Download as ppt, pdf, or txt
Download as ppt, pdf, or txt
You are on page 1of 8

SOUTH Africa's rain queen dies at 27

Makobo Modjadji was believed to inherit magic powers Makobo


Modjadji, the rain queen who led South Africa's Balobedu
people, has died aged only 27.
It is not known what killed the rain queen, who was crowned in
2003 at the age of 25.
She was the sixth and youngest queen in the history of the tribe,
and the first to be formally educated.
Makobo Modjadji was descended from a female royal line stretching
back more than 200 years, and was said to have inherited magic
rain-making powers.
The Balobedu tribe is one of few in Africa to take its leader from a
female line of succession.
“EUGÈNE Marais was a South African poet, a story-teller, a journalist, a
lawyer, a psychologist, a natural scientist, a drug-addict, and a great
genius — an abused and forgotten genius, and the world is the worse off
for that.”
Lied van die vioolspeler. Jan Konterdans. ’n figuur in die woestyn, die
toonsetting van die “Dans van ons suster”
Uit die groot woestyn Dit is waar Jan vandaan kom. Dit is hier waar hy
die begeleiding doen vir die dans.
Suster word met ’n
hoofletter geskryf, want sy
die emotiewe “o”
bestaan regtig. (Makobo,
Modjadji) tot onlangs nog.

1. O, die dans van ons Suster!


personifikasie
2. Eers oor die bergtop loer sy skelm, die eerste wolke
3. en haar oge is skaam; wat begin saampak.
4. en sy lag saggies,

verouderde
uitdrukking van oë.

eerste keer dat die


donderweer van vêr
af gehoor kan word.
armbande wat blink,
5. En van ver af wink sy met die een hand;
en die krale wat
6. haar armbande blink en haar krale skitter;
skitter, is metafories
7. saggies roep sy,
van die blitse.
8. Sy vertel die winde van die dans
9. en sy nooi hulle uit, want die werf is wyd
10. en die bruilof is groot.

Wanneer die reën en die


aarde ontmoet, met
mekaar trou, as die
reën begin val.
Die groter
diere gaan
staan op ’n hoogte sodat
hulle haar kan ruik en proe.

11. Die grootwild jaag uit die vlakte,


12. hulle dam op die bulttop, Die eerste
13. wyd rek hulle die neusgate reëndruppels
14. en hulle sluk die wind; wat val.
15.en hulle buk, om haar fyn spore in die sand te sien. Metafoor.
16. Die kleinvolk diep onder die grond
17.hoor die sleep van haar voete,
18. en hulle kruip nader en sing saggies;
19. “Ons Suster !Ons Suster! Jy het gekom! Jy het gekom!

Hulle spreek haar aan met groot respek. Hulle is bly dat sy gekom
het.
Metafories van
die
20. En haar krale skud, donderweer,
21. en haar koperringe blink in die wegraak van die son.
22. Op haar voorkop is die vuurpluim van die berggier; 21. koperringe
23. sy trap af van die hoogte; is metafories
24. sy sprei die vaal karos met altwee arms uit; van die
25. die asem van die wind raak weg. weerlig wat in
26. O, die dans van ons Suster! die wolke
slaan en die
wolke wat
voor die son
inbeweeg.
personifikasie
Herhaling
bewerk-
metafoor vir wolke. stellig
Karos is ’n kombers. eenheid.
Bind die
gedig tot
’n eenheid.

You might also like