Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 16

Leerling Lesensie Toets1

1. Teken G9 wys jou dat

A.

A. jy die deel van die pad moet gebruik jy die deel van die pad kan gebruik as jy wil B. daar parkering vir motorkarre is 2. Die groewe van jou motorband mag nie minder as mm wees nie A. 0.75

B.

1 B. 1.5 3 Teken C3 wys jou dat

A. die gebied slegs vir motorkar taxis is


B. jy daar kan ry as jy wil C. jy moet daar ry 4. As jy n leerlinglesensie vir n ligte motorvoertuig het (I) (II) moet iemand met dieselfde bestuurderslesensie by jou in die voertuig wees mag jy nie op n deurpad bestuur nie (III) mag jy nie passesiers by jou in die voertuig h nie

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Al die bogenoemde is reg B. Slegs (i) en (iii) is reg C. Slegs (i) is reg

5.

Teken K3 wys jou dat jy

A. nie daar mag ry tussen 06:00 en 09:00 nie B. nie daar mag parker vir meer as drie ure nie C. slegs daar mag ry tussen 06:00 en 09:00 6. Wat is waar ten opsigte van sitplekgordels (i) As jou voertuig gordels agter het , moet dit gedra word

2
(ii) (iii) Jy hoef nie n gordelte dra as jy agteruit ry nie. Kinders jonger as 14 jaar hoef nie gordels te nie As die voorste sitplek n gordel het , mag jou enigste passesier nie agter sit waar daar nie n gordel is nie

(iv)

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Al bogenoemde is reg B. Slegs (i),(ii) en (iv) is reg C. Slegs (i) is reg 7 Teken F5 wys jou dat

A. geen taxis daar mag ry nie B. geen motorkarre daar mag ry nie C. jy nie jou motorcar daar mag parker nie 7. Wat is toelaatbaar by die sleep/trek van n ander voertuig (i) n Motorkar trek n ander motorcar met n tou teen 40km/h (ii) Jy trek n ander motorvortuig deur middle van n sleepstang (iii) n Trekker trek n sleepwa met 10 passesiers teen n spoed van 30 km/h

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Al die bogenoemde is reg B. Slegs (ii) en (iii) is reg C. Slegs (i) is reg 9. Teken L4 verbied jou om

A. daardie deel van die pad te gebruik tussen sekere tye B. daar te parker tussen 09:00 en 16:00 C. daar stil te hou tussen sekere tye 10. As jy met jou voertuig links wil draai moet jy A. baie stadig ry , stop en dan draai B. eers regs beweeg om dan makliker links te kan draai C. die nodige sein betyds te gee 11, Padmerke AA4 wys jou dat jy

A. jy nie n ander voertuig daar mag verby steek nie B. n streep wat jou gaan verbied om verby te steek gaan begin C. die laan verdeel in meer lane in de rigting van die pyl 12. As jy n noodvoertuig waarvan die sirene lui op die pad tee kom, moet jy A. met jou hoofligte flits om ander verkeer te waarsku B. ryvoorrang aan die voertuig gee C. jou voertuig se waarskuwings ligte aansit en jou toeter druk 13. Wanneer teken X8 verlig is, wys dit jou dat

A. daar geen deurgang is nie B. daar n onbewaakte spooroorweg vorentoe is C. dit n laan is vir verkeer wat net van voor af kom 14. Wanner het jy ryvoorrang (i) (ii) As jy binne n verkeerssirkel is As jy eerste gestop het by n vierrigting stop As jy regs wil draai by n kruising in n tweerigtingspad.

(iii)

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Slegs (i) en (ii) is reg B. Al bogenoemde is reg C. Slegs (i) is reg 15. Teken A8 wys jou dat .

A. die straat loop dood B. jy nie daar mag ingaan nie C. die ingang slegs vir ambulanse is 16. Die wettige spoed wat jy mag ry A. is altyd 120km/h op paaie buite dorpe/stede B. kan jy self bepaal as jy kyk na die hoeveelheid lane wat die pad het C. word deur tekens langs die pad vir jou gewys. 17. As jy by n robot kom waar die rooi lig flikker, moet jy A. stop en wag tot die lig groen is voor jy mag ry

4
B. stop en indien dit veilig is, verder ry C. uitkyk vir n padblokkade want die lig wys vir jou n polisiestop 18. Wanneer jy in n ongeluk betrokke was (i) moet jy jou voertuig onmiddelik tot stilstand bring (ii) kyk of iemand beseer is (iii) mag jy n bietjie alcohol gebruik vir skok KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Slegs (i) en (ii) is reg B. Slegs (ii) is reg C. Al bogenoemde is reg 19. Wanneer die lig rooi is en die groen pyl flikker na regs soos in X5, wys dit jou dat

A. net voetgangers mag stap B. as jy regs wil draai, mag jy ry C. alle verkeer daar regs moet draai 20. Jy mag NIE in n kruising in ry nie wanneer A. die robot geel is en jy alreeds in die kruising is B. die voertuig voor jou regs wil draaien die padbreed genoeg is om aan die linkerkant verby te gaan C. daar nie genoeg plek is om in die kruising te draai sonder dat jy ander verkeer gaan blokkeer nie. 21. Teken BB3 wys jou dat slegs daar mag parker.

A.

busse B. besigheidsvoertuie C. minibusse

22. Wanneer mag jy NIE n ander voertuig verbysteek nie ? Indien jy (i) (ii) (iii) die bopunt van n heuwel nader n draai nader net 100m voor jou kan sien as gevolg van rook oor die pad

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Slegs (i) is reg B. Al bogenoemde is reg C. Slegs (i) en (ii) is reg

23. Alle tekens met geel agtergrond, byvoorbeeld R10, is .. tekens

A. waarskuwings B. tydelike C. toerisme

24. Wanner mag jy in die deel links van die geellyn,RM4.1 in die sketsboekie (skets 8 of 10 ), ry? (i) (ii) (iii) (iv) Enige tyd wanneer jy n ander voertuig jou wil laat verbysteek In die dag wanneer jy n ander voertuig jou wil laat verbysteek Wanneer jy op n deurpad met twee lane in albei rigtings stadiger as 120 km/h wil ry Wanneer jy n papwiel het en daar wil parker om die wiel om te ruil

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Slegs (i), (ii) en (iv) is reg B. Slegs (ii) en (iv) is reg C. Al bogenoemde is reg. 25. Wat is de verskil tussen padmerk AA6 en padmerk Y3

A. Daar is geen verskil nie en altwee wys jou dat jy nie daar mag verbysteek nie. B. Altwee wys jou dat jy nie ander voertuie mag verbysteek nie maar AA6 kry jy op alle paaie terwyl Y3 net op deurpaaie gekry word C. AA6 wys jou dat jy nie ander voertuie mag verbysteek nie terwyl Y3 jou ook wys dat jy glad nie oor hom mag ry om by n erf of iets anders in te draai nie. 26. Padmerk RTM1 in die sketsboekie, skets 4, wys vir jou dat jy . A. as jy in A ry, jy duskant die streep moet stilhou en dan ry as dit veilig is B. as jy in A ry, moet spoed verminder en aan ry as dit veilig is C. as jy in B ry, jy by A mag verbygaan as daar nie ander voertuie in die kruising is nie. 27. Padmerk GM1 in die sketsboekie, skets 9 . A. wys die verkeerslane aan padverbruikers B. verdeel die pad in twee dele C. word net in n parkeerplek aangetref

6
28. Jou voertuig se ligte moet aangeskakel wees (i) enige tyd van die dag wanneer jy persone en voertuie nie op n afstand van 150m voor jou kan sien nie (ii) van sononder tot sonop (iii) wanneer dit ren en jy nie voertuie 100m voor jou kan sien nie KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Slegs (ii) is reg B. Slegs (i) en (ii) is reg C. Al bogenoemde is reg

29. Teken E9 wys dat .

A. slegs motorkarre mekaar nie mag verbysteek nie B. geen voertuie mekaar mag verbysteek nie C. daar n brug is waar slegs een voertuig op n slag kan oorsteek 30. Jy mag n openbare pad oorsteek of binnegaan . A. indien die pad vir n kort afstand nie verkeer het nie B. indien die pad vir n lang afstand nie verkeer het nie en dit gedoen kan word sonder om verkeer te belemmer C. op enige wyse solank jy jou flikkerligte gebruik 31. Teken J8 wys vir jou ..

A. maksimum snelheid in die nag aan B. aanbevole spoed wat jy moet ry as jou ligte aan is C. afstand na die volgende dorp 32. Die vinnigste spoed waarmee jy n voertuig met n tou mag sleep is A. 60 B. 45 C. 30 33. Wat wys teken B1 vir jou?

7
A. Die teken geld vir 50m. B. Jy mag nie vinniger as 50 km/h ry nie C. Jy mag nie stadiger as 50 m/h ry nie 34. By n kruising A. het voetgangers wat reeds die pad oorsteek wanneer die rooi mannetjie in die verkeerslig skyn,voorrang B. mag jy n ander voertuig wat wil draai aan die linkerkant verbysteek deur van die pad te ry C. mag jy daarbinne stilhou om passasiers af te laai

35. Wat wys teken S1 jou indien dit flikker

A. Die polisie het vorentoe n blokkade B. Daar is gevaar in die pad vorentoe C. Daar is n robot vorentoe 36. Jy mag op n openbare pad

A. n ander voertuig wat regs draai aan die linkerkant verbysteek sonder om op die
skouer van die pad te ry. B. n ander voertuig op enige plek links verbysteek terwyl dit regs draai C. geen voertuig links verbysteek nie 37.Teken E3 wys vir jou dat ..

A. dat daarn pad met twee lane voor is B. jy nie daar mag inry as jy nie toestemming het nie C. n deurpad begin 38. Jy mag nie stilhou A. regoor n ander voertuig waar die ryvlak 10m is nie B. waar jy ook verbied is om te parkeer C. 5m van n brug af. 39. Teken U4 wys vir jou dat die pad

A. vir 12km kronkel B. 12km verder begin konkel C. vir 12km glyerig is 40. Jy mag n voertuig aan die linkerkant verbysteek wanneer hy (i) (ii) (iii) wys dat hy regs gaan draai aan die regterkant van die pad ry maar daar n skouer is waar jy kan verbygaan in die regterlaan in die dorp ry met twee lane in die selfde rigting.

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. slegs (i) en (iii) is reg B. al bogenoemde is reg C. slegs (i) is reg

41. Wat wys teken A3 vir jou

A. B. C.

dit is dieselfde as n toegee teken en jy kan ry sonder om still te hou Maak seker dat dit veilig is, wag tot alle verkeer vertrek het en dan ry Stop en ry as dit veilig is in die volgorde wat die voertuie by die stopstrepe stilgehou het

42. As jy van laan wil verwissel moet jy A. jou flikkerlig aanskakel en van laan verwissel B. die nodige sein gee en nadat jy vir ander verkeer gekyk het, van laan verwissel C. jou remme liggies aanslaan en dan van laan verwissel 43. Teken R1 wys vir jou dat die pad

A. kronkel B. nie geteer is nie C. glyerig is . 44. Die laaste aksie wat jy moet doen voordat jy na n ander baan beweeg is om A. jou flikkerlig aan te skakel

9
B. na die blindekol te kyk C. in die truspiel te kyk 45. Padmerk Z5 waarsku jou dat

A. daar n spooroorgang met een spoor voor is B. paaie vorentoe kruis C. die deurpad vorentoe eindig 46.Jy mag nie

A. passasiers in jou voertuig h as jy net n leerling lesensie het nie


B. die enjin van jou voertuig sonder toesig laat loop nie C. verder as 100m agteruit ry nie

47. Wat wys teken E4 vir jou?

(i) (ii) (iii) KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE

Jy mag nie vorentoe links draai nie Jy mag nie daar links draai nie Daar is n eenrigtig na regs

A. slegs (i) is reg B. slegs (ii) en (iii) is reg C. slegs (i) en (iii) is reg 48. Die verste wat jou voertuig se dompstralligte (dim lights) voor jou mag skyn is m A. 45 B. 100 C. 150 49. Teken P2 wys vir jou dat

A. dit n spesiale laan vir fietsryers is B. geen fietsryers daar toegelaat word nie C. jy moet uitkyk vir fietsryers

10
50. Tensy anders deur n teken gewys word is die algemene spoedbeperking in n dorp of stadKm/h A. 60 B. 80 C. 100 51. Teken E1

A. wys jou dat daar n hospitaal voor is en jy nie mag raas nie
B. wys jou dat jy nie mense mag oplaai nie C. verbied jou om jou toeter te gebruik

52. n Veilige volgafstand is, wanneer die voertuig voor jou skielik stop, jy kan A. stop sonder om uit te swaai B. uitswaai en langs hom stilhou C. uitswaai en verby ry 53. Teken B6 wys jou dat jy

A. slegs reguit aan moet ry B. n deurpad vorentoe gaan kry C. n eenrigting pad vorentoe gaan kry 54. n voertuig wat se remme swak is moet gesleep word A. met n tou B. met n sleepstang C. op n sleepwa 55. Wat wys waarskuwings teken L10 vir jou.

A. paaie kruis vorentoe en ander voertuie van die kant af moetstop of toegee by die kruising B. n treinspoor kruis vorentoe op die pad waarop jy ry C. n vierrigting stop word vorentoe aangetref waar die paaie kruis 56. Jy mag nie n leerlinglesensie kry nie as (i) (ii) jy reeds n lesensie het wat die bestur van dieselfde klas voertuig magtig jy vir n tydperk onbevoeg verklaar is om n bestuurders lesensie te kry endie tydperk is nog van krag

10

11
(iii) jou lesensie tydelik opgeskort is en die opskorting nog nie verstryk het nie.

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Slegs (i) is reg B. Slgs (ii) en (iii) is reg C. (i),(ii) en (iii) is reg 57. Teken CC9 word gevind by n

A. verkeerssirkel waar ryvoorrang van toepassing is B. gevaarlike plek waar daar aan die pad gewerk word C. skerp draai na regs. 58. Onder watter omstandighede, indien enige, word jy toegelaat om jou voertuig aan die regterkant van n openbare pad met verkeer in albei rigtings te bestuur A. wanneer jy jou motorvoertuig se noodligte aanskakel B. Wanneer n verkeersbeampte jou so beveel C. Onder geen omstandighede nie 59. Teken L9 warsku jou dat daar... voor is

A. n noodhulppos B. n spoorwegoorgang C. paaie wat kruis 60. Watter rel word in Suid Afrika as die vernaamste PADREL beskou A. Wees altyd hoflik en bedagsaam teenoor mede padverbruikers B. Moenie snelhiedsgrense oorskry nie C. Hou aan die linkerkant van die pad sover as wat veilig is. 61. Om ratte te verander moet jy nommers... gebruik A. 7 en 9 B. 5 en 8 C. 6 en 8 62. Om te stop, moet jy nommer....gebruik A. 9 B. 8 C. 7 63. Nommer...kom nie by n outomatiese voertuig nie.

11

12

A. 2 B. 6 C. 8 64. Om te draai, moet jy nommer....gebruik A. 4 B. 5 C. 10 65. om seker te maak dat jou geparkeerde voertuig nie beweeg nie, gebruik nommer.... A. 7 B. 8 C. 9 66. Om vinniger te ry ,moet jy nommer....gebruik A. 6 B. 8 C. 10

67. Watter kontroles moet jy gebruik as jy skerp wil draai A. Slegs 1,3,5,6 en 8 B. Slegs 3,4,5,9 en 10 C. Slegs 1,3,4,5,6,8,9 en 10 68. Die afstand wat dit neem om jou voertuig te stop is.... (i) (ii) (iii) langer op n nat pad as op n dro pad langer as jy vinnig ry langer as die voertuig gelaai is

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Geen van bogenoemde is reg nie B. Al bogenoemde is reg C. Slegs (i) is reg 69. Jy mag goedere op jou voertuig laai dat dit...... A. agter 2m uitsteek B. voor 450mm uitsteek C. saam met die voertuig 2,4m wyd is 70. Wat wys teken B2?

12

13

A. As jou voertuig n BVM van 8 ton het,moet jy te alle tye daar ry B. As jou voertuig n BVM van 12 ton het,moet jy te alle tye daar ry C. As jou voertuig n BVM van 10 ton het,moet jy te alle tye daar ry 71. Jy mag passasiers vervoer in n voertuig wat gesleep word...... (i) (ii) (iii) as jy net 35 km/h ry as die voertuig wat gesleep word n leunwa is slegs as die voertuig wat iets sleep n trekker is

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Slegs (i) en ( ii) is reg B. Al bogenoemde is reg C. Slegs (ii) is reg

72. Teken K2 wys dat....

A. alle swaarvoertuie mag daar ry gedurende die tye wat op die teken is B. tenkwaens moet die pad gebruik gedurende die tye wat op die teken is C. voertuie wat gevaarhoudende stowwe vervoer mag slegs die pad gebruik gedurende die tye wat op die teken is 73. Jy mag jou voertuig nie verder as...agteruit laat beweeg nie A. 500m B. 100m C. wat dit veilig is 74. Teken D10 wys jou dat.....

13

14

A. voertuie wat langer as 15m is, nie verby die teken mag ry nie B. die pad is net 15m wyd verby die teken C. geen voertuie met sleepwaens by die teken mag verby ry nie.

75. As jy net n leerlinglisensie vir n swaarvoertuig het.... (i) (ii) (iii) moet iemand met dieselfde bestuurderslisensie by jou in die voertuigwees mag jy nie op n deurpad bestuur nie mag jy nie passesiers in die voertuig by jou h nie

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Al bogenoemde is reg B. Slegs (i) is reg C. Slegs (i) en (iii) is reg 76. Teken W6 wys jou dat......

A. die pad vurk vorentoe teen n steil afdraend en jy moet spoed verminder B. jou remme nagegaan gaan word en dat n stop vooris waar jy moet stilhou C. daar n stuitbedding voor is wat gebruik kan word indien jou remme ingee 77. Die afstand wat dit neem om jou voertuig te stop is..... (i) (ii) (iii) langer op n nat pad as op n dro pad langer as jy vinniger ry langer as jy vinniger ry

KIES DIE KORREKTE KOMBINASIE A. Geen van bogenoemde is reg B. Al bogenoemde is reg C. Slegs (i) is reg 78. Om ratte te verander, moet jy nommer.....gebruik A. 7 en 9 B. 5 en 8 C. 6 en 8 79. Om te stop, moet jy nommer......gebruik A. 9 B. 8

14

15
C. 7 80. Om te draai, moet jy nommer.....gebruik A. 5 B. 4 C. 6 81. Om seker te maak dat jou geparkeerde voertuig nie beweeg nie, gebruik nommer..... A. 7 B. 8 C. 9 82. Om vinniger te ry moet jy nommer......gebruik A. 6 B. 8 C. 10 83. Watter kontroles moet jy gebruik as jy skerp wil draai A. Slegs 1,3,5,6, en 8 B. Slegs 3,4,5,9 en 10 C. Slegs 1,3,4,5,6,8 en 9 84. Om te wys dat jy gaan draai,moet jy nommer.......gebruik A. 3 B. 5 C. 11

15

16

16

You might also like