Voegwoorde

You might also like

Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 3

Voegwoorde - Conjuctions

Group1

Simple Rule
1st sentence than conjuction then 2nd sentence.

Exercise

1a) Ek wil slap. Dit is laat. (want)

b) Die kinders en die ouers het die fliek gaan sien. ( sowel...as)

c) Ek is nie angstig daaroor nie. Ek is nie senuweesagtig daaroor nie. ( nog...nog)

d) Daar is lekkers in die kombuis. Ek sal hulle nie eet nie. (maar)

e) Hy het die swerm span gemaak. Hy lyk nie gelukkig nie. (inteendeel)

f) Ek het die hele nag gewerk. My werk is nie voltooi nie. (dog)

Group2

Rules

 Comma before the conjunction.


 1st Sentence remains unchanged like group1.
 Main verb in 2nd sentence comes after the conjunction.
 If there is a helping verb such as kan, sal, wil and moet they come after the conjunction and the
main verb in the 2nd sentence remains where it is.
 Can substitute pronouns (hy, sy, hulle) in place of names.

Exercise

2a) Ek het baie hard hard geoefen. Ek het nie die wedstryd gewen nie. (tog)

b) James het sy eksamen bedrieg. Die hoof het James verban. (daarom)
c) Sarie werk in die restaurant. Sarie wil bestuurdeer om n dokter to word. (intussen)

d) Carl is laaste in die wedstryd. Carl gaan nie opgee nie. (nogtans)

e) Ek spaar al my geld. Ek moet n nuwe car koop. (dan)

f) Ek het huiswerk om te doen. Ek gaan buite speel. (daarna)

g) Pete het die bank beroof. Pete is in die trunk. (gevolglik)

h) Tom het die eerste plek gekry. Tom sal die geld gewen. (verder)

i) Marie het glad nie geleer vir die toets. Marie het geslaag. (al)

Group3

Rule
 The main verb(het, is) in the 2nd sentence goes to the end.
 If there is a helping verb (sal, wil, kan moet) in the 2nd sentence it comes just before main verb
 The helping verbs change to sou, wou, kon and moes

Exercise

3a) Ek sal hard werk. Hulle betaal my baie. (aangesien)

b) Ek sal dit doen. Ek sal betaal word. (wanneer)

c) Brett was gelukkig. Dit het gebeur. (totdat)

d) Ek is baie bly. Dit is more vakansie. (omdat)

e) Dit is amper die eksamen. Die leerlinge werk hard. (dus)


f) Ek het die toets gedruip . Ek het hard gewerk. (alhoewel)

g) Daar is baie atlete. Hulle kan binne 10 sekondes 100 meter hardloop. (wat)

h) Pieter kan gaan fliek. Pieter sny die gras. (mits)

i) Leslie kan n ingenieur word. Leslie kry n B vir die wiskunde eksamen. (as)

j) My pa gaan my kom hal. My pa is klaar met sy werk. (sodra)

You might also like