Man Met Flits D. J. Opperman

You might also like

Download as ppt, pdf, or txt
Download as ppt, pdf, or txt
You are on page 1of 9

D. J.

Opperman
1914 - 1985

D.J. OPPERMAN
MAN MET FLITS
D.J. OPPERMAN
OPSOMMING
Op ’n letterlike vlak beskryf die gedig ’n persoon
wat sy pad met
’n flitslig in die donker van klip tot klip oor
’n stroom moet vind
Op ’n dieper vlak is die spreker se wete
soos ’n flits wat lig in die
duister werp en gebruik word om sin
te maak uit die chaos.
TITEL
Die titel fokus die aandag op die twee belangrikste aspekte
in die gedig –die mens en die flits, of die wete/intellek –wat lig verskaf.
Die afwesigheid van ’n lidwoord voor “man”
sluit aan by die feit dat die man die universele mens is.

TEMA
Die mens gebruik sy intellek om sin uit die chaos om hom te probeer skep.

VERS- EN STROFEBOU
Uiterlike bou : Die gedig bestaan uit sewe rymende koeplette waarin elke
versreël vyf lettergrepe bevat
Innerlike bou : Die gedig bestaan uit drie dele of beelde : strofe 1-3, strofe 4
en 5 en strofe 6 en 7.
In die eerste beeld word die manier waarop die lig op ’n klip val, vergelyk
met ’n bok wat vir ’n oomblik verskyn, staan en dan verdwyn.
Die tweede beeld fokus op twee bang ogies wat vir ’n oomblik sigbaar is.
Die derde beeld is die mens self, (ek ) sentraal en op soek na vastigheid.
Die spanning tussen lig en donker is heeltyd aanwesig.
STROFE 1

metafoor : “die klein wit kol van


my wete word die mens se
wete intellek of bewussyn
1.In die klein wit kol gelykgestel aan ’n flits en
2. van my wete stol dus aan iets wat lig werp en
donkerte (chaos, onsekerheid)
verdryf.

STROFE 2

In strofe 2 en 3 word die beweging van


lig vergelyk met ’n bok wat “skrik”/
3.bruin en skerp ’n klip staan, vinnig weghol”. Soos wat die bok
4. soos n bok wat skrik, net vir ’n oomblik sigbaar is, is daar
net ’n oomblik van insig in die
onbekende.
STROFE 3

asindeton “skrik, /staan, vinnig


5.staan, vinnig weghol
weghol” gee die beweging van die
6. uit die klein wit kol.
bok/lig doeltreffend weer.

STROFE 4

7. Aan ’n takkie hang metafoor in “Aan ’n takkie hang/


8. twee ogies wat bang twee ogies” sluit aan by die
gevoel van wankelrige onsekerheid
van die mens

STROFE 5

Die gebruik van die


9. uit die klein wit skyn verkleiningsvorme bevestig
10.van my flits verdwyn. die mens se onsekerheid
in sy soeke van vastigheid.
STROFE 6 waters – die meervoudsvorm dui op die
vormlose aard van die chaos om hom.

11. Oor waters wat glip Die herhaling van “klip” beklemtoon dit waarna
12. soek ek klip na klip die spreker soek; vastigheid in die chaos.

STROFE 7
die gebruik van die voegwoord
“maar” sluit aan by feit dat die
13. maar ’n duister land donker chaos ’n sterker krag
14.bedreig my alkant. as die lig/wete in die
gedig is.
Rym, ritme, klank, enjambement, punktuasie.
•Daar word deurgaans manlik rym in die paarrym
gebruik. In sommige gevalle beklemtoon die rymende woorde
mekaar, soos in “hang” en “bang” , maar in strofe 6 is daar ’n
teenstelling in “glip” - “klip” word onvastigheid en vastigheid
teenoor mekaar gestel.

•Die i – klanke weerklink deur die hele gedig en dien as binding.


Die drie dele in die gedig 1-3; 4-5; en 6-7 begin elkeen met ’n
hoofletter en eindig met ’n punt. die enigste ander leestekens is die
kommas in strofe 2 en 3, wat die rukkerige beweging van die bok
doeltreffend weergee.
HUISWERK
DOEN DIE VRAE IN VERSJOERNAAL
BL..

You might also like