Download as ppt, pdf, or txt
Download as ppt, pdf, or txt
You are on page 1of 15

ONDERWYSER

ANTJIE KROG
Die spreker , ’n skolier, vergelyk haar
een onderwyser met die Bybelse stad
Jerigo. al verkrummel sy “mure” as gevolg
van sy leerlinge se optrede, laat
bring hy hom nie van stryk nie
omdat hy sterkte put uit die digter helde
aan wie hy glo.
DIE MURE VAN JERICHO
JOSUA HOOFSTUK 2 EN 6.
ONDERWYSER
STROFE 1 Hier word dit reeds
1. Jy staan voor ons in die klas duidelik watter vak
die onderwyser gee.
2. By jou tafel, by jou moedertaal

Die asindeton
moedertaal sê baie meer as wat
beklemtoon die
net jou vak of jou taal. Dit
dinge wat vir
impliseer die onderwyser
die onderwyser
se besondere liefde vir sy vak.
belangrik is.
Die herhaling
3.By jou boeke, jou hoedjie en jou tas van “Jy staan voor
4.Jy staan voor ons soos ’n klein Jericho ons...” r.1-4.
sluit aan by hoe vas
die aangesprokene by
sy beginsels staan.

Die vergelyking waar die


stad Jerigo en die onderwyser
met mekaar vergelyk
Die verkleiningsvorm van hoedjie
word, word deurgaans
en klein Jerigo, kan moontlik dui
gehandhaaf.
op deernis, selfs bejammering
vir die onderwyser. Kan ook daarop
dui dat hy klein van postuur is.
Die spreker en haar maats
sien hom as ’n bedreiging.
Die vyand, wat oorwin
moet word.
“En al het jy”, kan ook dui op ’n voor-
waarde. Al moet jy ’n afstand
hou tussen jou en jou leerders
beteken dit nie dat jy a-sosiaal is
nie.

5. En al het jy mure om jou gebou


6. Dra jy tande van silwer en goud

Herhaling van: “en al het jy...”


beklemtoon hoe belangrik dit is om
Vroeër jare was dit mode om silwer ’n afstand van sy leerlinge te behou
en goud in jou tande te dra sodat as en “ondeurdringbaar” te wees.
jy glimlag sien mens net goud en
silwer.
Dit simboliseer ook die goud en
silwer wat die Israeliete gebuit
het toe hulle Jerigo binne geval
het.
Dui op die feit dat jy ’n afstand
tussen hom en sy leerders moet hou,
maar dat hy nie onwillig is
om hulle te help nie.

7. En al het jy wagters in al jou torings


8. Bly daar ’n Ragab in jou

Iemand wat die vyand inlaat. M.a.w. daar is tog ’n


swak plek in sy mondering. Hy bly steeds mens.
Die onderwyser staan sterk en sal hom
nie laat onderkry nie.
Die leerlinge omsingel hom elke dag soos wat
die Israeliete met Jerigo gedoen het.

9. Tog bly jy sterk


10. Al trek ons elke dag om jou

Let op die voorwaardes. Al trek die leerders elke dag hom


bly hy staan en weier hy om toe te gee of in te gee.
Soos die mure van Jerigo.
Die ark is ook die een waarvan daar gepraat word in Joshua 6
In hierdie geval word die ark met die jeug en hulle
vooruitstrewendheid vergelyk. Vir die Israeliete was die ark
die versekering van God se teenwoordigheid en het die
teenwoordigheid van die ark altyd ’n oorwinning vir die
Israeliete beteken.

11. Met die ark van die jeug op ons skouers


12. Met trompette van ligsinnigheid voor ons monde

Trompette word hier gelyk trompette is ’n


gestel aan ligsinnigheid. metafoor vir
Leerlinge wat die vak nie kinders se monde
ernstig opneem nie.
Weereens ’n voorwaarde.
Al is die kinders ligsinnig
STROFE 3 en probeer hulle hom ui-
tart, hou hy aan met werk.

13. Tog bly jy werk,


14. Al krummel jou mure op die sewende dag

’n Verwysing na Jerigo se mure wat op die sewende dag


meegegee het.
Die voortdurende herhaling van “al” bewys hoe sterk
die aangesprokene by sy beginsels hou.

15. Al val jy vooroor op die aarde Die onderwyser


16. Jy sal nie kla oor jou lot het ’n besondere
liefde vir sy taal
en daarom sal hy
nie kla oor sy lot nie
Sy lot kan omskryf word
as ligsinnige kinders
wat sy gesag probeer
ondermyn.

Soos Jerigo se mure.


17. Want Malherbe is jou here en
18 Totius jou god. Die onderwyser
het nie geval nie,
want die digkuns is
sy passie.
god word met ’n
klein lettertjie
geskryf omdat dit
dui op ’n begeerte
om digkuns te onderrig
Twee baie bekende Suid- Hy is onbewus van die
Afrikaanse digters. aanslae teen hom.
Rym, ritme en punktuasie

Alhoewel vrye vers deurgaans gebruik word, is daar tog


sprake van rym bv.. klas en tas, gebou en jou , sterk en
werk, lot en god, wat aan die gedig ’n vloeiende ritme gee.

Die titel

Verwys na die onderwyser oor wie die hele gedig handel.

Die tema

Al val sy leerlinge hom figuurlik aan met hulle jeugdige ligsinnigheid en


dring sy verdediging binne, is die onderwyser se geloof in sy eie
waardes en digter helde so sterk dat sy leerlinge se optrede hom nie van
stryk bring nie.
OPDRAG
• Beantwoord al die vrae in Versjoernaal :
• Bl..

You might also like