Biologie Taak

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 7

Monique Erasmus

12/4
Wetenskaplike verslag en die
ontwerp van n ondersoek
Omgewingsstudies

Inhoudsopgawe:
Taak 1 : Vrae: ...................................................................................... 3
1.Hipotese ........................................................................................ 3
2.Hoe is die data versamel: .............................................................. 3
3.Opsomming van die data: ............................................................. 3
4.1Gewystigde hipotese: .................................................................. 3
4.2Versameling van data: ................................................................. 3
4.3 Metode:...................................................................................... 3
Taak 2: Wetanskaplike verslag: ........................................................... 4
Doelstelling: ..................................................................................... 4
Hipotese: .......................................................................................... 4
Aparaat: ........................................................................................... 4
Metode :........................................................................................... 4
Resultate*: ....................................................................................... 4
Interpretasie: ................................................................................... 5
Evaluasie: ......................................................................................... 7
Vraelys: ............................................................................................ 7

Taak 1 : Vrae:
1.Hipotese
Gevaarlike gifstowwe wat vrygestel word deur die fabrieke bevorder
repiratoriese siektes en asma.

2.Hoe is die data versamel:


Lugmonsters is geneem en na n labotorium in Amerika toe gestuur
om getoets te word.

3.Opsomming van die data:


Gevaarlike gifstowwe soos swaeldioksied, stikstofoksied en bensee
is in die lugmonsters teenwoordig gevind.

4.1Gewystigde hipotese:
Besoedelde lug bevorder respiratoriese siektes soos asma.

4.2Versameling van data:


Doen ondersoeke op vrywilligers en neem lugmonsters.

4.3 Metode:
Verkry lugmonsters deur die gebruik van n klein vakuumpomp.
Stuur lugmonsters na labotorium om getoets te word vir
gifstowwe.
Kry vrywilligers om te ondersoek word vir respiratoriese siektes
wat moontlik veroorsaak kon word deur besoedelde lug..
Doen dieselfde toetse oor n sekere tydperk en vergelyk met
vorige uitslae om veranderinge aan te toon.

Taak 2: Wetanskaplike verslag:


Doelstelling:
Die doel met die ondersoek is om vas te stel of besoedelde lug
respiratoriese siektes soos asma bevorder.

Hipotese:
Die konsentrasie van gifstowwe in die lug kan respiratoriese siektes
soos asma vererger.

Aparaat:
Klein vakuumpomp om lugmonsters mee te neem.
Gespesialiseerde sakkies om gifstowwe in lugmonsters waar te
neem.

Metode :
Verkry lugmonsters deur die gebruik van n klein vakuumpomp.
Stuur lugmonsters na labotorium om getoets te word vir
gifstowwe.
Kry vrywilligers om te ondersoek word vir respiratoriese siektes
wat moontlik veroorsaak kon word deur besoedelde lug..
Doen dieselfde toetse oor n sekere tydperk en vergelyk met
vorige uitslae om veranderinge aan te toon.

Resultate*:
Week 1:20% van die mense toon dat hul respiratoriese probleme het
en die ander 80% vertoon geen probleme.
Week 3: 35% van die mense toon dat hul respiratoriese probleme
het, 25% s hul sukkel soms om asem te haal en die res het geen
probleme getoon nie.

Week 5: 50% mense het respiratoriese probleme, 30% is dikwels uitasem en die ander 20% ondervind geen probleme nie.
(* data is veronderstel)

Interpretasie:
Week 1:
Het respiratoriese probleme

Geen probleme

20%

80%

Week 3:
Het respiratoriese probleme

Dikwels uit-asem

35%

40%

25%

Geen probleme

Week 5:
Het respiratoriese probleme

Dikwels uit-asem

Geen probleme

20%

50%
30%

Die data toon dat met elke 2de week wat die mense blootgestel is
aan die besoedeling dat respiratoriese probleme meer word/
vererger word.

Evaluasie:
Volgens die data wat versamel is, is dit duidelik dat die konsentrasie
gifstowwe in die lug wel n impak het op die mense se respiratoriese
sisteme.

Vraelys:
(Omkring waar van toepassing)

Is daar iemand in u huishouding met asma?


JA

NEE

Sal u belangstel om deel te neem aan n wetenskaplike ondersoek


met die doel om vas te stel of besoedeling asma bevorder:
JA

NEE

Dink u, u omgewing is besoedeld?


JA

NEE

Naam:_____________________________
Datum:____________________________
Kontaknommer:_____________________
Handtekening:______________________

(Let wel: geen verantwoordelikheid as geneem word vir die oorsaak/ bevordering van n
respiratoriese siekte)

You might also like