Plaas Pret

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 9

Plaas Pret!

{prettige speletjies}

kopiereg: Trudie van Dyk prentjies: http://resaleclipart.com

{hoe om die pak te gebruik}


Met elke pak kry jy dievolgende: - dekblad vir jou ler speletjies en aktiwiteite Druk al die blaaie van die pak uit, knip die spelstukke uit en lamineer hulle of bedek hulle met kontak papier. Ek gebruik karton lers om my pakke in te liaseer, {sien fotos hieronder}, ek liaseer dan alles in een ring ler. plaas spelstukke in ziplock sakkies en liaseer sommer binne-in ler, so word niks weg nie!

Druk die dekblad uit en plak dit voorop jou ler vas, daar is ook n kleiner naam plakker by wat jy op die rugkant of kant van die ler kan heg. Geniet dit en kontak my gerus indien enige iets onduidelik is of as jy meer inligting verlang. Groete Trudie van Dyk trudie@jollymommy.co.za

Trudie van Dyk {Jolly Mommy} Let asb. daarop dat die speletjies met liefde en baie tyd aanmekaar gesit is, dit is slegs vir tuisgebruik en onder geen omstandighede mag dit herverkoop word nie.

Plaas Pret
{prettige speletjies}

Plaas Pret

Dekblad en naamplakker

Soek die maatjie!


{spelbord}

{spelstukke} knip uit, lamineer en plaas op spelbord

Voltooi die patroon...


{spelbord}

{spelstukke}

knip die spelstukke sowel as spelbord uit, lamineer en voltooi die patrone.

Kom ons tel!

Hoeveel Hoeveel Hoeveel Hoeveel

tel jy? ______ tel jy? ______ tel jy? ______ tel jy? ______

Dui op die tabel aan hoeveel van elke item jy getel het: 1 2 3 4

Noem die item waarvan jy die meeste getel het ____________ Noem die item waarvan jy die minste getel het ____________

Benoem die kleure!

Wat is die kleur is die kraai? ________

Wat is die kleur is die hondjie? ______ Wat is die kleur van sy halsband?____

You might also like