Download as xls, pdf, or txt
Download as xls, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Basiese pannekoekresep (vir 10-12 pannekoeke)

1 koppie koekmeel 2ml sout 2 ekstragroot eiers, geklits 150ml water 200ml melk koppie suiker fyn kaneel Meng al die bestanddele behalwe die kaneel en suiker in n mengbak en laat dit vir 15-20 minute in die yskas staan. Stap vir stap a) Gooi n klein bietjie olie in n pan en versprei dit met n eierspaan oor die hele bodem. Wanneer jy dink die olie behoort nou warm te wees, kan jy n klein bietjie deeg ingooi om te toets. b) Skep nou genoeg deeg in om die bodem heeltemal te bedek, maar probeer die pannekoek so dun as moontlik hou. c) N 2-3 minute sal jy sien die deeg aan die bokant is nie meer klam nie en dan kan jy die pannekoek se onderkant met die eierspaan probeer loswikkel. As dit nog nie maklik loskom nie, gee dit nog n minuut of wat. d) Nou kan jy die pannekoek met die eierspaan omdop.

You might also like