Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom, as sy droom.

Sy sê daar’s bitter baie dinge wat sy nog wou doen.

Sy vra is jy wakker? Hy sê ja en sy vra,


Sê my wat sal jy doen met ‘n miljoen,
Een miljoen woorde?

Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf,


Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap.
Vanaand soen ek jou in ‘n nuwe taal vir ons gebore,
In een miljoen woorde.

Ek skryf jou naam op die stam van n boom,


Waar jy nou woon.
En ek wens ek kon jou nog een keer vra,
Hey, wat doen ons vandag?

Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf,


Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap.
Vanaand soen ek jou in ‘n nuwe taal vir ons gebore,
In een miljoen woorde.

Hy sê hy sukkel om te slaap as hy droom, as hy droom…


Droom van haar.

You might also like