Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

18 van 2013

31 Mei - 6 Junie

senties.rooimier@gmail.com

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen

Tel 056 2125 731

Hills traat 92

Uit die hoof se kantoor...


Sjoe, amper n hartaanval gekry met die o/13 Dogters se netbalwedstryd. Welgedaan aan altwee spanne vir n pragtige en opwindende wedstryd. Jammer daar moes n verloorder wees. Dit gebeur maar baie min in die Laerskool dat ekstra tyd gebruik moet word om die uitslag van n wedstryd te bepaal. Nogmaals geluk aan Juf. Annelie en haar span, ons is trots op julle. Nou speel julle in die finaal teen Leeuwspruit volgende week. Ons glo julle gaan weer vir n verassing sorg. Aan ons o/13 rugbymanne wil ek net s: Julle is sterre! Baie geluk aan ons manne wat so mooi gespeel het en nooit gaan l het nie, 17-14 was amper gewees! n Groot dank aan ons Mammas-watomgee vir die heerlike sop Dinsdag pouse, julle weet nie hoe waardeer n honger onderwyser sulke heelike kos nie. Dankie dat julle vir ons en ons skool bid en aan die Here opdra. Ons kan voel hoe julle gebede ons dra! Ai dit was weer lekker ons saam met ons ouers te kuier na die wedstryde Dinsdag. Dit is net jammer dat so min ouers by die braai opgedaag het. U hoef nie aan Klub 500 te behoort om te kan braai nie. Enige Sentie ondersteuner is welkom. Ons is ook ook besig om die ondersteuners hempies en baadjies gereed te kry. Dit sal by die klerewinkel beskikbaar wees en u kan gerus u bestelling by Anelda gaan plaas. Kom ons ondersteun ons skool waarop ons so trots is.

Ek is so trots op ons kinders wat aan die Departementele Quiz-kompetisie deelgeneem het en almal deurgedring het na die semi-finale in Sasolburg. U moet besef dat ons senior spanne in die afdeling Gr.7-9 deelneem. Dit maak die uitslag nog meer merkwaardig aangesien hulle te doen kry met werk wat in Gr.9 gedoen word. Sterkte vir al ons spanne en ek glo ons gaan weer n paar spanne in die finale h hierdie jaar. Senties se akademie is gesond, ons probeer om meer as net die nodigste te doen. Inteendeel ons doen baie meer as wat verwag word. Sterkte aan ons Revue en koorgroep wat Vrydagaand in die Skouburg deelneem, ons sien uit na n wonderlike aand saam met julle. Die naweek, glo ek gaan op n heerlike noot afgesluit word as ons o/6-o/8 Netbaldogters in Koppies aan n sportdag gaan deelneem. Senties en Oompie-Kedoompie trek in groot getalle op na die sportdag. Die eksamen is ophande en ons gaan nou aandag gee aan dit wat werklik
31 Mei 1 Junie 3 Junie 4 Junie 5 Junie 6 Junie 7 Junie 8 Junie

saakmaak. Die sport stop eerskomende Vrydag en dit is slegs die leerlinge met wie daar gerel word wat nog gaan oefen. U gaan die afbakening van die werk Vrydag ontvang sodat u kind reeds met die hersiening kan begin. Ek sluit af met die volgende: Met die water wat verby is, sal jou meule nooit weer maal; Uit die assies op jou vuurherd sal jy nooit geen gloed meer haal; Van jou jare wat verstryk is, sal jy nooit n uur weer kry; Van jou afgelegde togte nooit een enkele skof weer ry.

Moenie roem oor wat jy mre verwag nie, jy weet nie wat die dag sal oplewer nie

Spr. 27:1

Koorfees in Skouburg om 18:30 Koppies se sportdag Bestuursligaamopleiding om 18:00 te Rooiskool Kinderbeskerming praatjie om 08:30 in skoolsaal Kortlys vir die Departementshoofpos by skool om 18:00 Redenaarsfees te Senekal Primre skool Skaak vs Odensia (A,B en J) weg o/13 Netbal Uitspeelwedstryd vs Leeuwspruit (Rooiskool) om 14:15 Kleuterskool se Lenteloop by Ledgwe Lodge om 09:15 Babahuis se Vadersdag funksie by die koshuis Mini Bondedag (o/13 Rugby) in Krugersdorp

31- Ynez Pretorius 31- Janr Oelofse 3 - Graswill Jansen 3 - Elgin Reid 4 - Jonathan Keogh 4 - Joshua Serfontein 4 - Jaco Steyn 6 - Stacy Engelbrecht 6 - Loanelle Grobbelaar 7 - Tineke ONeil 7 - Cindy Saaiman

Koekverkoping!!!
Maandag pouse sal daar heerlike koek en cupcakes te koop wees @ R5, asook toffie-appels @ R10. Bring n geldjie saam, dis ten bate van leerlinge wat op sporttoere gaan.

Lynn Booysen

JG Brummer

Danie Delport

Bianca Olivier

Tennisspelers, hier volg n voorlopige lys van spelers. Ons wil graag n rondomtalie hou op 4 en 6 Junie 2013. Wedstryde vind plaas by Border en die skool se bane vanaf 14:00. Ons spanne vir die liga moet uitgesit word voor die skool sluit. R25 inskrywingsfooi is betaalbaar by Mev Viljoen voor 3 Junie. Daarna word die groepe uitgesit vir die rondomtalie. Niemand is verplig nie, maar as jy nie aan die rondomtalie deelneem nie, kan jy nie in die skoolspan opgeneem word nie. O/14 spanne bestaan uit 4 spelers per span en 3 spanne word ingeskryf. 0/10 spanne, 2 spelers per span en 3 spanne word ingeskryf. Spelers wat nie span kry nie, sal nog steeds die geleentheid h om by die skool te oefen.

Ons nooi alle Senties om ons asb. te kom ondersteun!

Baie geluk met jul oorwinning teen Kroonheuwel. Dit was n pragtige wedstryd en het baie karakter getoon! Onthou ons speel op 6 Junie om 15:10 teen Leeuwspruit by AHS (Rooies) se bane vir Fezile Dabi wenners.

Eerste netbal

Baie sterkte aan al ons RaakpraatRedenaars wat op 5 Junie aan die Senekal Redenaarsfees gaan deelneem. Ons glo dit gaan sommer baie goed gaan!

Groep A: Meisies 0/14 Lean Marais Wilma Crous Lezanne Geldenhuys Anron van Tonder Danelle de Vos Marnika Coetzer Danille Taljaard Sharn Fourie Chanelle van Dyk Nadia Smuts Andrea Kleingeld Groep A Seuns 0/14 Heinrich Boshoff Wian Viljoen Paul Zietsman Diaan Jordaan Manna Jordaan Ethan Sadler Groep A Dogters 0 /10 Joret Olivier Lanel Olivier Emma Schutte Anri Kleynhans Jan Vorster Mia-Marie Campher Anika de Ath Chelani Brink Groep A Seuns 0/10 Burger Marais HJ Kleynhans Kyle Cuperus Michiel Heyns DJ Liebenberg Dendr Aucamp Ruan Naud

Groep B: Meisies 0/14 Celent van Zyl Lucille Bray Jacomi Grobbelaar Karla Fourie Melizandi Crause Chantel Kruger

Groep B Seuns 0/14 Hano Strydom Brendon Theron Lian de Winnaar Nathan Greig

Ons Senties wys hul omgeeharte sommer elke dag. Baie dankie aan Malisa Brummer in gr. 4, wat haar oor n verdwaalde graad een maatjie ontferm het. Sy het rondgebel en uitgevind waar sy moet wees voordat sy huistoe is. Dankie Malisa, dis optrede soos di wat ons trots maak om n Sentie te wees!

Groep B Dogters 0/10 Emmerentia v.d Schyff Chen Jacobs Cuylen van Niekerk Marli Smuts Janke Smuts Janka Crause Leigh Anne d. Winnaar Groep B: Seuns 0/10 Kyle Greig Dyllon du Plessis Tertius Brink Jaco Kleingeld Reuel Botha Marius Kruger Jonanthan Keogh

Vrydag 7 Junie om 09:15 is dit Oompie Kedoompie se Lenteloop by Ledgwe Lodge. Leerlinge sal per bus vervoer word. Ons hoop julle geniet die oggend sommer baie!

ASSESSERING Graad 7
Wiskunde Rekenaartegnologie Rekenaartegnologie 3-7 Junie 3-7 Junie 3-7 Junie 3D Voorwerpe Leer jou afgerolde bladsye in die pienk ler Graad 6 Leer jou afgerolde bladsye in die pienk ler

Graad 5
English 3-7 June Oral: (My favourite dish)

SW

Toets. (Dieselfde afbakening vir toets wat 31 Mei geskryf sou word)Geografie 3 Junie - Kaartwerk (Voorbeeld op bladsy 35 Aktiwiteit 9) Geskiedenis - Bladsy 120, 121, 125, 127 3-7 Junie Leer jou afgerolde bladsye in die pienk ler

Rekenaartegnologie

Graad 4
Wisk. Teg. KK Eng Teg. 4 Junie 5 Junie Toets bl 87 - 89 en vermenigvuldig in kolomme Toets bl 187, 188, 190, 198, 200 - 204, 209, 214, 215

6 Junie Maak van bewertjie in klas 6 June Oral: My favourite recipe 7 Junie Handig brug in

Kroonstad Sentrum vir Bejaardes het ons genader om hul hierdie winter by te staan met skenkings. Ons vra ons Omgee-Senties om asb. te help! Hulle versorg 45 behoeftige bejaardes, waaronder 15 mans en 30 dames. Hulle benodig die volgende (nuut of tweedehands): Slaapklere Onderklere Sokkies Truie en baadjies Sweetpakke Pantoffels Kniekouse vir dames Komberse Hierdie items kan by juf. Anna Jonker ingehandig word.

Belangrike Kennisgewing vir alle leerlinge, graad 1 - 7: Die eksamen begin op Maandag 10 Junie. Vanaf die 10de tot die 20ste Junie sal skoolure as volg wees vir die hele skool: 07:25 - 12:00. Vrydag 21 Junie sal die skool om 11:00 verdaag.
Junie 10 11 12 13 14 17 18 19 20 21 Wisk SW NW Afr Vraestel 3 Eng Paper 2 Eng Paper 3 Afr Vraestel 2 LV Wisk SW NW Afr Opstel & Brief Eng Paper 2 Eng Paper 3 Afr Taalwerk & Begrip LV

Graad 4

EKSAMENROOSTER: JUNIE 2013 Graad 5 Graad 6 Graad 7


Afr Vraestel 2 (Dept) Afr Vraestel 3 (Dept) Eng Paper 2 (Dept) Eng Paper 3 (Dept) NW LV Wiskunde (Dept) SW (Aard) Wisk (Hoofrek begrip) SW (Gesk) Wisk Teg NW SW LO EBW Eng Afr K&K

Belangrik! Maak asb. seker dat skryfbehoeftes genoegsaam en korrek is. Wiskunde apparaat, potlode, gom, skr, ens. waar nodig.

Graad 4

Graad 5
Platinum: Tema 10:Tel,rangskik,vergelyk en stel heelgetalle voor bl.58-59, Tema 11: Getalsinne: Optel, aftrek, en omgekeerde bewerkings.bl 60 64. Tema 12: Breuke .bl 66 - 71 Tema 13: Lengte: herlei , meet bl 72 - 77 Tema 14: Vermenigvuldiging , faktore , veelvoude : bl 78 - 82. Tema 15: 3- D voorwerpe Bl 86-87 tabel op bl 91. Tema 16: Meetkundige patrone . Bl 92 - 95 Tema 17: Simmetrie,bl 96 97. Tema 18: Deling, bl 100-104.(kort en lang deel ) Geografie - Bladsy (26,28,31,33-35,37-40) Geskiedenis (Slegs die Geskrewe deel. Nie die aktiwiteite) - Bladsy (112-115,117-127) Materie en Stowwe en Prosessering: Matale en nie -metale- bl. 122 139 Eienskappe van metale en nie-metale (bl. 125, 133, 136) Gebruik van metale - bl. 140 - 162. Spesiale eienskappe van metale (bl. 143, 145, 149) Gebruike van metale (bl. 156) Verwerking van materiaal - bl. 164 - 187. Verwerkte material- bl. 188 215 Eienskappe en gebruike (bl. 188) Tradisionele verwerking (bl. 196, 200, 205 207 *Maak seker graad 5 leerders dat julle die aktiwiteite, sleutelbegrippe en hersienings deur gaan* Vraestel 2: Opstel en informele brief Vraestel 3: Tema 6 - 9 se Taalwerk wat gedoen is in jou skryfboek. Leer veral die opsommingsbladsy. Copies pasted in workbook, Platinum book: Past tense (colomn p.178), Proper nouns, verbs, countable nouns (p.6, 21), personal pronouns (p.7), Present Tense (p.16), question forms (p.24), adjectives (p.30, 39), possesive nouns (p. 32), verbs (p. 41),male and female nouns (p. 41) nouns singular and plural (p.51), verb to be (p.56), capital letters (p. 61), sentences with if ( p. 71), synonyms (p. 72), adverbs (p.79) - Language exercises done in Workbook. Selfbeeld bl. 4, 5. Verhoudings bl. 16, 17. Mishandeling bl. 54, 55, 58. Gevoelens (gevallestudie) bl. 8, 12, 13. Vooroordeel (positief/ negatief) bl. 5, 51. Verantwoordelikhede (mans/ vrouens) bl. 62, 63.

Hb. Bl.11, 21, 33, 52, 53, 63, 77, 87, 95. Optel, aftrek en vermenigvuldig in kolomme: H T E (Nie deling nie)

Wisk SW NW & Tegnologie Afr. Eng. LO

Wiskunde

Geografie: Bl. 23, 24, 25, 27, 30, 33, 36, 37, 40, 41 Geskiedenis: Bl. 98, 99, 100, 101, 102, 103, 108, 109, 110, 111 Eerste Kwartaal werk Bl. 6 10, 34, 54, 70, 87, 106 Tweede Kwartaal werk Bl. 120, 126, 128, 129, 132, 133, 134, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 146, 147, 154, 155, 156, 157, 178, 179, 187, 190, 191, 192, 196, 198, 200, 201, 202, 203, 204, 209, 214, 215, 216 Leesbegrip: Begripstoets Taalwerk: Opsommings in flip file. Byvoeglike naamwoord: Bl. 27, 38. Enkelvoudige en Saamgestelde sinne: Bl. 28, 87. Samestellings: Bl. 77

SW NW Afr. Engels

Comprehension test Language: Summary in workbook Hb. Bl. 54, 55, 61, 64, 69 Werkboek: (Werkkaarte)
LV

Graad 6
Platinum: Bl. 74, 79 - 81, 86, 87, 91 - 95, 98, 102 105 Oranje boek: Bl. 19 - 21, 30 - 32, 94 - 96

Graad 7
Begrip en bewerkings met heelgetalle (ook faktore, eksponente, wortels), breuke (gewone, desimale, persentasies), probleemoplossings, hoeke, oppervlaktes, omtrek, konstruksies, vorme, voorwerpe, meting Sketse (Ortografies en Isometries) - Bladsy (5-14,16-23) - Kwartaaltoets - Formele Opdragte Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe MODULE 2 Energie en verandering bl.46 68 (Leerders moet alles leer!!!) Oxford: Aardrykskunde : Hoofstuk 1: Kaartwerk bl.1- 21 skale van kaarte Hoofstuk 2 : Bevolkingsgroei en verandering bl .30-45 en sketse en aantekeninge Geskiedenis : Hoofstuk 4 : Menslike revolusie bl 81 91 en Hoofstuk 5 : Vroe handelstelsels bl .96 ,97,98,102,103,104,10 en aantekeninge. NB : Slegs werk wat onderstreep en gemerk is Bl 2 - 15. Alles oor voedselgroepe, dietontleding, kookwyses, gemorskos, omgewingsgesondheid, siektes. - Formele opdragte en toetse - Bladsy (3-8,10,12,19,99,110,126,130) Term 1 Nouns P.36 - 39 File, Punctuation P.20, 21 File, Conjunctions P.13 -16 File. Term 2 Tenses (Simple tenses, Continuous tenses) P.20-22, 32-33 + P. A/ B. Adjectives P. 30 File, Degrees of comparison, P. O Direct and Indirect speech, P.16, 17, 28 + Notes in workbook. Plurals P. V/ W (Those marked) Antonyms, P. DD (Those marked) Synonyms, P. FF (1 -15), Idioms in workbook (1-15), Figures of speech in workbook (Apply in poem) *Remember to go through the exercises you did in your workbook... Blou boek module 2 Bl. 8 - 15, 18 - 26, 32, 33, 40 - 42, 45, 46, 57 -63, 67 AMT: Bl. 180, 181, 185, 186, Al die aantekeninge van die eerste en tweede kwartaal

Afr Engels NW LV Wisk SW

Wisk. Teg. NW SW LV

(Platinum)Theme 5: Fantastic food P.46 Present tense verbs, P.47Nouns showing belonging, P.50 Revision. Theme 6: Playing tricks: P.53 Plurals, Present tense verbs, P. 54 Pronouns (this, that, these, those) P.56 Adjectives, P.57 Regular/ Irregular verbs, P.60Revision Theme 7: Useful plants P.63 Plurals, P.66 Adverbs, P.67 Possessive Pronouns, Adjectives to compare things, P. 70 Revision. Theme 8: School outings P.77 Past tense verbs, P.78 Connecting words, Phrasal verbs, P.80 Revision. Theme 9: Time for television P.88 + (Workbook)Opposites/ Antonyms, P.90 Adverbs of degree, P.94/ 95 Revision Part 2 Language Vastestowwe, vloeistowwe en gasse - bl. 104 - 116. Rangskikking deeltjies van n vastestof, vloeistof en gas ( bl. 105 107 ). Mengsels - bl. 118 132. Korrelgroottes (bl. 123), Skeiding van mengsels ( bl. 128). Oplossings is spesiale mengsel - bl. 134 - 154. Is n mengsel n oplossing (bl. 134,137), Oplosbare stowwe (bl.141), Versadigde oplossing (bl.145,149 150). Oplossing - bl. 156 171. Wat is oplossing (bl.156) Tempo van oplossing (bl.159). Mengsels en waterhulpbronne - bl. 172 185 Waterbesoedeling (bl. 172) Belangrikheid van vleilande (176 178) Prossesse om die water te suiwer- bl. 186 201. Waarom ons skoonwater nodig het (bl. 187) Stappe in water suiwer van water (bl. 198 199) *Maak seker graad 6 leerders dat julle die aktiwiteite, sleutelbegrippe en hersienings deur gaan* Sleutelwoorde hoofstuk 1: bl. 4, 5, 10, 14, 16, 20. Hoofstuk 8: bl. 60, 61, 64, 66, 67 (het jy geweet), 70, 78. Gelowe: Christelike deurgangsroetes bl. 73, 74. Afknouery bl. 64 - 67, Groepsdruk bl. 16, 17. Doel bl. 15 Alle gr. 6 leerlinge skryf 'n departementele vraestel. Voorbereiding sluit alle werk wat in die twee werkboeke, sowel as die Mooiboek behandel is. Platinum: Aardrykskunde : Handel Eenhheid 1 : Hoekom mense handel dryf bl.29-31. Eenheid 2 : Waarmee mense handel dryf .bl. 33-34 . Eenheid 3 : Hulpbronne bl 35,36,39,40. Eenheid 4: Regverdige handel : bl.41- 43,Eenheid 5; Onregverdige handel /uitbuiting bl.14 Geskiedenis : Ontdekkingsreisigers uit Europa Eenheid 1 :Redes vir ontdekkingsreise: bl 122,Eenheid 2 : Bydraes deur individue: bl. 124-125, Eenheid 3 :Nuwe idees en kennis bl.126-131 , Eenheid 4: Handel en wins: bl.132 -136 . Eenheid 5 : VOC bl.137-139, (onthou slegs alle onderstreepte werk en kaarte)

EBW Eng Afr. KK

You might also like