BINDWEEFSEL

You might also like

Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 5

BINDWEEFSEL

*Dit verbind en ondersteun al die ander tipe weefsels.


*Matrys skei die selle waaruit bindweefsel bestaan,uit
mekaar.

AREOLERE BINDWEEFSEL
*Word ook los of egte bindweefsel genoem
*Dit is die weefsel wat die vollopste in die liggaam
voorkom.
*Die jellieagtige grondstof bevat vesels en selle
*Die twee soorte vesels is geel elasties en nie elasties.
Die selle is:
--Fibroblaste: Is stervormig
--Masselle: Is bolvormig en skei matrys af.
--Makrofage: Het n amebiese vorm en kan vreemde dele
vernietig en die liggaam so teen infeksies beskerm.
--Vetselle of Adipose:Die selle stoor n laag vet om n
isolerende laag vet te vorm sodat soogdiere n
liggaamnstemperatuur kan handhaaf..Soogdiere is
endotermies.
--Tendons/Senings: n Tipe digte bindweefsel, maar het meer
nie elastiese vesels.Tendons/senings heg spier aan
bene.Hulle moet dus onelasties wees sodat hulle die
sametrekking en verslappingvan die spiere aan die bene kan
oordra vir beweging om plaas te vind.
--Ligamente: Is ook n tipe digte bindweefsel met n groot
aantal geel elastiese vesels. Funksie van ligamnete is om
been aan been te heg.

KRAAKBEEN
Daar is 3 tipes kraakbeen:1.Hialien
2. Wit vesel
3. geel elastiese
Grondstof in kraakbeen bestaan uit Chondrien-n proteien en
dit gee die matrys sy rubberagtige aard.Die kraakbeenselle
of Chondrosiete sekreteer die grondstof. Die Chondrosiete
kan alleen,in pare of in groepe van 4 in die lakunae
voorkom.
HIALIEN
Word aangetref in: Gewrigsvlakke van bene waar dit die
ribbes aan die sternum bind.Larinks,Tragea,Brongusse waar
dit die luggange oophou met die kenmerkende c vormige
bou.
Die funksies van Hialienkraakbeen:
*Heg bene aan mekaar
*Voer gewrigte uit
*Skokbreker tussen werwels
*vorm permanente strukture bv. Neuspunt
*voorkom wrywing

WIT VESEL KRAAKBEEN


Word aangetref in Kraakbeenskywe tussen die werwels
waar dit as skokbreker dien wanneer n mens stap of
spring.Dit omring die rand van die potjiegewrigte en maak
dit dieper en help sodoende om ontwrigting te verhoed.Dit
bevat talle wit vesels in die matrys.Taai, maar effens
buigsaam.
GEEL ELASTIESE KRAAKBEEN
Word in die Pinna(oorskulp) en punt van die neus aangetref
en is verantwoordelik vir die help pm vorm te hou van
strukture.
Dit kom ook in die Epiglotis voor wat die opening na die
tragea sluit as ons sluk.
Dit bevat talle geel elastiese vesels in die matrys en dit maak
kraakbeen ferm dog elasties

BEEN
*Bestaan uit beenselle bekend as Osteosiete en die selle
word aangetref in die Lakunae.
*Die Lakanas is in konsentriese sirkels gerangskik rondom n
sentrale kanaaltjie,die sogenoemde Haverse kanaal. *Binne
in die Haverse kanaal word bloedvate, senuwee en limfvate
aangetref.* Rondom die kanaaltjies kom konsentriese ringe
voor, nl. Die Kanaalkulusse.*In die Lamellae is
vloiestofgevulde Lakunae.* In elke Lakuna kom n beensel
of Osteosiet voor.* Lakunae word met mekaar verbind deur
klein kanaaltjies nl. Kanaalukulisse.Die harde
Matrys/matriks bestaan uit Kalsuimfosfaat en
Kalsuimkarbonaat.
Die funksies van BEEN:
*Gee vorm en stewigheis
*Beskerm delikate organe, bv Brein.
*Aanhegtingsplek vir brein
*Vervaardig bloedligaampies
*Berg minerale.
SPIERWEEFSEL
Dit het die vermoe om saam te trek en te verkort sodat
beweging kan plaasvind.Spierselle het baie Mitochondrions,
omdat die selle baie energie benodig. Spiere is dus
Anagonisties.
SKELETSPIERE GLADDESPIERE HARTSPIERE
(willekeurige) (onwillekeurige) (kardiale)

*Word aan bene van *In die winde van *Bestaan uit vertakte
skelet d.m.v. spysveterings=kanaa vesels met kerne
Tendons geheg. l,blaas,slagare. *Is ook gestreep,
*Is lank en silindries *Selle is maar nie so duidelik
*Het baie selkerne spoelvormig met een soos skeletspiere nie.
*Duidelik lig en kern per sel *Trek voortdurend
donker strepe *Trek stadiger saam saam en verslap
*Elke spiervesel as skeletspiere, maar *Is nie onder beheer
word omring deur n kan langer van wil nie.
taai skede bekend as saamgetrek bly. *Selle se punte is
Sarkolemma onderling verbind
*Diegrondstof word deur skywe wat die
Sarkolemma boodskap om saam te
genoem. trek tydens n hartklop
van sel tot sel oor te
dra.
*Besit eienskap van
outomatisme
SENUWEEFSEL
*Senuweeselle word Neurone genoem. Dit gelei
Elektrochemiese impulse van een deel van die liggaam
na n ander.
*Elke senuweesel bestaan uit Dendriete(ontvang inkomende
impulse) en die Akson(gelei die impuls na ander selle).
Daar is 3 tipe Neurone: 1. Sensoriese Neurone: gelei
impulse na die brein en rugmurg.
2. Motoriese Neurone:Gelei
impulse WEG van die brein en rugmurg
3. Interneurone:Gelei impulse van
sensoriese na motoriese Neurone

n Neuron bestaan uit:


 n Selligaam met n enkele prominente selkern
 *Die sitoplasma van die selligaam bevat
Nissel-Korrels wat die chemikalie produseer
waarmee impulse oorgedra word
 * Daar is ook een of meer uitgroeisels, die
Dendriete op die selliggaam wat impulse na
die selliggaam lei
 *N enkele

You might also like