Highlands Panorama Page 10 (19 May)

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

10 19 May / Mei 2011 Nuus / News

’n Spesiale dag vir


spesiale mense DIE Guardian Angels het op Saterdag 7 vervoer dorp toe. Hulle is tans sewe
Mei die dames van Kiepersol en Kanabas vrywilligers en het ’n groot aanvraag vir
Woonstelle verras met 'n mans / dames vrywilligers om veder te help.
Moedersdaggeskenkie. Hulle sal bystand van besighede
Die dames was baie verras en spreek ook verwelkom.
hulle dank uit teenoor die Guardian Angels Die volgende vergadering is op 20 Mei, om
vir hulle mooi gebaar asook liefde en 10:00 by Laramie Spur, Lydenburg. Almal
aandag. is welkom wat aan die Guardian Angels
Guardian Angels is ’n geregistreerde ondersteuning kan bied.
organisasie wat verlede jaar in Lydenburg Kontak die sameroeper Rita Swanepoel op
begin is en is oorspronklik van Nelspruit. 079 875 1733 of epos rita1.swanepoel
Hul doelwitte is deels om pensionarisse in @gmail.com.
die Kiepersol en Kanabas Woonstelle te Besoek die webblad vir die ander takke
besoek een keer ’n week en te help met www.guardianangels.co.za

Links van agter: Janie Bester, Honey Scrooby, Pieta Everson, Tina Pheifer, Anna
Lombard, Liz Mouton, Rita Swanepoel (Guardian Angel ko-ordineerder) en Valerie
Black; (voor): Willie Everson (Angel)en Heather Aspeling(Angel)

Voor van links naregs: Ella v/d Berg, Linda Immelman, Kitty Bezuidenhout, Heather
Aspeling(Angel), Bets van Pletzen, Essie Esbach, Hannie Botha. Agter van links
naregs: Marie Gouws, LenieRautenbach, Rita Swanepoel(Angels Koordineerder),
Barbie Grobler.

Top naweek vir CVO se leiers

Die leiers van die CVO skool was na 'n Leierskamp aangebied deur Eagle Adventures te
Coromandel Plaas op 15 April 2011. Voor: Juf. Maureen Gouws, Alexander van den Berg,
HP Jansen, Chaudene Louw, Marietjie Maritz, Mev. Janet Jansen; (agter): Morne
Bezuidenhout, Trompie, Zander van Eagle Adventures.

CVO Leiers skryf: Graag wil ons die volgende persone


Op 15 April 2011 het ons vertrek na Eagle bedank: Dankie aan ons skool en ouers
Adventures geleë te Coromandel Plaas. wat ons die geleentheid gegee het.
Groot was ons verbasing oor die pragtige Dankie aan juffrou Maureen en tannie
natuurskoon. Die huis waarin ons Janet wat ’n hele naweek opgeoffer het
tuisgegaan het is asemrowend. om saam met ons te gaan. Baie dankie
Trompie en Susan het ons dadelik tuis laat aan almal wat donasies gegee het om dit
voel. Daar is om die kampvuur gekuier, moontlik te maak, dit word opreg
Bybelstudie gedoen, boog-geskiet, kano waardeer.
gery en vele meer. Klasse het bestaan uit Dankie aan ons Hemelse Vader vir al die
persoonsontleding, konflikhantering, geleenthede wat ons as CVO Leerlinge
doelwitstelling en kommunikasie. het. Lydenburg Akademie is tops.

You might also like