Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 23

Op pad

Jou gids
tot die reis!

november Solemn Assembly-byeenkoms

2008 15 Volke verenig


Lees binne...
in gebed voor God
Trauma: Hoe cope jy?

Hoop in die tronk


3

4
Joël 2
Blaas die ramshoring in Sion, bepaal ’n dag om
te vas, roep die gemeente bymekaar.
Ware verhoudinge... 5
Roep die volk op, reinig die gemeente,
laat die leiers bymekaarkom.
Die steenkoolsak 6

Waarom bid? 7 deur Stella Keyter

C
hristene van oor die hele Suid- God het geantwoord met Op. 3:8:
Wanneer bedieninge hande vat... 8
Afrika en uit alle sfere van die “Ek weet alles wat julle doen. Kyk, Ek
Mannebediening reik uit samelewing het op Woensdag het ‘n deur voor julle oopgesluit en
in Botswana 9 15 Oktober in Pretoria saamgetrek niemand kan dit weer toesluit nie. Ek
om hulle namens die kerk en die weet dat julle min krag het, en tog het
Pa-en-seun-paintball-dag 10 land voor God te verootmoedig. julle aan my boodskap vasgehou en
Hierdie byeenkoms wat Jerigo Mure My nie verloën nie.”
Omgeegroep staaltjies 12
Internasionale Gebedsnetwerk gereël Suid-Afrika verkeer tans in ‘n ernstige
African's recreation: Uganda 13 het, in samewerking met ander
situasie wat betref korrupsie, die toe-
gebedsnetwerke het volgens God se
name in geweldsmisdaad, armoede,
Uitreik op ons voorstoep 15 opdrag in Joël 2 plaasgevind. Elkeen
‘n tekort aan geskoolde arbeid, MIV/
teenwoordig het persoonlik belydenis
Getuienis 17 van skuld voor God gedoen. Die vigs, verbrokkeling van gesinne, die
genade van God vir sondige mense wettiging van aborsie en homosek-
Boekresensies 18 wat niks verdien nie, het soos ‘n suele huwelike asook die groeiende
sagte wolk oor die byeenkoms onsekerheid oor volgende jaar se
gehang. algemene verkiesing.
Daarna het almal teenwoordig skuld- Die byeenkoms het die volgende
belydenis namens die kerk gedoen. gebed vir ons land gebid:

vervolg op bladsy 2
W AT R OE R DIE R E DAK SIE ?

Red a k s i e
• Redakteur
Diana Rabie, tel nr (012)

N
ovember is gewoonlik een die Mannebediening se uitreik
van die maande wat teen ’n na Botswana en die ongeloof- 997 8018 of pr@moreleta.co.za
ongekende spoed verbyvlieg. like verhale wat Maxie-hulle in
Mens moet gedurende dié maand ‘n
wavrag werk klaarmaak - alles wat jy
Uganda gehoor het. • Sub-redakteurs
wil klaarkry voor die einde van die jaar
en alles waarby jy al vir ’n ruk lank nie
Ek besef net weer Cilliers Willers & Marinda Bruwer

kon uitkom nie! hoe bevoorreg Sendingredakteur


Ek beleef altyd in November ge-
mengde gevoelens. ’n Groot opge- ons is om in Marésa Maree
wondenheid oor die vakansie wat
voorlê (die kere wat ek wel so gelukkig Moreletapark • Jeug Koördineerder
was om te kon weggaan in Desember)
en ’n redelike gespannenheid oor alles
Gemeente te Chidleen Heymans

wat nog gedoen moet word voor die


heuglike dag aanbreek. Dis dikwels
wees. Teologiese adviseur
die wonderlike vooruitsig van ’n Hier is soveel geleenthede om Dolf Kruger
welkome wegbreek wat jou die nodige na behoeftiges uit te reik en
woema gee vir die laaste maand en
’n half se honderde take en vakan-
soveel kursusse en geleen-
thede om te leer hóé om te Admin
sievoorbereidings. getuig en ander te help en ons
Felicia Lategan
het sulke spesiale eredienste.
Bladuitleg en
En voor jy jou kom kry is dit al weer Ek en jy moet net besluit wan-
Kersfees! neer en waarheen ons gaan •
Ons leef ’n baie besige lewe in ’n land
wat gebuk gaan onder verskeie moei-
en dit doen!. Ons het nie meer
’n verskoning nie, ons moet advertensies
net tyd maak en Jesus wees vir Adri Pepler, tel nr (012) 997 8019
likhede, maar nogtans het ons só baie die mense rondom ons!
om voor dankbaar te wees. Marésa
Baie sterkte vir al die dinge of adri@moreleta.co.za
Maree vertel op bl 14 van die lande
waar Christene vervolg word. Bid waarmee jy besig is in Novem-
saam met ander Christene van 9-16 ber, mag die Here jou sommer •
November vir die vervolgde kerk. Lees nuwe krag en lewenslus gee!

ook van verskeie projekte waar ons

Diana
bedieninge en lidmate uitreik na ander
wat minder het as ons - mense hier
naby ons of op verafgeleë plekke soos

15 Volke verenig in gebed voor God vervolg vanaf bl 1

“O Lord our God, who transferred


us from the kingdom of darkness to
the kingdom of Jesus with a mighty Verteenwoordigers van die 15 et- al die nasies gemaak. Hy het hulle
hand, and have made a name for niese groepe van Suid-Afrika is na gemaak om oor die hele aarde te
Yourself, we have sinned, we have vore geroep en daar is ingetree vir
done wickedly. O Lord, according to woon. Hy het bepaal hoe lank hulle
elkeen van die groepe. Die Here het sal bestaan en waar hulle sal woon.
all your righteous acts, let your anger dit so duidelik gemaak dat ons almal
and your wrath turn away from South God het hulle gemaak om Hom te
gelyk voor Hom is en dat Hy elke
Africa, because for our sins, and for soek, al sou hulle ook moes rond-
nasie geroep het om sy Naam te
the iniquities of our fathers, we have tas om Hom te vind. Hy is nie ver
verkondig. Daar is ook om vergifnis
become a byword among all who gevra vir die onlangse aanvalle op van enigeen van ons af nie, want
are around us. Now therefore, O our buitelanders in ons midde. deur Hom lewe ons, beweeg ons en
God, listen to our prayers and our bestaan ons.”
pleas for mercy, and for your own Die byeenkoms is afgesluit met
sake, O Lord, make your face shine gebede vir die wêreld volgens Hand. Ons loof God dat Hy nooit ver van
upon us.” 17:26–28: “Uit een mens het Hy ons af is nie.

2 op pad | november 2008


rauma:
HOE
COPE JY?
deur Marietjie du Toit

alle van ons is deesdae die en kwesbaarheid, soos ons sien in

T slagoffers van trauma. Dit


neem tydelik die keuse uit ons
hande, maar ons kan tog kies om
die voorbeeld van Jesus in Getse-
mané. Praat met iemand wat jy kan
vertrou oor die emosies wat jy beleef,
nie in gevangenskap te leef nie maar of gaan klop aan by ‘n trauma-
om daardeur te groei in die vryheid berader.
van Jesus Christus. In die geestesdimensie is daar vrae
In ‘n lewensgevaarlike situasie gaan soos: “Waarom gebeur dit met my
ons liggame in ‘n stresreaksie. - is God dan nie in beheer nie?”
Adrenalien word vrygestel, sodat Onthou, ons leef in ‘n gebroke
jy kan veg of vlug. Die simpatiese wêreld, maar is nie van hierdie
wêreld nie. Dood en lewe is in God
senuweestel sluit die spysvertering-
se hande. Vertel God van jou vrae en
stelsel af en energie gaan na die
hoe jy teenoor Hom voel. God gee
spiere toe. Jou hartklop versnel om
ons nie ‘n gees van vreesagtigheid
suurstofryke bloed te voorsien. Die
nie. Die beste teenvoeter vir vrees
aggressie-emosie word geaktiveer,
is geloof. Leef jou posisie in Jesus
maar sonder ‘n uitlaatklep het dit ‘n Christus. Maak God se beloftes jou
vernietigende effek op jou liggaam eie en leef dit daagliks.
en jou verhoudinge.
‘n Deel van oorwinning is om te
Ons is na God se beeld gemaak - vergewe. Spreek die oortreder vry
gees, siel en liggaam. Trauma moet en spreek ook jouself vry van al die
in al hierdie dimensies hanteer word. emosies van angs, haat, aggressie of
Fisiese oefening, tuinmaak en iets skuldgevoelens. Neem die vryspraak,
kreatiefs kan help om van die adre- vrede, vreugde, liefde en lewe in
nalien ontslae te raak. Jesus Christus as jou eie.

In die sielsdimensie moet jy so gou Vir hulp, kontak Alta by die Onder-
moontlik van die destruktiewe emo- steuningsentrum: (012) 997 6651 of
sies en denke ontslae raak. Moenie bbs@moreleta.co.za.
die emosies onderdruk, misken of • Marietjie du Toit is ’n kliniese
vergeestelik nie. Vul jouself met sielkundige en mentor en hoof van
opbouende denke en emosies. Ledig die trauma afdeling by die
eers die koppie vol seer, haat, skuld Ondersteuningsentrum.

op pad | november 2008 3


Hoop in die tronk

deur Johan Smith

ie pikswart vloere blink, lewe. Eintlik wil ek uitskreeu dat jou buite. Ons gesels oor brood en bot-

D maar is tog leweloos. Die


meeste van die mure is vaal,
so half gryserig en verder lyk dit of
gesindheid kleurvol en positief kan
wees ten spyte van die swart en grys
en beige om jou. Daar is waaragtig
ter en jam. Daar is soveel mede-
gevangenes wat minder as hulle het.
Soveel van hulle kry nooit besoeke
alles verder beige is. Dis 'n vaal, hoop! nie. Soveel van hulle het geen voor-
eentonige, vervelige prentjie. Dis die uitsigte as hulle daar gaan uitstap
Niemand kan jou gesindheid en hart
tronk. nie.
swart verf nie - net jy kan. Niemand
Met my heldergroen hemp staan kan jou bui grys kleur nie - net jy Ons praat oor die lewe, die Here
ek soos 'n seer oog uit. Die helder kan. Niemand kan die keuse maak en hoop. Ons praat oor keuses en
kleure bots met alles daarbinne. Ek van watter kleur jy jou binnekant wil die bewaring van jou hart en ge-
voel of ek uitstaan en gesien word. hê nie. Dis jou keuse alleen. Selfs sindheid. Hulle bou my op. Ek word
Dis gelukkig presies wat ek wil hê. met die vaal tronkbeddens en tronk- gelig. Ja, ek met die helder groen
Almal kyk na hierdie vreemde man kos kan jy kies hoe jy voel. Die lewe hemp word aangeraak deur hulle
met die groen hemp. is 'n keuse! wat leef in die beige, grys en vaal
tronk.
Ek wil met die kleure van my klere Ek kuier lekker by my “gashere” in
hoop indra. Ek wil met die helder die tronk. Ons praat oor die kos Dis helder groen in hulle hart en dis
kleure sê daar is vryheid in die in die tronk en McDonalds daar al wat vir my saak maak.

K U R S U S in Bybelse berading
Wil jy berading doen maar voel nie bevoeg nie?
berading

Die twee-jaar sertifikaatkursus leer jou om


berading vanuit ‘n sterk Bybelse konteks te doen. Met hierdie sertifikaat kan jy aansoek doen
as Leke-Berader by o.a. Die Raad van Beraders (Council for Councellors)

G e a f f i l i e e r b y N o o r d We s U n i v e r s i t e i t ( Po t c h e f s t r o o m )

4
Navrae Alta: 012 997 6651 / bbs@moreleta.co.za - Marietjie: 082 673 5223 / mesitys@mweb.co.za

op pad |november 2008


berading
Ware
verhoudinge…

verhoudinge deur Felicia Lategan

… begin sowaar by my. Ons het vriende geword,


want sien, ek was ook

D
ié gedagte
het my laat só ‘n mamma, ek
dink aan verstaan goed. So
ons gemeente se weet Vader presies
reuse-aksie: Every wie om oor my
member a minister pad te bring. Sy
op pad na 10 mil- het ‘n hart van
joen mense vir die goud en twee
koninkryk! prag-gesiggies.
Ek het gewonder: Jesus het haar
Hoe, waar, wie, lief soos vir my en
wanneer? Toe sy hand koester
kom wys Vader hoe hulle drie-eenheid.
groot Hy dink en hoe Laat die kindertjies
maklik Hy enigiemand, na my toe kom…
reg onder jou neus, kan
plaas. Dis ons wat blind is, Sy het dit nie breed nie,
te besig is en vergeet om op maar kan getuig dat die
te kyk. Here goed is en in alles voor-
By ‘n huis in ons kompleks merk ons sien. Ek doen doodgewone goed:
eendag rook uitborrel – ‘n foutiewe ‘n rit na die dagsorg of soms ‘n
stoof se skuld. Die eienaar, ‘n eetdingetjie.
pragtige vrou, staar verstom toe sy Maak net oop jou oë, dit hoef nie
eindelik arriveer. By haar, ‘n pragtige
geld te kos nie. Liefde en beskik-
krulkop seuntjie (3 jaar) en ‘n ses
“Daar is niemand nie... Ek is alleen baarheid verskuif berge en in hierdie
weke oue babatjie.
en het pas weer begin werk, dis geval glo ek, is ‘n berg van verwer-
Ek het aangebied om na die nogal dol”. ping en oordeel omgespit.
kindertjies om te sien, wyl die rook
bedaar. Spontaan het trane oor haar Hierdie is ‘n enkel-mamma, wat Moenie net stap nie, stop gereeld.
wange gerol. “Hierdie week is alles altyd vriendelik glimlag. Was dit nie Jesus het by baie mense gestop. Dis
net te veel...” Op my vraag of haar vir die rookseine nie, sou niemand hoe mens verhoudinge in liefde bou.
man op pad is, antwoord sy eerlik: weet van haar nie. Ons almal dors daarna.

op pad | november 2008 5


DIE Steenkoolsak

R "...Naby
omeine 10:8
'n Ou man het iewers in die hardloop met sy lekkende vrag so vin-
berge gebly saam met sy klein- nig as wat hy maar kan na Oupa toe.
seun. Oupa se gewoonte was om elke
oggend dou voor dag op te staan,
die ou koolstoof aan die brand te kry,
"Nee Oupa, dit werk nie!", huil-sê die
outjie moedeloos. jou
dan vat hy sy ou gehawende Bybel en "Dink jy rêrig dat daar niks gebeur het
gaan sit in die lekker warm kombuis
by die tafel en lees uit die Bybel. Die
nie?", vra Oupa, "kyk dan 'n slaggie
na die sak.”
is die
kleinseun het Oupa nageboots en ook Hy besef skielik dat die sak nou skoon
soggens by die kombuistafel gaan sit
en lees.
is - al die steenkoolstof is uitgewas!
"Boetie", sê Oupa, "as jy die Bybel
woord,
Maar iets het die knapie baie gepla:
"Ek probeer die Bybel lees soos Oupa,
maar ek verstaan nie wat ek lees nie,
lees, verstaan jy dalk nie alles wat jy
lees nie, en vergeet baie daarvan, in jou
en netnou het ek alweer alles vergeet.”
maar terwyl jy lees
Oupa het diep gedink en toe sien hy
'n leë steenkoolsak, al pikswart gevlek
gebeur iets met jou.
mond
van die roet wat langs die stoof lê.
"Boetie, gaan haal vir Oupa 'n sak vol
water in die stroompie hier onder".
Jou binnekant word en in jou
Gretig om Oupa te plesier, spring die verander - jy word
knaap daar weg met sy goiingsak en
laat vat af stroompie toe. Met die sak as't ware skoonge- hart. Dit
oor sy skouer hardloop hy terug huis
toe na Oupa wat sukkel om nie uit te
bars van die lag nie. Natuurlik was die
sak leeg gelek teen die tyd dat hy by
was van binne. is die
Oupa aankom.
"Ai man!", sug Oupa, "jy sal maar
weer moet probeer jong!", en daarmee
Dit gaan ook so met kerkbesoek. 'n
Mens gaan nie kerk toe om net die
woord
preek te onthou nie. Maak 'n punt
suiker die knapie weer af riviertjie toe
met sy sak.
daarvan om die wonderlike samesyn
van medegelowiges te koester, en van die
Hierdie slag hardloop die outjie terug gee jou hele wese oor om van binne
met die sak water so vinnig as wat sy
beentjies hom kan dra, maar steeds
is dit verniet, want natúúrlik is die
vernuwe te word deur die besondere
teenwoordigheid van God in die
erediens. Bedoel elke woord wat jy sê
geloof
sak weer leeg met sy aankoms. "Nee wanneer jy sing en drink die heiligheid
Oupa,"blaas hy uitasem, "dis onmoont-
lik - hierdie sak lek!" en daarmee gooi
wat jy daar ervaar in. Dan maak dit
nie meer saak as jy nie die preek so
wat ons
hy die sak eenkant en gaan gryp 'n mooi kan onthou nie.
emmer.
"Nee Boetie", keer Oupa hom, "ek wil
Dieselfde geld vir die Bybel: Wanneer
jy daarin lees, laat die Heilige Gees
verkon-
nie 'n emmer water hê nie, ek wil 'n toe om jou siel en hart aan te raak
sák water hê! Toe jong, jy kan dit mos
doen!" Die seun het lankal besef dat hy
sodat elke woord vir jou 'n wonderlike
belewenis kan word, sodat dit jou van dig"
besig is met 'n gejaag na wind, maar binne af kan vernuwe.

6 op pad | november 2008


bedieninge @moreleta

Waarom bid?

d e u r Peet Grobbelaar

A
l ooit gewonder of gebed nie. God het dit immers aan ons iemand anders, is dit tog jy wat in
regtig werk? Dit is nogal ‘n gegee, Hy het dit uitgedink, nie ons God se teenwoordigheid kom. Ons
strikvraag. As jy sou sê: ”Ja, nie. God wil graag hê dat ons meer behoort eintlik elke geleentheid om
dit werk,” dan weet jy dat jy by tye tyd met Hom moet spandeer. Ge- in God se teenwoordigheid te kom
ernstig vir iets gebid het en dat dinge durende hierdie tyd van saamwees aan te gryp.
anders uitgedraai het. As jy sou sê: “wys Hy ons sy hart” en “hoor Hy So, gebed is nie ’n “nuuskonferensie”
“Nee, dit werk nie,” klink jy darem ons hart”. Jy leer immers net iemand of jou daaglikse inligtingsessie of
baie ongelowig en weet jy tog ook beter ken as jy tyd saam met ’n per- kla-sessie by God nie. Nee, gebed
voor jou siel dat jy al vir God goed soon spandeer. is vir God kosbaar en belangrik,
gevra het en dat dit dan, soos jy want ons lees in Op. 8:3 dat Hy al
Een van die grootste voorregte wat die gebede van die gelowiges in ’n
gevra het uitgewerk het. God ons gun is om vir ander mense groot bak opvang en dat Hy dit voor
Miskien moet ons heeltemal anders te kan bid. Dit is nogal voordelig, Hom laat bring net voor die einde
oor gebed dink. Miskien moet ons want as jy met God oor iemand van die wêreld. Doen moeite om tyd
eerder sê dat gebed in die eerste praat, baat jy tog self ook geweldig saam met God te spandeer, dit is die
plek oor God gaan en nie oor ons baie daarby, want al vra jy namens moeite werd.

Die “Ops-kamer” is 24/7-gebedskamer kry


volstoom aan die gang nuwe baadjie

O W
p 22 September 2008 het ons gemeente aaroor gaan kerkwees regtig? Gaan dit oor wonderlike
se gebed “Ops-kamer” begin funksion- eredienste of betrokkenheid in die gemeenskap, of oor
eer. Die ops- kamer word tussen 08:00 ‘n mooi gebou? Die hart van kerkwees is om God te
en 16:00 deur vrywilligers en personeellede be- verheerlik. Kerkwees gaan oor God.
man. Hierdie mense sit gereed om vir dringende Die 24/7-gebedskamer is omskep om baie meer op God te
gebedsversoeke te bid. Indien jy enige gebedsver- fokus as op onsself. Vir die grootste gedeelte van die dag word
soek het kan jy dit via e-pos na pray@moreleta. God aanbid, net omdat Hy God is. Daar word baie tyd aan
co.za of per SMS na 076 351 8383 stuur. dank en lofprysing spandeer. Vir vier ure van die dag lees ons
net die Woord. Daar word ook tyd gegee aan intersessie. So,
Die persoon aan diens sal dadelik vir jou intree
die 24/7-gebedskamer is nou toeganklik vir énige gelowige. Jy
en vir jou terug laat weet dat daar vir jou gebid hoef nie ’n intersessor of ‘n "swart-belt bidder" te wees om deel
is. Maak gebruik van die geleentheid en maak dit te neem aan die aanbidding van God nie. As jy nie kan bid nie,
ook so wyd as moontlik bekend. neem ’n halfuur gleuf en kom lees net God se Woord hardop.
Indien jy as vrywilliger in die Ops-kamer wil diens Dit beloof om ’n lewensveranderende ervaring te wees.
doen, kontak vir Elna by 012 997 8115 of Vir meer inligting, kontak Susan Foord by 082 903 0095 of
elna@moreleta.co.za. e-pos: mawico@mweb.co.za

op pad | november 2008 7


Wanneer bedieninge
hande vat...
... dan jubel die
koninkryk want
‘n arm het
sy hand gekry!
deur Sonia le Roux

K
ina Hutton en Mariaan Kruger Kina se groep was so dankbaar. Hulle het vir die
bied elke Maandagoggend eerste keer besef daar is meer in besigheid as
om 09:00 ’n naaldwerkgroep net koop en verkoop. Beplanning, voorsiene en
vir vroue uit Nelmapius, Mamelodi, onvoorsiene uitgawes, vraag en aanbod, bemar-
Hammanskraal, die plakkerskamp king, onderhandelingsvaardighede met die sluit
en huishulpe van Moreletapark van kontrakte en noukeurige boekhouding van
aan. Hier in die grootsaal leer hulle alle uitgawes en inkomste is van groot belang.
klere maak om selfonderhoudend te
Hierdie model is gebaseer op ‘n bordspel wat
word.
hulle die beginsels leer deur aksie-onderrig en
Kina-hulle is reeds vier jaar besig praktiese demonstrasie. Die model is eg Suid-Afri-
met hierdie opheffingswerk en het kaans en word ook in 70 ander lande vir entre-
gevoel dat die dames ook besig- preneurs aangebied.
heidsvaardighede moes leer.
Ons gee mense weer hoop te midde van hulle
Sonia le Roux, ’n sendeling van omstandighede. Terselfdertyd gee Sonia aan el-
Moreletapark, het die roeping gekry keen ‘n boekie van Every Home for Christ met die
om minderbevoorregtes, hoër- evangelie en hoe om vir Jesus te kies.
skoolkinders, eienaars van mikrobe-
sighede en ander in besigheidsbe- Vir meer besonderhede kontak Sonia le Roux by
ginsels op te lei. 072 505 3368 of sonialeroux1@gmail.com.

8 op pad | november 2008


Mannebediening reik uit in

Botswana
K
ort uitreike waarby ons Saterdagaand het ons die
gesinne betrek verander sendelinge met ‘n formele
heelwat lewens. In plaas van ete trakteer en ’n boodskap
brand-name klere is kinders oor die koning, priester en
nou tevrede met ‘n goedkoper item profeet-beginsel gebring.
en sal eerder klere skenk as om dit Sondagoggend het die
weg te gooi. groep by die sendingstasie
Drie dae voor die uitreik van 3 tot 5 bymekaar gekom waar ons deur
Oktober het ons ‘n inligtingsessie vir eie past. Stephen Temeki die Michal Grobbelaar en
spanlede gehou. Daar was ‘n groot Woord bedien het. Gebede Charmaine Vermeulen
tekort op ons begroting wat die sen- het opgegaan vir ‘n kerkge-
deling se finansiële nood sou verlig bou, asook vir reën in die
en kospakkies, Bybels en geestelike versengende droogte.
literatuur sou verskaf. Ons het dit met Nog ’n wonderwerk het ge-

Die oes
die span gedeel tydens hierdie sessie. beur toe ons voor die uitreik
Die dag net voor ons vertrek het ie- vir Toyota SA gevra het om
mand ’n bedrag geskenk – nog meer vir ons ’n voertuig te leen vir
as die tekort! Prys die Here daarvoor! die uitreik. Dit was teen hul
beleid, maar toe ons verdu-

is groot,
Ons het ook groot guns by die
grenspos ondervind toe die doeane- idelik waaroor dit gaan en
beamptes ons op die naam in Afri- dat dit vir vier mense is wat
kaans groet: “Welkom ons ambas- op ’n uitreik gaan, het hulle
sadeurs van die Here. Please pray vir ons ’n luukse Fortuner
for rain again - last time when you
prayed, we were blessed abundantly
with rain”.
4x4 geleen met ’n vol tenk
petrol! Toe ons die voertuig
terugneem was die werkne-
mers baie geinteresseerd in
maar die
Ons het Vrydagmiddag in Mahalapye

arbeiders
by die sendingstasie van Richard en die uitreikgebeure en het vir
Liz Monks aangekom. Vrydagaand foto’s gevra vir hulle ver-
het ons die Jesus-film aan 150 toonlokaal.
mense op die sokkerveld vertoon. ‘n Die oes is groot, maar die
Spanlid het agterna gevra: “As hulle

min.
arbeiders min.
so tevrede kan wees met so min,
hoekom is ons so ontevrede in ons Kom gerus volgende keer
oorvloed?” saam wanneer ons weer
uitreik Botswana toe of vind
By Sephari werk suster Francis met
uit hoe jy betrokke kan raak.
‘n groep van 120 vigswesies. Die
16 tot 45 jariges is reeds byna deur Navrae: Michal Grob-
vigs uitgewis. Tydens gebed het dit belaar by 082 783 7469,
duidelik geword dat daar heksery en mjgrobbelaar@yebo.co.za
voorvaderaanbidding betrokke was. of besoek die Mannebedien-
Onvergewensgesindheid, haat en ing by toonbank 3 na die
woede was ook van die gebedsver- oggend- of jeugdiens by
soeke. Woodlands.

op pad | november 2008 9


Pa-en-seun
-paintball -dag
d e u r Rassie Fourie

P
a’s en seuns het mekaar op 20 het. Die grootste bloukol het die
September kom aanvat in die meeste aandag geniet!
Paintball Arena. Die doel van
Die weersomstandighede het ver-
die dag was om pa’s en seuns die swak nader aan die einde van die
geleentheid te gee om prettig saam dag. Die wind op die hoogte by die
tyd te spandeer. Woodlandssentrum het die “arena”
Ons het hulle in vier groepe uit sy penne uit geskeur en ons moes
opgedeel: Pa’s met seuns in die ou- die laaste twee wedstryde sonder die
derdomsgroepe 6 tot 8 jaar, 9 tot 13 arena voltooi.
jaar, 14 tot 17 jaar en ’n ope groep. Tussendeur het almal ook lekker
Die dag was ‘n groot sukses en hope saam worsbroodjies gebraai en die
pret. Die Mannebediening het ook dag was ‘n wonderlike geleentheid
die dag ondersteun. Seuns het die om saam te kuier en verhoudings te
kans gekry om hul pa’s bietjie by te bou. Ons beplan weer so ‘n dag vir
aanstaande jaar.
kom met die verfballe. Ons moet
egter bieg dat die pa’s se weermag- Baie dankie aan almal wat kom
ervaring hulle die oorhand gegee deelneem het!

Kersdienste Kersdienste
Kom geniet die besonderse drama, 'Die Tjello' op
Sondag 30 November om 09:00
in die Woodlandssentrum.

'n Spesiale jeug Kersdiens vind ook om 17:30 plaas.


Bring jou kinders en tieners, of kom self as jy van 'n lewendige
aanbiddingstyl hou.

Kom ervaar Kersfees met drama, musiek en 'n spesiale Kersboodskap!

Nooi gerus vriende, familielede, kollegas en mense wat nie 'n plek van
aanbidding het nie saam.

Navrae: 012 997 8000 of info@moreleta.co.za

10 op pad | november 2008


20 Jaar, 20 mense,
groot landerye

Persoonlike getuienis deur Eugene Stavast

Met hierdie woorde wat Hy opnuut

D
ie woorde van ‘n lied wat ek vorentoe kyk, dat ons ons menslike
tydens my skooljare by ’n op my hart druk, besef ek net weer- struikelings, struwelinge en skuldge-
ATKV-kompetisie gesing het, eens dat, alhoewel Moreletapark Ge- voelens by sy voete kom neerlê sodat
het by die laaste Omgeegroepleier- meente meer as 20 jaar in die pad Hy ons opnuut kan skoonwas met sy
opleiding vir my nuwe betekenis af is, daar nog groot landerye vir ons oorvloedige liefde. Hierdie onbeskryf-
gekry: wag waarvoor Hy ons tot aksie roep. like groot liefde is weer prakties ge-
Met die onlangse omgeegroepleier- demonstreer met die groot seën wat
“Set my hands upon the opleidingservaring was daar soos Hy tydens die sessie oor ‘Dienende
plough, my feet upon the altyd ‘n groot bederf vir elkeen van leierskap’ oor elkeen van die 20
die 20 mense wat die geleentheid kursusgangers uitgestort het. Hy het
sod opgedaag om ‘n persoonlike bood-
bygewoon het. Die simboliek van 20
skap van vrede, liefde en rustigheid
Turn my face towards the mense wat die opleiding bygewoon
het in die maand waarop Moreleta vir elkeen te gee.
East and praise be to God.
20 jaar gelede met 20 vrywilligers My wens is dat elke leser die warmte
Every year the rains do begin het, gaan beslis nie onge- van God se teenwoordigheid soos
merk verby nie. Terselfdertyd is dit die eerste strale van die oggendson
fall, the seeds they stir and asof God al hierdie “mylpale” laat sal ervaar. Dat elkeen elke dag om
spring, saamloop om ons almal te herinner sy wil sal vra en sal oorgaan tot aksie
daaraan dat, alhoewel Moreletapark deur jou hand aan die ploeg te slaan.
Every year the spreading beslis trots kan wees op sy geskie- Dat die bome van sy beskerming vir
trees shelter birds that sing. denis as ‘n omgeegemeente, daar julle skadu sal gee in die tye wat die
nog baie werk vir elkeen van ons wêreld se dinge bietjie druk. Dat julle
From the shelter of my heart, voorlê – 10 miljoen mense se werk. deur sy Gees die moed sal hê om sy
Father drive out sin. Hierdie groot taak, net soos jou liefde met iemand te deel, en dat julle
roeping as omgeegroepleier, is te blind sal word vir die mensgemaakte
Let the little birds of faith groot om in ons eie krag aan te pak. struikelblokke en verskonings en
come and nest therein. Maar dit is juis met hierdie besef geleenthede sal raaksien en aangryp
van hoe klein elkeen van ons is dat om sy naam groot te maak. Alle lof
God has made His Son to ons bewus word van ons absolute kom Hom toe!
shine on both you and me. afhanklikheid van Hom. Dit is net op Vir meer inligting oor die lewens-
hierdie punt in die kursus waar die veranderende omgeegroepleier-
God who took away my eyes Gees keer op keer getrou opdaag en opleidingservaring, kontak gerus vir
lewens verander. Karus: (012) 997 8045 of Connie:
that my soul might see.”
Hy verwag dat ons elkeen van ons (012) 997 8064 of besoek die web-
(Onbekend) ons verlede agter ons moet los en werf by www.moreleta.org.

op pad |november 2008 11


bedieninge@moreleta

Omgeegroep-staaltjies

Omgee
E
deur Richard Chinner
k onthou nog hoe oom nie voordat ’n paar mense lekker waarmee die Here my vertrou het
Fred Nelson vertel het hoe daaroor gelag het nie. te gebruik om vir ander tot seën te
hy die weerstand teen ve- wees. As jy ander dien, dan ontvang
Naas ons troudag het ek die groot-
randering in sy groep, wat uit senior jy dikwels soveel terug.
ste liefde en omgee in die omgee-
burgers bestaan het, afgebreek het.
groepbediening ervaar. Daar was ’n Omgeegroepe bring geestelike groei.
Hulle was stoere NG Kerk lidmate
tyd toe ek ernstig siek was vanweë Daar is min dinge wat my soveel
wat nie hande wou ophef nie. Op ’n
’n hartklep-defek. Mense het vir my versterk en energie gee as om te sien
stadium tydens lofprysing het oom
gebid en my bemoedig uit die Skrif. hoe die Here ’n persoon "omdop" en
Fred die musiek gestop en gevra of
’n Tweede groot pluspunt van ’n dissipelskappad met hom/haar
die groep hul regterhand in die lug
kan steek. So ook met die linker- omgeegroepe is die feit dat jy aan- begin loop. Dikwels het mense voor
hand. Toe almal se hande in die lug spreeklik gehou word vir jou keuses ons oë verander, van onseker skaam
was, het hy gesê: “Hou dit net daar deur mense wat vir jou omgee. Jy mense wat miskien ’n bietjie vorm-
terwyl ons die volgende lied sing.” besef ook dat jy nie met ander kan godsdiens bedryf het, tot uitgesproke,
praat as jou eie lewe en verhouding doelgerigte leiers. Dit is ’n groot
Ek en Dirkie [ds Dirkie van der met die Here nie reg is nie. voorreg om ’n rol in daardie meta-
Spuy] het lank terug onafhanklik
morfose te speel.
van mekaar ons pinkies in dieselfde Dis ook die plek waar die Here in
week beseer – ek tydens ’n spanbou besonder werk, soos die wonder- Omgeegroepe het my kinders oor
by die werk en Dirkie in ’n poging werke van vroue wat gesukkel het die jare van wonderlike rolmodelle
om ’n tennisbal te vang. Die bese- om swanger te raak wie se lewens en my van besondere vriende voor-
rings was pynlik en ons kon dit nie verander is na voorbidding tydens ’n sien. Dit het ons dikwels in aanraking
wegsteek nie. Omgeegroepleiers het nagmaal in die omgeegroep. Dan gebring met interessante mense met
ons toegedraaide pinkies vreemd ook familielede wat tot bekering ’n ander agtergrond, temperament of
gekom het en verligting van chron- gawes. Ons het nie alleen met hierdie
gevind. Dirkie het gespot dat ons
iese pyn na gebed. mense deur die bediening in aanra-
’n “verbond” gesluit het waarvan ‘n
toegedraaide pinkie die teken was. Omgeegroepe het my ook lank king gekom nie, maar hulle het ware
Hy het dit egter gou reggestel, maar die geleentheid gebied om gawes vriende geword.

12 op pad |novemeber 2008


Op-die-sendingpad

Africa’s recreation -

Uganda
deur Maxie van der Merwe

“A
frica cannot be fixed… it
must be recreated, by her
own people…” – from
Erwin McManus’ book, Wide Awake.
A group of nine people from our
congregation recently attended the
second Watoto, Hope for Africa’s
Children Conference held in Kampa-
la, Uganda. Our group consisted of
Rev. Hendrik Saayman and his wife
Jurita, three members of personnel,
Johan Grobler from Vastfontein and
two members of our congregation
who is also involved at Vastfontein.
forgive those who caused all their Watoto has built homes for over 1
The stories of Uganda’s people
remain with me. The young boys tell pain. They are ready to move on… 700 orphaned children. They have
they are ready to become free, to a “baby Watoto” that cares for 84
of their abduction, how they were
move from the nightmares, to dream babies and they are building a new
forced to become soldiers and kill
again. Somehow, they have found 500-bed children’s hospital. Watoto
their own families. The girls talk
that the only way for that to happen also hosts some of the best schools
about how they became wives to the
is to forgive – forgiveness sets them and vocational schools. During the
Lord’s Resistance Army (LRA) soldiers
free from their pain. conference, we had lunch with a
and were used as sex objects at the
house mother and the eight children
fragile ages of eight, ten or twelve. A journalist wrote a documentary, she cares for. These children truly
I listen to a young man explaining
and her last question to Ugandans have hope and a future now.
how they cut off his fingers, his lips
was: “What is more important – five
and his ears to make an example One of the boys who came to Watoto
men to stand trial at the international
out of him. Another young woman’s as an orphan, grew up, went to study
criminal court, charged with war
nose was cut off and she tells how social work and is now one of the
crimes, or lasting peace if there is
she is trying to live a normal life with social workers employed by Watoto
amnesty for them and they come out to rescue other vulnerable children.
her children she had with her LRA
husband. It is beyond belief, beyond of the bush?”
Yes, we saw the faces of the former
understanding – how can such things Most of the Ugandans responded: child soldiers, of those abused wom-
still be happening today? “Forgive them, so we can have en. We were amazed and surprised
Shining through the pain and an- peace.” and “Set them free, so that – all these faces wore a true, honest,
guish are other stories, of the most we can be free.” Could this be the authentic smile. All their stories were
graceful forgiveness. These people kind of love that Jesus was talking told, not because of the tragedies,
have suffered so much, they have about when he said we were to love but because of the hope, freedom,
lost so much – yet they are ready to our enemies? love

13
op pad | november 2008
Internasionale dae
van
GEBED
vir die vervolgde
kerk 9 – 16 NOVEMBER 2008

W
ord Christene nog in 2008 Maldives, Jemen, Bhoetan, Vietnam, Laos en Afganistan is dit
vervolg omdat hulle in Jesus onwettig om ‘n Bybel te besit, as ‘n groep gelowiges bymekaar te
glo? kom of om vir ander van Jesus te vertel.
Vir ons is dit so algemeen om nie net Vir “oortredings” soos hierdie, word hulle daagliks dopgehou,
een nie, maar 'n paar Bybels te besit ontvoer, toegesluit, gemartel of wreed in die openbaar teregge-
en self te besluit waar en wanneer stel.
ons daaruit wil lees.
Bid vir ons broers en susters wat gevangenes is en mishandel
Dit is deel van ons weeklikse pro- word, asof jy sélf ‘n gevangene is en mishandel word - Heb 13:2.
gram om op ‘n Sondagoggend en
Broer Andrew* het gesê: “Mens kan nie vir herlewing vir een
vreesloos kerk toe te gaan en daarna
helfte van die liggaam bid, terwyl mens vergeet van die ander
saam te kuier.
helfte wat ly onder beperkings, nie”.
‘n EEIII of Jesus-film uitreik is van die
* Broer Andrew is die stigter van Geopende Deure, ’n sendingor-
geleenthede waaruit ons kan kies
ganisasie wat werk vir die vervolgde kerk en hul lidmate onder-
wanneer ons vir ander openlik van
steun.
Jesus wil vertel.
Bid saam met Christene wêreldwyd vir ons broers en susters in
Daar is Christelike boekwinkels, be-
nood tydens die Internasionale Dae van Gebed vir die Vervolgde
radingskole en omgeegroepe vryelik
kerk vanaf 9-16 November.
beskikbaar waardeur ons geestelik
kan groei. Vir meer inligting en gebedsversoeke: www.idop.org of www.
persecution.com
Vir Christene in lande soos: Noord
Korea, Saoedi Arabië, Iran, Somalië, Bid ook vir die VERVOLGERS: www.atfp.org

the chief d a n g e r of the


20th century will be:

n g e r •

Religion without the Holy Spirit
Christianity without Christ

a
• Forgiveness without Repentance

d14
- William Booth,
stigter van die Salvation Army

op pad |november 2008


• Salvation without Regeneration
• Politics without God
• Heaven without Hell
bedieninge@moreleta

Uitreik op ons
voorstoep
deur Alvar Olivier, Christelike Gemeenskapsdiens

M
et die onlangse gemeente- kan luister. [Megavoice is amper
uitreik op Sondag 21 soos ’n radiotjie waarop jy na die
September kon ons ook die- hele Bybel kan luister. - Red] Hy
gene op ons voorstoep bereik – die getuig van vele bekerings wat so
plakkers reg langs die Woodlands- geskied.
sentrum.
Die boodskap van die dag het ’n
Ons het ’n paar verskillende uitreik- Christelike perspektief op die situasie
aksies in een gehad: bepleit: Jesus se groot gebod is: “Jy
moet jou naaste liefhê soos jouself”
• Hannes Snyman se Clinics4Jesus
het met sy mobiele kliniek ’n merk- (Mat 22:37-40). Dan lees ons verder
bare verskil gemaak. dat ons tegemoetkomend teenoor
vreemdes moet optree (Mat 25:34-
• Cross of Hope van Tersia en Alvar 46). Die groot opdrag wat Jesus vir
Olivier het die lemoene voorsien ons gelaat het is: “Maak dissipels van
wat ons as aanknopingspunt vir ’n al die nasies” (Mat 28:19).
gesprek met iemand gebruik het.
Ons weet dat daar onwettige immi-
Hulle hou gewoonlik Sondag- grante ook is, maar daar is geen wet
uitreike met ’n veld erediens en ook wat ons verbied om God se Woord
rommel opruimingsaksies. On- onder hulle te versprei nie. Ons
geveer 180 daklose mense woon president het ons versoek om die
die eredienste elke week by. Kos uitlanders by te staan toe die xenofo-
word vir die opruimingswerk geruil.
biese krisis uitgebreek het.
• Verder het ons gesien hoe Colin
Die voedsel wat geruil word vir
en Denise Dredge se Tswelopele
klasbywoning of opruimingswerk
Step-by-Step-projek werk om die
voorsien in die basiese behoefte en
dakloses op te lei. Met die Sondag-
help om misdaad te voorkom. Die
uitreike se velddiens en veldskool
belangrike aspek bly egter om
word onder meer Engelse klasse
“ewige voedsel” te voorsien wat
en lewensvaardighede aangebied.
Net onder die 200 mense woon dit die mense saam met hulle kan
per week by en hulle word met kos neem wanneer hulle terugkeer na
beloon. hul geboorteland.

• Die gemeente het evangelisasie Die Tshwane munisipaliteit is


boekies in Tswana en Engels voor- tans in gesprek met verskeie
sien om lidmate te help om met die partye om volhoubare oplos-
mense oor die evangelie te praat. sings te probeer beding. Bid
asseblief vir hierdie proses
• Ons het verder gesien hoe maklik en vir die beste oplossing.
dit is om in ’n taal te getuig wat jy
nie eers ken nie. Jannie Davel het Vir meer inligting, kontak
demonstreer hoe hy Megavoice Alvar Olivier by 078 802 8542 of
Bybels uitdeel waarna die dakloses 1crossofhope@gmail.com.

15
op pad | november 2008
Die boodskap
op die swartbord
D E U R Sonnika van Staden

“Laat jul
lig so skyn voor die
mense…” O ns as God se kinders
is almal geroep om ge-
tuies vir Hom te wees.
As iemand ‘n spesiale, kreatiewe
manier vind om presies dít te doen, word soveel mense positief daardeur
geraak.
Op my daaglikse wandeling deur ons woonbuurt, loop ek telkens verby ‘n
pragtige huis in een van die mooiste, vreedsaamste hoekies op my roete
waar ek elke keer stilstaan om twee skrifgedeeltes te lees wat Vader elke
dag vir een van sy dogters gee, om ander daardeur te seën.
Liz Myburgh sê sy het eendag in haar biblioteek deur die takke van die
eikebome wat die huis omring sit en uitkyk, toe sy ervaar het die Here
praat met haar om ‘n boodskap van Hom aan mense te gee, so in die
verbyloop op pad na die rivier toe. Sy het begin om daagliks ‘n woord
wat sy in haar stiltetyd kry, op weerskante van ‘n klein swartbord te skryf.
Sy plaas dit in haar tuin op die draai van die pad, vir almal om te lees.
Elke dag is die boodskappe vars en nuut en elke dag word mense daar-
deur geraak. Hierdie getuienis vir haar Skepper vereis toegewydheid en
fyn beplanning. Wanneer sy nie tuis is nie, sorg haar huishulp, ook ‘n kind
van die Here, dat daar steeds elke dag ‘n nuwe Skrifgedeelte is om te
bemoedig of te vermaan.
By navraag het ek uitgevind dat Liz ‘n lid van ons gemeente is, ‘n vrou
met baie talente. Sy is ‘n deeltydse berader by Moreleta, en is tans besig
om ‘n boek te skryf: Watering your soul (for women). Die ‘for men’-
gedeelte is nog in wording.
Baie mense gee terugvoer oor hoe die boodskappe hul raak, inspireer,
bemoedig en laat nadink.
Hoe verfrissend om iemand te ontmoet wat so onbeskaamd haar ge-
tuienis uitleef!

16 op pad | november 2008


getuienis
getuienis
Uitreik-getuienisse Magriet Smit was geïnspireer om dié
besonderse gedig te skryf na
Die Sluier is Gelig-vrouekonferensie
wat in 9 Augustus 2008
deur die Van der Poel gesin
plaasgevind het.

vrou van hierdie God wat sy net

O
ns gesin, Juan, Ester,
Christine (19) en Lourens so liefhet soos ons!
(16) was op Sondag 21
September op ons eerste regte
Die gemeente se pastoor het
ons daarna na ’n Hindoe-tempel
Suiwer sy
uitreik. Ons is baie lief vir die Here geneem. Ons was eers skrik-
en het al vir mense van Christus
uit die smeltoond van u genade
kerig, maar toe ons eers binne
vertel, maar was nog nooit op 'n
georganiseerde uitreik soos daardie
is en luister na die pastoor se ontwaak ek Heer,
getuienis, en ons sien die beelde
Sondag nie. wat die mense aanbid, het ons ragfyn vingers van silwer en plati-
Ons het die Laudium besef dat dit wat
Charisma-gemeente hulle aanbid, leeg num gesmee tot ‘n vlegsel – robuus
besoek saam met Sonia en dood is. As 'n
le Roux. Dit was won- mens voor daardie verweef in die borswering van u
derlik om in die erediens beelde staan, voel
saam met ‘n verskeiden- jy die Lewende liefde staan ek naak – gelouter
heid mense – wit, swart, God binne-in jou
Indiër – God te aanbid. en jy weet as God my siel uitgedop op die kliptafel
Ons het onmiddellik jou na Hom toe
tuisgevoel. Ons kon getrek het, kan
van u ewige belofte
die Heilige Gees daar niks ooit weer sy
aanvoel en ons het God
‘n lampie van geloof word aang-
plek inneem nie.
daar sien werk. Ek dink
wat ons daar besef het, is
Ons kinders het esteek, kniel ek geklee in suiwer sy
dieselfde geestelike
dat alle mense dieselfde belewenis gehad. die sluier is gelig!
is, al verskil ons taal, ras
en kultuur; ons almal het Hierdie uitreik het
God lief, ons soek Hom ons geloof won-
en ons is afhanklik van sy derlik versterk.
teenwoordigheid in ons lewe. Volgende jaar gaan ons beslis
weer. Die Here het ons bewus
Na die erediens het ons saam met
gemaak van verlore siele in die
die lidmate van die gemeente geëet
wêreld. Ons bid nou vir die eerste
en na sommige se getuienisse ge-
keer met passie vir die Moslems
luister. Dit het ons lewens so aange-
en Hindoes in ons land.
raak. Ons het altyd gedink alle
Indiërs is Moslems of Hindoes – en Dankie dat julle dit moontlik ge-
daar hoor ons hoe praat ’n Indiër- maak het vir ons om te gaan.

17
op pad | november 2008
boekresensies

boekresensies

Felicia Lategan
Gryp hierdie dag -
’n daaglikse kickstart vir jong
gelowiges
deur Karlien Roos

H
ierdie dagstukkieboek se om hul jeug in Christus ten volle te
aanvullende titel doen sy geniet. Ten spyte van baie aanslae
belofte gestand vir die jonger kan ons kinders steeds geborge voel
generasie. Met die gejaagde en hoë- in die versekering dat God altyd

Resensie deur
druk lewe kan kinders maklik hulle dieselfde is en dat sy beloftes van ‘n
stilte- en fokustyd afskeep. lewe in oorvloed en ‘n mooi toekoms
Karlien se dagstukkie in lekker-lees, vir hulle ook geld.
gewone Afrikaans, kan oor ‘n koffie- Jesaja 59 se einde sê so duidelik vir
breek ’n waardevolle fokustyd in jou ons dat die Woord wat God in groot-
dag bring. Hierdie stiltetydboek vir ouers en ouers se harte en monde
tieners en studente word ook deur geplaas het, nooit uit die monde van
baie volwassenes gebruik.
ons kinders en kleinkinders sal ver-
Karlien Roos skryf die volgende oor dwyn nie – prys die Here!
haar boek:
God vra gehoorsaamheid en liefde,
“Ek is ‘n vryskut-joernalis. Nadat ons en in gemaklike skryfstyl wou ek dit
eie kinders uit die huis is, het die vir hulle in hierdie boek leer – sonder
Here my gelei om my passie vir jong- om te raas, maar ook sonder om
mense in boekvorm uit te leef. Dis ‘n doekies om te draai."
opregte poging om God se gedagtes

lag'n slag
aan ons jongmense bekend te maak, Gryp hierdie dag is verkrygbaar by
en hulle uit die Woord te bemagtig Shekinah Boekwinkel teen R86.

lag'n slag
S
arie vertel dat toe sy en haar kleindogter deur 'n tydskrif blaai en op 'n foto afkom van 'n
skouerlose bloesie, sê die kleinding. "Ouma, jy moet vir my ook so bloesie maak sonder
handvatsels."
Klein Anna-Marie sit op oupa se skoot terwyl hy vir haar Bybelstories lees. Sy streel oor oupa se
geplooide gesig en ook oor haar eie en vra toe: "Oupa, het die Here vir oupa gemaak?" "Ja, my
ding," antwoord hy, "dit was sommer al lank gelede."
"Het Hy my ook gemaak?" kom die volgende vraag. "Ja, my skat, maar dit was sommer net nou
die dag" antwoord oupa weer. Terwyl sy weer oor albei se gesigte voel, sê sy "Hy raak al beter en
beter, nè oupa?!"
Die seuntjie sit in die kerk en sien hoe die diakens in die gang afkom en kollekte opneem. Hy
leun oor na sy ma toe en sê: " Moenie vir my betaal nie ek is nog onder ses!"

18 op pad | november 2008


PLAAGBEHEER
Termiet spesialiste
Alle plae/ alle areas
Sel: 082 893 1028 Geregistreer by die SA
E-pos: property@woodlandsnet.co.za Plaagbeheer vereniging. “Quality is our priority”
New Houses
Spesialiseer in die verkoop van: Skakel ons by CONTACT
• Huise • Duette • Meenthuise 083 296 7486 Naas du Plessis
in Moreletapark 073 946 6772 072 349 4095 • naas@ndp-projects.co.za
www.ndb-projects.co.za5

Luukse vakansiehuis in die InspectaCar Menlyn


hoek van Lois- en
hartjie van die Tuinroete, Sedgefield Balilaan,

Periwinkle Newlands

• Drie slaapkamers (slaap 8)


• Ten volle toegeruste kombuis "Christian Home of pre-loved cars"
(skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër) VIR JOU VOLGENDE MOTOR:
• Twee badkamers www.inspectacarmenlyn.co.za
• Eetkamer
• Speelkamer met pool tafel en nog vele of
meer. 012 - 361 2206 Jannie
R1 000 is joune - stuur vir ons
'n klient en ons gee jou R1 000
Neethling
082 824 1377
as die transaksie suksesvol is.
Kontak Adri 082 320 6434

FBW & Associates SKUBA IN DIE MALDIVES Sielkundige Dienste


arbeidspraktisyns, Kry 'n groep vriende bymekaar
Dr Helena Niedinger
hanteer alle arbeidsverhoudinge of kom alleen vir 'n week van onvergeetlike Voorsien psigoterapie en
/ arbeidsregsake vir jou. ondersteunende terapie vir:
skuba in helder, warm seewater • Angstigheid• Depressie
@ R20 000 p.p • Verhoudings- en huweliksprobleme
Kontak asb. •Verslawing aan alkohol/dwelms/dobbel/
( 3 etes & 3 duike p.d Pornografie • Eetversteurings
Frans Wilders en retoer vliegkaartjie • Selfbeeldprobleme • Ouerleiding vir ouers
082 896 2872 ingesluit.) t.o.v. hantering van kinders • Spelterapie vir
kinders met emosionele probleme
faks: 012 996 1918
www.oceanicvision.co.za Kontak: 083 260 6099/997 4880
jeff@oceanicvision.co.za

EENSAAM? ICDL Rekenaarkursus


(Internasionaal erken)
Kieskeurige Konsepte van IT
enkellopende Windows XP ● MS Word
MS Excel ● MS PowerPoint
• ’n Hondesalon met ‘n verskil.
CHRISTENE! • Elke hond het sy EIE skoon handdoek!
MS Access ● MS Outlook
Internet Explorer
Ontmoet die liefde • Kontrakte vir op- en aflaai.
van jou lewe! • Alle personeel opgelei - 13 jaar ondervinding. BESTE PRYS
• Spesiale aanbiedinge regdeur die jaar.
Kontak: Ria & Marelize van Wyngaard Corrie: 072 235 8089
Skakel Lenie by TOP PARTNERS
Tel: (012) 993-0315 • Sel: 076 809 9955 corrie@jacobswell.co.za
082 491 7845 of 012 993 2524 Di-Vr: 07:30 -16:00. Sa: 07:00 -13:00. Ma: Gesluit
E-pos: toppartners@new.co.za Primula Sentrum 869 Rubensteinrylaan
www.datetoppartners.com MORELETAPARK

op pad | november 2008 19


RENT A Umhlanga Rocks Bougainvillea Aftree-Oord-
Duplex woonstel te huur Montana Te Koop/ Te Huur
HOUSESITTER gedurende Des/Jan. • 24-uur Sekuriteit & Toegangsbeheer
• Siekeboeg, Tuindienste, Sitkamer/Biblioteek
072 902 0937 3 slaapkamers, • 2 & 3 slaapkamers, 1 & 2 badkamers, 1 & 2 motorhuis
• Verskeidenheid planne om van te kies
2 badkamers, • Nuwe deeltitelontwikkeling
Have: Going on slaap maksimum 6 persone. • Oordragkostes ingesluit
Pets, Gardens Holiday? R950 per dag. R 780 000 – R1 075 000
to look after? Okkupasie: Vanaf 1 Augustus 2009 Lynette
079 704 1962
Kontak Marita
(Already occupying houses in Moreleta Park, Catharina
725 Jacques Str, for reference 083 289 9015) 082 507 8782 082 820 4437

Vakansie verhuring Wes-Kaap Vakansie woning te huur


Ideale vakansieverblyf vir groot familie/
Jongensfontein - Weskaap
vriende. Geleë op 'n 40ha plaas tussen
Stilbaai en Jongensfontein, Slaap 5-6 persone.
Teach your Domestic worker to cook Binne loopafstand van strand.
onoortreflike see uitsig.
HEALTY FAMILY MEALS Geen tv of selfoon opvangs. Hoofhuis is 20 m Walvisse te sien vanaf stoep.
* Low Fat * Low GI
vanaf hoogwatermerk. Gesogte hengelplek. Beskikbaar Nov 08 - Des 08.
8 Week course, once a Hoofhuis: slaap 5. Woonstel: slaap 3. R1100 per dag binne seisoen.
week from 08:30 – 10:30 Woonstel: slaap 2. R600 buite seisoen.
Phone Este Kontak Pam Golding Eiendomme Skakel Rina
(Registered Dietician) Stilbaai 028 7541797 /
@ 082 653 7343 Barry 082 771 0242.
082 683 7198

Oornag kamer Die Ideale


Geskenk!

beskikbaar Slegs
R79-95
Dubbel geriewe en
eie badkamer in Moreletapark. Gryp die
dag
Geleë naby hospitale (Pretoria-Oos & ‘N Lekkerlees 365
Kloof) en Moreleta Gemeente (Rubenstein STILTETYD-boek Inspirerende
& Woodlandssentrums). Veilige parkering. vir tieners & dagstukkies met
Nie-rokers. R230 (enkel) p.p.p. n studente skrifverwysings.
met ligte ontbyt ingesluit.
Bestel by 083 254 7291/ 011 366-1804
Kontak 076 111 1180 roos@tiscali.co.za. - Karlien Roos

VAKANTE POS VIR


Paasfees in Israel! KINDERSIELKUNDIGE Passiespel 2010
Kom toer saam na Israel, Sinaï, BESKIKBAAR IN RUSTENBURG
Beleef die onbeskryflike
Jordanië en Egipte. Verlang 'n gekwalifiseerde sielkundige met verkieslik toepas-
like ondervinding van ± 3jaar wat in kinders vanaf 0 maande passiespel in Oberammergau &
tot en met ongeveer 14 jaar spesialiseer.
25 Maart - 4 April 2009 5 ander Europese lande.
Terapeutiese veld dek die volgende:
Ontwikkelings-evaluering Plek beperk.
KO N TA K Skoolgereedheids-evaluering
Baba- en moederterapie
Ds Willem of
Marisa
Emosionele kinderterapie (spelterapie)
Konsultasie aan ouers
Toerleiers:
Goeie kennis van ADD/ADHD Ds Willem of Marisa Badenhorst
Badenhorst
012 997 8115 (w) /
012 997 8015 Aanvangsdatum is Jan 2009. Dit is in `n reeds baie
/076 037 7071 bekende en gevestigde Sielkundige praktyk. 076 037 7071/ 012 997 2811
Kontak: 014-533 0701 van Ma tot Do (08:00 -15:00)

20
op pad | november 2008

You might also like