 7. Breuke opsomming bl. 9 en 11. Tyd bl. 13, 14, 15 en 16. (Hersien assesserings en kyk na die oefeninge in jou werkboek.)

NW

Onderwerp 1 4 ; Bl1 45 (Lees die werk baie goed deur!!), Sleutelwoorde (Bl.2,3,12,21,28,32,37,40,41,44),
Sketse (Bl.2,4,22,45), Diagramme & Tabelle (Bl.8,16,23 & Aktiwiteit 2 Bl.43, 47), Sleutelbegrippe (Bl.6,9,30,34,43),
Langvrae : Bl.12, 18, 31 32, 35), Hersienings van onderwerpe (Bl.10,26,38,52),
Kwartaal 1 Toets (Bl.53 54)

SW

GEOGRAFIE: Eenheid 1 : Kortvrae: Bl: 4, 5 , Eenheid 2 : Kortvrae : Bl: 7, 8, Eenheid 3 : Langvrae:


Aktiwiteit 5 Bl 10, Kortvrae: Bl:10, Eenheid 4 : Langvrae: Akt 6 Bl 13, Kortvrae: Bl: 12,13, Eenheid 6 :
Kortvrae: Bl: 16,17, Eenheid 7 : Kortvrae: Bl: 19, 20, Eenheid 8 : Kortvrae: Bl: 21, 22, Eenheid 9 : Kortvrae: Bl: 23, Langvrae;
alle kaart vaardighede & Voorbeeld van Kwartaal Assessering, GESKIEDENIS : Eenheid 1 :
Langvrae: Bl. 103, Kortvrae: Bl: 99, 100, 101, 102, Eenheid 2 : Kortvrae: Bl: 104, 105, 106, Eenheid 3 : Langvrae: Bl: 107, 108,
Eenheid 4 : Langvrae: Bl.109, Kortvrae: Bl:110, Eenheid 5 : Kortvrae: Bl:111, Eenheid 6 : Langvrae: Bl.112, Eenheid 7 : Kortvrae:
Bl:114, 115, 116, 117 & Voorbeeld van Kwartaal assesserings.

Afrikaans

Platinum : (Bl.2, 8, 9, 12, 14, 15, 18 21, 24, 26, 30, 31, 32, 33, 36, 38, 39, 41, 42 45, 48, 54, 53, 55 57, 60 & Teikenwerkvelle), Afrikaans my Taal (Bl.51, 52, 185, 187)

Engels

File : Punctuation Marks (Pg.1 4), Present indefinite tense (Pg. 5 8), Four types of sentences (Pg.10 , 11), Past indefinite
tenses (Pg.12 15), Worksheets (Pg.16 & 17), Nouns (Pg.18 20), Countable &
Uncountable nouns (Pg.20 22), Different pronouns (Pg.23 29) & PPs (Nr.1 30) Platinum : (Pg.4, 8, 10 & 11, 14, 24, 25,
26, 37, 40)

Wiskunde

Tema 1 5 : Telgetalle: Eienskappe, bewerkings, afronding, woordprobleme, GGF, KGV,


priemgetalle - Eksponente en Wortels - Meetkunde: Lyne, hoeke, vorms eienskappe en konstruksies (Gebruik jou
aantekeninge asook Platinum handboek KWT 1 se werk en Dept werkboek om voor te berei)

NW

Kennis afdeling 1 : (Bl.2 43, 56 62) Leer die volgende bladsye nie (Bl.44 51, 53 55), Sketse
(Bl.2- bo, 3 Links onder, 30, 36 Blom, 39 onder), Diagramme (Bl.24 bo, 29 bo), Diagramme (Bl.24, 29), Sumatiewe
Assesserings : (Bl.17 18, 34 35, 52 53 bo, 62), Langvrae (Bl.6 7 : 7
Lewensprosesse, 9 :Koolstofdioksies, 11 : Water, 11 : grond , 12 :Bo) JULLE MOET AL DIE HET JY GEWEET? VIR KORTVRAE
LEER!!!!

SW

Geografie : Module 1 : Kaartvaardigdhede, Eenhheid 1 : Plaaslike kaarte en straatkaarte bl.8 -10, Eenheid 2 : Sketskaarte
en roetes bl 12-13, Eenheid 4 : Afstand en skaal , bl 16 19, Eenheid 5 :
Huidige gebeure bl 21-23 , Nuwe woorde (Alle onderstreepte werk en praktiese kaartwerk), Geskiedenis : Module 2 :
Koningkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu. Eenheid 1 : Handel oor die Saharawoestyn : bl 26
27 Eenheid 2 : Koninkryk van Mali bl. 29-32, Eenheid 3 : Die stad Timboektoe. bl.33 - 41 en (Alle onderstreepte werk ),
Nuwe woorde , Langvrae soos deurgegee.

Tegnologie

Hoofstuk 1 : Wat is tegnologie (Bl.1,7, 9 -14), Hoofstuk 2 : Inleiding tot grafiese kommunikasie
(Bl.15 17, 20 22, 27 34, 42 44), Hoofstuk 3 : Bl.48 52 & Bl.57) SOOS AFGEBAKEN IN KLAS!!!

EBW

Eenheid 1 : Langvrae: Bl. 8, 14, Kortvrae: Bl: 10-13, 15, Eenheid 2 : Langvrae: Bl. 17, Kortvrae: Bl: 19, 22, Eenheid 3 : Kortvrae:
Bl: 24, 26, 27, 29, Eenheid 4 : Langvrae: Bl. 35, 37, Kortvrae: Bl: 32, 33, 36, 38

You might also like