Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

Dieter Stander Gr12D LO Aktiwiteit 1 Opsie 1

1.1.1 Elektriese Ingenieur Die studie en toepassing van swaarstroom elektrisiteit. Opwekking en transmissie van elektrisiteit vir huishoudelike en industrile gebruik. Aktuaris Bestudeer die impak van risiko en waarskynlikheid op die finansile wreld. Help versekeringsmaatskappye om polisse volgens risiko te ontwerp.

Prokureur Gebruik regsgeleerdheid om klinte se belange te bevorder. Verteenwoordig klinte se belange op alle terreine van die reg.

1.1.2

Elektriese Ingenieur Ek het n aanleg in wiskunde en wetenskap. Wreldwye tekort aan ingenieurs, dus oorgenoeg werksgeleenthede. Goeie betaling

1.1.4 A Hoeveelheid poste Wreldwyd is daar n tekort aan ingenieurs Veral in Suid-Afrika, omdat baie ingenieurs emigreer en daar n afname is in die aantal studente wat wiskunde en wetenskap neem. Tegnologie beweeg altyd voort, dus sal daar altyd n aanvraag wees vir ingenieurs. Die elektriese veld ervaar n hupstoot met die vraag na skoon, hernubare elektrisiteitsbronne. Nuwe velde in elekries gaan deurentyd oop soos die navorsing aanbeweeg. Die aanvraag na elektriese ingenieurs styg soos wat al meer prosesse elektries van aard word.

Bronne: http://en.wikipedia.org/wiki/Electrical_engineering D. Stead: Careers Directory Edition 5

B Redes vir werkloosheid Wreldwye tendens na meganisasie beteken minder werk vir ongeskoolde arbeid, bv. fabriekswerkers. Die werk skuif na professionele en geskoolde velde. Die afgelope ressessie het meeste lande geraak en gelei tot hor werkloosheid. Arbeidswetgewing maak dit in sommige gevalle te duur om meer werkers in diens te neem met minimum loonvereistes. Dit maak dit ook te moeilik om ontslae te raak van n onproduktiewe werker. Die industrile mag van China met sy oorvloed goedkoop arbeid maak dit moeilik vir industrie in ander lande om kompeterend te bly. Dit veroorsaak afdankings.

Bronne http://www.theatlantic.com/magazine/archive/2010/03/how-a-new-jobless-erawill-transform-america/7919/ http://www.sagoodnews.co.za

C Voorkoming/Bekamping van werkloosheid Maak seker jou CV is op datum. Verkoop jouself daarin. Lys al jou sterkpunte. Wees n spogwerker deur nooit laat te wees, reg geklee te wees en altyd reg te wees om ekstra moeite te doen. Bou en handhaaf goeie verhoudings met jou gelykes, meerderes en minderes. Sluit aan by Career Services en enige ander soortgelyke diens om die kans op indiensneming te vergroot. Bou n verhouding op met die Menslike Hulpbronne-afdeling waar jy werk. Probeer inskakel by die groep waar jy werk. Dit sal jou beroep lekkerder maak en jou kanse op bevordering vergroot.

You might also like